You are on page 1of 2

1. DIE WISTAR SIMPOSIUM. Nazis vandag?) tief te probeer skep: vir die toeval om dit te kon reël.

1.1 Die Wistar-Simposium. Tydens die 1966


Wistar-Simposium in die VSA het die ◊ Rhodesië Mens: Wanvoorstelling! (Gewone ▪Hare op die gemiddelde mens se kop: 2 x 106 3.5 Die DNS-String. Enige haalbare DNS-string
wiskundiges die evolusioniste duidelik laat mens). ▪Sekondes in 'n jaar: 3 x 107 met 84 nukleotides kan nie die resultaat van
verstaan dat Evolusie nie wiskundig-haalbaar is ▪Ouderdom 65 in sekondes: 2 x 109 lukraak-mutasies wees nie. Die kanse hier is 1 uit
nie. Die ontdekking van DNS ('DNA') het ook ◊ Embrio-ooreenkomste tussen mense en diere: ▪Wêreldpopulasie (2001): 5 x 109 4,8 x 1050. So lyk dit volledig uitgeskrywe: 1 uit
nog verder gedien om Evolusie as 'n Vervalsing! (Ernst Haeckel se bedrog oor die ▪Kilometer in 'n ligjaar: 9,6 x 1010 480 000 000 000 000 000 000 000 000 000
wetenskapsteorie te diskwalifiseer, aangesien die sogenaamde merkwaardige ooreenkomste tussen die ▪Aantal sandkorreltjies op alle strande 000 000 000 000 000 000 000. Indien ons in
ingewikkelde DNS-kode van organismes deur 'n embrios van mense en diere het gelei tot sy skorsing uit die van die planeet: 1022 ag neem dat die enkelsel-bakterium ongeveer oor
biologiese sekerheidsmeganisme ('firewall') Universiteit van Jena [Duitsland]). ▪Aantal Waargenome sterre: 1022 3 miljoen nukleotides (in 'n spesifieke volgorde)
beskerm word teen enige moontlikheid van ▪Aantal Waterdruppels in al die oseane: 1026 beskik, bestaan daar geen wiskundige kanse vir
'evolusie' oor spesies heen. ◊ Mutasie-Mites: Wilde spekulasie! (Die Hirosjima-, ▪Elektrone in die (bekende) Heelal: 1080 enige spesies om die resultaat van toeval te kon
1.2 Langer Tyd Help Nie. Langer tyd kan nog Nagasaki- en Chernobyl-rampe het bewys dat mutasies ▪Kerskrag van die Son: 3 x 1027 gewees het nie [L.L. Cohen, 'Darwin Was Wrong', P.205, 1984].
steeds nie die onmoontlike laat gebeur nie, selfs altyd nadelig en/of fataal is en dat dit nie kan lei tot ▪Aantal sekondes in 10 Biljoen Jaar: 1018
al laat mens biljoene jare daarvoor toe. biologiese progressie in die Natuur nie. Daar bestaan nie ▪Die Aarde Se Massa in onse: 1026 3.6 Wysong Se Berekening. Wysong het 'n
Aanhoudende probeerslae oor tyd heen (sal enige soiets soos 'voordelige' mutasies nie). ▪Diameter van die (sigbare) Heelal berekening gemaak van die vereistes wat nodig
goeie wiskundige of gesoute dobbelaar jou vertel) in sentimeter: 2,54 x 1028 sou wees om slegs één DNS-molekule te kodeer.
