You are on page 1of 10

AFDELING A: Poësie 1.

11 Benoem die beeldspraak wat in “’n duisend briewe saai” (versreël 10)
voorkom. (1)
VRAAG 1: ‘Sterrekyker’ – Franci Greyling
1.12 Kies die KORREKTE woord tussen hakies. Skryf slegs die nommer en
Bestudeer die onderstaande gedig en beantwoord die vrae wat daarop volg. antwoord neer.

1. Ek skryf ‘n brief aan die man op die maan – Die woord “wonder” in versreël 11 en 12 vertel vir ons dat die spreker
2. bladsye en bladsye vol. (seker / onseker) is. (1)
3. Ek rol dit in ‘n koker op,
4. bind dit aan ‘n pyl 1.13 Bespreek die funksie van die aandagstrepe in versreël 12. (1)
5. en skiet dit met ‘n wilgerboog
6. dat dit hoog die lug inseil. [18]
7. Ek sien hoe dit deur die sterre trek
8. en om die maan gaan draai VRAAG 2: ‘Ek het ‘n huisie aan die Rand’ – Pirow Bekker
9. en al verder deur die donker lug
10. ‘n duisend briewe saai. Bestudeer die onderstaande gedig en beantwoord die vrae wat daarop volg.
11. Nou wonder ek
12. – en wonder jy? – 1. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag.
13. het hy ooit sy pos gekry, 2. Ek het my huisie tweemanhoog ommuur;
14. of sou daar iemand anders wees 3. ‘n draad gespan; ‘n kopbeen sê: Bly weg!
15. wat al dié briewe dalk nou lees? 4. Dit is ‘n fort waar ek my saans verskans.

1.1 Wat is ‘n sterrekyker? (2) 5. Daarbuite hoor ek mense hardloop, skote knal,
6. deure klap, rubberbande snerp op teer.
1.2 Bespreek die tema van die gedig. (2) 7. Dan stilte. Daarbuite hoor ek ruite val
8. (of is dit binne waar diefwering makeer?)
1.3 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die nommer en letter neer.
Die stemming van die gedig is ______________. 9. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag.
10. My huis, my paradys, bly lekker onversteur.
a. depressief 11. Kyk hoe blink die koppe aan die draad:
b. liefdevol 12. Tot hier dring niemand, maar niemand deur.
c. speels
d. hartseer (1) 13. Ek het ‘n huisie aan die Rand. Dis nag.
14. Die alarm by die Trellidor hou knipoog wag.
1.4 Hoe skep die digter eenheid in die gedig? (1)
2.1 Kies die KORREKTE antwoord tussen hakies. Skryf slegs die nommer en die
1.5.1 Aan wie skryf die spreker ‘n brief? (1) antwoord neer.

1.5.2 Bestaan hierdie persoon werklik? (1) Op grond van die uiterlike bou van die gedig kan ‘n mens sê dat hierdie
gedig ‘n (Italiaanse / Engelse) sonnet is. (1)
1.6 Haal ‘n versreël uit die gedig aan wat vir ons sê dat die spreker baie geskryf
het. (1) 2.2 Volgens die titel van die gedig waarna verwys die woord “Rand”? (1)

1.7 Noem DRIE goed wat die spreker gebruik om die brief te stuur. (3) 2.3 Watter woord in die titel dui aan dat die spreker alreeds ‘n huisie aan die
Rand besit? (1)
1.8 Verduidelik kortliks wat ‘n koker is. (1)
2.4 Uit hoeveel versreëls bestaan ‘n kwatryn? (1)
1.9 Waarom bêre die spreker die brief in ‘n koker? (1)
2.5 Met watter ander gedig is hierdie gedig intertekstueel? (1)
1.10 Gee EEN woord uit versreël 7 wat aandui dat die brief ver reis. (1)
2.6 Noem DRIE goed waarmee die spreker hom in sy huisie beskerm. (3) 3.1 Watter tipe verteller tref ons in die storie aan? (1)

2.7 Watter sosiale probleem word deur die gedig aangespreek? (1) 3.2.1 Waar bevind die verteller haar in hierdie verhaal? (1)

2.8 Wat is die figuurlike betekenis van “Dis nag” (versreël 1, 9, 13)? (1) 3.2.2 Is die verteller veronderstel om daar te wees? Motiveer jou antwoord. (1)

