You are on page 1of 13

Study Unit 1C

Leereenheid 1C
IOPS 121
Providing a safe and healthy working
environment
Voorsiening van ‘n veilige en gesonde
werksomgewing
See study guide for Discuss the moral and economic costs of AIDS;
content of this study
unit
Discuss the impact of AIDS in the workplace;
Sien studiegids vir Discuss the timing and cost of AIDS;
inhoud van hierdie
leereenheid Discuss the impact of AIDS on households;
Discuss the impact of AIDS on children; and
Discuss AIDS and the law.

Outcomes Die morele en ekonomiese koste van VIGS te bespreek;


Die impak van VIGS in die werkplek te bespreek

Uitkomste Die tydsberekening en koste van VIGS te bespreek;


Die impak van VIGS op huishoudings te bespreek;
Die impak van VIGS op kinders te bespreek; en
VIGS en die wet te bespreek.
HIV/AIDS in the workplace
HIV/VIGS in die werksplek

Due to the social and organisational ramifications of


AIDS, a proactive organisational policy addressing the
rights of AIDS victims and the training of co-workers is
necessary

As gevolg van die sosiale en organisatoriese


vertakkings van VIGS, is ’n proaktiewe organisatoriese
beleid nodig om die regte van VIGS-slagoffers en die
opleiding van kollegas aan te spreek
Failure to deal with AIDS can lead to the
following
Absence from work is likely to increase as people fall ill and take sick leave.

Employees will require time off to take care of sick family members.

Many employees will want to take compassionate leave.

People will want time off to attend funerals of family members and colleagues.

Productivity will decline because of time off, but employees will also be less healthy,
which will have a major impact on the medical aid schemes of companies.
The supply and cost of labour will be affected

Higher recruitment and training costs can be expected.


Wanneer HIV/VIGS in die werksplek nie
aangespreek word nie kan dit lei tot die volgende:
• Afwesigheid van werk en werkers se moegheid sal waarskynlik
toeneem soos mense siek word en siekteverlof neem.
• Werknemers sal tyd van die werk moet afvra om na siek gesins-
of familielede om te sien.
• Baie werknemers sal menslikheidsverlof wil neem.
• Mense sal tyd wil hê om begrafnisse van gesinslede en kollegas
by te woon.
• Produktiwiteit sal afneem as gevolg van die afwesighede, en
werknemers sal minder gesond wees, wat weer ’n geweldige
impak op die mediese hulpskemas van maat- skappye sal hê.
• Die aanbod en koste van arbeid sal geraak word deur ’n afname
in die getal volwasse- nes in die ouderdomsgroep van 20-59
jaar.
• Hoër werwings- en opleidingskoste sal ’n sekerheid wees.
The timing and
cost of aids
Die tydsverloop en koste van HIV/VIGS
Tydsraamwerk (tipies) Verloop van MIV/VIGS in die werkplek Koste vir die maatskappy
Jaar 0 Werknemer word met MIV besmet. Geen koste vir maatskappy in hierdie
stadium nie.
Jaar 0-7 Werknemer voel gesond en is ten volle Geen koste vir maatskappy in hierdie
produktief. stadium nie.
Jaar 7-9 Siekte begin. Werknemer kan in die eerste paar Siekteverwante koste word opgeloop
jaar sterf, of jare lank nooit simptome toon nie. (verlof en afwesigheid, verlore
produktiwiteit, toesigtyd, mediese sorg,
ongelukke).
Jaar 9-10 Werknemer sterk of verlaat arbeidsmag weens Einde-van-dienskoste word opgeloop
gestremdheid. (uitbetaling van voordele,
begrafnisonkoste, bestuurstyd,
verlaagde moraal).
Jaar 10+ Maatskappy neem plaasvervangerwerknemer in Omsetkoste word opgeloop (vakature,
diens. werwing, laer produktiwiteit terwyl
plaasvervanger die werk leer).
The impact of HIV/AIDS on household
Reduction or loss of
Decrease in household labor household income due to Increased household
force because of death or death of household expenditure on medical care,
chronic illness of household members, lower payment transportation cost, and
members. from persons with HIV/AIDS funeral expenses.
and loss of job.