verswak inteendeel kanse op sukses. Die ◊ Gepunktueerde Ekwilibrium: Wilde spekulasie! Dit sluit in (i) die uitsoek van geskikte proteïne,
Natuurwette wat statistiese waarskynlikhede (Die grootste wetenskapfiksie-snert ooit, nl. 'n padda lê 'n 3.2 'n Medium-Proteïn. Die aantal moontlike almal Linkshandig; (ii) die rangskikking daarvan
dryf is m.a.w. geprogrammeer om teen Evolusie, eier en 'n vissie broei uit, of 'n reptiel lê 'n eier en 'n voëltjie kode-kombinasies vir 'n gemiddelde DNS- in die regte volgorde; en (iii) alles moet toevallig
en nie saam met dit nie, te werk. broei uit. Niemand het nog ooit soiets sien gebeur nie. molekule in 'n medium-proteïn is 10602. Vergelyk gebeur. "Dit beteken 1 uit 1089190 DNS-molekules,
Staan ook bekend as die 'Hoopvolle Monster-teorie'). hierdie astronomiese syfer met die statistiek gemiddeld, moet gevorm word om die een kans, vir die
2. FLATERS EN FLOPS VAN EVOLUSIE. hierbo en let op die enorme sprong wat ons formering van die spesifieke DNS-volgorde wat benodig
◊ Oorerwing Van Verworwe Eienskappe: Wilde intussen moes maak. Hoe kan toevallige, lukraak word om 124 proteïne te kodeer, te skep. Die hoeveelheid
◊ Archaeopteryx: Vervalsing! (Die kastige fossiel van spekulasie! (Dit beteken dat 'n toeskouer kan sy nek aksie die regte kombinasie uitkies tussen soveel van 1089190 DNS-molekules sal 1089147 meer weeg as die
'n kruising tussen 'n reptiel en 'n voël is in 1985 uitgewys as langer maak deur dit gereeld by die rugby te gaan rek; of 'n kanse vir foute? Onthou, 10602 is die syfer 1 Aarde self, en sal die Heelal waarskynlik verskeie kere vul.
'n vervalsing deur ses van die prominentste wetenskaplikes kok kan haar arms langer maak deur dit gedurig in die gevolg deur 602 nulle [Frank Salisbury, 'Doubts About The Modern Daar word geskat dat die totale hoeveelheid DNS wat
in Engeland). kombuis te rek wanneer sy die boonste blik op die rak Synthetic Theory Of Evolution', pp.336-338, American Biology Teacher, benodig word om 100 biljoen mense mee te kodeer in 'n 1/2-
Sept.1971). aspirien-tablet gestoor kan word. Sekerlik sal 1089147 keer die
probeer bykom [Sulke mense word maklik uitgeken ... hulle
◊ Neandertal Mens: Wanvoorstelling! (Neandertal elmboë sleep gewoonlik op die grond]). gewig van die Aarde beteken dat die kanse vir een DNS-
3.3 Goley Se Masjien. (a) Die kommunikasie-
Mens was waarskynlik maar net 'n gewone mens wat ingenieur, Marcel Goley, het die kanse probeer molekule om toevallig te kon vorm maar uiters skraal wees
ontsaglik oud geword het en aan tipiese chroniese Vitamien ◊ Tuatara: Mistasting! (Reptiel uitgestorwe vir '135 vasstel om 'n nie-lewende organisme (in hierdie Hierdie kolossale hoeveelheid DNS kon nooit toevallig
D-gebreksiektes gely het . Hy het moontlik gely aan bv. miljoen jaar' ... word lewendig aangetref vandag). geval 'n masjien) met min bewegende dele (slegs gevorm het nie." [R.L. Wysong, 'The Creation-Evolution Controversy',
diabetes, arthritis en ragitis). 1500) na 'n punt te bring waar dit ditself kon p.115]. Om hierdie enorme statistiese
◊ Orgueil-Meteoriet: Vervalsing! (Meteoriet vanaf reproduseer. Die aanname was dat al die dele 'onwaarskynlikhede' te omseil, kom Peter Mora
◊ Java Mens: Wanvoorstelling! (Gibboen-Aap) die buitenste ruimtes met 'mikrobes' in) binne die bereik van die masjien se arms naby die toe, namens die evolusioniste, met hierdie
masjien sou rondlê, met 'n 50-50 kans vir die ongelooflike (naïewe?) stelling: ''Wanneer, vir
◊ Nebraska Mens: Wanvoorstelling! (Vark Se Tand) ◊ Neopilina: Mistasting! (Gesegmenteerde diepsee- suksesvolle-raakvat van die regte onderdeel. So praktiese doeleindes, die kondisies van oneindige tyd en
