You are on page 1of 7

DIE SNOEK

Barend Toerien
Ons in die roeiboot, jý Us in the rowing boat, you
die roeier, sê hoe om te maak the rower, says what to do
met die handlyn: gee kort rukkies with the hand line: give short pulls
en as jy een voel, ruk vinnig, hard. Pluk and if you feel one, jerk fast, hard. Pluck
hom in die boot, gryp him in the boat, grab
– versigtig vir die tande! – watch out for the teeth!
– en druk hom onder jou arm in vas – and tuck him under your arm
vir die hoekuithaal for taking out the hook
en die nekbreek. and the neck break.

Maar hoe kon ek weet But how could I know


hy’s so vasgebyt aan die lewe he's so attached to life
meer nog as aan die hoek? more even than to the hook?
hy sou veg met sy hele lyf, he would fight with his whole body,
sy stert sou swingel his tail would wag
sy kiewe gulp his gills gulped
na waterlug, sy oë to airwater, his eyes
snags sou aanhou staar? would keep staring at night?
WAT IS ‘N SNOEK?
• ‘n Snoek is ‘n lang silwer vis met skerp tande wat aan die
Suid-kus van Suid-Afrika voorkom.
UITERLIKE BOU EN AGTERGROND
• Die gedig is in vrye vers geskryf.
• Daar is twee strofes in die gedig.
• Daar is 17 reels in die gedig.
• Die gedig is ‘n skets van twee vissermanne wat snoek vang op die
see.
• Die digter lewer kommentaar oor die gierigheid van die mens om
diere te mishandel en dood te maak vir hul eie voordeel. Hy
oordeel die mens se waardes.
TEMA
• Die worsteling van die visserman, wat as bron van inkomste en voedsel, ‘n
snoek op ‘n wrede manier moet doodmaak. Die beeld van die snoek se oë
na die stryd om hom te vang bly by die visserman spook
(it haunts him that he needed to kill an animal that fought so hard to stay
alive)
Daar is twee manne
Ons in die roeiboot, jy beskryf hoe die
in die boot: 1) die
snoek gevang moet
roeier; 2) die een wat
die vis vang met die roeier, sê hoe om te maak word. Dit gebruik
kort, kragtige woorde
handlyn. met die handlyn; Gee kort rukkies en sinsnedes. Dit wys
Die roeier deel sy
dat die aksies vining
kennis van hoe snoek en as jy een voel, ruk vining, hard. pluk en presies moet
gevang moet word.
hom in die boot, gryp gebeur.

Enjambement: - versigtig vir die tande!


beskryf die
- en druk hom onder jou arm in vas Die tussensin gee ‘n
beweging van hoe
die snoek uit die waarskuwing dat die
vir die hoekuithaal visserman versigtig
water in die boot
gegooi word. en die nekbreek. moet wees vir die vis
se skerp tande.
Bladwit spasie / tipografiese spasie: verwys na tydsverloop. Die Die houding van baie
spreker is nou tuis. mense nadat hulle
Maar hoe kon ek weet iets gedoen het en
daaroor spyt is.
Neologisme- verwys na hy’s so vasgebyt aan die lewe
die vis wat smag om Retoriese vrae: vrae
terug te gaan na die meer nog as aan die hoek? waarmee die spreker worstel
water wat vir hom lug is. (stuggle). Dit betrek die leser
hy sou veg met sy hele lyf,
by die emosionele worsteling
Hy dink terug aan die oë sy stert sou swingel van die spreker.
van die snoek en besef
dat die vis ook wil bly sy kiewe gulp Alliterasie: versterk die aksies
lewe soos enige ander en bewging van die snoek na
dier. Dit wys ook dat dit
na waterlug, sy oë
dit gevang is. Hy spartel.
moeilik was vir die man snags sou aanhou staar? Dui daarop dat die doodmaak van
om die vis finaal dood te
die vis en die angs /vrees in sy oë vir
maak.
altyd by die spreker sal spook.

You might also like