You are on page 1of 12

AFRIKAANS EAT/ V2 NASIENRIGLYNE GRAAD 10 NOV 2018

NASIENRIGLYNE
AFDELING A- ROMAN
VRAAG 1: DIE KIND – Jan van Tonder
Vraag Antwoord Punt Denkvlak

nr
1.1 Sy word aangekla dat sy Thandi se kind ontvoer
het. (2) 1

1.2 Zuziwe vertel vir Mlenzana dat hy die pa van


Amazolo se kind is. (2) 1

1.3 1.3.1 Zuziwe (1) 1


1.3.2 Zolile (1) 1

1.4 Nomsa vind later Mlenzana se geraamte. (1) 3

1.5 isangoma (1) 3

1.6 1.6.1 myne (1) 3


1.6.2 teruggekeer (1) 3

1.7  Mlenzana besoek Amazolo elke dag in die


tronk. (1) 2
 Na sy laaste besoek gaan hy na Zuziwe toe
wat vir hom vertel dat die kind syne is. (1) 2
 Wanneer Mlenzana Amazolo se geld van
Sipho eis, neem Sipho hom na ‘n krans toe. (1) 2
 Sipho stamp Mlenzana van die krans af en
Mlenzana val hom dood. (1) 2

1.8 Hy vertel haar van die geskiedenis tussen hom en


Amazolo en dat hy pas ontdek het da thy die
kind se pa is. (2) 4

1.9  Sipho weet Mlenzana is daar as gevolg van


wat Sipho aan Amazolo gedoen het.
 Hy weet Mlenzana kom oor wat hy aan
Amazolo gedoen het.
 Hy voel skuldig en weet dat Mlenzana kom
oor wat hy aan Mlenzana gedoen het.
[Enige iets soortgelyks] (1) 3

[17]
Vraag Antwoord Punt Denkvlak

nr

Bladsy 1 van 12
AFRIKAANS EAT/ V2 NASIENRIGLYNE GRAAD 10 NOV 2018

1.10 Die vakansie van Zolile se man-word (Thomba- (1) 3


seremonie)

1.11.1  D. Die medisyne sal hom sterk maak.


 Die medisyne sal hom sterk maak.
 D (1) 2

1.11.2  A. Word as nuwe lid in die Mutwa – familie


verwelkom.
 Word as nuwe lid in die Mutwa – familie
verwelkom.
 A (1) 2

1.11.3  B. word nie toegelaat nie – net ou vrouens.


 word nie toegelaat nie – net ou vrouens.
 B (1) 2

1.11.4  C. Nuwe mens, nuwe man.


 Nuwe mens, nuwe man.
 C (1) 2

1.12 Hulle kom van die plase af en kan Zoeloe (2) 4
praat.

1.13  Waar. As Thandi by is, is Zolile stil, en hyself


ook.
 Waar. Hulle gesels nie lekker as Thandi by is (1) 3
nie.
[Enige iets soortgelyk]

1.14 1.14.1 Malandlela (1) 3


1.14.2 Die draad het gebreek. (1) 3

1.15 Sy het nie rokke verkoop nie, sy het dus nie geld
gemaak nie. (1) 3

1.16 Sy moes van drie tipes landvervoer gebruik maak (1) 3

1.17 1.17.1 Amazolo (1) 3


1.17.2 grootmaak (1) 3
1.17.3 maniere (1) 3

Vraag Antwoord Punt Denk


nr vlak
1.18  Eers het haar liggaam teen haar gedraai

Bladsy 2 van 12
AFRIKAANS EAT/ V2 NASIENRIGLYNE GRAAD 10 NOV 2018

 Zolile wat onder die bul dood is,


 Amazolo wat die kind weggevat het
 Mvula wat vervreemd van haar geraak het. (3) 4
[Enige drie van bogenoemde dinge]

