Professional Documents
Culture Documents
Practical 7
Practical 7
1. A balanced coin is tossed 8 times. Let X denotes the number of heads. Calculate the
following: / ‘n Gebalanseerde muntstuk word 8 keer gewerp. Laat X die aantal
munte aandui. Bereken die volgende:
1.1 P(X = 5)
1.2 P(X 2)
2.2 The value of k in. / Die waarde van k in. P(Z < k) = 0.9881
2.4 The value of k in. / Die waarde van k in. P(Z > k) = 0.9616
2.11 The value of k in : / Die waarde van k in: P(Z > k) = 0.0392
2.15 The value of k in: / Die waarde van k in: P( Z > k) = 0.9887
2.16 The value of k in: / Die waarde van k in: P( Z < k) = 0.9394
2.18 The value of k in: / Die waarde van k in: P( Z < k) = 0.0618
3. A luxury passenger liner has 500 passengers on board whose ages are normally
distributed around a mean of 60 years with a standard deviation of 12 years. / ’n
Luukse passasierskip het 500 passasiers aan boord. Hul ouderdomme word normal
verdeel om ‘n gemiddelde van 60 Jaar heen, met ‘n standaardafwyking van 12 jaar.
3.1 How many of the passengers are between 45 and 78 years old? / Hoeveel van die
passasiers is tussen 45 en 78 jaar oud?
3.2 What is the minimum age of the oldest 20% of passengers? / Wat is die minimum
ouderdom van die oudste 20% van die passasiers?
4.2 The percentage of women who will weigh less than 64.5 kg. / Die persentasie
van die vroue wat minder as 64.5 kg sal weeg.
4.3 The probability that she will weigh between 52.5 and 72.5 kg. / Die
waarskynlikheid dat sy tussen 52.5 en 72.5 kg sal weeg.