You are on page 1of 12

1 Aktiwiteit

Selfontwikkeling in die samelewing

1.1.1) Sosiale stressors is aspekte van sosiale interaksies en samelewingstrukture wat


stres en spanning op individue veroorsaak. Byvoorbeeld: Eensaamheid of druk
om iets teen jou will te doen.

1.1.2) Reaksie van emosionele of fisiese spanning wat veroorsaak word deur 'n
fisiologiese reaksie in die liggaam. Byvoorbeeld: Ouers wat skei of skoolwerk wat
jou oorweldig laat voel.

1.1.3) negatiewe subjektiewe sielkundige reaksie op 'n omgewingstimulus.


Byvoorbeeld: Lewe in armoedigheid of besoedelding in die omgewing.

1.2) • Die algemene standaarde sal vir matrikulante stressors word wanneer dit teen die
matrikulante se geloof, persoonlikeheid en waardes gaan. Hulle word gedruk om in
groepe in te pass anders word hulle gesien as minder as ander. Dus moet hulle teen
alles wat hulle voor staan gaan net om nie alleen te voel nie. Dit veroorsaak dat hulle
emosionele stress ervaar en is algemene standaarde ‘n emosionele stressor.

• Druk van matrikulante se ouers of voog sal veroorsaak dat matrikulante onseker
van hulleself sal voel en die wat hulle doen. Dit sal veroorsaak dat matrikulante
uitgestres word op die fiet dat hulle dalk nie genoeg doen nie; soos nie akademies
goed genoeg prestreer nie of dalk nie goed genoeg doen in sport nie.

•Akademiese druk sal veroorsaak dat matrikulante nooit gelukkig sal wees met hulle
prestasies nie en sal dus angstig en deprasie word as ‘n nagevolg. Hulle sal hulle
begin oor werk en hulle liggaam fiesie uit stress. Dus is akademiese druk ‘n stressor.

• Groepsdruk word ‘n stressoer wanneer matrikulante deur hulle portuur groep


gefoseer word om goed te doen wat hulle nie meer saam stem nie net om intepas.
Dit veroorsaak dat hulle stress oor eerstens as hulle inpas en oor hulle as hulle die
regte ding doen teenoor hulle waardes en geloof.
1.3.1) Finansies speel ‘n rol in verhoging van stresvlakke van mense wie na hoër
onderrig instansie oorgaan in die opsig van student wat unversiteit gelde, verblyf
uitgawes en student lenings moet kan bekosting. Dit veroorsaak dat hulle stress
en angstig voel en soms deprasief.

1.3.2) Die akademiese vereistes , verskuiwende sosiale dinamika en die nuwe


onngenavigeerde omgewings sal veroorsaak dat hulle sal oorweldig word en sal
stress in die oorgang sal vehoog word.

1.3.3) Omgewingsfaktore het ‘n groot rol in die verhoging van hulle stresvlakke. Dit
neem baie ty den energie van ‘n person om gewoont te raak aan ‘n ontbekende
omgewing met mense wie hulle nie ken nie en ook nuwe roetines moet aan leer.
Dus word hulle uitgeput en uitgestres met die nuwe veranderings en vat hulle
akademie ‘n groot val.

1.4) •Stresvermindering:
Verhoudings kan stress vlakke verlaag ,omdat hulle as buffers die. As die person in ‘n
gesond verhouding is sal hulle iemand hê om die las meer te deel. Daar sal iemand
wees om hulle te help deur hulle moeilike tye ‘n sal hulle minder geneig wees om
aan stress ,angs en depressive lei.

•Verbeterde geestesgesondheid:
Die verhoudings sal veroorsaak soos die person ‘n plek het om hulle self te wees en
nie in sosiale norme hoef in te pas nie. Dit sal hulle laat voel soos hulle ‘n plek het
waar hulle behoort en as n positiewe nagevolg sal hulle ‘n hoër self beeld hê.