[18]
TOTAAL AFDELING A: 35

VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5


14/35 14/35 7/35
40% 40% 20%

AFDELING B: DRAMA
Vraag 2: BETOWER – DIE DRAMA Fanie Viljoen

Bladsy 3 van 12
AFRIKAANS EAT/ V2 NASIENRIGLYNE GRAAD 10 NOV 2018

Vraag Antwoord Punt Denkvlak

nr
2.1  Hy is een met die natuur – glo dat klippe, bome en
wind vir mens luister.
 Hy omhels die boomstam.
 Hy beskerm / kyk na/ sien om na die voëls in hulle
neste.
 Hy sit die varingblaar agter sy oor.
[Enige TWEE bewyse] (2) 3

2.2  Nadia sê herhaaldelik “Ek wil nie hier wees nie”


 Nadia wil nie in die nuwe skool wees nie. (1) 4
[Enige een]

2.3 Sy het vir Nadia gaan wys waar die klasse is. (1) 3

2.4 Nee.
 Die ma gaan laai haar by ouma af.
 Die ma maak nie kos nie, Nadia moes kos maak.
 Die ma los nie die probleem tussen haar en Nadia
op nie.
[ENIGE een of soortgelyk wat daarop dui dat die (1) 5
ma nie Nadia ondersteun nie]

2.5.1  B. yskaskind
 yskaskind
 B (1) 2

2.5.2  C. skoolboelie
 skoolboelie (1) 2
 C

2.5.3  D. gedeeltelike verteller – vriendin by nuwe skool.


 gedeeltelike verteller – vriendin by nuwe skool. (1) 2
 D

2.5.4  A. hare deurmekaar, hemp hang uit en vuilerig


 hare deurmekaar, hemp hang uit en vuilerig
 A (1) 2

2.6 2.6.1 Nadia (1) 3

2.6.2 verdwaal (1) 3

2.6.3 Poenk (1) 3

Bladsy 4 van 12
AFRIKAANS EAT/ V2 NASIENRIGLYNE GRAAD 10 NOV 2018

2.7 Poenk se vingers het in vuiste gevou. (1) 3

2.8 2.8.1 Sy lees dit nie en hou dit in haar sak. (1) 1

2.8.2 Onoopgemaakte brief en (1) 1


Poenk se glasskerf. (1) 1

2.8.3 Die onoopgemaakte brief.  (1) 1

[17]

2.9 ‘n Geelhoutboom/ Denkbeeldige geelhoutboom (1) 1

2.10 Dis ‘n denkbeeldige boom (1) 4

2.11 2.11.1 Haar verhouding wat sy met Armand gehad


(1) 3
het.
2.11.2 Sy wou nie haar ma vertel oor wat gebeur
(1) 3
het nie.

2.12  B. deur saam met haar by die doolhof in te dans


tot by die engel.
 deur saam met haar by die doolhof in te dans tot
by die engel.
 B (1) 3

2.13  Gervan gryp vir Poenk aan die bors en trek hom uit 2
Nadia se arms.
 Poenk baklei nie terug nie. 2
 Gervan haal ‘n mes uit. 2
 Die mes sak in Poenk se skouer weg. (4) 2

2.14 Nadia en haar ma is gelukkiger en verstaan mekaar


Gavin steek vir Poenk met ‘n mes (ongeluk) (2) 5

2.15  binnekant – pad wat die lewe met jou loop (1) 3
 buitekant - geboorte (1) 3

2.16 vergewe (1) 3

2.17 Na die bos (1) 1

Bladsy 5 van 12
AFRIKAANS EAT/ V2 NASIENRIGLYNE GRAAD 10 NOV 2018

2.18 2.18.1 hiernamaals/ wêreld na die dood (1) 3


2.18.2 Poenk praat oor die lewe om te leef terwyl
(1) 4
hy besig is om te sterf.

2.19 Ja. Hy sê dat hy jammer is. (1) 4

[18]

TOTAAL AFDELING B: 35

VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5


14/35 14/35 7/35
40% 40% 20%

AFDELING C - KORTVERHALE

VRAAG 3

INK EN ANDER VERHALE

Vraag Antwoord Punt Denkvlak

nr

Bladsy 6 van 12
AFRIKAANS EAT/ V2 NASIENRIGLYNE GRAAD 10 NOV 2018

3.1.1  Hy was onseker oor die man (Witkopdonkie) se


vreemde optrede.
 Hy was onseker oor wat die man (Witkopdonkie)
dryf om so in die hitte langs die treinspoor te
hardloop.
 Hoe die man se verstand werk.
 Waarom die man juis sy kitaar speel.
[Enige EEN wat dui op die onsekerheid van die
(1) 3
verteller.]