2.9 “n kopbeen sê” (versreël 3) 3.3 Hoe stereotipeer die verteller die mense wat in hulle dorp bly? (1)

2.9.1 Benoem die bogenoemde beeldspraak. (1) 3.4 Verduidelik die term “godverlate plek”. (1)

2.9.2 Verduidelik die beeldspraak. (1) 3.5 “Ek wonder met wie van hulle drie vry daai girl nou eintlik?”
Wie is die “hulle” waarna verwys word? (1)
2.10 Haal EEN voorbeeld van klanknabootsing aan. (1)

2.11 Verduidelik waarteen die spreker homself in strofe 2 moet beskerm. (2) Ek kyk verbaas na Envir wat met sy arm onder my elmboog my so ewe in die outjie se rigting
druk. Jerome en Doepie lyk ook verstom.
2.12 Waarom word versreël 1, 9 en 13 herhaal? (1)
“Solank jy onthou ons hou jou dop. Só.” Envir beduie met sy pinkie en wysvinger voor sy oë.
2.13 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die nommer en die letter neer.
Watter emosie ervaar die spreker in strofe 1 en 2? Stupid, dink ek en ek wil uitbars van die lag, maar dit lyk of die outjie dit ter harte neem.

a. blydskap “Sal ons?” Hy sleep my by die tafel weg asof hy bang is die drie verander van plan.
b. opgewondenheid
c. vrees “Sjoe, jy het guts!” Ek praat by sy oor.
d. verwarring (1)
“Wie is hulle?” Hy beduie net met sy kop. Kyk nie eens in hul rigting nie.
[17]
“My bodyguards.”
TOTAAL AFDELING A: 35

AFDELING B: Prosa (Kortverhale) 3.6 Die verteller is so beïndruk met die outjie dat sy vir hom sê:
“Sjoe, jy het guts!”. Bedoel die verteller dit DENOTATIEF of KONNOTATIEF (1)
VRAAG 3: ‘Bodyguards’ – Anzil Kulsen
3.7 Wat is die werk van ‘n “bodyguard”? (1)
Bestudeer telkens die uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg.
3.8 Hoe weet die verteller dat sy besig is om verlief te raak op die outjie? (1)

Ek laat my meesleur deur die musiek en die ritme van Doepie se lyf. Hy dans goed, sy oë 3.9 Hoe weet Lance wat die verteller se naam is nog voordat sy haarself aan hom
heilig toegeknyp. Ek skat hy dink aan al die ouens wat hy kon gehad het as hy nie in hierdie kon voorstel? (1)
godverlate plek gebly het nie. Ons dans soos al die ander verliefdes en loop nes al die ander
hand om die lyf na ons tafel toe nadat die musiek opgehou het. Op hierdie dorp skinder almal. 3.10 Kies die KORREKTE antwoord uit die woordbank om die sin te voltooi. Skryf slegs
Nee, op hierdie dorp skinder al die normale mense oor die abnormales. Dié wat effens anders die nommer en die woord neer.
is as die res.
prokureur burgemeester onderwyser skoolhoof dokter
“Ek wonder met wie van hulle drie vry daai girl nou eintlik?”
predikant tandarts stasiebevelvoerder musikant veearts
Die outjie wat na my beduie, lyk nie eens of hy skrik toe ek hom oor my vang skinder nie.
Dalk wou hy hê ek moet hom hoor. Hy gaap my al heelaand aan waar hy tussen sy vertraagde Lance Ludik se pa is die nuwe 3.10.1 __________ en Chantel se pa is die
buddies langs die dansvloer sit. dorp se 3.10.2_____________. (2)
3.11 Pas KOLOM B by KOLOM A. Skryf slegs die nommer en letter neer. 4.4 Elfie beleef innerlike konflik. Noem TWEE goed wat haar pla. (2)

KOLOM A KOLOM B
3.11.1 Doepie A Moes die skool verlaat Sondaemiddae kom die familie gewoonlik koffie drink.
3.11.2 Jerome B Homoseksueel
3.11.3 Trudy C Onverantwoordelik “En daarom kan ons eenvoudig nie anders nie, ons sal ‘n ander plan moet maak,” sê Elfie se
(3) ma, dié keer vir die familie. “Jasper het die vakansiereëlings maande gelede getref en goeie
akkommodasie is skaars.”
3.12 Wat is die hoogtepunt van die verhaal? (1)
“Bowendien het Aletta die vakansietjie broodnodig, met die huishouding, die baba én Pa om
3.13 Wanneer en waar gaan Chantel en Lance mekaar weer sien? (2) te behartig …” sê Elfie se pa.

