You are on page 1of 51

BAIE

W EL
AAN K OM
BOO
Inleiding tot RD
Bedryfsinligtingstelsels
EIBIS150
Leereenheid 1
Onderwerp 1
Riana Crafford
HOEKOM EIBIS150?
NYWERHEIDSREWOLUSIES
• #1: Meganisasie.

• #2: Massa produksie.

• #3: Produksie outomatisasie

• #4: Voortsetting van #3 –


• Nywerheidsontwrigting
(disruptive technologies!)
NYWERHEIDSREWOLUSIE #4
• Nywerheidsontwrigting (disruptive technologies!)
• (vanaf mid 1990s).
• Vermenging van tegnologieë veroorsaak dat mens
moeilik onderskei tussen fisiese, digitale, en
biologiese sfere.
• Ongekende snelheid, omvang, en
stelselimpak van verandering.
Nywerheidsontwrigting

- Voorsitter van WEF

GetSmarter: The New Professional’s 2018 Career Guide


GELEENTHEID OF VERLEENTHEID?
WELWESE VAN DIE GEMEENSKAP

Hoe gaan ons hierdie ’ontwrigtings’ bestuur sodat dit nie


die gemeenskap se welwese negatief beïnvloed nie?
• Jou persoonlike gesondheid – fisies, emosioneel, sosiaal
• Dié van ons kleiner gemeenskap (Afrikaanssprekendes? /
studente / gesinne)
• Dié van die onderneming (waarin jy betrokke is / gaan raak)
• Dié van die (Suid-Afrikaanse) samelewing
INTERAKSIE TUSSEN
DOSENT EN STUDENT
• Die dosent (mamma voël) voer jou
feite en jy (baba voëltjie) hou jou
mond oop terwyl dit ingestop
word?
of
• Jy, soos ‘n jong
luiperdjie, verwerf jou
eie kennis en insig
(gaan soek jou eie kos)
onder leiding van die
dosent (mamma
luiperd)?
WAT OM TE VERWAG
• Die Spensaktiwiteite
• Aanlynvorderingstoetsies
• Portuurassessering

• Klastoets: Semester 1

• Werkopdrag : Semester 2

• Aanlynsemestertoets

• Eindeksamen
BCOM ONDERNEMINGSBESTUUR SAQUAL
93833

EXIT LEVEL OUTCOMES as applicable


to the Akademia module Business
Information Systems EIBIS150

1. Apply effective communication of


information reliably and coherently ...
BCOM ONDERNEMINGSBESTUUR
SAQUAL 93833

4.Evaluate, select and apply the appropriate applications


and techniques to solve problems in familiar and
unfamiliar contexts.
BCOM ONDERNEMINGSBESTUUR
SAQUAL 93833

5.Demonstrate and apply the knowledge of the


management of technology, the management of
innovation and the management of people
processes within a working environment.
BOODSKAP VAN DIE EBW DEKAAN
TYDENS DIE 2021 GRADEPLEGTIGHEID

• https://youtu.be/CHdv_czE16c

Let veral op haar twee belangrikste


punte
1. Haar ’Voetjie-vir-voetjie’ (is my
’happie-vir-happie’)
2. Wat sukses / mislukking behels
STRUKTUUR VAN DIE LESINGS EN DIE
EIBIS150 PORTAAL OP DIE SPENS
1. Uitleg op die Spens :
a. Vyf leereenhede
• Leeruitkomste en Assesseringskriteria (bv. vir Leereenheid 1 se 3 onderwerpe)
• Vooruitbeplan en agterna afgemerk op die Portaal onder Leereenheid 1
b. Twaalf onderwerpe (telkens met dieselfde tipe aktiwiteite voor en na die
kontaksessie)
• Verwerf Kentekens (SPENSORS genoem) vir elke onderwerp
• SPENSOR vereistes volgens bg. struktuur op die Spens
c. SPENS se Boeke en Lesse op jou Portaal
• Boek: Afrikaanse woordeskat en Handboekafbakening
• Les: Bepaal self jou bemeestering van die inhoud
ASSESSERINGSKRITERIA
ONDERWERP 1
1. die terme “stelsels”, “inligting”, „inligtinggehalte”,
“inligtingstelsels” en “organisasies” te definieer en te omskryf;
2. Jy kan bespreek hoekom die globalisasie van inligtingstelsels vol
uitdagings is;
3. te bespreek hoekom ʼn studie van inligtingstelsels belangrik is vir
voornemende ondernemingsbestuurders;
4. tussen verskillende bedryfsinligtingstelsels te onderskei en die
gebruike van sulke inligtingstelsels te bespreek aan die hand van
wie dit gebruik, hoe dit gebruik word en wat die voordele van die
gebruik daarvan is; en
5. die nuutste tendense in alomteenwoordige tegnologieë
(pervasive technologies) te identifiseer en te beskryf
HOU DIE SPENS SE KALENDER DOP
DIE BELANG VAN INLIGTING
• Inligting in ’n bedryfskonteks
• Belangrikheid van gehalte inligting
• Hoe kan inligting bydra tot die sukses
van ’n onderneming
• Bronne van inligting
• Tipes inligting wat deur
ondernemings benodig word
ASSESSERINGSKRITERIA

