Professional Documents
Culture Documents
2018 6 February Part 1
2018 6 February Part 1
DEEL1 PART1
HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
Kandidate kry 15 minute om die vraestel deur te Candidates are allowed 15 minutes to peruse
lees voor hulle begin skryf. Geen kandldaat the paper before starting to answer the
mag tydens hierdie tyd In die antwoordboek questions. No candidate maystart writing in the
begin skryf nie. Die eksamen van 3 uur volg answerbook during this period. The examination
dan. of 3 hours then follows.
1. Kandidate moet al die vrae beantwoord. 1. Candidates must answer all the questions.
2. Kandidate moet daarop let dat punte vir goeie 2. Candidates must remember that marks are awarded
opstelwerk toegeken word. for good draftsmanship.
3. Waar nodig, meet kandidate hulle eie feite versin. 3. Candidates must invent their own facts wherever
necessary.
4. Skryf asseblief slegs in pen op die regterkantse bladsye. 4. Please write only in pen on the right•hand pages.
5. Tensy daar 'n spesiale redebestaan, word 'n kandidaat 5. Except if a special reason exists, a candidate will not be
nie vir 'n mondeling in hierdie deel ingeroep as 50% en required to do an oral in this part if 50% or more is
meer behaal is nie. lndien 'n kandidaat minder as 40% attained. If a candidate achieves less than 40% he/she
behaal sal hy/sy nie kwalifiseer vir 'n mondeling nie en will not qualify for an oral and will have failed this section.
sal hierdie deel druip.
• DEEL 1 PART 1
HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
(1QO} 11001
■ Hulle24-jarige seun David, 'n rekenmeester, ■ Their 24 year old son David, an accountant,
het sy broerOliver, 14, vervoer na 'n sokker was driving his younger brotherOliver, 14,
wedstryd toe 'n bestuurder van 'n aan to a soccer match when the driver of an
komende voertuig uitgeswaai het tot in oncoming vehicle swerved into David's path
die baan waarin David gery het as gevolg of travel causing a head-on collision.
waarvan 'n kop-aan-kop botsing plaas
gevind het.
■ Gevolglik is beide David en Oliver beseer. ■ As a result, both David and Oliver were
David het emstige hoof beserings opgedoen injured. David sustained severe head
en is in 'n koma. Oliver se ruggraat is injuries and is in a coma.Oliver's spine was
gebreek en hy is nou 'n parapleeg. crushed and he is now a paraplegic.
■ Die meeste van die mediese uitgawes ■ Most of the medical expenses incurred
sover aangegaan is gedek deurdie mediese thus far have been covered by medical aid.
fonds. Mnr Michaels het egter persoonlik However, Mr Michaels has personally paid
betaal vir sekere items wat nie deur die for certain items not covered by medical
mediese fends gedek is nie. aid.
Bea n twoord die volgend e vrae met Answer the following questions with
verwysing nadie bostaande feitlike inligting: reference to the above factual information :
1.1 Kan die skade gely as gevolg van die 1.1 Can the damages incurred as a result of
beserings deurOliver opgedoen, verhaal the injuries sustained byOliverbe recovered
word van die POF? Motiveer u antwoord. from the RAF? Motivate your answer.
(2) (2)
1.2 Kan die skade gely as gevolg van die 1.2 Can the damages incurred as a result of
beserings deur David opgedoen, verhaal the injuries sustained by David be recov
word van die POF, inaggenome dat hy die ered from the RAF, bearing in mind that he
bestuurder was? Motiveer u antwoord. was driving? Motivate your answer.
(2) (2)
1.3 Veronderstel dat David se skade verhaal 1.3 Assuming that David's damages can be
kan word van die POF, wie kan sy eis recovered from the RAF, who may lodge
indien?Verduidelik volledig. (2) his claim? Explain fully. ( 2)
1.4 Wie kan 'n eis namens Oliver indien? 1.4 Who may lodge a claim onOliver's behalf?
Verduidelik volledig. (2) Explain fully. (2)
1.5 Kan die reeds gelede mediese uitgawes 1.5 Can the past medical expenses paid by
wat betaal is deur die mediese fonds ver the medical aid scheme be recovered
haalword van die POF? Verduidelikvolledig. from the RAF? Explain fully. ( 3)
(3)
DEEL 1 PART 1
HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
[100] 11001
1.6 Kan die reeds gelede mediese uitgawes 1.6 Can the past medical expenses paid by Mr
wat betaal is deur Mnr Michaels verhaal Michaels be recovered from the RAF?
word van die POF? (2) (2)
1.7 Aanvaar dat die botsing veroorsaak was 1. 7 Assume that the collision was caused due
as gevolg van die nalatigheid van beide to negligence on the part of both David and
David en die ander bestuurder en dat the other driver and it is determined that
beide bestuurders eweveel nalatig was. each driver was equally to blame. Explain
Verduidelik hoe dit die eise van David en how this would affect David's and Oliver's
Oliver onderskeidelik sal be'invloed. claims respectively. (2)
(2)
2.2 Is u klient geregtig om reeds gelede 2.2 Is your client entitled to recover in respect
verlies aan verdienste te verhaal? of past loss of earnings? Explain. (1)
Verduidelik. (1)
omgery deur Mnr X. Sal die minderjarige kind 'n down by Mr X. Will the minor child have a claim
eis he teen die POF vir sy beserings? Motiveer against the RAF for his injuries? You are required
u antwoord volledig. to motivate your answer.
