You are on page 1of 5

1.

1 Toelatingvereistes :
Die spesifieke minimum kriteria wat ‘n skool moet gebruik wanneer ‘n student tot die skool
aanvaar word.
Om toepaslike en realistiese doelwitte te stel, is student meer geneig om vir verdere onderwys
aanvaar te word. Om navorsing te doen, stel die student in staat om te weet waste vakke en
toelatingspunte word benodig om vir gekose kursusse aanvaar te word. Navorsing kan help om
struikelblokke te oorkom wat dalk mag in die pad staan vir verdere toelating.
Die kanse dat jy suksesvol en gelukkig in jou werk sal wees word bepaal deur die volgende:
- Realistiese verwagtinge van jou kant af
- Belangstelling in dit wat jy doen
- As jou werk jou persoonlikheid pas

Doen die volgende om jou geleenthede vir die kanse op sukses en werksbevrediging te
verseker:
- Doen goeie navorsing oor jou toekomstige werk/ beroep
- Neem jou belangstellings,vermoëns, behoeftes en waardes in ag.
- Ken jouself baie goed en maak doodseker dat jou persoonlikheid goed sal aanpas by jou
werk
Die kanse dat jy suksesvol en gelukkig in jou werk sal wees word bepaal deur die volgende:
- Realistiese verwagtinge van jou kant af
- Belangstelling in dit wat jy doen
- As jou werk jou persoonlikheid pas

Doen die volgende om jou geleenthede vir die kanse op sukses en werksbevrediging te
verseker:
- Doen goeie navorsing oor jou toekomstige werk/ beroep
- Neem jou belangstellings,vermoëns, behoeftes en waardes in ag.
- Ken jouself baie goed en maak doodseker dat jou persoonlikheid goed sal aanpas by jou
werk
Die kanse dat jy suksesvol en gelukkig in jou werk sal wees word bepaal deur die volgende
navorsing:
- Realistiese verwagtinge van jou kant af
- Belangstelling in dit wat jy doen
- As jou werk jou persoonlikheid pas
Doen die volgende om jou geleenthede vir die kanse op sukses en werksbevrediging te verseker:
- Doen goeie navorsing oor jou toekomstige werk/ beroep
- Neem jou belangstellings,vermoëns, behoeftes en waardes in ag.
- Ken jouself baie goed en maak doodseker dat jou persoonlikheid goed sal aanpas by jou werk

Die kanse dat jy suksesvol en gelukkig in jou werk sal wees word bepaal deur die volgende:
- Realistiese verwagtinge van jou kant af
- Belangstelling in dit wat jy doen
- As jou werk jou persoonlikheid pas

Doen die volgende om jou geleenthede vir die kanse op sukses en werksbevrediging te
verseker:
- Doen goeie navorsing oor jou toekomstige werk/ beroep
- Neem jou belangstellings,vermoëns, behoeftes en waardes in ag.
- Ken jouself baie goed en maak doodseker dat jou persoonlikheid goed sal aanpas by jou
werk
Die kanse dat jy suksesvol en gelukkig in jou werk sal wees word bepaal deur die volgende:
- Realistiese verwagtinge van jou kant af
- Belangstelling in dit wat jy doen
- As jou werk jou persoonlikheid pas

Doen die volgende om jou geleenthede vir die kanse op sukses en werksbevrediging te
verseker:
- Doen goeie navorsing oor jou toekomstige werk/ beroep
- Neem jou belangstellings,vermoëns, behoeftes en waardes in ag.
- Ken jouself baie goed en maak doodseker dat jou persoonlikheid goed sal aanpas by jou
werk
1.2 Verhoudings :
Maniere waarop twee of meer mense verbind is of maniere waarop mense van gemeenskaplike
belange en oriëntasies verbind word; byvoorbeeld ‘n pa en ma, kinders en ouers, ens. 'n
Interpersoonlike band / verbinding / assosiasie / verhouding wat fisiese / sosiale / emosionele
intimiteit behels. Die toestand om deur bloed of huwelik verbind te word, soos in die geval van
'n getroude paartjie.
Maniere om emosionele welstand te verbeter deur ...
· die skep van blywende bande met mense wat in ander lande is, wat hulle blootstel aan
verskillende kulture en idees, wat 'n groei-ingesteldheid en houding sal bevorder, Wat hulle 'n
gevoel van vervulling en persoonlike tevredenheid met hul ontwikkeling toelaat.
· hulle bloot te stel aan ondersteuningsgroepe wat altyd beskikbaar is ten einde emosionele
ondersteuning en ‘n veilige hawe te bied, sodat hulle hul gevoelens in krisistye kan waag of
uitdruk, ongeag die tyd, wat hulle kan toelaat om gehoor te voel / 'n ander meer gebalanseerde
perspektief te kry / nie alleen te voel wanneer hulle deur iets moeilik gaan nie.
· afstandhindernisse te oorkom,waar hulle kan gesels met geliefdes wat ver weg is, wat beteken
dat hulle hierdie geliefdes minder sal mis / 'n groter gevoel van emosionele verbintenis voel,
sodat hulle hul daaglikse lewens kan leef sonder om so hartseer te voel / sonder om te treur oor
die verlies van die verhouding as gevolg van afstand.

