You are on page 1of 7

ONDERNEMINGSBESTUUR

(EONBS150)
OPDRAG 1 (DA 1.2)
VOORBLAD
Studentenommer 2020010147

Naam en van JACO SWART

Studiesentrum MOOT

Program LLB

EN

Studentenommer 2024020185

Naam en van O’neill Syfers

Studiesentrum PAARL

Program NA-GRAADSE STUDENT

1
INDEKS

VRAAG 1 BL 3 – 5

VRAAG 2 BL 6

BRONNELYS BL 7

2
VRAAG 1

1. 1
O’Neill
Syfers

Jaco Swart

1.2 NOTULE

Vergadering bygewoon deur: O’Neil Syfers (Direkteur/Finansies en Bemarking)


3
Jaco Swart (Operationele Bestuurder en Verkoops Verteenwoordiger)

Vergadering d.m.v Teams gemonitor

Die volgende is in die vergadering bespreek:

1. Opbrengs van ons nuwe besigheid, bespreek van doel, missie en vissie van die
produk wat ons wil bekendstel.
2. Naam van Besigheid.
3. Produk se gehalte en kwaliteit. Hiermee is daar ‘n demokratiese stem ooreengekom
dat ons nie 1 sydige stem het in ons produk nie, aangesien dit ‘n algemene
verwagting is, wou ons vir GEHALTE en KWALITEIT voorkeur bied. Ons het besluit
op on naam deur om na mark verwante besighede te kyk wat nou ongeag meer in
die Afrikaanse name van besighede waarde toevoeg as groot internationale name.
4. Skep ‘n logo vir toespaslike mark.
5. Bekers kan ontwerp word deur klient se gevoel, belangstelling asook vir wie en waste
ouderdom groepe die klient in gedagte het.
6. Waar ons grootste teikenmark is vir verspreiding bv. Aanlyn platforms (TAKEALOT –
SHEEN ens) Feeste, Markte, Super Markte, Sportwinkels, Privaat Kliente wat van
webtuiste bestellings maar vir skole (spanne, skoolself) en so was nog baie bespreek
maar sal eerste toespits op die teikenmarkte. 1

7. Koste effektiwiteit ten opsigte van bemarking, vervaardiging en werkspasie (Fabriek


nodig en of ons dit kan vervaardig vir die begin van die huise af)
8. Bemeester die aflewerings prosedure deur ons eie doeltreffende Koerier te begin,
wat ons produkte kan aflewer en indien nodige ander produkte wat ons kan
vervaardig en versprei.
9. Vergadering verdaag.

WERKSNORME

1. Werksverspreiding word bepaal deur die Hoof uitvoerende beampte, en dan versprei
na bestuur.
2. Die Hoof uitvoerende beampte stel sperdatums.
3. Indien groepslid nie sperdatum behaal nie, word daar sal ‘n vergadering geskeduleer
word en dan word verdere stappe geneem insake van Waarskuwing.

1
https://jacojswart.wixsite.com/mysite - WEBTUISTE VIR VRIESKOEI PTY LTD
4
4. Hersiening word gedoen deur Direkte departement en Senior bestuur en redigeer
deur span.
5. Die riglyne verwys na ons prioriteitslys, nl, ons sal kyk na bestellings wat ontvang
word, dan sal die Hoof uitvoerende beampte die werk redigeer na bestuur, en
bemarking sal ook bepaal watter prioriteit die take gehanteer word.

VERGADERINGSNORME:

1. Albei van ons as studente verdeel die werk, maar indien dit ‘n ware besigheid was
sou ons dit verdeel soos besigheidsverpligtinge dit sou toepas.
2. Alle vergaderings word buite klasure gehou vir die rede almal se
besigheidsure/klasure moet inag geneem word.
3. Ons Hoof uitvoerende beampte word verantwoordleik gehou vir reëlings van enige
vergaderings. (dit word ook dan geëvalueer deur die volgende rang, indien een lid
nie sy deel bring nie word dit gesien deur ons werk).
4. Vergaderings word aanlyn gehou aangesien ons as lede nie naby gelee is nie, en
daarom word dit aanlyng gehou. Indien ons nader sou wees of indien die besigheid
geldig was sou dit afgehang is waar die besigheid gevestig was.
5. Soos genoem in werksnorme is sal aksies teen die lid geneem word aangesien ons
besigheids georienteerd is.

KOMMUNIKASIENORME:

1. Op die stadium word dit meeste kommunikasie op whatsapp toegepas en indien


vergaderings vir die besigheid genotuleer word sal dit op teams/zoom plaas vind.
2. Konflik word ook maar hanteer indien dit gebeur, konflik moet professioneel
gehantter word waar daar nie persoonlike gevoelens ingebring word nie.

VRAAG 2

5
Bronnelys;

6
6. www.businessmodelgeneration.com/canvas

7. https://neoschrones.com

8. Introdunction to Bunisess Management, 3rd Edition, Mujsengi-Ajulu, Botha,


Alsemgeest, Booyse, Bosch, Boshoff, Cunnigham

9. Akademia Notas

10. https://jacojswart.wixsite.com/mysite - WEBTUISTE ONTWERP

You might also like