[18] “Maar natuurlik!” stel die familie hulle gerus. Wéét hulle dan nie: die bejaarde word by die
dag moeiliker – godsman of nie. Party dae moet jy hare op jou tande hê, en die gedaante
VRAAG 4: ‘Die paradysbossie’ – Marietjie Kotzé van ‘n engel. Derhalwe is daar net een plan; sy tagtigste verjaarsdagviering word vervroeg,
maar sonder sy medewete, om vredesonthalwe.
Bestudeer telkens die uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg.

4.5 “-godsman of nie”


Halfpad tussen twaalf en dertien verlaat Elfie die smalle weg en begeef haar op die breë pad
wat, so weet sy alte goed reguit lei na die verderf. Hoe verklaar dié woorde Oupa se beroep wat hy vir jare beklee het? (1)

Verskeie dinge druk haar ylings vorentoe: die nuwe baba op haar ma se skoot, die 4.6 Elfie beleef ‘n winterseisoen in haar lewe. Verduidelik die figuurlike betekenis
verpleegster wat gehuur is om Oupa se nek en voete te was, die witkopseun wat langsaan van hierdie stelling. (1)
ingetrek het, en veral haar heimlike vermoede dat Bileam se donkie, nes dié van Aesopus,
van fabelstoffasie is. 4.7 Pa en Ma wil Oupa se verjaarsdagviering vervroeg. Waarom wil hulle dit
doen? (1)

4.1 Kies die KORREKTE antwoord. Skryf slegs die nommer en die letter neer. 4.8 Hoekom gaan hulle nie vir Oupa sê dat hulle sy partytjie voor sy verjaarsdag
Elfie se volle naam is ______________________. gaan hou nie? (1)

a. Elfiena Jacomiena 4.9 Watter sonde pleeg die grootmense? (1)


b. Elfrieda
c. Elflien
d. Ella Anna Frida (1) Toe sien sy die paradysbossie.

4.2 Kies die KORREKTE frase in hakies om die sin te voltooi. Skryf slegs die Wit oortrek. Blommetjies ingeryg aan elke takkie, getooi met snoer op snoer. En toe sy
nommer en KORREKTE frase neer. daaraan raak: die heidegeur wat uit die spitse blaartjies styg.

In die inleidingsin word daar van die smalle weg en die breë weg gepraat. Sy pluk holderstebolder, ‘n hele handvol en nóg ‘n handvol en nóg!” Kyk, Oupa, kyk!” roep sy
Volgens die Christelike geloof is die (4. 2. 1 smalle weg / breë pad) die pad toe sy by die kamerdeur inbars. “Die verjaarsdagpresent!”
wat na die hemel lei en die (4. 2. 2 smalle weg / breë pad) die pad wat na
hel lei. (2) Hy kyk en knik sy kop. “God is goed,” sug hy. “Ai, ai!” en dut weer in.

4.3 Waarom dink Elfie dat sy nou op die breë pad is? Verskaf TWEE redes. (2)
4.10 Waarom was die paradysbossie vir Oupa so spesiaal? (1)

4.11 Hoekom is dit ‘n wonderwerk toe die paradysbossie op die dag van Oupa
se verjaarsdagpartytjie blom? (2)
4.12 Waarvan is die blom van die paradysbossie vir Elfie ‘n bevestiging? (1) 2.1.1 die Middeleeue? (1)

