You are on page 1of 9

FISIESE

WETENSKAPPE
VRAESTEL 2

2020
GRAAD 12-REKORDEKSAMEN

MEMORANDUM

TOTAAL: 150
TYDSDUUR: 3 ure

Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.


SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD12-REKORDEKSAMEN

FISIESE WETENSKAPPE
VRAESTEL 2

TOTAAL: 150

TYDSDUUR: 3 URE

INSTRUKSIES EN INLIGTING

1. Punte word toegeken as die korrekte formule gebruik word indien verkeerde
formule gebruik is word geen punte toegeken.
2. Punte word toegeken vir korrekte vervanging van waardes in die formule.
3. Let op S.I. eenhede wat vervang moes word.
4. Merk saam met die fout indien e
berekening.(fout oorgedra: f.o).
5. Met verduidelikings, lees die leerder se verduideliking vir korrekte interpretasie van
die werk en kontroleer of alle aspekte aangeraak is soos in memo weergegee.

Bladsy 2 van 9 MEMORANDUM


SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD12-REKORDEKSAMEN
AFDELING A

VRAAG 1

1.1 B 1.2 D 1.3 A 1.4 B 1.5 D

1.6 A 1.7 B 1.8 D 1.9 D 1.10 C [20]

VRAAG 2

2.1 4-fluoro -2,2-dijodo heptan -4-ol (4)

2.2 4-metiel heks -2-yn (3)

2.3 but aan (2)

2.4.1 verbranding (1)

2.4.2 2C2H2 + 5O2 4CO2 + 2H2O r p bal (3)

2.4.3 eksotermies (1)

2.5.1 C2H5COOH + H2O C2H5COO- + H3O+ (2)

2.5.2 Laag want swak sure ioniseer nie volledig en die


konsentrasie van die reaktante is groter as die konsentrasie van die produkte . (4)

2.6.1 etiel propanoaat (2)

2.6.2 (2)

2.7 substitusie (1)

2.8.1 eliminasie (1)

2.8.2 water kaliumchloried (2)

2.9 Drup bruin broomwater by beide. J sal rooi-bruin bly want dit is versadig, so
geen reaksie sal plaasvind. I sal kleurloos word want dit is onversadig en so die
broom kan oor die dubbelbinding heg. noem versadig /onver (4)

[32]

Bladsy 3 van 9 MEMORANDUM


SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD12-REKORDEKSAMEN
VRAAG 3

3.1 Meer koolstofatome daarom meer punte van kontak/ groter kontakarea daarom
meer Londonkragte op dieselfde tyd dus
Meer energie benodig om die sterker bindings te breek (3)

3.2 waterstofbindings wat


sterker is as die van der Waals kragte tussen die alkaan molekules en daarom
vereis dit meer energie om te breek (2)

3.3 reeks is reeks wat uit verbindings bestaan wat dieselfde funksionele
groep en algemene formule het en elke lid verskil van die vorige een
enkele CH2 (3)

3.4 alkane (1)

3.5

Ester funksionele groep korrek

Metiel en propielgroepe op
korrekte kante

(2)

3.6 metanol

(2)

3.7 hidroksiel of OH ( nie hidroksied of OH-) (1)

[14]

Bladsy 4 van 9 MEMORANDUM


SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD12-REKORDEKSAMEN
VRAAG 4

4.1 .
Neem tyd hoe lank dit sal neem vir kruis om te verdwyn . OF gebruik ligsensor
(Moet iets te (2)

4.2 Tyd geneem vir kruis om te verdwyn ( ) (2)

4.3 of punt wat geneem word vir kruis om te


verdwyn konsep.
(Nie a (2)

4.4.1 n Toename in temperatuur veroorsaak die gemiddelde kinetiese energie van die
deeltjies toeneem .

groter gedeelte van die deeltjies met kinetiese energie h r as die


aktiveringsenergie

Daarom meer gereelde en meer effektiewe botsings wat plaasvind

en die tempo van die reaksie verhoog, bedoelende dat die tyd verkort vir die reaksie
om plaas te vind verwys terug na grafiek. (4)

