You are on page 1of 7

Hoofstuk 1

VRAAG 1.1.
1. Noord-Wes
2. Suid
3. Noord-Oos
4. Oos
5. Noord
[5]

VRAAG 1.2.
Onwaar, Sy het die laaste maande gevra dat die kind in haar moet doodgaan.
(2)

VRAAG 1.3.
Onwaar (1)

VRAAG 1.4.
C (1)

VRAAG 1.5.
Hulle was bang en kwaad. (2)

VRAAG 1.6.
Hulle het geweet dat dit wat sy doen verkeerd was. (1)

VRAAG 1.7.
Die malondlolo het kleimure en die iqhuwane is heeltemal van gras
gemaak. (2)

VRAAG 1.8.
Die malondlolo en die iqhuwane het albei grasdakke. (1)

VRAAG 1.9.

Bas – waarmee die


takke vasgemaak
is.
Koepel
Wateltakke wat in
‘n sirkel geplant
word.
(3)
VRAAG 1.10.

Die mans se werk Die vrouens se werk


Plant die takke in ‘n groot kring Bind die grastoue vas
Buig die takke oor Werk die grasmatte aan die dak
vas
Maak die takke met nat bas vas Vat die gras aan en steek dit deur
(6)
VRAAG 1.11.
B, D, A, C. (4)

VRAAG 1.12.
ERATA: Verander OOK ALREEDS na NOG NIE.
Daar was meer krale om haar nek as om die van meisies wat nog nie
wegbeloof was nie. (2)

VRAAG 1.13.
ONWAAR - Mlenzana was al lank weg toe Amazolo se lyf begin wys het. (2)

VRAAG 1.14.
D (1)

VRAAG 1.15.
a. Mlenzana.
b. Zuziwe.
c. Die vroedvrou.
d. Zuziwe.
e. Amazolo.

VRAAG 1.16.
WAAR – “Jou kind se ore is uit, hulle is nie lank nie, die voorvaders was goed
vir jou.” (2)

VRAAG 1.17.
Dit is ‘n seun. (1)

VRAAG 1.18.
Om die kind te versterk. (1)

VRAAG 1.19.
Amazolo kan nou die kind melk (voeing) gee deur hom aan haar te laat drink.
VRAAG 1.20.
A (1)

VRAAG 1.21.
B (1)

VRAAG 1.22.
Omdat niks meer dieselfde as vroeër is nie. (1)

VRAAG 1.23.
1 C
2 D
3 A
4 E
5 B
(5)
VRAAG 1.24.
Oor Mlenzana, die kind en die pyn. (3)

VRAAG 1.25.
B (1)

VRAAG 1.26.
Amazolo soek beskerming en ondersteuning van iewers af. (2)

VRAAG 1.27.
C (1)

VRAAG 1.28.
A (1)

VRAAG 1.29.
Die koeie wat se melk gebruik om die seun mee te voer gaan eendag deur
die seun gebruik word om lobola mee te betaal. (2)

VRAAG 1.30.
B (1)

VRAAG 1.31.
Wanneer die mense sien dat Zuziwe daar was en haar rein gemaak het. (2)

VRAAG 1.32.
B (1)
VRAAG 1.33.
D (1)

VRAAG 1.34.
Amazolo besig bly om haar aandag af te trek vir haar verlange na Mlenzana
en kind. (2)

VRAAG 1.35.
Die hoenders op die werf, die bokke in die veld en die kinders wat speel (3)

VRAAG 1.36.
Hoekom die vroedvrou glimlag en bly sê die amathongo slaap nie. (2)

VRAAG 1.37.

KOLOM A KOLOM B
1 B/E A Die krale
2 B/E B Die hooftooisel
3 A/D C Haar borste.
3 A/D D Die wit
skouerkleed.
4 C E Die isidwaba
(5)
VRAAG 1.37.
WAAR (1)

VRAAG 1.38.
ONWAAR (1)

VRAAG 1.39.
WAAR (1)

VRAAG 1.40.
ONWAAR – Die mans se saad is te swak vir die vrouens. (1)

VRAAG 1.41.
Thandi Mutwa (1)

VRAAG 1.42.

Wat haar naam vroeër beteken het. Wat haar naam nou beteken.
Helder Troebel
(2)
VRAAG 1.43.
Thandi het nie die kwalitiete van ‘n moeder nie maar sy het haar eie kind en
dus het sy melk waarvan die kind ook kan drink. (2)

VRAAG 1.44.
Amazolo vra God hoekom sy nie dood is nie. (1)

VRAAG 1.45.
“ … oor daardie seer het sy ‘n knoets gemaak.” (1)

VRAAG 1.46.
Thandi gly-gly met haar mooi skoene agter Amazolo teen die klipperige steilte
uit en by die hut huiwer sy voordat sy buk om in te gaan. (2)

VRAAG 1.47.
Een jaar (1)

VRAAG 1.48.
A (1)

VRAAG 1.49.
D (1)

VRAAG1.50.
Toe sy die kind se doek omruil en per ongeluk aan hom raak. (2)

VRAAG 1.51.
“Hoekom het jy nie doodgegaan nie?” (1)

VRAAG 1.52.
Die eerste aand steek sy die kers aan om te kyk of die kind nog asemhaal as
dit te stil word. (2)

VRAAG 1.53.
1 D/F/H
2 D/F/H
3 D/F/H
4 A/B/E
5 A/B/E
6 A/B/E
7 C/G
8 C/G
(8)
VRAAG 1.54.

Tak

Snaar

Kalbas met die gat

(5)

VRAAG 1.55.

KOLOM A VERKLEURMANNETJIE AKKEDIS


1 God het hom tweede gestuur. 
2 Sy boodskap was ons sou lewe. 
3 Hy is tweede gestuur. 
4 Hy het te lank gevat. 
5 Sy boodskap was ons sou sterf. 
6 Hy was vinnig. 
7 Sy Zulu naam is umwabu. 
8 God was kwaad toe stuur hy 
hom.
9 Hy het gekyk hoe sy kleur 
verander.
10 Sy Zulu naam is intulo. 
(10)

VRAAG 1.56.
Sy wil hom nie ‘n naam gee nie want dan is hy iemand en hy is nie. (3)

VRAAG 1.56.
D (1)

VRAAG 1.57.
 Amazolo het alles gedoen wat sy geweet het nie mag doen terwyl sy
verwagtend was nie soos;
o staan terwyl sy eet,
o deur haas
o en tarentaal
o en ‘n bokooi wat in lamtyd dood is te eet,
 Sy het nie ‘n takkie van die spoorplant met haar saamgedra nie,
 Sy wou nie na die kind kyk toe hy gebore is nie
 Sy het gesê sy het nie ‘n kind nie,
 Sy wou hom nie bors gee na sy geboorte nie,
 Sy het gesê hulle moet die kind vir iemand gee wat vir hom ‘n naam sal
gee.
 Sy het nie gevra waar die kind is nie.
 Sy wou so gou as moontlik weer begin te werk het.
 Sy dra nie die kind in haar arms of op haar rug nie.
 Sy wou nie aan hom raak toe Thandi hom teruggebring het nie,
 Sy het die kind net op die vloer laat lê en huil,
 Sy versorg die kind net liggaamlik.

TOTAAL 130

You might also like