mollusk het kastig uigesterf '500 miljoen jaar gelede' ... word 'n ratio (1500 x 50-50 keuses) sou onmoontlik materié ingeroep moet word [om evolusie te laat slaag] word
◊ Orce Mens: Wanvoorstelling! (Donkie Se Skedel) lewendig aangetref vandag). wees vir die toeval om te produseer. (b) Goley se die konsep van waarskynlikheid [die moontlikheid vir die
bevinding was dat daar slegs 1 kans uit 10450 plaasvind daarvan] uitgekanselleer. Deur middel van sulke
◊ Peking Mens: Wanvoorstelling! (Gewone Mens) ◊ Nebulêre Hipotese: Wilde spekulasie! (Hierdie bestaan het vir die masjien om ditself te logika kan ons enigiets bewys, soos bv. maak nie saak hoe
hipotese waarop so baie sterrekundiges ens. steeds vandag reproduseer. Vergelyk hierdie kans (1 uit 10450) kompleks ... alles sal ditself herhaal, presies en in ontelbare
◊ Piltdown Mens: Vervalsing! hulle wetenskaps-teoriëe bou, is glo aan Emmannuel nou met die aantal woorde wat ooit in alle boeke hoeveelhede." [P.T. Mora, 'The Folly Of Probability' in 'S.W. Fox (ed.), 'The
Origins Of Prebiological Systems And Of Their Molecular Matrices', p.45, -1965].
Swedenborg tydens 'n seánce deur die geeste van op ons planeet (teen 2001) gepubliseer is, nl. 1020.
◊ Mev. Ples & Taung Mens (Australopithecines): 3.7 Gesintetiseerde Proteïne. Die kanse om
afgestorwenes ge-openbaar) Dit (1020) verteenwoordig maar 66 van die 1500
Wanvoorstellings! (Ape) gesintetiseerde, linkshandige aminosure per
korrekte keuses wat die masjien agtermekaar in
ongeluk vir een klein proteïn-molekule te kry ('n
◊ Lingula: Mistasting! (Hierdie brachiopod-skulpvis 'n ry moes maak om in sy doel te kon slaag [Marcel
◊ Lucy: Wanvoorstelling! (Pigmee-Sjimpansee) J.E. Goley, 'Reflections Of A Communications Engineer In Analytical Chemistry', voorvereiste vir lewe) is 1 uit 10210. Volgens die
was kastig uitgesterf sedert die Ordovician-periode vir '500 P.23, Jun.1961). wiskundiges moet 'n persoon biljoene kere die
miljoen jaar', maar word lewendig aangetref vandag) 3.4 Te Véél Nukleotide. Daar is 5375 afstand van 2,54 x 1028 sentimeters vir die
◊ Nutcracker Mens: Wanvoorstelling! (Aap)
nukleotides in die DNS van 'n baie klein enkelsel- bekende Heelal heen-en-weer stap voordat hy
◊ Metasequoia-boom: Mistasting! (Hierdie 'Dawn bakteriële virus (theta-x-174), omtrent 3 miljoen ooit so gelukkig sal wees om net één behoorlik-
◊ Coelacanth: Mistasting! (Hierdie '70 miljoen jaar' Redwood'-boom was kastig uitgesterf sedert die Miocene-
oue 'indeks-fossiel' word vandag nog lewendig aangetref). nukleotides in 'n enkelsel-bakterium, meer as gerangskikte, linkshandige amino- suur proteïn
periode en 'nie gevind in strata vir die afgelope '135 miljoen 16000 nukleotides in 'n menslike mitochondriale in die regte volgorde te kan kry ... toevallig. Die
jaar', maar dit is nog springlewendig vandag). DNS-molekule en omtrent 3 biljoen nukleotides enigste wyse waarop navorsers gesintetiseerde
◊ Perd-Evolusie Diagram: Wilde spekulasie! (Ook
verwerp deur die meeste evolusioniste self) in die DNS van 'n soogdiersel (mense en diere is aminosure kan produseer is uit die lewende
3. 'SPONTANE GENERASIE' (EVOLUSIE): IS 'soogdiere'). Elkeen van al die nukleotides in elke liggame van lewende organismes. Hou in
DIT WISKUNDIG MOONTLIK? DNS is in 'n sekere volgorde gerangskik ... 3 gedagte dat die moontlike rangskikkings vir die
◊ 'Eugenics': Mistasting! (Hitler se filosofie en 3.1 Interessante Statistiek. Hier volg 'n biljoen ingewikkelde chemiese verbindings almal 20 essensiële aminosure is 2,5 x 1017. Die kanse
eksperimente oor die meerderwaardigheid van die 'ariese klompie interessante statistiek net om perspek- in die presiese volgorde. Dit is hopeloos te veel vir 'spontane generasie' is dus feitlik zero.