3.1.2 Willem Syster (1) 1

3.1.3  C. breërandhoed, broek met pype in sokkies, bont


das en hemp
 C
 breërandhoed, broek met pype in sokkies, bont (1) 3
das en hemp

3.1.4  Die verteller het binne in die kompartement gesit. (1) 4


 Die ou man (Witkopdonkie) het langs die
komparttement/ trein gehardloop en die verteller
het binne-in die kompartement gesit.

3.1.5 Hy het vir hom gevra of hy nog nie ou Witkopdonkie


ken nie. (1) 1

3.1.6  Hy het gewonder hoe dit moontlik is dat ‘n


middeljarige man so kon optree.
 Hy het gewonder oor die optrede van
Witkopdonkie.
 Hy het gewonder hoe werk die man se verstand.
 Hy het gewonder hoekom die man so langs die
trein hardloop.
[Enige iets soortgelyks] (1) 3

3.1.7 3.1.7.1 Lam van vrees (1) 3


3.1.7.2 Net so verskrik (1) 3
3.1.7.3 Sy oë was sag. OF het alles gesê (1) 3

3.1.8 geld (1) 2

3.1.9 Hy het begin gallop en trippel terwyl hy soos ‘n perd


gerunnik het. (1) 3

3.1.10 Hy’s oud (witgrys)


Hy runnik soos ‘n perd/ donkie
Hy hou hom dom en gallop soos ‘n perd/donkie.

Bladsy 7 van 12
AFRIKAANS EAT/ V2 NASIENRIGLYNE GRAAD 10 NOV 2018

[Enige TWEE] (2) 4

3.1.11 Hy het vir die verteller gevra waarom sukkel hy met (1) 3
hom.

3.1.12  Om die mense te bedinges


 Die mense sal nie vir iemand geld gee wat niks
makeer nie.
 Die mense gee eerder geld vir ‘n malletjie.
[Enige feit wat staaf waarom Witkopdonkie maak of
hy mal is] (1) 4

3.1.13 Om hom na ‘n plek te neem waar hy versorg word en


ook geleer word om te werk vir sy geld. (1) 4

3.1.14 Hy was vermoor / Aangerand en vermoor. (1) 3

[17]
EN

3.2.1 Tino (1) 1

3.2.2 rugby (1) 1

3.2.3  A – (b) Tino beskou hom as ‘n ouer broer.


 A – (b)
 A – Tino beskou hom as ‘n ouer broer. (1) 2

 B - (a) man agter die stem


 B – (a)
 B – man agter die stem (1) 2

 C – (d) terg Tino gedurig.


 C – (d)
 C – terg Tino gedurig (1) 2

 D – (c) dagdromer
 D – (c)
 D - dagdromer (1) 2

3.2.4  B. “hoe gaaf van jou om by ons aan te sluit”


 B
 “hoe gaaf van jou om by ons aan te sluit” (1) 3

3.2.5 Dat hy nie ‘n pa het vir die “pa-en- seun-wedstryd”


nie. (1) 3

Bladsy 8 van 12
AFRIKAANS EAT/ V2 NASIENRIGLYNE GRAAD 10 NOV 2018

3.2.6 As Tino homself bewys by die oefeninge, sal die


Coach seker maak hy speel die tweede helfte. (1) 1

3.2.7 Hy het gedagdroom dat hy in die wedstryd speel. (1) 4

3.2.8 Hy sê vir Jerome dat hy die volgende wedstryd vir die


eerste span speel. (1) 1

3.2.9  Nee. Hy moet self kos maak (wors gaarmaak) (1) 3


 Nee. Sy ma luister nie na hom nie – sê sy gaan
laat wees.

