You are on page 1of 6

NATUURWETENSKAPPE: BEPLANNING & VOORBEREIDING

GRAAD 8 KWARTAAL 4 KENNISAREA ENERGIE EN VERANDERING


DATE: Kwartaal 4 Week 2 Les 2; 2020
Onderwerp / Inhoud / Konsepte / Onderrig Metodologieë & Bronne / LOOM
Vaardighede Klaskamerbeheer (WAT gaan ek gebruik om te
(WAT gaan ek onderrig / lei /ondersteun…) (HOE gaan ek onderrig/lei/ondersteun) onderrig/lei/ondersteun…)
EFFEK 1: Sasol Inzalo Graad 8B
Onderwerp: Oordrag van energie in Word ook die verhittingseffek genoem Leerdershandboek – bladsy 30
elektriese stelsels ‘n Elektriese stroom kan ‘n weerstandsdraad verhit – 50
deur energie oor te dra na die deeltjies in n
Inhoud & Konsepte gloeilampfilament, en dan produseer dit lig wat Leerder se eie handboek –
Uitwerking van ‘n elektriese stroom deur die filament uitgestraal. word verwys asseblief na die
relevante onderwerp in die
ONDERWYSERS
Lei die Effekte van ‘n elektriese stroom Verduidelik aan die leerders dat die filament die indeks van die boek
in. dun draad binne-in die gloeilamp is – Dit is ook ‘n
weerstandsdraad wat aan twee punte verbind is – Skakels aanbeveel deur die
‘n Elektriese stroom kan: die filament verhit en raak witwarm wanneer dit in WKOD:
‘n stoombaan verbind word – dit is die lig wat ons
1. ‘n weerstanddraad verhit (soos ‘n sien Pret met magnete –
filament van ‘n gloeilamp) https://youtu.be/AaXglgoF2eg
2. ‘n magnetiese veld veroorsaak (in
‘n elektromagneet) Wat is die magnetiese veld? –
3. ‘n chemiese reaksie in ‘n oplossing https://youtu.be/uj0FDfQajw
veroorsaak, deur die proses van
elektrolise Die wetenskap agter magnete:
Hoe werk dit? – Stuff to your
Lei in die konsepte van: Kids’ Mind #2 -
https://youtu.be/MZtTVslOA9c
1. smeltdrade– dit is eiligheidstoestelle
wat binne ‘n elektriese stroom ‘n Stroombaan kan oorverhit wanneer ‘n kortsluiting Hoe om ‘n elektromagneet te
gevind word – dit is spesiale drade plaasvind: maak –
wat smelt wanneer hulle oorverhit – https://youtu.be/nPjAueJGdzA

1 | Page
GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: OORDRAG VAN ENERGIE IN ELEKTRIESE STELSELS - UITWERKING VAN ‘N ELEKTRIESE STROOM
en dan breek hulle die stroom – KORTSLUITING
voorkom gevaar Dit vind plaas wanneer ‘n elektriese stroom die pad Silwer verfyning deur elektrolise
2. kortsluiting – vind plaas wanneer ‘n van lae weerstand neem, byvoorbeeld wanneer ‘n –
elektriese stroom die uitweg van lae geleier direk verbind is aan beide terminale van ‘n https://youtu.be/McbjPWgkqi4
weerstand neem sel of battery
Elektroplatering – Hoe dit
Kortsluiting gedoen word –
https://youtu.be/z7f7dQF2KLA

Die pyltjies dui die kortsluiting in die diagram aan.

SMELTDRADE
Hulle word van spesiale drade gemaak wat smelt
wanneer die stroom oorverhit, of te veel lading
deur die stroombaan vloei – wanneer hulle smelt,
breek die stroom – en daarom beskerm dit die
komponente in die stroombaan.

EFFEK 2:
Ook bekend as die magnetiese effek
‘n Elektriese stroom kan gebruik word om tydelike
magnete te maak bekend as elektromagnete.

2 | Page
GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: OORDRAG VAN ENERGIE IN ELEKTRIESE STELSELS - UITWERKING VAN ‘N ELEKTRIESE STROOM
Die stroom in ‘n geleier veroorsaak ‘n magnetiese
veld rondom dit.
Elektromagnete word in alle soorte toestelle
gebruik, insluitend luidsprekers, motors en
opwekkers, sowel as in skrootwerwe om swaar
stukke afvalmetaal op te tel.

Gebruik van elektromagnete:

3 | Page
GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: OORDRAG VAN ENERGIE IN ELEKTRIESE STELSELS - UITWERKING VAN ‘N ELEKTRIESE STROOM
EFFEK 3:
Word ook die chemiese effek genoem
‘n Elektriese stroom kan ‘n chemiese reaksie in ‘n
oplossing veroorsaak, deur die proses van
elektrolise.
Elektrolise is die afbreek van ‘n stof in sy
elementkomponente, deur ‘n elektriese stroom
deur ‘n ioniese oplossing te stuur. Ons kan elektrolise
ook gebruik om stowwe te suiwer. Byvoorbeeld,
onsuiwer koper kan deur elektrolise gesuiwer word.