rasse' [danksy evolusie] het misluk. Waar is Hitler en sy
3.8 Die Kanse Om Proteïne Toevallig Te Maak. lukraak proteïn-molekules wat benodig word sal pulasie-aanwas van mense oor miljoene jare. Tog
Die kanse om 124 spesifiek-gerangskikte groot genoeg moet wees om 'n volume 10512 keer het niemand nog ooit gesien of gerapporteer dat
proteïne, bestaande uit 400 aminosure elk,
toevallig te maak is 1 uit 1064489. (Net om u 'n
die grootte van ons (bekende) Heelal te vul,
solied gepak met proteïn-molekules; (iii) Hierdie
'n bakterium in daardie tyd in iets anders
verander het nie. Hierdie bakterium het omtrent
'Spontane Generasie'
idee te gee van die omvang van hierdie syfer ... dit
sal 64 bladsye met 1000 nulle op elke bladsy
magdom van proteïn-molekules mag uit slegs
linkshandige aminosure (wat slegs 50% van die
5000 gene in sy een enkele chromosoom.
Hierdie een chromosoom is 'n kombinasie-slot
(Evolusie):
neem om hierdie enkele getal op papier neer te
skrywe). Die kanse dat die 'skeppingswonder-
tyd voorkom in die sintetiese laboratorium-
produksie daarvan) bestaan. Slegs dan sou
met 'n miljoen eenhede, gerangskik in 'n
spesifieke volgorde. Elkeen van hierdie miljoen
Is Dit
werk' bo genoem per ongeluk sal gebeur kan ook
soos volg verduidelik word:
toeval daardie regte kombinasie vir die produksie
van slegs een hemoglobien-bloedmolekule kon
eenhede bestaan uit 3 sub-eenhede (A-C-C, G-T-
A ens.) Die moontlike kombinasies vir hierdie een WISKUNDIG
sorg, wat nie noodwendig sal lewe nie. chromosoom is m.a.w. legio. Toeval sou dit nie
Indien elke molekule in al die oseane van 1031 planete
net soos die Aarde elk 'n aminosuur was, en hulle elkeen 3.12 Die Menslike Brein. Die menslike brein
kon reël nie. MOONTLIK?
