You are on page 1of 7

Produk Opleiding

Collagen+
Created by @Elizabeth Nieman

Collagen+

Derma Nu Collagen+ Prys: R399


60 Capsules
Tydsduur: 2 Maande/60 dae
(Hang af van persoon tot persoon)
As jy 2 kapsules per dag neem = 1 maand voorraad
Daaglikse gebruik vir optimale resultate

Created by @Elizabeth Nieman


Created by @Elizabeth Nieman

Collagen+
Wat is Die Derma Nu Collagen+:
Kollageen is 'n proteïen wat dien as een van die hoofboublokke vir jou bene, vel,
hare, spiere, senings en ligamente. Kollageen is wat verhoed dat ons vel sak,
wat ons daardie plomp, jeugdige voorkoms gee.

• Kliënte met volwasse vel


• Kliënte met verouderende vel
• Kliënte met gewrigspyn

Created by @Elizabeth Nieman


Created by @Elizabeth Nieman

Collagen+

Collagen Die Derma Nu Collagen+ Bestanddele:


Peptides Alanine, Arginine, Aspartic Acid, Glutemic Acid,
Glycine, Histidine, Proline, Hydroxyproline, Lystine, Valine.
500mg

Die Derma Nu Collagen+ Instruksies:


Neem 1 kapsule per dag tot 'n maksimum van 2 kapsules per dag.
Vir die beste resultate gebruik dit saam met die res van die Derma Nu-reeks.

Created by @Elizabeth Nieman


Created by @Elizabeth Nieman

Collagen+
Unieke verkoopspunte:
Collagen+ help met:
• Plooie
• Saggie vel
• Bros hare en naels
• Selluliet
• Gewrigspyn
• Spysverteringsprobleme

Created by @Elizabeth Nieman


Collagen+
Vrae en Antwoorde:
1. Sal dit velhidrasie en elastisiteit verbeter?
Orale kollageenaanvullings is getoon om velhidrasie en elastisiteit vir ouer
mense te verbeter.
2. Vanaf watter ouderdom kan Kollageen+ gebruik word?
Nie voor die ouderdom van 16 nie
3. Hoeveel kapsules kan ek per dag drink?
1 Kapsule per dag tot 'n maksimum van 2 kapsules per dag

Created by @Elizabeth Nieman


Created by @Elizabeth Nieman

Collagen+
Voordele van die Collagen+:
• Kollageen is 'n proteïen wat verantwoordelik is vir gesonde gewrigte en
velelastisiteit
• Noodsaaklik vir die handhawing van goeie gesondheid.
• Kollageen help om gehidreerde vel te handhaaf en verlig osteoartritispyn
• Kan help om bloeddruk en bloedsuikervlakke te verlaag.

Created by @Elizabeth Nieman

You might also like