1.5) • Geestelike welstand:


Fisiese aktiwiteite veroorsaak dat die liggaam en brein streshormone better reguleer
en bevorder ook ‘n person se selfvertroue. Fisiese aktiwiteite is ook belangrik ,omdat
dit breingesondheid en kognitiewe funksie verbeter. Dit veroorsaak dat ‘n person se
stresvlakke daal en die gevoel van angs en depressie verminder.
• Fisiese gesondheid:
Fisiese aktiwiteite is verantwoordlik vir die vermindering van moontlike siekte,
versterking van albei spiere en bene en is ook nooitsaaklike vir die mees
doeltreffendste moontlike werking van jou kardiovaskulere stelsel. Veroorsaak dat
energie vlakke styge en verbetering van bloedvloei in die liggaam.
Aktiwiteit 2
Studievaardighede

2.1.1) Die manier hoe tyd georganiseer en beplan moet word sodat jy tyd het om all
jou aktiwiteite deeglike stap vir stap kan doen. Hoe beter jou
tydsbestuursvaardighede , hoe beter jou tyd sal gespandeer word op jou
aktiwiteite.

2.1.2) Eksamenskryfvaardighede verwys na die vermoë om kennis, begrip en kritiese


denke effektief oor te dra in assesserings soos eksamens of toetse.

2.1.3) Om iets weer te studeer wat jy alreeds tevore geleer het ,vir die voorbereiding
van n eksamen of toets.

2.2. •Die gebruik van alle sintuie. Om as veel as moontlike sintuie te gebruik sal
veroorsaak dat jou geheue strekers is oor die onderwerp.

•Tydsbestuur. Om jou tyd doeltreffend toe te ken aan jou leer werk e nook
sadat jy nie uit tyd sal harloop wanneer dit kom by belangrike take of studie
vakke.

•Effektiewe afname van notas. Dit is n vaardigheid wat help om inligting beter
te laar onthou en maklike maak om later na terug te kom vir studie.

•Prioritisering. Om take in katogorie ted eel deur na hulle inhandingsdatum en


belangrikheid te kyk. Dan volgens daai katogorie die take doen.

•Gebruik van gereelde self assessering te maak. Self assesserings kan jou help
kop hou van wat jy klaar ken en wat jy nig tyd moet op spandeer. Dit help jou
sien hoe ver jy vorder in jou studie plan.

Dit is die vyf studie gewoontes wat ek sal gebruik om my akademiese te


bevorder.

2.3. •Tydens studie moet jou foon nie naby aan jou wees nie. Dit is welgevallig om
jou foon of ander elktroniese toestelle naby jou te hê, maar wanneer jy die
toestelle naby jou het sal jy die betrekking hê om constant daarop te wee. Dus
sal die veroorsaak dat jy nie op jou studies can konsentreer nie. Dus moet die
toestelle nie naby aan jou wees nie en breuke moet in gewerk word terwyl jy
studeer sodat jy kan rus.

•Vermy dit om meer as een taak op n slag te doen. As jy so genoem multitask


terwyl jy leer vir n eksame, toets ens. Sal jy nie kan konsentreer op dit nodige en
belangrike inligting nie. Jou kop sal die heeltyd rond spring en sal jou studies
niks werd gehad het nie. Jy moet fokus op een taak op n slag en nie een afskeep
om by n ander uittekom nie.By voorbeeld as jy die woensdag wiskunde skryf en
die Vrydag Afrikaans, focus op wiskunde eerder as Afrikaans omdat dit meer
belangrik in die oomblike.

•Kies n rustige en skoon omgewing om in te studeer vir eksamen. Die


omgewing want jy in studeer het n invloed op jou studies. Jy moet n omgewing
wat optimal sal wees vir jou en wat jy kan konsentreer. Kies n omgewing wat nie
te bedrywig of te stil is nie. Byvoorbeeld n koffiewinkel wat n hoe energie
,anonieme bron is. Kies ook n plek wat n goeie temperatuur het want selfs iets
so basies soos daai speel n rol in jou konsentrasie.

Die drie bo genoemde bullet punte is wat ek sal gebruik om my konsentrasie te


verbeter.

2.4. Onderwysers kan streshanteringstegieke aan leerder oordra. Om hulle


liggaamlike alarmstelsel te herkabilreer sal dit goed wees as hulle die tegnike
ken en kan toepas. Leerders sal minder gestres wees as hulle weet hoe om op
die stress te reagueer. Leer die leerder tegnieke soos asemhalings oefeninge,
ontspanning aktiwiteite en progresiewe spierverslapping sodat hulle, hulle
stress vlakke kan beheer wanneer hulle studeer en selfs tydens hulle eksamen
skryf.
Aktiwiteit 3
Loopbaan en loopbaankeuses

3.1. •Die gebrek aan sigbare bevorderinge in die stryd geveg teen korrupsie. As mense
nie bevordering kan sien nie verloor hulle belangstelling ,omdat hulle onder die
indruk is dat hulle nie ‘n veskil maak nie.