4.13 Watter emosionele verandering het Elfie ondergaan toe die paradysbossie 2.1.2 die moderne tyd waarin die gedig geskryf is? (1)
op Oupa se vervroegde verjaarsdagvieringe geblom het? (1)
2.2 Om iets kaf te draf
[17]
2.2.1 Wat beteken die bostaande uitdrukking? (1)
Vraag 2: ‘Here be dragons’ – Izak de Vries
2.2.2 Verduidelik wat dit binne die konteks van reël 2 beteken. (1)
Bestudeer die onderstaande gedig en beantwoord die daaropvolgende vrae.
2.3 Wat wil die spreker vir sy pa met reëls 7 – 8 sê? (1)
1 pa se kodewoord
2.4 Haal ‘n voorbeeld van personifikasie uit die gedig aan. (1)
2 draf ek in ‘n oogwink kaf
3 my muis surf dwingend
2.5 Wat is die funksie van die beklemtoning van die woord “wéét” in reël 9? (1)
4 op nuwe ruimtes af
2.6 Wat bedoel die spreker met reël 15? (1)
5 los my, pa , laat my gaan
6 inligting is my religie en Google Earth my kaart
2.7 Wat is die funksie van die herhaalde gebruik van “los my, pa, laat my gaan”
7 dagga lê die strate vol
in reëls 5 en 16? (1)
8 en onnies vroetel ook maar graag
2.8 Watter woord in die gedig dui die wending aan? (1)
9 ons wéét, pa
10 ons keyboards is wyser as jy dink
2.9 Verduidelik die verskil in toon in die strofes vóór die wending en die strofes
11 laat ons gaan, laat ons reis
daarna. (2)
12 na kletsvriende in Pole, na hekse in Parys
2.10 Voltooi die onderstaande sin deur die korrekte antwoord te kies. Skryf slegs die
13 waar anders, pa, sal ons geslag
vraagnommer (2.10) en die antwoord neer.
14 ons vlae plant?
15 ons kleims afsteek?
Verwys na reël 21: “dan, pa, dan sal my brein met jou wil praat”.
16 los my, pa ,laat my gaan
Die woord “dan” verwys na:
17 maar hou oop jou hart
A. tye wat die spreker graag saam met sy pa wil spandeer.
18 eendag gaan daar ‘n virus wees
B. tye wanneer die spreker uiteindelik besef die internet is gevaarlik.
19 ‘n wurm of ‘n Trojaanse perd
C. tye wat dit vir die spreker gerieflik is.
20 wat meer gaan doen as komperkraak
D. tye wat die spreker hulp nodig het met sy skoolwerk. (1)
21 dan, pa, dan sal my bréin met jou wil praat
2.11 Wat word die vrae genoem wat die spreker in reëls 22 – 27 aan sy pa stel? (1)
22 sal jy daar wees, pa ? as ek moet vlug
23 van ‘n pedofiel of sluipdief in die nag 2.12 Verduidelik die ironie van strofes 6 – 9. (1)
24 sal jou oor dan oop wees,pa?
2.13 Wat is die funksie van die vrye vers in hierdie gedig? (1)
25 ‘n USB vir my gemoed?
2.14 Voltooi die onderstaande sin deur die korrekte antwoord in hakies te kies.
26 of gaan jy stug ‘n vuurwal gooi
Skryf slegs die vraagnommer en antwoord neer.
27 en my die kuberstorm self laat veg?
Die kind noem sy/haar pa 'n 'USB vir my gemoed' (reël 25). Dit is 'n voorbeeld
2.1 Waarna verwys die titel van die gedig ten opsigte van: van ('n metafoor / ‘n vergelyking). (1)
[17]
VRAAG 1
1.6 Mnr. Brydon het geweet dat Seppie ʼn gebore leier is. Wat is egter ironies
KORTVERHAAL: KONING VAN DIE TOWNSHIPS omtrent die manier hoe Seppie dit aangewend het? (1)

Lees die volgende uittreksel noukeurig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg. 1.7 Waarom sou jy ook teleurgesteld wees in die rol wat die polisie in hierdie
verhaal speel? (1)

