You are on page 1of 10

Kruppel Engel

About the book

Om te weet wie jou pa is, is om te ís. Al stry hy jou af. Al suip hy soos jou
stiefpa, net aan duurder goed. Al is hy wit. Nou weet jy wie jy is en waarmee jy
werk. Nou weet jy hoekom is jou neus groot en jou lippe dun. En nou weet jy dat jou
boude klein gaan bly. Nou vat jy jou klip en jy drá dit, want dis wie jy is. Tina
bly op die Coetzees se skaapplaas in die Karoo. Haar grootmaakpa pas skaap op, maar
sy vermoed haar biologiese pa boer Engelsplaas – die plaas langsaan. Engelsplaas
word so genoem omdat die plaaseienaars nou al vir geslagte lank ’n engel het. Tina
wil graag na die dorpskool gaan, maar dit is te duur. Toe sy wil wegloop, sê Jakob,
’n kruppel padloper, haar aan om haar regte pa te gaan vra vir geld.

In English : To know who your father is is to ice. Even if he talks you down. Even
if he drinks like your stepfather, only on more expensive things. Even if he is
white. Now you know who you are and what you work with. Now you know why your nose
is big and your lips are thin. And now you know that your butt will stay small. Now
you take your stone and you wear it, because that's who you are. Tina lives on the
Coetzees' sheep farm in the Karoo. Her foster father looks after sheep, but she
suspects her biological father farms Engelsplaas - the farm next door. Engelsplaas
is called that because the farm owners have had an angel for generations now. Tina
would like to go to the village school, but it is too expensive. When she wants to
run away, Jakob, a crippled wayfarer, tells her to go and ask her real father for
money.

Kruppel Engel Overview

Wat is die skrywer se naam?


A: Zenobia Kock

Waar het Tina graad 7 voltooi?


A: Rising Star

Wat is ‘n “lift” in Afrikaans?


A: geleentheid

Waarheen is Tina in die begin op pad?


A: Sy wil wegloop van die huis af met die hoop op ‘n beter toekoms en opvoeding.

Hoe wil Tina dorp toe gaan?


A: Sy wil ryloop (hitch hike)

Hoe lyk Jakob die eerste keer?


A: Sy gesig is net-net herkenbaar as ‘n mensgesig. Droë rowe hang tussen sy neus en
sy lippeSy gesig is droog en aanmekaar getrek. Hy het geen ooghare of wenkbroue
nie.Een skeefgetrekte oog traan. Hy is vuil en stink.Dra ‘n kakierige, vuil (amper
swart) broek wat vas met ‘n tou gebind is.Geen idee wat die hemp se oorspronklike
kleur was nie.Nattigheid loop af van sy neus op sy bolip.

Wat sê Jakob toe Tina sê dat hy in die verkeerde rigting gaan?


A: “Kla’ gewerk.”

Wie is ant Lya?


A: Stefaans Marais se huishulp

Wat is Tina se siening oor “safe sex”?


A: Sy dink nie dit werk nie
Hoe weet ons dat Stefaans Marais baie alkohol gebruik?
A: Hy het ‘n groot bottel Glenmorangie.

Waarvoor sal Stefaans Marais betaal?


A: Skoolgeld, koshuisgeld, boeke, skoolklere, toiletware en sakgeld

Waarvoor gee Stefaans nie geld nie?


A: Vir lekkertjies

Watter tipe werk wil Tina nie eendag doen nie?


A: Sy wil nie werk as ‘n arbeider wat kos maak en skoon maak nie.

Watter klagte het Ma Lettie oor Tina?


A: Sy is baie lui.

Wat leer die dorpskool nie vir kinders nie?


A: Naaldwerk.

Wat doen ma toe sy uitvind?


A: Sy gooi die hele sinkbad oor Tina en hou haar vas terwyl sy haar met ‘n
pantoffel slaan.

Wat is die kleintjies se name?


A: Maaghret en Klein-Attie

Wie is Stefaans Marais?


A: Tina se BIOLOGIESE pa.

Watter 3 leuen hat ma vir Tina vertel van wie haar biologiese pa was?
A: Hy is doodHy kom van die KaapSy weet nie wir sy familie is nie

Wat bedoel Tina met: “Om te weet wie jou pa is, is om te ís.”
A: Jy weet wie jy is en waar jy vandaan kom. Sy verstaan ook nou hoekom sy anders
lyk as die bruin kinders.

Watter tipe waerk doen Pa At?


A: Hy werk met skape op Coetzeesrus

Watter geld word elke maand deur ‘n prokureur betaal?


