You are on page 1of 5

AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10

herhaling - beklemtoning
1. Ek ken ‘n ou,ou liedjie
2. van lewenswel en-wee; die mooi en slegte dinge in
die lewe
3. van lank vergane skepe in
4. die kelders van die see.
Skepe wat tot niet is/ lank
terug gesink het

Kelder = woonplek onder ‘n gebou.


In gedig: - verwys na onder die seebodem/
underneath the bottom of the sea.
AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10
Die woorde van die
5. Die woorde is vergete liedjie is vergete
omdat dit ‘n baie ou
6. en tog, die deuntjie draal – liedjie is

7. soos vaag onthoude grepies uit En tog word die


deuntjie (lyrics) van
8. ‘n baie ou verhaal… stukkies/ pieces
die liedjie vaag
(vague) onthou

onthoude grepies =
woordspeling

Ellips – skep afwagting en vra om voltooi


te word…maar die vers gaan juis daaroor
dat dit nie voltooi kan word nie.
AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10
9. Van swerwers sonder rigting; wanderers with no
direction
10. van soekers wat nooit vind…
11. En eindelik was almal maar seekers that never
find
12. kinders van die wind
Voegwoord koppel
gedagtes
aanmekaar en lê
klem daarop dat
almal uitgelewer is
aan verloop van
omstandighede.
(circumstances)
AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10
Gesigte…
13. Gesigte, drome,name
alliterasie
14. is deur die wind verwaai;
15. en waarheen al die woorde is, dro
m e…

16. sou net ‘n kind wou raai.


Drome (r .13) kind (r.16) verband.
‘n kind droom nog drome oor die
toekoms… name…

woorde...
AFRIKAANS EAT POËSIE GR 10
17. Swerwers sonder rigting; Herhaling van strofe
3 om die nietigheid
18. soekers wat nooit vind… (insignificance)
Van die mens in sy
19. En eindelik was almal maar omstandighede
(circumstances) te
20. kinders van die wind beklemtoon

You might also like