You are on page 1of 10

Jaaka die

visserman
Tom Sabwa and Childr
Children
en’’s
De
Devvelopment Center at
Masese
Afrikaans
Hierdie is Jaaka die
visserman van Naminya.

1
Hy vang vis op die
Nylrivier.

2
Hy het ‘n boot, visvangnet
en ‘n vishoek.

3
Hy staan elke oggend
vroeg op om vis
in die Nylrivier te vang.

4
Vanaf 10 uur die oggend
verkoop hy sy vangs op
Jinja se mark.

5
Jaaka, wat het gebeur?
Het jy iets verloor? Hy is so
hartseer.

6
“Die situasie is vandag
baie sleg. Die wind op
die Nyl het my verhoed
om vis te vang. En een vis
het ook met die hoek
weggeswem.”

7
“Ek hoop dat dit môre
beter sal gaan want ek
het ‘n nuwe vishoek
gekoop.”

8
Jaaka die visserman
Writer: T
Tom
om Sabwa and Childr
Children
en’’s De
Devvelopment Center at Masese
Illustr
Illustration:
ation: Zablon Alex Nguku
Translated By: Esti Gr Groenewald
oenewald
Language: Afrikaans

Hier
Hierdie
die st
storie
orie is ontwikk
ontwikkel
el en vver
ertaal
taal deur
lede vvan
an die Ugandan Community
Libr
Libraries
aries Association. Die illustr
illustrasies
asies is
gedoen deur Zablon Alex Nguku.
© Ugandan Community Libraries Association (UgCLA), 2014

This work is licensed under a Cr Creativ


eativee Commons A Attribution
ttribution
(CC-B
(CC-BY Y) V
Version
ersion 3.0 Unpor
Unportedted Licence
Disclaimer: Y You
ou ar
aree fr
free
ee tto
o download, cop
copyy, tr
translate
anslate or adapt this st
stor
oryy and use the
illustr
illustrations
ations as long as yyou ou attribute or cr
credit
edit the original author/s and illustr
illustrat
ator/s.
or/s.

You might also like