1.3 Positiewe veranderinge:


Beroemde motiveringspreker Jim Rohn het eenkeer gesê: “Jy word soos die vyf mense met wie
jy die meeste tyd spandeer. Kies versigtig.”

*Omring jouself met mense wat jou inspireer.


Mense wat jou inspireer, beskik oor kwaliteite of eienskappe wat jy wil hê. As jy na hul lewens
kyk, word jy ook geïnspireer om soos hulle te wees. Dit is ’n persoon wat ouer of meer suksesvol
is as jy, iemand by wie jy kan leer. As jy meer intelligent wil word en beter in jou akademie wil
doen, maak vriende met die slim kinders, vra vir hulle vrae, leer saam met hulle en
komplimenteer hul kennis. Die meeste slim mense gee nie om om hul kennis te deel nie en jy
kan dalk net moeilike vakke begin geniet. Hierdie manier om vriende te kies kan toegepas word
op enige aktiwiteit waarin in wil verbeter – sport, musiek, kuns, besigheid, ens.

*Omring jouself met die mense wat jou uitdaag.


Vriende wat jou uitdaag, is groot motiveerders vir jou om meer suksesvol te wees en om jou
doelwitte te bereik. Dit is waarom die meeste liggaamsbouers ’n oefenmaat het. ’n Goeie
oefenmaat sal vir jou vertel om nog een opstoot te doen, vinniger te hardloop, hoër te spring. ’n
Goeie oefenmaat sal jou aanmoedig om jou bes te doen en jou perke uit te daag. Vind vriende
wat soos ’n goeie oefenmaat is, vriende wat jou druk om beter in toetse te doen, jou uitdaag om
beter in sport te doen, wat die regte druk op jou plaas sodat jy jou beste in elke aspek van jou
lewe kan gee. Vind vriende wat lief is om jou te sien wen.
*Omring jouself met die mense wat jou ophef.
Mense wat jou ophef laat jou die meeste van die tyd goed voel. Dit kan wees om jou te laat lag,
jou te troos wanneer jy hartseer voel of jou help om jou probleme op te los. Vind mense wat jou
laat goed voel oor jouself en jou veilig in die vriendskap laat voel. Hierdie vriende is dalk nie altyd
die slimste of die suksesvolste nie, maar die soort vriende by wie jy gelukkig en optimisties voel
oor die lewe.

1.4 Faktore wat bydra tot verhoudings wat nadelig is op jou akademiese doelwitte:
* Net soos iemand 'n positiewe invloed kan wees, kan hulle ook 'n negatiewe invloed hê. Ons
verwys na hierdie verhoudings as nadelig vir jou welsyn. Soms is dit moeilik om te sê of 'n
verhouding positief of negatief op jou welsyn inwerk.  
*Om het almal verskillende regte en verantwoordelikhede in 'n verhouding . As jy jou tot 'n
langtermynverhouding wil verbind  wat goed is vir jou welsyn, moet jy die soort persoon wees
wat bemoedigend is en ander laat voel dat hul waardeer en aanvaar word. 
Met hierdie verantwoordelikheid kom 'n gepaste aksie. 'n Reg kan wees om gerespekteer te
word, die verantwoordelikheid sou wees om ander te respekteer en die aksie kan wees om die
waardes, opinies, gevoelens van mekaar te respekteer.  
*Dit is belangrik om daarop te let dat verskillende kulture op verskillende maniere reageer ten
opsigte van regte en verantwoordelikhede. In sommige kulture kan dit aanvaarbaar wees dat 'n
man mag uitoefen oor sy vrou binne die huweliksverhouding. Dit beperk dan haar regte. In
hierdie tipe samelewings word  klem gelê op die rol van die verhouding in die samelewing en nie
op die individu se behoeftes en gevoelens nie. 
*Oorweeg die invloed van sosiale media op verhoudings.  