KONING VAN DIE TOWNSHIPS ― Rudi Daniels 1.8 Hoekom is dit onregverdig vir mnr. Brydon om homself te blameer vir die
verkeerde keuses wat Seppie gemaak het? (1)
’n Onrustige afwagting hang oor Elsiesrivier, want dit is vandag die begrafnis van die
berugte bendeleier, Jacob September, alias Seppie. Skoolhoofde in die omgewing sluit 1.9 Hoekom het meneer Brydon hom nie veel aan Seppie se woorde “Dit is nou
hul skole vir die dag uit vrees vir hernieude bendegeweld, want wraakpraatjies lê die final.” gesteur nie? (1)
hele woonbuurt vol.
1.10 Glo jy dat die gebeure in hierdie kortverhaal realisties is?
Daar sal in elk geval geen skool kan wees nie, want te veel ouers het besluit om hul 5 Motiveer jou antwoord. (1)
kinders by die huis te hou. Die polisie-teenwoordigheid in die woonbuurt herinner sterk
aan die politieke onrus en riots in die tagtigerjare. 1.11 Hoe skakel Seppie se laaste woorde aan mnr. Brydon met die titel “Koning
van die townships”? (1)
’n Konvooi splinternuwe BMW’s lei die lykwa die kerkgrond binne terwyl bendelede op
aandag staan. ’n Sarsie skote word die lug ingevuur om nog meer aan ’n militêre 1.12 Wat sou jy beskou as die hooftema van hierdie kortverhaal? (1)
begrafnis te herinner. 10
1.13 Seppie se lewe was nie ideaal nie. Skryf die 3 gebeure neer wat direk tot sy
Dit was nie heeltemal onverwags nie toe Seppie, ’n atleties-geboude sewentienjarige dood gelei het. Skryf dit in die KORREKTE VOLGORDE neer. (3)
graad 11-leerder, op daardie triestige Junie-oggend sy boeke op meneer Brydon, sy
rekeningkunde-onderwyser, se tafel kom plaas het met die woorde: “Dis nou final.” [18]
Menige keer, as Seppie voor skool by sy klas ingeglip het om privaat met hom te VRAAG 2:
gesels, het hy al gedreig om die skool te verlaat. Fier en trots het hy daar gestaan – nie 15
die bedremmelde, patetiese figuur van iemand wat so pas handdoek ingegooi het nie. Lees die onderstaande uittreksel uit die kortverhaal en beantwoord die daaropvolgende
vrae.
(197 woorde)

BODYGUARDS ― Anzil Kulsen


1.1 Hoekom het Seppie die skool in graad 11 verlaat? (1)
1 Ek laat my meesleur deur die musiek en die ritme van Doepie se lyf. Hy dans goed,
1.2 Gee TWEE redes waarom daar daardie dag nie normale skool was nie. (2) 2 sy oë heilig toegeknyp. Ek skat hy dink aan al die ouens wat hy kon gehad
3 het as hy nie in hierdie godverlate plek gebly het nie. Ons dans soos al die ander
1.3 Kies die naam uit KOLOM B wat by die aanhaling in KOLOM A pas. Skryf net 4 verliefdes en loop nes al die ander hand om die lyf na ons tafel toe nadat die
die vraagnommer (3.3.1 – 3.3.3 en die letter (A–C) neer, bv. 3.3.1 D. 5 musiek opgehou het. Op hierdie dorp skinder almal. Nee, op hierdie dorp skinder al
6 die normale mense oor die abnormales. Dié wat effens anders is as die res.
KOLOM A KOLOM B 7 “Ek wonder met wie van hulle drie vry daai girl nou eintlik?”
3.3.1 “Iewers moet daar ’n les vir hom in wees.” A Leerders 8 Die outjie wat na my beduie, lyk nie eens of hy skrik toe ek hom oor my vang
9 skinder nie. Dalk wou hy hê ek moet hom hoor. Hy gaap my al heelaand aan waar
3.3.2 “Van watter “gang” praat Meneer.” B Die jong dogter 10 hy tussen sy vertraagde buddies langs die dansvloer sit.
3.3.3 “… onder polisie-beskerming geplaas” C Mnr. Brydon 11 Net daar trek ek Envir van sy stoel af op en verlei hom in ’n smeulende lambada
(3) 12 op die dansvloer waar niemand anders nou dans nie. Die outjie se oë volg elke
13 beweging van my uittartende lyf. Kyk, ek kán dans. As mens met Doepie, Envir en
1.4 Waarom was dit, volgens hierdie verhaal, gevaarlik vir mnr. Brydon om Seppie 14 Jerome uithang, ken jy elke liewe dansmove wat ooit uitgedink is. Die vier van ons
se begrafnis by te woon? (1) 15 het niks in gemeen nie, behalwe dat ons mense se tonge fiks hou en soms ’n klomp
1.5 Is dit regverdig om Seppie se huislike omstandighede te blameer vir die 16 twak aanvang net vir die fun. En om almal iets te géé om oor te praat.
keuses wat hy in sy lewe maak? Gee ʼn rede vir jou antwoord. (1) 17 “Daai ou vreet jou op met sy oë.” Envir se hand rus laag en besitlik teen my rug.
2.9 Watter stereotipering maak die verteller oor mense wat in klein dorpies bly? (1)
2.1 Noem TWEE karaktereienskappe wat die verteller oor Doepie verklap. (2)
2.10 Wat sal jy beskou as die klimaks van hierdie liefdesverhaal? (1)
2.2 Haal TWEE AGTEREENVOLGENDE WOORDE aan wat verwys na die klein,
afgeleë dorpie waar die verteller bly. (1) [17]