sou begin saambind in stelle van 124 proteïne elke beskik oor 10 biljoen geïntegreerde selle in die 3.16 Raamverskuiwing. Nog 'n eenvoudiger
sekonde vir 10 biljoen jaar lank, sal die kans vir sukses 1 serebrale korteks. Hoe kon dit alles per ongeluk skepseltjie as bogenoemde is die theta-x-174
uit 1078436 wees ... dit is die syfer 1 gevolg deur 78436 en toevallig gebeur het, om nie eers van die virus. Dit is so klein dat dit nie eers oor genoeg
nulle (L.W. In die wiskunde-wêreld word sulke kompleksiteit van hormoonproduksie te praat DNS-inligting beskik om die proteïn vir sy eie
onwaarskynlikhede as onmoontlikhede beskou). nie? En, net een kyk na die menslike oog sal membraantjie te kan produseer nie. Die verslae
dadelik laat blyk ... evolusie is onmoontlik. navorsers het ontdek dat hierdie klein,
3.9 Sir Fred Hoyle En Ensieme. Volgens Sir gedagtelose skepseltjie vir daardie broodnodige
Fred Hoyle (Britse astro-fisikus) is daar 2000 3.13 Wat Van Mutasies? Die enigste werklike proteïne tot 1000 maal op een dag deur middel
verskillende en baie komplekse ensieme wat basis vir evolusie, volgens evolusie- van raamverskuiwing ('frame-shifting') kodeer,
vereis word vir lewende organismes om te kan wetenskaplikes, is geleidelike verbeterings in die m.a.w. 'n gene word vanaf die eerste DNS-basis
bestaan, en toevallige prosesse in die Natuur sou genetiese kode deur middel van voordelige gelees om die proteïne te produseer, soos volg:
dit nie eers binne 20 biljoen jaar kon regkry nie! mutasies. Maar, ondervinding het gewys dat
Hy kla o.a.: "Evolusionêre teoretiseerders glo in mutasies altyd nadelig en dikwels fataal is. "Probeer boodskappe skryf / boodskappe skryf op /
wiskunde wonderwerke." [Fred Hoyle, 'The Big Bang In Astronomy', in Trouens, daar bestaan nie soiets soos 'voordelige skryf op hierdie / op hierdie manier"
New Scientist, pp.521-527, Nov.19, 1981]. mutasies' in die Natuur nie. Die kanse dat slegs
één mutasie voordelig kon wees en die DNS kon Dit is hoe die eenvoudigste van virusse sy DNS- "Jy sien ... ou George was besig om
verbeter is 1 uit 101000 (m.a.w. 1 gevolg deur 1000 kodering gebruik om sy proteïne te vervaardig. 'n studie te maak van die 75 helper-
3.10 G.R. Taylor Se Hoender-En-Eier Situasie.
nulle). Evolusie verg waarskynlikhede wat totaal Het die virus hierdie tegniek self uitgedink; het molekules wat nodig is vir die maak
Hy skryf: "Die fundamentele beswaar teen al hierdie
uit voeling met die realiteit is. dit toevallig gebeur of het God dit van 'n enkele proteïn, en toe ontdek hy
(evolusionêre) teoriëe is dat dit vra dat mens jou aan jou eie
geprogrammeer om dit so te kon doen? mos mooi al die intelligente dinge wat
skoenrieme optel. Jy kan nie proteïne maak sonder DNS
3.14 Sal Genoeg Tyd Help? (a) Vance Ferrell Antwoord self die vraag. Wally Gilbert, 'n proteïne en ander seldele maak. Hy
nie, maar jy kan nie DNS maak sonder ensieme nie ... en
BA., MA., BD. skryf: “Die punt is dat TYD nooit in die Nobel-prys molekulêre biolóóg, het gesê dat, is nou besig om 'n reeks oor die
ensieme is proteïne. Dit is 'n hoender-en-eier situasie." [G.R.
guns sal werk van iets wat nie kan gebeur nie. Kan TYD "Bakteriëe en virusse beskik oor 'n meer ingewikkelde DNS- wonders van die sel te skryf ... hy trek
Taylor, 'Great Evolution Mystery', p.201 -1983].
klippe in ratels verander; seewater in kalkoene; of sand in kode leesstelsel as die hoër vorms van lewe." al by Volume 23."
3.11 Die Dixon-Webb Berekening. visse? Kan TYD menslike hormone ontdek; die
(a) Om Een Protein-Molekule Te Maak. teleskopiese oog van die arend maak; of reël dat die Maan 4. DIE SENTRALE DOGMA VAN FRANCIS
om die Aarde wentel? Die waarheid is dat, hoe langer die ERKENNING
Malcolm Dixon en Edwin Webb het bereken dat, CRICK.