3.2.10 (a) pa (1) 3


(b) weier (1) 3

3.2.11 Skeur dit op. (1) 1

3.2.12 agterdog in die afrigter se oë (1) 4

3.2.13 3.2.13.1 Hy het nog nie ‘n pa nie. (1) 1


3.2.13.2 Dat hy eendag sy al seun se rugby –
games gaan bywoon. (1) 1
[18]

TOTAAL AFDELING C: 35

VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5


14/35 14/35 7/35
40% 40% 20%

AFDELING D: GEDIGTE
VRAAG 4
Vraa Antwoord Punt Denkvl
g ak
nr
4.1.1 engelkoor (1) 3

4.1.2 sluit oë

[albei woorde in die korrekte volgorde moet


(1) 1

Bladsy 9 van 12
AFRIKAANS EAT/ V2 NASIENRIGLYNE GRAAD 10 NOV 2018

genoem word]

4.1.3 4.1.3.1 koor (1) 1

4.1.3.2 gehoor / hoor (1) 1

4.1.4 Vir die Heer se seën. (1) 1

4.1.5  C. Omarmde rym.


 C
 Omarmde rym (1) 3

4.1.6 Die veskillende skare /volke word (1) 3


opgenoem.

4.1.7 Blanke volk (1) 1

4.1.8 God (1) 1

4.1.9 Iets wat geplant is, is permanent en kan nie


geskuif word nie. (1) 4

4.1.1 Dit het lank voor die SA volkslied bekend (1) 3


0 geword.

4.1.1 God/ Die Skepper (1) 3


1

4.1.1 Volkere wat saam groei en wortel skiet. (1) 4


2

4.1.1 Beklemtoning (1) 3


3

4.1.1 “wat vele volkre dra” (1) 3


4

4.1.1 Suid-Afrika (1) 1


5

4.1.1 volkere (1) 3


6
Vir die ritme/ metrum. (1) 4

[18]
Kinders van die wind Koos du Plessis

4.2.1 ou, ou (1) 3

Bladsy 10 van 12
AFRIKAANS EAT/ V2 NASIENRIGLYNE GRAAD 10 NOV 2018

4.2.2 die mooi en slegte dinge in die lewe


[die mooi en slegte dinge – slegs een punt- (2) 3
die frase “in die lewe” is deel van die
antwoord]

4.2.3 vergane (1) 1

4.2.4.  vaste lettergrepe in elke versreël


1  Assonansie en alliterasie
 Herhaling en refrein

[Enige TWEE] (2) 4

4.2.4. “ou, ou”


2
“lewenswel en –wee”
“lank vergane”
[Enige EEN] (1) 3

4.2.5 Alhoewel die woorde vergete is, draal die


deuntjie nog. (teenstelling vergeet x onthou) (1) 4

4.2.6 Die woord “onthoude” – iets wat onthou


word.
Dit ondersteun die ritme./ metrum van die (1) 4
gedig.

4.2.7  die woorde van die liedjie is vergete. (1) 2


 maar tog kan die deuntjie onthou (1) 2
 dit sloer in die spreker se gedagtes, (1) 2
 sekere stukkies uit ‘n verhaal word vaag (1) 2
onthou.

4.2.8  Dit vat die kern van die vers saam, bv


soekers wat nooit vind,
 Die ellips skep afwagting en vra om
voltooi te word. (1) 5

4.2.9 mense / mensdom (1) 3

4.2.1 rus (1) 3


0

4.2.1 Almal is op soek na rigting/ Alle mense is op


1 soek na rigting. (1) 3

[17]

Bladsy 11 van 12
AFRIKAANS EAT/ V2 NASIENRIGLYNE GRAAD 10 NOV 2018

TOTAAL AFDELING D: 35
GROOTTOTAAL 70

VLAK 1 VLAK 2 VLAK 3 VLAK 4 VLAK 5


12/35 15/35 8/35
40% 40% 20%

Bladsy 12 van 12

You might also like