You are on page 1of 2

MEMORANDUM

HALALA AFRIKA- Johannes Kerkorrel

1.1. Voltooi met die KORREKTE antwoord:


Hierdie gedig is ʼn lied van (trots/liefde/haat/verlange/hartseer). (1)

1.2. Die spreker praat in die gedig van Suid-Afrika.


2.1 Is hierdie stelling WAAR of ONWAAR? WAAR (1)
2.2 Bewys jou antwoord met ʼn aanhaling uit die gedig. (1)
" suid van die ewenaar "

1.3. Voltooi: Die kleur, groen (strofe 1), is ʼn simbool van LEWE / GROEI / VRYHEID. (1)

1.4. Waarmee het die mans wat nou in die myne werk, jare gelde geboer? BEESTE (1)

1.5. Drie van die antwoorde voltooi die volgende sin KORREK.
Watter antwoord is NIE korrek NIE?
Skryf net die vraagnommer en die letter neer.

Ons lees in strofe 2 dat die ma ...


A haar hartseer kind troos.
B glo haar man sal terugkom.
C in die stad se ghetto’s gaan bly.
D sê dat hulle weer saam sal wees. (1)

1.6. Waarvandaan het die mense wat al die verandering in die land veroorsaak het, gekom?
WESTE / EUROPA (1)

1.7. Gee EEN WOORD uit die gedig wat vir ons sê met watter soort skepe hierdie mense gekom
het. SEILE (1)

1.8. Na watter “rykdom” verwys die spreker in strofe 5? (4x½) (2)


DIAMANTE / GOUD / STEENKOOL / EDELMETALE
1.9. Haal EEN bewys uit die gedig aan wat sê dat hierdie rykdom nie vir die mense van Afrika
geluk gebring het nie. SLAWE / GHETTO'S (1)

1.10. Hoe het die lewe van die diere verander? Noem EEN manier. (1)
HULLE KON EENS VRY RONDLOOP NOU IS DAAR GRENSE EN DRADE WAT HULLE INPERK

1.11. Pas die woord in KOLOM B by die beskrywing in KOLOM A.


Skryf net die vraagnommer en die letter neer. (4)

KOLOM A KOLOM B
1.11.1 Die tyd van die dag wanneer die son sak. C SKEMER A ghetto’s
1.11.2 Vir altyd. D EWIGE B heuwels
1.11.3 Die agterbuurtes van ʼn stad. A GHETTO'S C skemer
1.11.4 ʼn Klein bietjie. F GREINTJIE D ewige
E heers
F greintjie

1.12. Gee Een voorbeeld van herhaling uit die gedig. (1)

TOTAAL VRAAG 1: 17

You might also like