om aminosure naby genoeg aan mekaar te kry TYD, hoe groter die verderf, en hoe minder die kans dat Vance Ferrell, BA,MA, BD: 'The Evolution
om 'n enkele proteïn-molekule te vorm, die totale Evolusie sal plaasvind.” (Vance Ferrell BA, MA, BD: 'Science vs. 4.1 Francis Crick, die mede-ontdekker van die Handbook' & 'Science vs. Evolution', Evolution
Facts Inc. (2001)/Illustrasie: Vance Ferrell
volume van 'n aminosuur-oplossing gelykstaande Evolution', p.162). (b) Pitman skryf: "Tyd is van geen nut struktuur van DNS, het 'n genetiese beginsel BA,MA, BD
aan 1050 keer die volume van die Aarde daarvoor nie. Biomolekules buite 'n lewende stelsel is geneig om te neergelê wat lees soos volg: "Die oordrag van inligting
nodig sou wees. Dit is byna net soos om die getal degradeer [verderf] met tyd, en nie om vooruit te gaan nie. vanaf nukleïnsuur na nukleïnsuur, of vanaf nukleïnsuur na
1 gevolg deur 50 nulle te vermenigvuldig met die In die meeste gevalle sal dit net 'n paar dae hou. Tyd is proteïne mag moontlik wees, maar oordrag vanaf proteïne
inhoud van 'n slaaibak só groot dat die Aarde geneig om komplekse stelsels af te breek. Indien 'n groot na proteïne, of proteïne na nukleïnsuur is onmoontlik." GRATIS Traktaat. Toestemming Word Hiermee Verleen Om
'woord' (bv. 'n proteïn) of selfs 'n paragraaf d.m.v. die toeval [Francis Crick, 'Central Dogma', Gekwoteer in Richard Milner, Encyclopedia Of Kleur-afdrukke Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir GRATIS
daarin sou kon pas. Die probleem is kortliks dit:
Mens kan nie (bv. in 'n laboratorium) (i) proteïne gegenereer sou word, sal tyd intree en dit begin afbreek. Evolution, p.77 - 1990]. 4.2 Wat dit alles beteken is dat Verspreiding. Vra Asb. Vir Die Inligtingspamflet Oor Hoe U
een spesie nie in 'n ander spesie kan verander 'n Amptelike Verspreider Van Ons Volledige Reeks Van
maak sonder DNS nie, en (ii) DNS kan jy nie Hoe meer tyd jy toelaat, hoe minder sal die kanse wees om Christelike Traktate Kan Word.
maak sonder ensieme nie ... en, (iii) om ensieme die chemiese maalstroom van materié te oorleef [Michael nie. Slegs veranderinge in die DNS-kodering
te maak, het jy proteïne nodig ... 'n skaakmat- Pitman, 'Adam And Evolution', p.233 - 1984]. kan sulke veranderinge produseer, niks anders
situasie. nie. Francis Crick skryf verder:
(b) Om Een Hemoglobien-Bloedmolekuul Te 3.15 Bakterië Bewys Evolusie As Vals. Onder
Maak. Nadat een proteïn-molekuul 'beskikbaar' gunstige omstandighede kan bakteriële selle (bv. " 'n Eerlike man, gewapen met al die kennis beskikbaar
geword het, sal die volgende stappe nodig wees Escherichia coli) elke 20 minute verdeel. Daarna vandag, kan maar net konstateer dat, op die een of © P.J. Stassen 2008

om een hemoglobien-bloedmolekuul, wat 574 begin hulle nasate reproduseer. Teoreties kan ander manier, die oorspronge van die lewe verskyn het
op 'n oomblik wat grens aan 'n wonderwerk, so Evangelism RSA Evangelisasie
verskillend-gekodeerde aminosure bevat, te een sel 1020 selle per dag produseer. Hierdie Posbus/P.O. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSA
maak: (i) Eerstens sal groot hoeveelhede van bakterium en sy 'populasie-aanwas' word al meer menigvuldig is die kondisies wat dit sou moes bevredig Sel/Cell 072 237 5793
lukraak-hoeveelhede van al die 20 basiese tipes as 'n eeu lank deur deskundiges bestudeer, wat om aan die gang te kon kom." [Francis Crick, 'Life Itself', p.88 -
1981].
proteïn-molekules benodig word; (ii) Die aantal gelykstaande sou wees aan 'n studie van die po-

You might also like