Definieer en omskryf die terme


“stelsels”, “inligting”,
„inligtinggehalte”,
1
“inligtingstelsels” en
“organisasies”
WAT IS DATA?
WAT IS INLIGTING?
WAT MAAK INLIGTING WAARDEVOL?

HOE BEPAAL EK OF INLIGTING VAN GOEIE GEHALTE IS?

(Tabel 1.1 in Stair, et al, 2021)


EIENSKAPPE VAN
WAARDEVOLLE INLIGTING
• Toeganklik . Veilig
• Juis (accurate)
• Volledig . Tydig
• Bekostigbaar
• Aanpasbaar . Eenvoudig
• Verifieerbaar
• Ter sake / Bruikbaar (relevant)
• Betroubaar
DIE BELANG VAN INLIGTING VIR ONDERNEMINGS

• Inligting kan ’n onderneming Ass-u-me


assume
maak of breek
• Nuttige inligting sluit in:
• Ontleding van
mededingers
• Behoeftes van kliënte
• Wetgewing en
nywerheidsregulasies
• Nuwe tegnologie
STELSELS
ASSESSSERINGSKRITERIA

Bespreek hoekom ʼn studie van


inligting
2
belangrik is vir voornemende
ondernemingsbestuurders
HOE KAN INLIGTING BYDRA TOT
DIE SUKSES VAN ’N ONDERNEMING?

• Werknemers meer effektief


• Ontwikkeling van nuwe produkte en
dienste
• Beter verhouding met kliënte bou
• Beter besluite te neem:
• Mededingende voordeel?
• Doelwitte bereik?
ASSESSERINGSKRITERIA

Bespreek die gebruike van


inligtingstelsels aan die hand van:
• wie dit gebruik,
3
• hoe dit gebruik word en
• wat die voordele van die gebruik
daarvan is
INLIGTINGSOMGEWINGS
TIPES BEDRYFSINLIGTING
(VOORBEREIDING VIR HOOFSTUK 2)
VLAK DOEL VOORBEELDE

Senior Strategiese en Opsommende


Bestuur Langtermyn Verslae; Tendense;
planne Visie en
doelstellings
Middelvlak Departemen- Sleutel prestasie
-bestuur tele beheer aanwysers;
(Medium- en strategiese aksies
korttermyn) vir departement
Operasio- Operasionele Voorraadvlakke;
nele beplanning; taaklyste, ens.
Bestuur Dag-tot-dag
funksies
PESTEL –
INLIGTINGSTIPES

https://www.youtube.com/watch?v=eo4MeRMgCWc
PESTEL –
OMGEWINGSINVLOEDE

https://www.youtube.com/watch?v=eo4MeRMgCWc
ASSESSERINGSKRITERIA
Bespreek hoekom ʼn studie van
inligtingstelsels

4
belangrik is vir voornemende
ondernemingsbestuurders
BEDRYFSINLIGTINGSTELSELS
Stel mense in staat om...
... data te versamel, op te som en te verwerk (tot
inligting) en...
... weer te gee aan die onderneming op ʼn sinvolle
wyse.

(Nota: Met of sonder die hulp


van rekenaars)
GEREKENARISEERDE
INLIGTINGSTELSELS
ASSESSERINGSKRITERIA

5
Onderskei tussen
verskillende tipes
bedryfsinligtingstelsels
TIPES BEDRYFSINLIGTINGSTELSELS
Operasionele Stelsels

• Transaksieverwerkingstelsel (TPS)
• Onderneminghulpbronbeplanning (ERP)
• E-handel

Bestuursinligtingstelsels

• Inligtingverslaggewingstelsels (MIS)
• Besluitsteunstelsels (DSS)

Intelligente Stelsels

• Kennisbestuur, KI en Deskundige Stelsels


• Virtuele Werklikheid

Stair, et al (2021) Afd 1.2


REKENAARGELETTERHEID
Computer literacy : (DIGITALE BEDREWENHEID)
Knowledge of computer systems and equipment and the ways
they function; it stresses equipment and devices (hardware),
programs and instructions (software), databases and
telecommunications.
Rekenaargeletterdheid :
Kennis van rekenaarstelsels en toerusting en die maniere
waarop hulle funksioneer; dit beklemtoon toerusting en toestelle
(apparatuur), programme en instruksies (pogrammatuur),
databasisse en telekommunikasie.

