You are on page 1of 18

SAAMGESTEL DEUR A.

VAN DEVENTER

DNA KODE VAN DIE LEWE OU EKSAMEN VRAE


MULTIKEUSE

1. Die komponente van 'n DNS/DNA-molekuul wat die kode verskaf vir
proteïensintese is die …

A suikers.
B fosfate.
C waterstofbindings.
D stikstofbasisse.

2. DNS/DNA en RNS/RNA is voorbeelde van …


A aminosure.
B ensieme.
C nukleïensure.
D proteïene.

3.

1
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

4. 'n DNS/DNA-templaatstring kodeer vir die aminosuur serien met enige van die
volgende basisdrietalle:

AGA AGG AGT TCA TCG AGC

Die antikodon wat vir die aminosuur serien kodeer is …

A AGT.
B UGA.
C TCG.
D UCG.

5.

6. Die wetenskaplikes wat die Nobelprys vir die ontdekking van die struktuur van
DNS/'DNA' gewen het, was …

A Watson en Franklin.
B Wilkins en Franklin.
C Crick en Wilkins.
D Watson en Crick.

2
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

7.

8. Watter EEN van die volgende verbindings bevat aminosure?

A RNS/RNA
B Proteïen
C Glukose
D DNS/DNA

9. 'n RNS/RNA-molekuul word vanaf DNS/DNA deur die proses van …


gekopieer.

A transkripsie
B mitose
C mutasie
D translasie

10.

3
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

11.

12. In 'n DNS/DNA-molekule bind …

A guanien met adenien.


B adenien met timien.
C sitosien met adenien.
D guanien met timien.

4
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

13. Die proses waar een DNS/DNA-molekuul twee identiese DNS/ DNA-molekule
vorm, word … genoem.

A voortplanting
B replisering
C translasie
D proteïensintese

14. 'n Verskil tussen DNS/DNA en RNS/RNA:

A RNS/RNA is dubbelgestring en DNS/DNA is enkelgestring.


B DNS/DNA het 'n suikerfosfaat-raamwerk, maar RNS/RNA het nie.
C Daar is swak waterstofbindings in DNS/DNA, maar nie in RNS/RNA
nie.
D RNS/RNA het 'n heliksstruktuur en DNS/DNA is reguit.

15.

16. Die verskil tussen nukleïensure en nukleotiede is dat ...

A nukleïensure boustene van nukleotiede is.


B nukleotiede boustene van nukleïensure is.
C nukleotiede groter as nukleïensure is.
D nukleïensure in die nukleus gevind word en nukleotiede in die
sitoplasma.

5
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

VERSKAF DIE KORREKTE TERM

1. Die suikermolekuul teenwoordig in 'n RNS/RNA-nukleotied


2. Die proses waartydens 'n DNS/DNA-molekuul 'n presiese kopie van homself
maak
3. 'n Ineengestrengelde netwerk van DNS/DNA en proteïen wat in die nukleus
(selkern) voorkom
4. Die natuurlike vorm van die DNS/DNA-molekuul
5. Die fase in die selsiklus waartydens selgroei plaasvind
6. Die tipe binding wat tussen aminosure aangetref word
7. Die bindings wat die twee stringe van 'n DNS/DNA-molekuul bymekaar hou
8. Die analise van DNS/DNA-monsters om individue wat moontlik verwant, is te
identifiseer
9. Die tipe RNS/RNA wat antikodons bevat
10. Die organel in 'n sel waar translasie plaasvind
11. Stikstofbasis wat slegs in RNS/RNA-molekule gevind word
12. 'n Suikermolekuul wat in 'n nukleotied van DNS/DNA gevind word
13. 'n Skielike verandering in die volgorde van stikstofbasisse van 'n nukleïensuur

KOLOM I EN KOLOM II

KOLOM I KOLOM II
1. Het die struktuur van die A: Francis Crick
DNS/DNA-molekuul ontdek B: James Watson
2. In die nukleus/selkern gevind A: DNS/DNA
B: RNS/RNA
3. Bevat die suiker ribose A: DNS/DNA
B: RNS/RNA
4. Het die eerste X-straalbeeld van A: Rosalind Franklin
die DNS/DNA-molekuul B: Watson en Crick
geproduseer
5. Posisie van DNS/DNA A: Nukleus
B: Mitochondria

LANG VRAE

6
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

7
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

8
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

9
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

10
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

11
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

12
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

13
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

14
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

15
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

16
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

17
SAAMGESTEL DEUR A. VAN DEVENTER

18

You might also like