You are on page 1of 15

1997/22131/07

PERSOONLIKE FINANSILE BEPLANNING


Baie dankie vir die geleentheid. Hierin uiteengesit in detail die dienste wat ons kan lewer asook hoe ons te werk gaan om dit te lewer tesame met volledige brosjure. Kontak my asseblief sou jy enige vrae h.

WAT DOEN ONS VIR JOU?


Ons bied n hele reeks professionele adviesdienste aan individuele en korporatiewe klinte. Hierdie dienste is ontwerp om jou te help om taktiese besluite te neem aangaande spesifieke finansile behoeftes in jou lewe. Ons adviesdienste mag ook van waarde vir jou wees, sou jy slegs onafhanklike onpartydige advies benodig in sommige spesifieke areas. Ons bied ook, n volledige Finansile Beplanning, genoem; My Finansile Lewens plan. Hierdie plan bevat n holistiese benadering tot jou lewenslange Finansile Beplanning deur jou te help om jou persoonlike finansies in lyn te bring met jou Finansile Doelwitte. Ons lewer ons diens in n vyf fases naamlik; Behoefte bepaling, Advies, Voorstelle, Implementering, en Hersiening/opvolging.

Hoe lewer ons hierdie dienste?


Ons identifiseer met jou, jou finansile doelwitte. Ons doen dit met n eerste onderhouds afspraak sonder enige koste en verpligtinge. Gedurende hierdie inligtings onderhoud sal daar baie vrae gevra word rakende jou finansile doelwitte, persoonlike gevoelens en oortuigings. Jy het hier ook die geleentheid om so veel vrae as jy wil te vrae. Na hierdie eerste onderhoud sal ons n Instruksie dokument voorberei sodat jy deur middel hiervan, aan ons spesifieke opdrag kan gee van die dienste wat jy van ons verlang sowel as die kostes ter implementering daarvan. Jy is op hierdie oomblik onder geen verpligting om ons diens te aanvaar en daar is ook geen kostes van toepassing. Met ontvangs van die getekende instruksie, sal ons van jou benodig, magtigings dokumente om alle inligting te bekom van die diensverskaffers, om ons instaat te stel om ons advies voor te berei. Ons sal al die data analiseer wat ons ontvang het en n verslag vir jou voorberei, met n uiteensetting van ons advies. Waar ons met n verdere ontmoeting die inhoud van ons aanbevelings te bespreek. Dit skep dan ook die geleentheid waar enige verdere vrae en verduidelikings gestel kan word om n deeglike prentjie gevorm kan word van ons aanbevelings. Ons sal jou bystaan met die implementering van enige veranderinge in jou bestaande portefeuljes waar nodig. As onafhanklike onpartydige finansile adviseurs kan ons navors by die oorgrote diensverskaffers wat die beste aan jou verwagtinge sal voldoen.

DIR: BF MEYER
RABIE WEG 1019, ELDORAIGNE, 0157 POSBUS 14177, CLUBVIEW, 0014 TEL: (012) 654-3504, FAKS: (012) 654-3568 1019 RABIE ROAD, ELDORAIGNE, 0157 P.O.BOX 14177, CLUBVIEW, 0014 TEL: (012) 654-3504, FAX: (012) 654-3568

EMAIL: francois@pentasure.ws

Hoe word ons betaal vir ons dienste?


Hoofsaaklik van toepassing in die geval van belegging aanbevelings of by uitermatige groot risiko transaksies waar die onderskrywers bereid is om beter tariewe te beding weens die weglating van sekere administrasie kostes! Hierdie aspek is geheel en al onderhandelbaar, ons kan direk deur ons klint vergoed word vir professionele dienste gelewer op n uur basis vergoedingstruktuur gemeet teen R 850per uur vir dienste gelewer! Eerder as om kommissie af te staan op die produk deur die diensverskaffer. Waar ons n finansile produk namens ons klint implementeer, kan n aanvangs fooi geneem word uit die belegging ter sprake, (bekend as klint ooreengekome vergoeding) eerder dat ons met nabelaste gelde betaal word.