2.3 “Die vier van ons het niks in gemeen nie, behalwe dat ons mense se tonge VRAAG 2: Lees die gedig deur en beantwoord dan al die vrae wat volg.
fiks hou…”
Die snoek Barend Toerien
2.3.1 Wat beteken dit om mense se tonge fiks te hou? (1)
Ons in die roeiboot, jý
2.3.2 Hoe hou die verteller mense se tonge fiks? (1) die roeier, sê hoe om te maak
met die handlyn: gee kort rukkies
2.4 “Hy gaap my heelaand aan?” (reël 9) en as jy een voel, ruk vinnig, hard. Pluk
hom in die boot, gryp 5
2.4.1 Wie is die ou na wie die verteller verwys? (1) -versigtig vir die tande!
-en druk hom onder jou arm in vas
2.4.2 Gee ‘n rede waarom die outjie haar aangaap. (1) vir die hoekuithaal
en die nekbreek.
2.5 “By die tafel hou Jerome ‘n glas met blink vloeistof na my toe uit.”
Maar hoe kon ek weet 10
2.5.1 Wat is die ‘blink vloeistof” wat Jerome vir Chantel gegee het om te drink? (1) hy’s so vasgebyt aan die lewe
meer nog as aan die hoek?
2.5.2 Dink jy Jerome se optrede was onverantwoordelik? hy sou veg met sy hele lyf,
Motiveer jou antwoord. (1) sy stert sou swingel
sy kiewe gulp 15
2.6 “Ek vererg my daar en dan en staan op om binnetoe te gaan….” na waterlug, sy oë
snags sou aanhou staar?
2.6.1 Waarom raak die verteller kwaad? (1) Nico, Elandsbaai

2.6.2 Dink jy haar optrede is regverdigbaar? Gee ‘n rede vir jou antwoord, (1) VRAE:

2.7 Die verteller se eerste soen was ‘n aangename ervaring. 2.1 Wat is die verskil tussen ‘n visserman en ‘n hengelaar? (2)

2.7.1 Verduidelik waarom bogenoemde stelling WAAR is. (1) 2.2 Word daar in hierdie gedig van ‘n hegelaar of ‘n visserman gepraat? Motiveer
jou antwoord. (1)
2.8 Lees die volgende uittreksel en beantwoord die vrae wat daarop volg:
2.3 “Ons in die roeiboot, jý”
Hoe word die woord “jy” dubbeld beklemtoon? (2)
“Daar is ‘n fladdering op die krop van my maag.
Volgende Saterdag sien die klub my nie weer nie. ‘n Glimlag breek 2.4 Wie is die “jy” in die gedig? (1)
oor my gesig.
Envir, Doepie en Jerome is goeie pelle. Maar ek dink dis tyd
om hulle as my bodyguards af te dank…”

2.8.1 Wat het die fladdering op Chantel se maag veroorsaak? (1)

2.8.2 Hoe verskil Chantel se verhouding met haar vriende in die begin van die
kortverhaal teenoor die einde van die kortverhaal? (2)
2.5 Pas kolom B by kolom A. Die volgende tabel bevat ‘n reeks instruksies. VRAE:
Rangskik die instruksies in die regte chronologiese volgorde deur die nommer
by die regte letter te sit, bv: 4.3 F; 20.7 A ens. 3.1 Kies die antwoord. Skryf net die nommer en antwoord neer.

