You are on page 1of 2

08 March 2019

NOTICE

The Strategic Forum for the 18th of February 2019 was cancelled and therefore no
discussion on the relinking of Eskom took place. The cancellation of the Strategic Forum
was due to the unavailability of EXCO management. The CCF of the 27th of February 2019
would have discussed the unbundling if the Strategic Forum has discussed the matter.
On the 6th of March 2019 Eskom informed the Trade Unions that the relinking of Support
services functions back to line groups will commence on 1 April 2019. Eskom will consult
individually with those affected employees. This unilateral decision is not within the spirit of
the Recognition Agreement and not in good faith. Solidarity are appalled by this decision.
See the attached document of the number of affected employees. Solidarity will assist
affected members.

KENNISGEWING
Die Strategiese Forum van die 18de Februarie 2019 was gekanselleer en daarom het geen
besprekings oor die herstrukturering van Eskom plaasgevind nie. Die rede vir die kansellasie
was dat EXCO bestuur nie beskikbaar was nie. Die CCF van die 27ste Februarie 2019 sou
die ontbondeling bespreek as die Strategiese Forum die saak sou bespreek het.
Eskom het die Vakbonde op 6 Maart in kennis gestel dat die her-inskakeling van
Ondersteunings Dienste terug na lyngroepe op 1 April 2019 sal begin. Eskom sal op ‘n
individuele basis met die geaffekteerde werknemers konsulteer. Eskom se eensydige besluit
is teenstrydig met die gees van die Erkennings Ooreenkoms en nie in goedere trou nie.
Solidariteit is geskok deur Eskom se optrede. Sien die aangehegte dokument oor die
geaffekteerde werknemers. Solidariteit sal benadeelde lede bystaan.

Tommy Wedderspoon
Solidariteit/Solidarity
Sector Coordinator / Sektorkoördineerder

You might also like