Reduction of household Decrease in household


Selling of household assets.
expenditure on education. savings.

Increase in household debt or


borrowing.
Die impak van HIV/VIGS op huishoudings
Verlaging of verlies van
Afname in huishoudelike huishoudelike inkomste Hoër huishoudelike uitgawes
arbeidsmag weens sterfte of weens die afsterwe van lede aan mediese sorg,
chroniese siekte van lede van die huishouding, laer vervoerkoste en
van die huishouding. betaling van persone met begrafnisonkoste.
MIV/VIGS en werksverlies.

Vermindering van
Afname in huishoudelike Verkoop van huishoudelike
huishoudelike besteding aan
spaargeld. bates.
onderwys.

Toename in huishoudelike
skuld of lenings
The impact of
VIGS/AIDS on children
Loss of educational opportunities for children, as affected household would withdraw
children from schools to assist in caring for the sick and stop paying school fees.

Child labor at home increases.

Children loose one or both parents due to death and becomes orphaned.

Children enter labor market at an early age.

Children start behaving in an anti-social manner (e.g., criminal behaviour, prostitution,


drug abuse, stealing, etc).

Child-headed households emerge.


• Verlies aan onderwysgeleenthede vir kinders,
Die impak aangesien geaffekteerde huishoudings kinders
van uit die skool neem om te help om siekes te
HIV/VIGS versorg en om die betaling van skoolfonds te
vermy.
op • Kinderarbeid by die huis neem toe.
kinders • Kinders verloor een of albei ouers en word
wees gelaat.
• Kinders betree op ‘n vroeë ouderdom reeds die
arbeidsmark.
• Kinders begin op ‘n antisosiale manier optree,
en toon gedragswyses soos prostitusie,
dwelmmisbruik, diefstal, ens.
• Huishoudings waarvan kinders aan die hoof
staan, word al hoe meer algemeen.
HIV/AIDS and the law

If an individual tell the A doctor or health care


A person who has HIV does
employer about their HIV worker who tells and
not have an obligation to
status, the employer cannot employer about an
give this information to
tell anyone else without the employee's HIV status
his/her employer because of
individual's permission, as it without their permission is
the right to privacy.
is unfair labour practice. acting against the law.

An employer cannot dismiss


an employee because of
An employer cannot demand An employer cannot refuse
their HIV status, regardless of
to know if the cause of to hire an individual due to
whether other employees
sickness is HIV infection. their HIV status.
refuse to work with such an
individual.
• ‘n Persoon met MIV is onder geen verpligting om hierdie
inligting aan sy of haar werkgewer openbaar te maak nie
weens hulle reg op privaatheid.
• Indien jy jou werkgewer oor jou MIV-status inlig, mag hy

MIV/VIGS of sy niemand anders daarvan vertel sonder jou


toestemming nie. As die werkgewer wel iemand anders
vertel, is dit ‘n inbreukmaking op jou privaatheid en reg
op vertroulikheid, en maak dit moontlik ‘n onbillike

en die
arbeidspraktyk uit.
• ‘n Dokter of gesondheidsorgwerker wat ‘n werkgewer
oor ‘n werknemer se MIV-status inlig sonder die
werknemer se toestemming, tree in stryd met die wet op

wet
en skend die werknemer se reg op vertroulikheid.
• ‘n Werknemer mag nie daarop aandring om te weet of
die oorsaak van die siekte MIV- besmetting is nie.
• ‘n Werkgewer mag nie weier om jou in diens te neem
omdat jy MIV-positief is nie.
• ‘n Werkgewer mag jou nie afdank omdat jy MIV-positief
is nie.
• ‘n Werkgewer mag jou nie afdank omdat jy MIV-positief
is nie, selfs al wil ander werknemers nie saam met jou
werk nie

You might also like