A: Onderhoudgeld vir Tina

Wie is ant Sanna?


A: Oom Ketôt se vrou

Wie is Jakob se ma?


A: Ant Merlin

Wie wou Pa At met ‘n mes aanval?


A: Evaan

Wat noem Tina dit as Pa At mense ignoreer en niks sê nie?


A: Stilstuipe

Wie gaan saam met Tina op haar eesrte dag by die skool en hoekom?
A: Ma Lettie: moet gaan inskryf
mevrou Coetzee: deur Stefaans se prokureur gereël

Wat doen Tina om die Afrikaanse terminologie in die Wiskunde klas te verstaan?
A: Sy leen Lindiwe se Wiskunde handboek
Hoe word die (initiation) verduidelik deur:
a) Loisieb) Lindiwe
A: a) Dis ontgroening
b) hulle is rasisties

Oor watter 3 dinge is Tina bly in die koshuis?


A: 1. Mooi binne
2. Trappe
3. Baie, lekker kos

Hoe lyk juffrou Dale?


A: Jonk en mooi met kort hare

Wat het gebeur in die kerk toe predikant Buffel bid tydens die biduur?
A: Jakob het ‘n eliptiese aanval gekry.

Hoekom het Jakob gestink? (2)


A: Hy was ‘n vuil straatkind.
Wou nie by die sopkombuis was en skoonklere aantrek nie.

Wat het juffrou Dale voorgestel nadat sy Tina se skets van haar gesien het?
A: Dat sy dit in die skoolklerant sit.

Noem twee feite oor meneer Leonard


A: Die adjunkhoof
Gee Wiskunde en Fisiese Wetenskap vir die hele skool

Hoekom vat Ruan nie kanse in meneer Leonard se klas nie?


A: Hy vat nie moeilikheid nie
Hy het ‘n departementele pos

Wat het Jakob altyd in die straat voor die supermark gedoen?
A: Eers karre gepas
Later vir geld gevra

Wie het meneer Plaatjies van Tina se gedig vertel? Wat vra hy vir Tina?
A: Mevrou Avenant
Hy vra dat Tina dit moet aanpas vir die skoolkoerant.

Wat is die dorp se naam (waarin die koshuis is)?


A: Van Noodt

Wie is ant Ketlin en David en waar bly hulle?


A: Ant Lya se dogter en haar man.
Marta-se-Kris

Wat het uncle David-hulle van juffrou Dale gehoor?


A: Sy skree baie op die kinders

Hoekom verwys Tina na juffrou Dale as “Witvark met ‘n pepertong”?


A: Sy is wit en sê dinge hoe hulle is.

Watter vakke gee juffrou


A: Ekonomiese en Bestuurswetenskap
Kuns en Kultuur

Noem 2 feite oor Ruan


A: Hy is arrogant
Hy wil altyd die klas laat lag

Hoe reageer juffrou Dale op Ruan se bespotting van Jakob?


A: Sy sê die Bybel ons daarteen waarsku om met gestremde mense te spot.

Waarom kan Tina nie die nuus oor haar gedig met die volgende mense deel nie?
Die koshuiskinders
Ma Lettie
Stefaans Marais:
A: Die koshuiskinders: sal dink sy spog

Ma Lettie: stel net belang in die kleintjies en hou nie daarvan as Tina slimmer is
nie

Stefaans Marais: wil nie weet Tina is sy dogter nie

Juffrou Dale bied aan dat Tina met haar kom praat. Hoe antwoord Tina?
A: Sy het te veel huiswerk en moet vir die klastoets leer.

Hoofstuk 5

Noem 2 goeie eienskappe van Andries


A: Troos die kleintjies
Dra die juffrou se tas

Wat vra Tina vir Andries


A: Hoe om ‘n geleentheid te kry.

Wat antwoord Andries?


A: Sy moet by die koöperasie staan en die boere vir ‘n geleentheid vra.

Hoekom sal ant Ketlin en uncle David verlig wees as sy nie by hulle bly nie?
A: Hulle het nie geld om vir haar te voer nie.
Daar is nie reëlings gemaak vir betaling nie.

Hoe wil Stefaans Marais nie deur Tina benoem word nie?
A: Meneer

Wanneer sal Stefaans Marais Tina van uncle-David-hulle optel en hoekom?


A: Tienuur
Hy kuier eers by die dorp

Hoekom bly Loisie by haar antie in Marta-se-Kris?


A: Die Welsyn het haar in die koshuis gesit, want die omstandighede by die huis is
nie bevorderlik vir studie nie.

Waarmee sukkel Loisie as dit by Wiskunde kom?