Information systems literacy:


Knowledge of how data and information are used by
individuals, groups and organizations.
Inligtingstelsels geletterdheid:
Kennis van hoe data en inligting deur individue, groepe en
organisasies gebruik word.
ASSESSERINGSKRITERIA

Jy moet kan bespreek hoekom die


globalisasie van inligtingstelsels vol
uitdagings is;
6
• Kulturele uitdagings
GLOBALISASIE
• Taaluitdagings
• Tyd- en
Eras, tabel 1.2

afstandkwessies
• Infrastruktuur uitdagings Geldeenheid uitdagings
• Handelsooreenkomste Produk- en
diensuitdagings
Tegnologie-oordrag
kwessies
Nasionale wette
ASSESSERINGSKRITERIA

7
Identifiseer die nuutste tendense
in alomteenwoordige tegnologieë
(pervasive technologies) en
beskryf elkeen...

(Hoofstuk 10, Stair et al)


Die alomteenwoordigheid
van rekenaars
Voorbeeld: Google Glass
Die internet en
draagbare toestelle
• Wi-Fi
• Draagbare toestelle
- Slimfone
- Drabare Tegnologie
- E-Kontant
- Tasbare media
- Persoonlike robotte
en virtuele troeteldiere
- ONTWRIGTING
Tegnologie wat samewerking in
die werksplek moontlik maak
Samewerkingstegnologieë:
- Video Konferensie
- Stuur van boodskappe
- Interaktiewe boodskappe
- Wiki’s
- Virtuele wêrelde
- Blogs en Podcasts
- Lees paragraaf 10.5
ELEKTRONIESE EN MOBIELE HANDEL
WEENS
ALOMTEENWOORDIGE TEGNOLOGIE
• Enige Plek, Enige Tyd toepassings
• Voorbeelde van sulke toepassings in
verskeie bedrywe:
• klein en groothandel,
• vervaardiging,
• bemarking,
• beleggings en finansies en
• veilings
• Voordele (bl 354)
VOORDELE

Reikwydte
Koste
Vloei van goedere en dienste
Juistheid (akkuraatheid)
Kliëntediens
E-handel is die koop en verkoop van
goedere en dienste oor die internet.
Dit word uitgevoer oor rekenaars, E-HANDEL
(asook tablette, slimfone en ander
slimtoestelle wanneer ons van m-
handel praat).
Byna enigiets kan vandag deur e-handel
gekoop word.
Dit kan 'n plaasvervanger vir
instapwinkels wees, hoewel sommige
besighede kies om instap- en
aanlynwinkels te bedryf.
•E-handel werk in vier marksegmente,
insluitend besigheid-tot-besigheid,
besigheid-tot-verbruiker, verbruiker-tot-
verbruiker en verbruiker-tot-besigheid.
SAMEVATTING: KLEM OP
ALOMTEENWOORDIGE INLIGTING

• Inligting in ’n bedryfskonteks
• Belangrikheid van gehalte inligting
• Hoe inligting bydra tot die sukses van ’n
onderneming
• Bronne van inligting
• Tipes inligting wat deur
ondernemings benodig word
• Alomteenwoordige tegnologie
• ONTWRIGTING!
Gee voorbeelde van die verskillende
inligtingstipes
VIR TUISWERK:
Gee S.A. voorbeelde van globalisasie-
UITRUILING OP uitdagings / kwessies
WHATSAPP GROEPIES?
Gee voorbeelde van
samewerkingstegnologieë – watter gebruik
jy?

Gee voorbeelde van e-handel en m-handel –


watter gebruik jy?
VIR TUISWERK
NA DIE KLAS
• Luister gerus weer na
die kort lesings oor die
onderwerp (indien
nodig)

• Selfevaluering :
• Deurlopende
assesseringstoets #1
• Dra by tot jou
semesterpunt
KONTAK JOU
DOSENT

•Navrae:
• 0861 222 888 – vra vir R. Crafford
• E-posse op die Spens
• E-pos:
Riana. Crafford@akademia.ac.za

You might also like