•Beperkte bewustheid en inlingting van korrupsie in die omgewing. Die mense


weet nie eers hoe diep die korrupsie in hulle omgewing nie en hoe dit hulle benadeel
nie. Dus het die mense nie die belangstelling om teen korrupsie te veg nie.

•Mense het nie die nodige hulpbronne tot hulle beskiking nie en verloor dus
belangstelling. In die toestand is dit werklik moontlike dat hulle nie punt sien om
teen korrupsie te veg nie , omdat hulle nie die nodige voorraad het nie.

•Wanneer dit kom by die verlooring van belangstelling om teen die veg teen
korrupsie , speel sinisme n rol. Sinisme is die gevoel van wanvertroue of dat iets nie
reg gaan uitloop nie. Sinisme veroorsaak dat mense niemand wat in hoe posisies is
kan vertrou nie, spesifiek wanneer dit kom by korrupsie. Dus sal mense
belangstelling verloor ,omdat hulle nie kan vertrou nie.

3.2.1. Nepotisme is wanneer n person hulle familie of vriende bevooroordeel deur hulle
werk en/of ander voordele te gee deur die onregverdige gebruik van hulle mag in
hulle magsposisie.

3.2.2. Omkopery is wanneer jy n person te oorreed ; gewoonlike in n magposisie; om


iets te doen wat jy wil hê deur om hulle geld of ander waardevolle goed
aantebied.

3.3. •Dit kan veroorsaak dat n person se reputasie beskadig word. Wanneer jou
reputasie beskadig word sal dit moeilik wees om die vertroue en
geloofwaardigheid wat jy in jou respektiewe professionele kringe terug te kry. Dit
veroorsaak dat jy min tot geen kaans het om in jou loopbaan keuse te bevorder.

•Daar kan regsgevolge wees as gevolg van die korrupsie wat gepleeg was. Met
korrupsie volg ontwettinge aktiwiteite soos omkopery, verduistering en bedrog.
Dit kan veroorsaak dat die person n boete moet betaal en erger omstandighede n
tronkstraf moet afsit.

•Dit sal veroorsaak dat die person beperkte groeipotensiaal sal hê.
Loopbaanvordening sal afhanklik word aan die deelname van onetiese gedrag in
plaas van meriete. Dit sal ‘n toxic werksomgewing skep.

3.4. •Bewusmakingsveldtogte: dit kan die jeug inlig oor korrupsie en die na gevolge
daarvan. Dit sal waardes kweek soos integriteit, aanspreeklikheid en eerlikhied.
Duer die jeug bewus te stel en die moontlike hulpbronne te verskaf, sal hulle ‘n
groot betrokkenheid hê by die veg van korrupsie. Duer die te doen sal dit voorkom
dat ‘n groot deel van die jeug populasie nie betrokke sal raak met onwetting
aktiwiteite.

•Jeugdeelname aan bestuur en burgerlike samelewing: om die jeug betrooke te


hê by belangrike besluitnemingsproses sal aanspreeklikheid en eerlikheid verhoog.
Dit sal vir die jeug ‘n platfrom skep om hulle bekommernisse en ideas oor te dra
aan ouer meer volwasse persone. Duer die te doen sal dit die jeug ‘n groter kanns
gee om teen korrupsie te veg en nog meer kan hulle van ‘n eerste person
perspective gee aan die nagevolge van korrupsie.
Aktiwiteit 4
Loopbaan en loopbaankeuses

4.1.• Werkloosheid lei tot ‘n toename in armoede.


• Werkloosheid lei tot ‘n toename in misdaad.
•Werkloosheid lei tot ‘n vermindering in bruto binnelandse produk (BBP).
•Werkloosheid sal lei tot die erosie van vaardighede in werks plekke.

4.2. • Doen aansoek om deel van die SBA Microloan Program te wees. Dit is n program
waar daar klein lenings aan besighede gegee word.
• Soek vir “ ANGEL INVESTORS”. Dit is besighede en private individeu wat belê in
nuut en klein besighede sonder die voorwaared dat hulle moet terug betaal word.
•Doen aansoek by banke vir besigheids lenings.
• Kry iemand wat ‘n vennootskap saam jou sal begin. Dan sal dit meer as een person
se verantwoordlikheid wees om die besigheid te ondersteun.