WAT IS JOU ANTWOORD HIEROP! Ek verkies om enige aanvangs advies fooie per uur skaal tarief voor die volle implementering van die transaksie te betaal! En nie deur die produk verskaffer nie! JA NEE

Watter informasie sal jy op hierdie stadium moet verskaf.


Vertroulike Finansile Vraelys
Ons wil sovr moontlik alles van jou weet, jou doelwitte, jou doelstellings. Om dit te verkry gaan ons jou vra om die vraelys so volledig moontlik te voltooi. Meeste van ons klinte vind hierdie inligting ook baie nodig om weereens na hulle bedeling te kyk.

Risiko Profiel Vraelys


Ons maak hier hoofsaaklik gebruik van die Geld Persoonlikheid Vraelys, soos beskikbaar op die Third Circle Asset Management webtuiste. Hiermee bepaal ons wetenskaplik wat jou spesifieke Geld Persoonlikheid is. Volgens Dr Geurney die ontwerper van hierdie vraelys val elke persoon binne een van die nege geld persoonlikhede. Hiervolgens word sekere aanbevelings dan gemaak rakende jou Finansile Doelwitte.

Watter inligting verskaf ons op hierdie stadium? Klint Ooreenkoms Brief


Hierdie dokument bevat al die beskermings maatrels wat jy sal benodig wanneer jy advies ontvang vanaf n onafhanklike finansile adviseur. Om sodoende n ingeligte besluit te neem. Bestudeer die dokument sorgvuldig, dateer en teken, voorsien ons dan van n afskrif vir ons dokumentasie. Dit is vir ons n voorreg om van diens te wees, en sien daarna uit om jou te help om so spoedig moontlik finansile vryheid te kan bereik.

Waarom n Behoefte Ontleding


Waarom is dit nodig om n Behoefte Ontleding te doen, aan die hand van die volgende illustrasies behoort dit maklik bepaal te kan word, waarom so n Ontleding nodig is. PROBLEME WAT MAG ONTSTAAN VOORTYDIGE DOOD
Daar is tog so baie wat ons nog wou doen, wat ons beplan om te doen, en dan gebeur dit. Ons kan geestelik reg wees. Maar! Is ons Finansieel gereed?

1. 2. 3. 4. 5.

Is my Testament in orde? Is my Testament eenvoudig? Weet my mense waar om dit te kry. Is my boedel plan eenvoudig? Weet my mense waar al die dokumente is en wat het die eksekuteur nodig. Is daar voldoende & beskikbare kontant om my boedel laste te betaal. Die wie ek graag wil h moet van my erf! Gaan hulle wel erf?

WAT IS JOU ANTWOORDE HIEROP JA NEE Indien NEE MOET ONS TYD IN RUIM OM HIERAAN AANDAG TE SKENK

JA

NEE

HOSPITALISASIE & GEVREESDE SIEKTE


Daar is tog so baie wat ons nog wou doen, wat ons beplan om te doen, en dan gebeur dit. Weens die een of ander gevreesde siekte land ons in die hospitaal, maar nou ja ek het mos voldoende hospital dekking! Of het ek? Wat as ek nou ontslaan word. 1. Gaan ek nog mediese behandeling moet ontvang? En gaan my medies daarvoor betaal? Indien nie. Het 2. 3.

ek genoegsaam Trauma dekking om hiervoor te kan betaal? Het ek my werk terug? Hoe lank gaan my werkgewer my op sy betaalstaat hou voordat hy my afhaal? Het ek n plan vir hierdie onvoorsiene saak? JA NEE

WAT IS JOU ANTWOORDE HIEROP Indien NEE

MOET ONS TYD IN RUIM OM HIERAAN AANDAG TE SKENK

JA

NEE

ONGESKIKTHEID
Daar is tog so baie wat ons nog wou doen, wat ons beplan om te doen. En toe gebeur dit, weens die een of ander onverklaarbare rede is ek ongeskik & wil my werkgewer niks meer van my weet nie. Maar nou ja laat hy maar sy werk hou ek is OK! En het voldoende voorsiening gemaak vir so n geleentheid! Of het ek?