1.5 Beurse en studiebeurse:


Word toegeken aan studente wat uitblink in 'n spesifieke veld en wat 'n loopbaan in die
spesifieke gebied wil volg. Sportbeurse word toegeken aan mense wat skitterend in sport
presteer. Jy hoef nie 'n beurs terug te betaal nie tensy jy die kursus waarvoor jy dit ontvang
druip. 'n Studiebeurs hoef jy nie terug te betaal nie, maar jy moet goed vaar in jou studies.
Merietetoekenning:
Kan toegestaan word volgens jou skooluitslae, of aan die einde van 8n studiejaar waar jy
uitstekende resultate volhou het.
Finansiële hulp:
Finansiële hulp kan toegestaan word nadat ‘n volledige persoonlike finansiële ontleding gedoen
is om te bewys dat jou ouers nie in staat is om vir jou studies te betaal nie.

1.6 Probleemopplossingstrategieë om struikelblokke te oorkom


Volharding: Die vasberadenheid om aan te hou om iets om iets te doen – moet nooit die
gesindheid prysgee nie.
Deursettingsvermoë : ‘n Positiewe karaktereienskap, beteken jy hou aan prober. Mens moet die
deursettingsvermoë hê om deur te druk.
Prioritisering: Om dinge te organiseer sodat jy met die belangrikste take te begin.

Probleemoplossing beteken om 'n IDEAL plan te volg: 


 Identify/Identifiseer die probleem: Beskryf die probleem in detail. 
 Define/Definieer: Watter inligting het jy nodig om die probleem op te los? Wat moet jy
weet? 
 Explore/Ondersoek: Wat is die moontlike oplossings? Probeer TWEE oplossings oorweeg.
Wat sou die positiewe en negatiewe impak van hierdie besluit wees? 
 Action/Aksie: Sodra jy 'n aksieplan geëvalueer en gekies het, TREE OP! Konfronteer die
kwessie eerlik. 
 Look back/Reflekteer: Reflekteer (weke of maande later) oor bogenoemde punte. Beoordeel
die sukses avn die probleemoplossing. 

1.7 Verhoudings wat verander:


Die lewe verander en met elke verandering, verander verhoudings ook. Sommige veranderings
ontwikkel vinnig omdat die lewe h=geleenthede bied: ander ontwikkel stadiger en bestendig.
Sommige mense word gedwing om te verander weens onverwagte gebeur in hul lewens. Jou
eerste verhoudings begin met jou gesin en familie. Dit is ook waar jy die grootste veranderings
sal ervaar. Jou ouers en gesin is bewus van die veranderinge wat jy ervaar. Hulle het tyd nodig
om aan die nuwe jy gewoond te raak. Neem tyd en gesels met jou gesin: jou gesin berei jou vir
die wereld voor. Sodoende leer jy hoe belangrik dit is om ted eel en om verantwoordelikheid te
aanvaar, en hoe nodig dit is om orde en roetine toe te pas. By jou familie leer jy ingesteldheid,
waardes en gedragspatrone. Soos jy ouer word en nuwe verhoudings ontwikkel, kan jy
mettertyd besluit watter ingesteldheid en waardes jy wil volg en behou, en watter jy wil
verander.

1.8 Vyf Maniere om wilskrag te volhard:


Spesifiek – jy weet presies wat jy wil hè, dit is nie ‘n wens nie.
Meetbaar – jy kan die vordering langs die pad meet.
Bereikbaar – dit is moontlik om hierdie doel te bereik.
Realisties – dit is binne jou bereik, nie onrealisties nie.
Tydig – jy kan hierdie doel bereik in die tydsraamwerk wat jy daarvoor uiteengesit het.

Jou eerste
verhoudings
begin met
jou
gesin/familie
. Dit is ook
waar jy die
grootste
veranderings
in jou
verhoudings
sal ervaar.

You might also like