You are on page 1of 2

naar mijn mening een van de belangrijkste No Cold Kitchen.

A Biography of Nadine
thema’s uit deze roman” (217). Nïé grond en Gordimer.
plaas en die saamleef en saamsterf daarop Ronald Suresh Roberts. Johannesburg: STE
nie. Van daar af gaan sy dan aan oor die ver- Publishers. 2005. 733 pp. ISBN 1-919855-58-0.
houding tussen “Afrikaners, kleurlingen en
Khoisan”. Alles wat ons weet. Maar miskien Hierdie geweldige omvangryke biografie van
is dit juis vir die buitelandse leser. bykans ‘n duisend bladsye bring ‘n radikale
Dit is nog nie die einde van die inlegkunde paradigmaverandering mee in hoe die leser
rondom Kroniek nie – want “Wat vertelt nu voortaan na die Suid-Afrikaanse literêre
de dans van Oompie Danster?” (224) (tussen toneel kyk. Vir my as Afrikaanse leser, na jare-
“dans” en “skoffel” is daar seker ‘n verskil?). lange skoling in sowel die Afrikaanse let-
Dans, sê sy, is ‘n middel om die kwade te be- terkunde as die Suid-Afrikaanse Engelstalige
stry: dit is die taak van die sjamaan om in ‘n letterkunde, was dit ‘n verstommende ervar-
trans in te gaan en te veg teen die geeste van ing om bewus te word van ‘n perspektief
die dood. Dit is aangeteken dat die Nharo (Gordimer se perspektief) op die plaaslike lit-
van Botswana in ‘n trans ingaan om //Gauwa erêre toneel wat feitlik geen snars bewussyn
of N!eri te oorreed om die siektes wat deur het van Afrikaanse skrywers, buiten miskien
hulle veroorsaak was weer te verdryf. Vir ‘n vir Brink en so skramsweg Breytenbach nie.
aantal bladsye brei Postel uit oor hierdie in- Breytenbach, Leroux, Van Wyk Louw, Krog
terpretasie, en kom dan, onder andere, tot – almal kom slég en karikaturaal daarvan af.
die insig dat “Oompie Danster danst waar- Gordimer ken alle internasionale skrywers
schijnlijk om in contact te treden met //Gauwa en hul werk denkbaar, en dít is die wêreld
en zo het ongeluk af te wenden dat Ertman- wat sy intellektueel verken en die skrywers
stasie heeft getroffen” (228). met wie sy kontak het. Duidelik het hierdie
Natuurlik is hierdie buitengewone lesings beperking baie te make met haar radikale
van die plaastekste wat hier behandel is ewe politieke instelling, waarin iemand soos Van
geldig as alternatiewe interpretasies – alhoe- Wyk Louw in 1964 met groot afkeur en
wel dit vergesog klink. Die uiteindelike vraag sonder nuansering gesien word as “the old
wat egter gevra moet word, is: wat sê dit vir Kultur guard” (202). Hoeveel van hierdie eng
ons meer van die plaas- grondroman waa- Afrikaner-fobiese indrukke die gevolg is van
roor hierdie boek sou gaan – en van die mense ‘n kombinasie tussen Roberts se buitelander-
wat hierdie plase bewoon en verloor het? In skap, en hoeveel die resultaat daarvan dat hy
Afrikaans is daar plaasromans vanaf dié van baie van hierdie uitlatings en sienings noteer
Jochem van Bruggen in 1920 tot Agaat van uit Gordimer se private, persoonlike korre-
Marlene van Niekerk in 2004. Agaat sou mens spondensie, sal ongelukkig onbeantwoord
kon beskou as die laaste plaasroman, die bly. Ook baie ander skrywers en hul werk
uiteindelike, finale, aftakeling; die einde van kom sleg daarvan af in die Gordimer-perso-
die plaas en van die Afrikaner-boer. Hierdie na wat Roberts hier aan die leser voorhou.
vraag is nog nie beantwoord nie: Hoe word Maar hy het so ‘n indringende studie van haar
daar afskeid geneem en gesterwe? Deur wat- en haar werk gemaak, dat hierdie besondere
ter soort genade? skerp uitlatings sekerlik nie uit die lig gegryp
is nie. Bowendien was Roberts Gordimer se
Ampie Coetzee keuse van biograaf, “met die hand uitgesoek”
Emeritus professor sou mens kon sê, af te lei uit notas agter in die
Universiteit van Wes-Kaapland, Bellville boek. Totdat sy haar outorisering, haar goue