A: Sy ken nie die tafels/ vermenigvuldiging nie

Waaraan dink Tina alles as Stefaans vra hoekom sy liewer nie die naweek in die dorp
bly nie?
A: Hulle sal nie vir haar kos kan betaal nie.
Sy sal die beddegoed en emmertoilet moet deel.
Ryk mense het badkamers met spoeltoilette.

Hoekom kry Tina nie middagete op Vrydae nie?


A: Die koshuis is oor die naweke gesluit

Waar gaan Tina op Sondag terwyl sy wag dat die koshuis oopmaak?
A: Sy gaan VGK-kerk toe met Loisie

As wat het die VSK-kerk voorheen bekend gestaan?


A: Die sendingkerk (NB!)

Wie kry koffie en toebroodjies na die kerkdiens?


A: Kinders wat nie kos by die huis kry nie

Wie wou met Tina praat by die kerk?


A: Dominee Buffel

Wie is die gr.8 sondagskool onderwyser?


A: Meneer de Bruyn

Hoe het Jakob na dominee Buffel verwys?


A: Die oupa met wit hare

Wie is die vrou van die sopkombuis wat Jakob al baie gehelp het?
A: Ant Sanna

Hoekom loop Loisie koshuis toe?


A: Sy kry skaam om afgelaai in haar pa se perdekar te word.

Tina sien vir Jakob by die hoof se kantoor uitkom. Noem 4 verskille en 2
ooreenkomste.
A: Verskille:
Dra 'n blou pak.
"Glimmer"
Het 'n kar.
Sy gesig is skoon.
Ooreenkomste:Gesig is nog steeds erg vermink.Loop nog moeilik (hinkepink).j

Wat sê Jakob hierdie keer vir Tina?


A: Sy moet juffrou Dale die gedig wys.

Juffrou Dale gaan weg vir die naweek.


Waar gaan sy?
Hoekom?
Met wie?
A: Gariepdam

Moet ‘n kursus oor klaskamerbeheer bywoon.

Juffrou Cline

Wat sê juffrou Cline vir juffrou Dale oor hoekom hulle die kursus moet bywoon?
A: Hulle is die jongste en het baie om te leer.

Hoe vind juffrou Dale uit van Tina se gedig vir die koerant?
A: Tina het in haar huiswerkboek oor dit geskryf en sy het gevra om dit te sien.

Wie is die skoolhoof?


A: Meneer Roode

Hoofstuk 1-3

Wie is Tina se biologiese pa?


A: Stefaans Marais.
Stefaans Marais se plaas.
A: Engelsplaas

Wat is die naam van die plaasskool?


A: Rising Star

Wie ontmoet Tina langs die N1 toe sy vir 'n rygeleentheid wag?
A: Jakob

Vir wie gaan Tina geld vra?


A: Stefaans Marais.

Is die volgende WAAR of ONWAAR? Tina was nog nooit op Stefaans Marais se plaas nie.
A: Onwaar

Kies die KORREKTE ANTWOORD: Tina wil graag in (Engels/Afrikaans) skoolgaan.


A: Afrikaans

Voltooi die sin: Die juffrou wat 'n "pepertong" het is:
A: Juffrou Dale

Wie werk vir Stefaans Marais in die huis?


A: Ant Lya

Waar woon ouma Rebekka?


A: Perdefontein

Kies die antwoord wat NIE KORREKT is nie: Skryf slegs die LETTER neer.
Jakob se gesig het:
A. baie sere en puisies
B. rowe tussen sy neus en lippe
C. geen wenkbroue
D. 'n oog wat traan
Answer: A

Hoofstuk 2

Hoekom sê juffrou Dale dat mense begin om te drink?


A: Mense begin drink op vele oorsake. Advertensies is net een.

Wat drink Stefaans nou?


Hoekom?
A: Koffie, koeldrank en sap.
Sy GEWETE (conscience) het hom oor Tina gepla. Hy het ‘n TWEEDE KANS om haar te
leer ken, wat KOSBAAR vir hom is.

Watter 2 eienskappe het Stefaans (volgens Dale)


A: Hy is eerlik en verantwoordelik.

Wat vra Stefaans en Diana vir Tina terwyl hulle ‘n ligte ete eet?
A: Hulle trou.
Wil sy die blommemeisie wees? (Ma Lettie wil later eers met Pa At daaroor praat.)

Hoe weet Tina dat Ma Lettie hulle verwag het?


A: Sy dra haar netjiese skoene.
Die vensters blink. Gordyne gewas. Erf is gevee. Tee en gemmerkoekies.