Elektrolise van water – water (H2O) word opgebreek


in waterstof (H2) en suurstof (O2)

Een van die meeste gebruike van elektrolise is


elektroplatering
Een voorbeeld is die maak van juweliersware waar
‘n ring uit goedkoop metaal gemaak word en dan
byvoorbeeld met goud bedek word deur
elektroplatering. Dit maak dit goedkoper as
wanneer dit van suiwer goud gemaak is.
Yster roes maklik en so is dit dus nuttig om dit met ‘n
laag sink te bedek om dit teen korrosie te beskerm.
Baie voertuigparte. Badkamerkrane en wielrande is
met chroom ge-elektroplateer.

4 | Page
GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: OORDRAG VAN ENERGIE IN ELEKTRIESE STELSELS - UITWERKING VAN ‘N ELEKTRIESE STROOM
Verwys na die DRIE EFFEKTE van ‘n Wenke vir ouers: LAC:
elektriese stroom hierbo – werk deur die Ondersteun jou kind met hierdie aktiwiteit deur: • Woordeskat lys / Wetenskap
notas en voorbeelde – dit is die inhoud • Ondersteuning te bied wanneer daarvoor gevra Woordeboek
wat u kind moet leer. word.
• Lei hulle leer deur vraagstelling. Materiale:
• Wys dat jy geïnteresseerd is. • Video-insetsels vanaf die
• Voorsien ‘n veilige, area waarin hulle kan werk. internet,
• Die nodige tyd toe te laat vir die aktiwiteite wat • Wetenskap dagboek of
voltooi moet word. werkboek, skryfbehoeftes,
• Help die leerders om die nodige materiale wat • Rekenaar / tablette /
OUERS
hulle vir die ondersoek van die onderwerp nodig slimfone, ens.
gaan hê, te bekom deur gebruik te maak van • Leerder se eie handboek,
die sleutel vrae soos hieronder (‘n herinnering artikels op die internet, ens.
dat ons in Wetenskap herwinning so ver as
moontlik aanmoedig). Ouers kan ook kyk na die skakels
• Toe te laat dat die leerders foute maak en dit van die videos wat hierbo
sien as ‘n groei in hulle denke (‘n gee-nie-op aangedui word en ook die
leerders toelaat om daarna te kyk.
houding).
• Toe te laat dat die leerders hulle eie foute reg
maak.

Die idee is nog steeds dat die leerders hulle eie


werk doen, maar dit is belangrik dat hulle voel hulle
ouers stel belang en ondersteun hulle.

Vind die gepaste afdeling van die werk in u kind se


handboek. Lees dit saam met u kind deur, verwys dan
na die notas hierbo en werk ook deur dit.

5 | Page
GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: OORDRAG VAN ENERGIE IN ELEKTRIESE STELSELS - UITWERKING VAN ‘N ELEKTRIESE STROOM
Ondersteun asseblief die leerders deur die konsepte en
hul definisies neer te skryf.

WERKKAART

1. Pas die terme in KOLOM A met die definisies in KOLOM B.

LEERDERS COLUMN A COLUMN B


AKTIWITEITE 1.1 Magnetiese veld A Die vloei van elektriese lading
1.2 Elektrolise B Tydelike magneet wat in baie toestelle gebruik word.
1.3 Kortsluiting C Oplossing wat ‘n sout bevat – en word gebruik in die proses om stowwe te skei
1.4 Ioniese oplossing D ‘n Stroombaankomponent wat die stroom teen oorverhitting beskerm
1.5 Elektriese stroom E Die afbreek van ‘n stof in sy elementkomponente deur ‘n elektriese stroom deur ‘n
ioniese oplossing te stuur
1.6 Smeltdrade F Wanneer ‘n elektriese stroom die pad van die laagste weerstand neem, ‘n
onbeplande pad
1.7 Elektromagneet G Die area rondom ‘n magneet waar ‘n krag ervaar kan word

2. Die verhittingseffek van n elektriese stroom word elke dag in ons huise gebruik. Noem twee huistoestelle wat die gebruik van
die verhittingseffek illustreer.
3. Watter proses word gebruik om metaalvoorwerpe met ‘n ander metaal te bedek om te verseker dat dit langer hou?

AKTIWITEIT: Doen navorsing oor die gebruik van elektromagnete

INSTRUKSIES:
1. Doen navorsing oor EEN van die volgende toepassings van die magnetiese effek van ‘n elektriese stroom om te verduidelik
hoe die toestel werk:
Informele
Assessering a) luidprekers
b) elektriese klokkies
c) telefone
d) magnetiese treine
2. Skryf ‘n kort paragraaf wat wys wat jy geleer het. Onthou om neer te skryf waar jy jou inligting gekry het.
3. Deel jou paragraaf met die res van die klas.
Waardes geleer Verantwoordelikheid en Oplettendheid

6 | Page
GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE KONSEP LESPLAN: OORDRAG VAN ENERGIE IN ELEKTRIESE STELSELS - UITWERKING VAN ‘N ELEKTRIESE STROOM

You might also like