4.3. •Ontwikkel jou persoonlike handelsmerk. Dit is wat werkgewers gebruik om ‘n


eerste indruk van jou te kry. Jy moet jou vaardighede en persoonlikeheid uitbeeld
terwyl jy konstant bly met jou cv en portefeulje.
•Waneer jy vir jou onderhoud gaan bly profesiolneel en bly op die tema. Jy moet
tydens die onderhoud you vaardighede uitwys vir hulle en beklemtoon die feit dat jy
graag daar wil werk.

•Gebruik netwerkgeleenthede om mense te ontmoet wat jou moontlik kan help om


‘n posisie by moonlike werksgeleentheid te kry.

Die drie bo genoemde bullet punte is wat ek sal gebruik om myself aan werkgewers
te bemark.

4.4. •Dit skep werksgeleenthede. Dus is dit in goeie belang van die regering wees om in
jong entrepreneurs belê. Hulle kan veroorsaak dat die werkloosheid syfer verminder.
• Jong entrepreneurs kan ekonomiese groei veroorsaak. Dus
is dit belangrik dat die regering hulle ondersteun ,want hulle kan die land
ekonomies versterk.

• As jong entrepreneurskap meer deur die regering geondersteun word, sal dit meer
beleggers van die buite land aanspoor om te belê in kleinsake.

• Besigheids belasting kan gegenereer word deur jong entrepreneurskap ekonmiese


te ondersteun. Dus sal daar meer geld wees om die land te bevorder.

4.5. Doen ‘n selfassessering om jou strek- en swakpunte te bepaal. Die selfassessering


sal you help identifiseer wat you ware passie en belangstellings is. Doen navorsing
oor verskeie besigheids industrieë om uit te vind wat jou intreseer en jou passie kan
wees. Duer die te doen sal dit jou die grootste kaans gee vir sukses in die wêreld van
entrepreneurskap. Om iets te doen wat jou passie is sal dit jou meer krag gee,
emosieneel en feisie, om uitdagings aantepak en oorkom. Die is wat ek sou doen om
te bepaal of dat entrepreneurskap die beste opsie is vir my.
Neruschka Kirchner
Lewens oriëntering
Brongebaseerde taak
Maart 2024
Gr12
Inhoudsopgawe

Voorblad Bl.1
Inhoudsopgawe Bl.2
Aktiwiteit 1 Bl.3 tot 4
Aktiwiteit 2 Bl.5 tot 6
Aktiwiteit 3 Bl.7 tot 8
Aktiwiteit 4 Bl.9 tot 10
Bronnelys Bl.11
Bronnelys

https://www.medicalnewstoday.com/articles/types-of-stressors
Viva Afrika Lewensoriëntering bl. 10 tot 11
https://www.apa.org/news/press/releases/stress/2014/stress-report.pdf
https://ahaslides.com/blog/defining-time-management/
https://dictionary.cambridge.org/
https://helpfulprofessor.com/good-study-habits/
https://www.coursera.org/articles/study-habits
https://www.mayoclinic.org/healthy-lifestyle/stress-management/basics/stress-
basics/hlv-20049495
https://www.betterup.com/blog/stress-management-techniques
https://www.vocabulary.com/
https://www.collinsdictionary.com/
https://www.law.cornell.edu/wex/bribery
https://www.transparency.org/en/what-is-corruption
https://www.forbes.com/sites/williamarruda/2019/07/07/how-to-know-whether-
entrepreneurship-is-the-right-next-career-move-for-you/?sh=6b2fdf471aae
https://read.oecd-ilibrary.org/development/unlocking-the-potential-of-youth-
entrepreneurship-in-developing-countries/executive-summary_9789264277830-2-
en#page3
https://hbr.org/2021/07/how-to-pitch-yourself-to-an-employer
https://vault.com/blogs/job-search/how-to-market-yourself-to-potential-employers
https://www.indeed.com/career-advice/finding-a-job/market-yourself-to-potential-
employers
https://www.gemconsortium.org/images/media/gem-neci-background-notes-
1613753990.pdf
https://www.nav.com/blog/ways-to-finance-new-business-how-to-finance-a-business-
497719/#:~:text=Common%20Methods%20for%20Financing%20a%20New%20Business%2
01,lines%20of%20credit%20...%208%208.%20Factoring%20
https://www.studocu.com/en-za/messages/question/5754973/state-four-negative-
effects-of-unemployment-on-acountry

You might also like