Verduidelik hoe Tina haar ma sien (as ‘n buitestaander)?


A: Stewig gebou.
Jong vel sonder plooie.

Juffrou Dale vra vir Ma Lettie of Tina op Engelsplaas kan gaan bly na die troue.
Wat antwoord sy?A: Nee, Tina is Pa At se kind, maar sy kan steeds gaan kuier.

Hoekom wil Ma Lettie en Pa At nie na die triue gaan nie?


A: Hulle wil nie hê dat die mense skinder nie.

Wat besef Tina na die middag in die biblioteek en dit wat sy gehoor het?
A: Sy is ‘n kleurling en word so ook deur ander gesien.

Watter gevoel kry Tina toe sy die rooi kar op die N1 sien kom?
A: Déja vu (NB!)

Wie klim uit die rooi kar?


A: Ant Merlin. Sy is nie dronk nie, maar net effens aangeklam.

Wat het Tina gedoen toe Jakob ‘n baba was?


A: Hom rondgedra

Hoe het Jakob sy naam gekry?


A: Hy was die tweede gebore van tweelings. Die eerste was al dood, maar Jakob het
gelewe. Die dokter het gesê dat sy hom Jakob na Jakob en Esau moet noem.

Wie gee gewoonlik vir ant Merlin slaapplek?


A: Ma Lettie of ant Sanna

Wat droom Tina van Jakob?


A: Hy sê sy moet die pap roer. Sy wil nie, maar sy roer dit in elk geval.

Hoe beskryf Tina vir Jakob by die graf?


A: Weerloos

Wat gebeur toe Jakob die pap wou roer?


A: Hy kry ‘n eliptiese aanval en val met sy gesig in die kokende pap.

Wat gebeur toe Tina Jakob probeer help?


A: Sy laat die pot op Jakob se heup laat val.

Hoekom het Tina gedink sy sal ‘n pak slae kry?


A: Sy het nie die pap geroer nie.
Jakob het die pap geroer.
Sy het Jakob nie dadelik gehelp nie.
Sy het die pot op sy heup laat val.
Sy het nie die bure geroep nie.

Met wie het ma Lettie oor wat gebeur het gepraat?


A: Ander mense soos ant Sanna.

Hoe het ant Merlin reageer toe sy Jakob weer in Van Noodt se hospitaal sien?

Hoofstuk 3

Must be North-facing
A: Moet Noord front

Wat is pousies en karretjiesmense?


A: Pousies: arbeitshuisies
Karretjiesmense: kleurlinge wat met donkiekarre rondtrek

Hoekom moet Tina nie oor die koue huis kla nie?
A: Hulle het ‘n plafon, nie ‘n sinkdak nie.

Beskryf ma se huis as ‘n kind.


A: Uit sink, seil, plastiek, hout en optelysters gebou. Die hele huis moet opgepak
en getrek word. Geen vensters nie.

Waar bly die skaapskeerders deesdae?


A: Op platterkampe in die dorpe

Waar het Pa At as ‘n kind gebly?


A: Op Engelsplaas met sy ouma, oupa en ma.

Beskryf Oumies se engel


A: ‘n Man met kakieklere. Groot en wit.

Beskryf Oumies se oupa se engel


A: ‘n Engelsman. Deur sy pa geskiet. Soldaat.

Beskryf Oumies se oupa se oupa se engel


A: ‘n Mak Boesman
wie se ouers doodgeskiet is

Wat is die verskil tussen ‘n mak Boesman en ‘n wilde Boesman?(2+1)


A - Mak: werk vir die boere. Ouers is doodgeskiet.
Wild: bly saam met kinders en vrou

Hoe het Oumies se pa uitgevind oor die man wat met haar gelol het?
A: Pa At se ma het dit agtergekom. Haar pa vertel. Haar pa sê vir Oumies se pa.

Hoe is die man met die kakieklere dood?


A: Oumies se pa nooi hom om saam te gaan jag om vir hom ‘n les te leer. Hulle klim
deur ‘n draad. Sy geweer het toe per ongeluk afgegaan en die man in sy kop geskiet.

Wat doen Oumies se pa met die lyk?


A: Steek dit weg in ‘n ou graf. Pa At se oupa moes hom help om van dit ontslae te
raak en te begrawe.

Wat het die man met die kakieklere se pa vir sy ma vertel?


A: Hy het op die skip geklim oor die water omdat hy geskrik het vir die polisie. Hy
moet maar vir hom ‘n ander lewe in die ander land gaan maak.

Watter nuwe ooreenkoms merk Tina op met die engele?