KOLOM A KOLOM B ‘n Sterrekyker is iemand wat:


2.5.1 A. Pluk die vis in die boot in.
2.5.2 B. Gee kort rukkies met die handlyn. a. skeel is.
2.5.3 C. Breek die vis se nek b. met die maan gepla is.
2.5.4 D. Ruk vinnig en hard as jy ‘n vis aan die lyn voel. c. die toekoms voorspel deur na die sterre te kyk.
2.5.5 E. Haal die hoek uit die vis se bek. d. baie van sterre hou. (1)
2.5.6 F. Hou die vis stewig onder jou arm. (6)
3.2 Wat is die tema van hierdie gedig? (1)
2.6 Wat is die funksie van die kort sinnetjies in reël 3 en 4? (1)
3.3 Is die brief aan die man op die maan lank? Motiveer jou antwoord. (1)
2.7 Wat is die funksie van die parentese in reël 6? (1)
3.4 Kies die regte woord tussen hakies om die stelling waar te maak. Skryf net
2.8 Voor reël 10 is daar ‘n baldwit spasie. Wat is die funksie van die bladwit die nommer en die antwoord neer.
spasie? (1)
Die digter gebruik ( enjambement; alliterasie; parentese) om eenheid in hierdie
2.9 Watter tipe halfrym vind ons in: “Sy stert sou swingel”? (1) gedig te skep. (1)

2.10 Watter tipe emosie spreek die spreker uit as hy in reël 10 sê :”Maar hoe kon 3.5 Wat boots die enjambemente van versreël 7-10 na? (1)
ek weet”? (1)
3.6 Haal die parentese in die gedig aan. (1)
2.11 Dink jy die woord “waterlug” in reël 16 is effektief? Motiveer jou antwoord. (1)
[18] 3.7 Kies die regte volgorde waarin die spreker die volgende met die brief doen.
Skryf net die nommer en die antwoord neer.
VRAAG 3
A oprol, skiet, bind
Lees die gedig deur en beantwoord dan al die vrae wat volg. B skiet, bind, oprol
C oprol, bind, skiet
Sterrekyker Franci Greyling D bind, oprol, skiet (1)
3.8 Word “ die man op die maan” letterlik of figuurlik in die gedig gebruik.
Ek skryf ‘n brief aan die man op die maan- Motiveer jou antwoord. (1)
bladsye en baldsye vol.
Ek rol dit in ‘n koker op, 3.9 Watter DRIE dinge gebruik die spreker om die brief te versend? (3)
bind dit aan ‘n pyl
en skiet dit met ‘n wilgerboog 5 3.10 Waarom word die brief in ‘n koker gesit? (1)
dat dit hoog die lug inseil.
Ek sien hoe dit deur die sterre trek 3.11 Haal een woord uit reël 7 aan wat daarop dui dat die briewe ver reis. (1)
en om die maan gaan draai
en al verder deur die donker lug 3.12 Kies die regte antwoord. Skryf slegs die nommer en antwoord neer.
‘n duisend briewe saai. 10
Nou wonder ek “en al verder deur die donker lug” is ‘n voorbeeld van
-en wonder jy?-
het hy ooit sy pos gekry, a. Assonansie
of sou daar iemand anders wees b. Alliterasie
wat al díe briewe lees? 15 c. Enjambement
d. Neologisme (1)
3.13 Kies die korrekte antwoord. Skryf slegs die nommer en antwoord neer.

Die beeldspraak “‘n duisend briewe saai” is ‘n voorbeeld van:

a. vergelyking. AFDELING B: POËSIE


b. personifikasie.
c. klanknabootsing. BEANTWOORD ALBEI GEDIGTE.
d. metafoor. (1)
VRAAG 3: KONTEKSTUELE VRAAG
3.14 Dink jy dat die man op die maan ooit sy pos gekry het? Hoekom sê jy so? (1)
Lees die volgende gedig deur en beantwoord die vrae wat daarop volg.
3.15 In watter versvorm is die gedig geskryf. Motiveer jou antwoord. (1)
HERE BE DRAGONS ― Izak de Vries
TOTAAL: 17
1. pa se kodewoord
draf ek in ‘n oogwink kaf
my muis surf dwingend
op nuwe ruimtes af

5. los my, pa, laat my gaan


inligting is my religie en GoogleEarth my kaart
dagga lê die strate vol
en onnies vroetel ook maar graag

ons wéét, pa
10 ons keyboards is wyser as jy dink
laat ons gaan, laat ons reis
na kletsvriende in Pole, na hekse in Parys

waar anders, pa, sal ons geslag


ons vlae plant?
15 ons kleims afsteek?

los my, pa, laat my gaan

maar hou oop jou hart


eendag gaan daar ‘n virus wees
‘n wurm of Trojaanse perd
20 wat meer gaan doen as komperkraak

dan, pa, dan sal my bréin met jou wil praat

sal jy daar wees, pa? as ek moet vlug?


van die pedofiel of sluipdief in die nag
sal jou oor oop wees, pa?