1. 2. 3.
4. 5.

Ek gaan eerstens al my laste delg: Verband betaal, motor -, oortrokke bank -, krediet kaarte aflos, persoonlike rekening sluit. Die res van die geld wat oorbly gaan ek nou bel en dit sal hl gemaklik voorsien in al my behoeftes vir solank ek en my gade lewe. My ongeskiktheid gaan mos ook nou nie so erg wees nie! Ek sal wel mos n werkie of twee kan doen! Gaan waarskynlik nie eens meer verder mediese behandeling nodig h nie, indien wel, my medies sal mos vir alles betaal. Indien my dekking nou nie 100% in plek is nie, my gade sin is mos! Dieselfde gaan hom/haar mos nie oorkom nie! JA NEE

WAT IS JOU ANTWOORDE HIEROP Indien NEE

MOET ONS TYD IN RUIM OM HIERAAN AANDAG TE SKENK

JA

NEE

AFTREDE
Dit is nog baie ver, ek het nog so baie om te doen. Waarom nou my bekommer oor daardie tyd, toe gebeur dit, weens besigheids redes word ek gevra om vervroegde pakket te neem. Of iemand het waarlik aan die tyd gedraai, ek kry n brief wat s einde van die jaar moet ek klaar maak en moet ek laat weet watter opsies ek gaan neem. Maar nou ja ek het nie n probleem nie, wag mos lankal vir hierdie oomblik. Ek is OK! En het voldoende voorsiening gemaak vir so n geleentheid! Of het ek?

1. 2.

3. 4.
6. 7.

Buitendien ek & my gade gaan tog glad nie solank lewe nie, so ons kan nou reeds begin om die kinders se erf geldjies te spandeer. Ek gaan eerstens al my laste delg: Laaste van Verband betaal, Miskien nuwe motor koop, klaar maak met oortrokke bankrekeninge, krediet kaarte & persoonlike rekeninge. Die res van die geld wat oorbly gaan ek nou bel sommer in die bank en dit sal hl gemaklik voorsien in al my behoeftes vir solank ek en my gade nog lewe. Inflasie & Belasting is ook geen probleem nie, my beleggings gaan maklik daarmee tred hou en ek verdien nie meer so baie om belasting te betaal nie. Ons uitgawes is ook nou mos baie minder, kinders is mos uit die huis. Gelukkig is ons ook gesond so geen mediese uitgawes. Indien my dekking nou nie 100% in plek is nie, my gade sin is mos! Dieselfde gaan hom/haar mos nie oorkom nie! JA NEE

WAT IS JOU ANTWOORDE HIEROP Indien NEE

MOET ONS TYD IN RUIM OM HIERAAN AANDAG TE SKENK

JA

NEE

OPLOSSING n Persoonlike ontleding van jou behoeftes

VOORDEEL Om die risikos te bepaal en belastingdoeltreffende aanbevelings te maak

HOE JY WEN Gemoedsrus as gevolg van groter bewustheid en n gesonde grondslag om besluite met vertroue te neem