4.4.2
Konsentrasie van natriumtiosulfaat
of sodium
thiosulphate (mol.dm
Concentration
(mol.dm

(a) Tydskaal korrek (1)

(b) As benoem met eenheid


Skaal
Plotting
Bespassende Lyn (4)

(c) Opskrif onderstreep en relevant Asse ingetrek (2)

[17]

Bladsy 5 van 9 MEMORANDUM


SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD12-REKORDEKSAMEN
VRAAG 5

5.1 Die voorwaartse en terugwaartse reaksies


Gebeur teen dieselfde tempo
sisteem (3)

5.2.1 n(HgO gebruik) = = = 0,15 mol (3)

5.2.2 n(HgO gebruik) : n(Hg) = 2:2 n(Hg) = 0,15 mol (f.o)

n(HgO gebruik) : n(O2) = 2:1 n(O2) = 0,075 mol ratios

c(Hg) = = vol = 0,3 mol.dm-3

c(O2) = = = 0,15 mol.dm-3

bewys, geen punte (3)

5.2.3 Kc = = = 0,15 (3)

5.3.1 afneem (1)

5.3.2 Volume neem af, daarom sal druk toeneem . Volgens LCP, sisteem bevoordeel die
reaksie wat sal die druk sal laat afneem deur die aantal mole gas verminder . Dus,
ewewig skuif na links , terugwaartse reaksie word bevoordeel want die vloeistof
reageer met die gas . (4)

5.3.3 bly dieselfde (1)

5.4 Afname in temperatuur bevoordeel die eksotermiese reaksie , want vlg. LCP, sal
die sisteem die reaksie bevoordeel wat die energie terugplaas . Volgens die grafiek,
sal die terugwaartse reaksie bevoordeel word, daarom is die terugwaartse reaksie
eksotermies . Die voorwaartse reaksie moet dus endotermies wees logiese
argument. (4)

[22]

Bladsy 6 van 9 MEMORANDUM


SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD12-REKORDEKSAMEN
VRAAG 6

6.1 Suur protonskenker (1)

6.2
(2)

6.3 OH- ione reageer met H3O+

H3O+ konsentrasie neem af


+
3O te vermeerder

Vorentoe reaksie is dus bevoordeel, wat die In - (blou) konsentrasie verhoog (4)

6.4 sies bekend is (2)

(2)

6.6

(4)

[15]

Bladsy 7 van 9 MEMORANDUM


SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD12-REKORDEKSAMEN
VRAAG 7

7.1 soutbrug (1)

7.2 elektroliet : 1 mol.dm-3

Temp: 25 0C (2)

7.3 Emf = E(katode) E(anode)

1,53 = (-0,13) E(anode)

E(anode) = - 1,53 - 0,13

= - 1,66 V

Dus, Aluminium (3)

7.4 Lood ione (nie net lood/Pb of Pb2+) (2)

7.5 3+)

Negatiewe ione vanaf soutbrug vloei na die halfsel

om die oormaat pos. ione uit te kanselleer (3)

[11]

Bladsy 8 van 9 MEMORANDUM


SACAI FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 KOPIEREG VOORBEHOU
2020 GRAAD12-REKORDEKSAMEN
VRAAG 8

8.1 elektriese na chemiese energie (2)

8.2 Ag+ + e- (2)

8.3 m=nxM

5,83 = n x 108

n = 0,054 mol Ag

1 mol Ag gives off 1 mol e-

Dus 0,054 mol e- afgegee

1 e- lading : 1,6 x 10-19 C

0,054 mol e = 0,054 x 6,2 x 1023 x 1,6 x 10-19 = 5,357 x 103 C

I=qt

= (5,357 x 103) (30 x 60)

= 9,642 x 106 A (7)

[11]

VRAAG 9

9.1 Fraksionele distillasie (1)

9.2 3 H2 + N 2 3 (2)

9.3 (NH4)2 SO4 (1)

9.4 50/100 x 50 = 25 kg

1/9 x 25 = 2,778 kg (3)

9.5 Kontakproses (1)

[8]

GROOTTOTAAL: [150]

Bladsy 9 van 9 MEMORANDUM

You might also like