You are on page 1of 1

Goeie middag is my naam mbangi Apleni en ek het 'n onderhoud met Kaogelo gevoer oor die sekuriteit

by die skool. Die rede hiervoor is dat ek vir hom 'n gawe, liefdevolle mens vind en hy kan nie Afrikaans
praat nie. En dit is van die vrae waaroor ek hom ondervra het en dit is soos volg: 1. Wat is jou
perspektief op die Thabo Bester-ontsnapping en arrestasie, sy antwoord was soos volg op hierdie vraag.
Ons regering is swak en hou van geld, so Bester het hulle lankal betaal. 2. Wat is jou oortuigings, mag jy
getuig wat jou oortuigings vir jou gedoen het. sy antwoord was soos volg: Christenskap het my geleer
om vriendelik te wees en altyd ander te help. 3. Wat is jou stokperdjies? Sy antwoord was soos volg:
teken, sokker speel en flieks kyk. 4. Wat vertel jou kultuur my van interessante dinge wat jy doen. Sy
antwoord was soos volg: Tswana, hou van hul kultuur, hy hou van die tradisionele kos, en hul kulturele
uitrustings en is baie goeie mense. Dit was baie lekker om te praat vir mnr kaogelo was dit werklik
interessant en dit was 'n ware inspirasie wat ek graag weer met hom wou praat.

You might also like