VERTROULIKE FINANSILE VREALYS Datum van voltooiing Finansile Beplanner Belangrike Notas
As onafhanklike adviseurs word dit van ons verwag om behoorlike rekord houding te h van ons samesprekings, opdragte, ooreenkomste en aanbevelings. Ons moet dus alles in ons vermo doen om ons te vergewis van jou persoonlike en finansile omstandighede om ons in n posisie te plaas om die mees toepaslike advies te lewer wat jou behoeftes sal bevredig. Pentasure en ons verteenwoordigers, streef daarna om korrekte en volledige Ontledings vir ons klinte te doen, maar kan ongelukkig net binne die raamwerk van wat op hierdie vorm ingevul word, werk. Die mate van korrektheid en volledigheid van die inligting wat jy verskaf sal derhalwe die mate van korrektheid en volledigheid van die eindproduk bepaal. Pentasure en enige van sy personeel kan ongelukkig nie aanspreeklik gehou word vir enige skade wat mag voortvloei uit advies wat op onvolledige of verkeerde inligting gebaseer is nie. Daar is riglyne vir die voltooiing van die vorm op aanvraag beskikbaar. Antwoord asseblief by wyse van JA of NEE, of die bates by dood of mediese ongeskiktheid te gelde gemaak moet word. Dit is noodsaaklik om die likiditeit in die boedel te bepaal. Indien geen aanduiding gegee word nie sal aanvaar word dat die betrokke bates nie te gelde gemaak moet word nie. Heg asseblief die volgende aan: volledige versekeringsportefeuljes of magtiging om inligting te bekom (sien aangehegte magtiging) pensioen-, voorsorg- en groepvoordele by dood, aftrede en mediese ongeskiktheid (onthou PPS- voordele en toedelingsrekening), of magtiging om inligting te bekom (sien aangehegte magtiging) afskrifte van inter vivos -trusts en testament asook resolusie van skenkings en lenings gemaak, finansile state van onder andere trusts, maatskappye en beslote korporasies. Is u in u persoonlike hoedanigheid vir BTW geregistreer? JA NEE Francois Meyer

A. PERSOONLIKE BESONDERHEDE

B. BATES

C.

LASTE

D.

INKOMSTE & KAPITAALBEHOEFTES

E. ANDER INLIGTING 1. Indien enige van die bates hierbo gelys onderworpe is aan n beperkte reg (vruggebruik, jaargeld ens), of indien die testateur/trise n beperkte reg geniet, verskaf asb die volgende inligting.

2.

Is enige van die bates in terme van n testament of ander dokument uitgesluit van die gemeenskaplike huwelik of aanwas? Indien wel, verskaf besonderhede hieronder.

3. Inligting benodig vir berekening van Aanwas

4.

Indien advies verlang word oor die boedelbelasbaarheid al dan nie van sleutelpersoon versekering of koop- en verkoopversekering word die besonderhede van eienaar by aanvang van die polis, premiebetaler en versekerde lewe benodig.

5.

AANVULLENDE NOTAS VAN BELANG:

MAGTIGINGSBRIEF AAN WIE DIT MAG AANGAAN: Ek, die ondergetekende, Identiteitsnommer: Telefoonnommer:
Versekeraars / Beleggingshuis van toepassing

1.

Magtiging om inligting aan te vra via Astute of direk by die produk verskaffers

magtig hiermee BF MEYER van Pentasure (Edms)Bpk of enige van sy/ haar personeel om namens my enige inligting oor my versekerings- en/ of beleggingsportefeulje, mediese skemas, korttermyn versekering en enige van my werknemersvoordele, van enige Lewenskantoor, aftreefonds of ander finansile instelling te verkry.

Hierdie magtiging bly vankrag totdat dit op versoek van die klint gekanselleer word. Klint handtekening: Datum: 2. Aanstelling as nuwe amptelike sorg tussenganger.

Ek versoek verder die finansile instellings met wie BF MEYER van Pentasure (Edms)Bpk 'n bemarkingsooreenkoms het, om hom/ haar op hulle rekords aan te dui as my amptelike sorg tussenganger. Ek is ten volle ingelig ten opsigte van die gevolge van hierdie aanstelling. Hierdie aanstelling kan te eniger tyd skriftelik deur my herroep word. Verder bevestig ek ook hiermee dat my Finansile beplanner geregtig is op n adviesfooi vantoepassing op bestaande besigheid.

Klint handtekening:..Datum: Tussenganger inligting. Naam: Kode: Telefoonnommer: Faks: E-pos: BF MEYER van Pentasure(Edms)Bpk 012 654 3504 012 654 3658 francois@pentasure.ws

NB: enige wysigings moet deur die klint geparafeer word.

You might also like