25 ‘n USB vir my gemoed?

of gaan jy stug ‘n vuurwal gooi


en my die kuberstorm self laat veg?
Om ongemagtigde toegang tot persoonlike inligting
3.12.5 Kletsvriende E
te verkry deur middel van ‘n rekenaar.
(5)

3.1 Here be Dragons is ‘n term wat in die middeleeue verwys het na gevaarlike [18]
gebiede wat nog nie ontdek is nie. Waarna verwys die titel in hierdie gedig? (1) VRAAG 4

3.2 Gee ‘n sinoniem uit die gedig vir “wagwoord”. (1) Lees die gedig deur en beantwoord die vrae:

3.3 Word die woord muis in reël 3 DENOTATIEF of KONNOTATIEF gebruik?


Motiveer jou antwoord. (2) TESTAMENT ― Kobus Lombard

3.4 “Ons keyboards is wyser as jy dink” (reël 10) uit al my beroerde bates
wil ek aan jou bemaak:
3.4.1 Watter beeldspraak kom hier voor? (1) die A-mineurdruk
op my kitaar se nek
3.4.2 Hoekom, dink jy, is hierdie beeldspraak funksioneel in die gedig? (1) en ‘n woordelose vers
wat vassit in wit papier
3.5 Die versreël “los my, pa, laat my gaan” word in die gedig herhaal. ‘n handvol duidesand
Wat is die funksie van die herhaling? (1) om deur jou vingers te sif
en ‘n kapstok om ons siele
3.6 Na wie verwys die woorde “ons geslag ” in versreël 13 ? (1)
tevrede soos hoedens
3.7 Kies die korrekte antwoord: langs mekaar te hang
“en onnies vroetel ook maar graag” suggereer dat..?

A Onderwysers ook die internet gebruik. 4.1 Noem 2 bates wat die erfgenaam erf. (2)
B Onderwysers ook soms verkeerde goed doen.
C Onderwysers ook nie meer seker is nie. 4.2 Watter stylfiguur is “beroerde bates”? (1)
D Onderwysers soms ook skuldig is aan molestering (1)
4.3 Dink jy hierdie tegniek is funksioneel? Motiveer jou antwoord. (1)
3.8 In reël 24 is daar ‘n voorbeeld van assonansie. Skryf dit neer en onderstreep
die die assonerende klanke. (1) 4.4 Wat is die stemming van hierdie gedig? Hoekom sê jy so? (1)

3.9 Watter woord in strofe 6 dui die wending in die gedig aan? (1) 4.5 Watter sintuig sal jy gebruik vir

3.10 Dink jy daar is sprake van ‘n generasiegaping in die gedig? Verduidelik jou a die A-mineur druk,
antwoord. (1) b die sand wat deur die vingers sif
c. die kapstok (3)
3.11 Hoe verander die seun se houding vóór en ná die wending (1)
4.6 Haal ‘n versreël uit die gedig aan wat aandui, dat die vers nooit geskryf is nie. (1)
3.12 Pas die inligting in Kolom B by die woord in Kolom A
4.7 Hoekom pas die toonaard van die kitaarmusiek by die toon van die gedig? (1)
KOLOM A KOLOM B
3.12.1 ‘n USB A sosiale media. 4.8 Noem EEN herinnering volgens die gedig, wat die spreker en sy gewese
geliefde deel. (1)
3.12.2 pedofiel B Pa se ore.
3.12.3 Trojaanse perd C Kindermolesteerder. 4.9 Skryf ‘n woord uit strofe 2 neer wat aandui dat die spreker nie meer kwaad
3.12.4 Komperkraak D Virus oor die breuk is nie. (1)
4.10 Wat simboliseer die twee hoedens, en hoekom is dit baie effektief? (1)

4.11 In watter versvorm is die gedig geskryf? Motiveer jou antwoord. (1)

4.12 Watter rymskema word in hierdie gedig gebruik? (1)


4.13 Hoe pas die rymskema van die gedig aan by die inhoud van die gedig? (1)

4.14 Wat/wie is dood in hierdie gedig? (1)

[17]

GROOTTOTAAL VAN DIE VRAESTEL: 70

You might also like