A: Elke engel was in die gedaante van iemand wat deur die familie kwaad aangedoen
was.

Waar draf Tina oor naweke en hoekom?


A: Op Engelsplaas se pad.
‘n Mens val nie so maklik daar nie.

Hoekom sit Stefaans een Sondagoggend op ‘n klip?


A: Ant Lya het gedink Tina wil iets vra.

Hoekom voel Tina en Stefaans ongemaklik?


A: Hulle het ‘n slegte geskiedenis.
Sy wil hom sien, maar die indruk word geskep dat sy iets wil hê.
Hoe reageer Tina wanneer sy besef dat juffrou Dale weet dat sy Stefaans se kind is?
A: Sy is ontsteld

Hoekom is juffrou Dale spierwot van skok?


A: Sy voel sy het uit haar beurt gepraat.

Awkward
A: Eienaardig

Waaroor voel Tina eienaardig?


A: Sy het ‘n regte pa en hy het haar nie afgestry nie.

Wat het Oumies vir Tina gegee om haar voor te berei vir skool?
A: ou tydskrifte, skertjies, gom, blokkies en ‘n regte pop

Op watter manier is Oumies se dogter dood?


A: Sy het van ‘n trekker afgeval en die grootwiel het oor haar gery.

Wat het Oumies gesê wat Tina baie ontstel het?


A: Sy moenie bedel nie. (beg)

Wat is Oumies se naam?


A: Martina (Tina se geboortenaam)

Waarvoor staan Oumies?


A: Ou meisies

Wat dink Tina doen witmense as hulle verlief is?


A: Hulle trou

Hoekom het sy hierdie indruk?


A: Die meeste mense op Coetzeesrus woon net saam.

Waar bly juffrou Dale en wat leer Tina hieruit?


A: By Coetzeesrus.
‘n Mens moet jouself nie in die versoeking sit nie sodat jy nie ‘n fout maak nie.

Hoekom is daar net 4 van die 10 kinders oor in mnr. de Bruyn se Sondagklas?

Hoofstuk 4 - 6

Waar woon Uncle David en Ant Ketlin?


A: Marte-se-Kris

Die dorp waar Tina skoolgaan


A: Van Noordt

Die polisie het hom voor die winkel opgelaai.


A: Jakob

Tina bly by hulle na die kamp.


A: Uncle David en Ant Ketlin

Hy het 'n gebrande gesig


A: Jakob

Sy nooi Tina uit. Sy is Tina se onderwyser.


A: Juffrou Dale
Tina kry 'n rygeleentheid saam met hom.
A: Stefaans Marais

Tina ry die Sondag saam met hulle terug dorp toe


A: Die Coetzees

Jakob dra dit toe Tina hom by die hoof se kantoor sien uitkom.
A: ‘n Helderblou pak met ‘n strepieshemp en ‘n plakkaatblou das.

Hoe lyk Jakob se gesig nou? (Hoofstuk 6)


A: Sy gesig is skoon sonder enige korserige nattigheid.

Wie het vir Jakob na die sopkombuis geneem?


A: Dominee Buffel

Wie het gesê dat Tina iets vir die skoolkoerant moet skryf?
A: Meneer Plaatjies

Wie is die dominee van die kerk waarheen Tina in die dorp gaan?
A: Dominee Buffel

Wat is by die dominee se huis wat mense bang maak om daarheen te gaan? Gee een
woord.
A: Honde

Sê of die volgende stelling WAAR of ONWAAR is: Tina teken 'n skets van Stefaans
Marais.
A: Onwaar

Hoofstuk 5

Waarom Staan Tina vrydag by die koöperasie ?


A: Sy soek lift om huistoe te gaan en hoop mnr Coetzee vir haar sien om haar
husitoe vat.

Wat beteken "seil soos n slang"


A: Jy moet jou trots sluk

"Stefaans kan maar sleg dat hy Vrydae sy besigheid in die dorp kom doen . Dis die
minste" (bl 37) Wat bedoel ant Ketlin met "Dis die minste"?
A: Omdat Stefaans haar pa is , kan hy daar deel doen as haar pa , aangesien hy nie
vir haar sorg nie.

Wat beteken "kap n paaltjie" ?


A: Iemand moet ontspaan

Wat beteken "moenie my ghoen roer nie"?


A: Moenie my gemoed verstuur nie.

By wie get Stefaans Marais in die dorp gekuier? Hoe weet jy dit?
A: Juffrow Dale , sy het vir hom vertel dat Tuna goed doen op skool.

Watter emosie dui die woord "wragtig" aan (bl 40)


A: Sy is baie geskok.

You might also like