You are on page 1of 1

Naam: Studentenommer:

CHEN321 ONDERRIGTOETS 2 / CLASS TEST 2 7 Augustus 2013

1 Wat beteken pirofories? [1] 1 What is the meaning of pyrophoric? [1]


Slaan vanself in lug aan die brand

2 Beide Cr en Fe is reaktiewe metale, maar Cr 2 Both Cr and Fe are reactive metals but only Fe
roes nie soos Fe nie. Hoekom? [1] rusts. Why? [1]

Cr vorm anders as Fe 'n beskermende digte


oksiedlaag.
3 Cu los nie in sterk sure op nie maar wel in 3 Cu does not dissolve in strong acids but in HCN.
HCN. Hoekom? [1] Why? [1]
2+
CN- komplekseer die Cu . Dit dryf die reaksie.

3+ 3+
4 Waarom verander Fe aq van kleur as 'n 4 Why does Fe aq change colour when an excess
oormaat HCl bygevoeg word? [1] HCl is added? [1]

Fe-chloro kompleks vorm met 'n ander kleur as Fe-


aq.
5 Gee 'n algemene verskil tussen 3d- en 4d- 5 Give a general difference between 3d and 4d
elemente. [1] elements. [1]

4d: Hoër OT. Minder reaktief

6 Waarom moet hoë-oksidasietoestand- 6 Why must high-oxidation state metal salts be


metaalsoute in suur opgelos word? [1] dissolved in acid? [1]

Hidroliseer by hoër pH.

7 Gee 'n algemene gebruik vir Ce. [1] 7 Give a general use for Ce. [1]

Aanstekers, redokstitrasies

8 Wys op 'n ooreenkoms tussen Ca en 8 Indicate a similarity between Ca and


lantaniede. lanthanides. [1]
[1]
reaktief soos Ca, oksiede sterk alkalies

9 Gee 'n opmerklike eienskap van ThO2. [1] 9 Give a noticeable property of ThO2 [1]

Hoogste smeltpunt, radioaktief.

2+ 2+
10 Hoe word UO uit die uraanerts-loog herwin? 10 How is UO recovered from the uranium ore
[1] leach? [1]

Ekstraheer met amien in paraffien.

You might also like