TYDSKRIF VIR LETTERKUNDE • 44 (1) • 2007 357

25 Resensies 04.pmd 357 2/6/2007, 10:10 PM


seël van goedkeuring, heel op die nippertjie not want the official status of blessed artist of
plotseling onttrek het. Hier dus ‘n uiteindelik anti-apartheid orthodoxy and she fought hard,
nié-geoutoriseerde (hoewel tydens die skryf in inhospitable times, against any such ortho-
wél geoutoriseerde) biografie van ons eerste doxy. She spoke, in fact, for the ‘old-fashioned’
wenner van die Nobelprys vir letterkunde. ‘n values of the classic, just as Coetzee did. And
Manjifieke stuk werk, stimulerend, informa- she was much closer than he ever was to the actual
tief, indringend, sowel oor Gordimer se oeu- heat of the political kitchen […] Gordimer wrote:
vre, as oor die Suid-Afrika van bykans ‘n eeu. ‘What balance between aesthetic values, re-
Letterkunde en politiek: dit is duidelik dié garded as transcending time, and temporal
twee passies in die ban waarvan Gordimer se engagment, formed in and by time, consti-
lewe staan, albei onafskeibaar gekoppel. En tutes achievement in literature?’” (481)
dus word ook ten tonele gevoer die hoofrol- Uit haar “warm” politieke kombuis het ‘n
spelers in haar lewe, naas haar familie en “well-wrought” oeuvre te voor skyn gekom.
vriende, die skrywers en die politici van links- In die tagtigerjare word daar byvoorbeeld
radikale hoek, wit en swart. As biograaf be- oor revolusie gepraat oor “cups of tea and
skryf Roberts die lewe en werk van die skry- Christmas cake” (424) – die domestikale ruim-
wer Nadine Gordimer, maar ook die lewe te en die bloedige politieke arena is by Gor-
van dié Suid-Afrikaanse, Johannesburgse dimer nooit ver van mekaar nie.
Joodse vrou en die gemeenskap waarin sy Een van die mees fassinerende motiewe
daar en later internasionaal beweeg het. En in die biografie, wat die geheel bind, is die
laat my dit maar gelyk sê: sy is ‘n komplekse, konstante vergelyking tussen die werk van
geëmpassioneerde wese van wie die leser nie die twee Nobelpryswinnaars, Gordimer en
noodwendig hou nie, met vooroordele, klein- Coetzee. Alleen al vir hierdie insigte in die
likhede, skerpheid eerder as sagtheid – duide- twee grotes se uiteenlopende oeuvres, die een
lik is sy nie baie verdraagsaam nie. ‘n Sosiale so sober en klein in omvang, die ander so
wese, ‘n elitistiese wese, iemand wat gedy op uitgebreid en oor sovele volumes, is dié bio-
“la dolce vita” – stimulerende geselskap en grafie die toegespitse aandag werd.
smaaklike etes. Nadine Gordimer, vroue-skrywer wat
Wat No Cold Kitchen stimulerende en essen- emfaties verklaar het “I am not a woman writ-
siële leesstof maak vir enige Suid-Afrikaner er” (by implikasie, “ek transendeer die be-
geïnteresseerd in of gemoeid by die letter- perkinge van gender en geslag, ek is groter
kunde, is die intellektuele debatte waaraan as hierdie grense as skrywer”) en haar werk
Gordimer deel het, en wat Roberts op geso- kom in No Cold Kitchen volledig tot haar reg
fistikeerde wyse uitgebreide aandag gee. Vir soos weinige skrywers beskore is. Hierdie is
Gordimer is die Suid-Afrikaanse (vir haar min een van die stimulerendste en opwindendste
of meer gelyk aan Engelstalige) letterkunde boeke van die afgelope jaar of twee.
nie te skei van die politieke konteks nie. Dit is
egter nie ‘n simplistiese verhouding tussen teks Helize van Vuuren
en konteks of ontstaansgrond nie: “Gordimer Nelson Mandela Metropolitaanse
opposed apartheid. But she emphatically did Universiteit, Port Elizabeth

358 TYDSKRIF VIR LETTERKUNDE • 44 (1) • 2007

25 Resensies 04.pmd 358 2/6/2007, 10:10 PM

You might also like