You are on page 1of 1

Afrikaans Eerste Addisionele Taal Gr.

12 1 2020

WEEK ____ en ______

MEMO

Kinders van die wind

1. Vergane skepe wat gesink het / vergane skepe in die kelders van die see
2. Hulle breek op en spoel weg
3. 3.1 rigting
3.2 vind
4. Figuurlik
Gesigte en drome kan nie verwaai nie
5. Raai
6. 6.1 F
6.2 D
6.3 A
6.4 E
6.5 B
7. Almal wil maar een of ander tyd na ander plekke gaan
8. A
9. Vergeet
10. Om meer te sê as wat in die gedig gesê kan word
11. Onduidelik
12. Reël 1 na 2; reël 3 na 4 en ander versreëls wat oorloop sonder enige
punktuasie aan die einde van die reël
13. Dit versnel die tempo / dit bind die gedig tot ‘n geheel / dit verdoesel die rym
14. Ek-spreker / eerste persoon spreker
15. “Ek ken ‘n ou, ou liedjie”
16. Strofe 3 en 5
17. Dit versterk die musikaliteit van die gedig
18. Strofe 2 soos kelders wat onder die see is ( kelders is “a basement”)
19. Hartseer en ongelukkige herhinneringe

You might also like