4.1 Verduidelik kortliks die prosedure wat u 4.1 Briefly explain the procedure which you
sou volg om vonnis te verkry. Dui duidelik would f ollow to obtain judgment. Indicate
aan wie die aansoek sal oorweeg. clearly who would considerthe application?
(2) (2)
4.2 Meet daar kennis van die aansoek aan 4.2 Must the Defendant be given notice of
die Verweerder gegee word? Gee redes the application? Give reasons for your
vir u antwoord. (1) answer. (1)
4.3 Stel die relevante dokument op wat die 4.3 Draft the relevant document containing
aansoek bevat. Laat die kopstuk en slot the application. Omit the heading and
uit en beperk u antwoord tot die relevante ending, restricting your answer to the
bewoording. U antwoord behoortduidelik relevant wording. Your answer should
aan te dui watter ander oorspronklike clearly indicate what other original
dokumente voor die persoon wat die documents you would need to place
aansoek gaan oorweeg, geplaas meet before the person considering the
word. (6) application. (6)
4.4 Sou u antwoord tot 4.1 hierbo enigsins 4.4 Would your answer to 4.1 above be any
verskil indien die Eiser se eis vir different if the Plaintiffs claim was for
skadevergoeding is? Motiveer u antwoord damages? Briefly motivate your answer,
kortliks en dui duidelik die fundamentele clearly indicating the fundamental
verskille, indien enige, in die prosedure differences, if any, in the procedure.
aan. (2) (2)
4.5 Sou u antwoord tot 4.2 hierbo enigsins 4.5 Would you answer to 4.2 above be any
verskil indien die aksie verdedig was en different if the action had been defended
u aansoek doen vir vonnis omdat die ver and you were applying for judgment in
weerder in verstek is met die aflewering circumstances where the Defendant is in
van 'n pleit? Motiveer kortliks u antwoord. default of delivery of a plea? Briefly
(2) motivate your answer. (2)
3
DEEL 1 PART 1
HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
(100) (100]
U tree op namens ABC (Edms) Be perk. U klient You act for ABC (Pty) Limited. Your client has
het 'n eis van R500 000.00 teen die XYZ a claim for R500 000.00 against the XYZ
Eiendomstrust met mnr X en me Y as trustees. Property Trust with Mr X & Ms Y as Trustees.
DieTrust het'n bankrekening by Standard Bank The Trust has a bank account with Standard
SA Beperk. Volgens u klient het die Trust 'n Bank of SA Ltd. According to your client the
aansienlike bedrag in hierdie rekening. U beskik Trust has a substantial sum in this account. You
oor die tersaaklike inligting van hierdie rekening. have the relevant details of this bank account.
U opdragte is om 'n hofbevel te bekom wat die Your instructions are to get a Court Order
bank verhoed om enige geld uit hierdie rekening preventing the bank from paying out any money
te betaal totdatdie aksie wat u klient voomemens from this account until the action your client
is om teen die Trust in te stel vir die betaling van intends instituting against theTrustfor payment
die skuld, gefinaliseer is. U mag aanvaar dat die of the debt has been finalised. You may assume
feite so 'n benadering regverdig en dat u klient that the facts justify such an approach and that
'n saak uitmaak vir die toepaslike regshulp. your client makes out a case for appropriate
relief.
5.1 Wat verstaan u onder 'n Bevel Nisi en 5.1 What do you understand by a Rule Nisi
wanneer is die gebruik daarvan mees and when is its use most effective?
effektief? (3) (3)
5.2 Siteer die RespondenUe in hierdie 5.2 Cite the Respondent or Respondents in
aansoek. (4) this application. (4)
5.3 Stet die vorm van bevel op wat u aanvra 5.3 Draw the form of order prayed for to
vir insluiting in die Kennisgewing van include in the Notice of Motion. Omit the
Mosie. Laat die kopstuk, aanhef en slot heading, preamble and ending of the
weg. Begin u antwoord met die woorde Notice of Motion. Begin your answer with
" ..... vir 'n Bevel in die volgende terme:" the words "..... for an Order in the
en beperk u antwoord tot die vorm van following terms:" and restrict your answer
regshulp wat u wil he die Hof moet aan u to the form of relief that you want the
klient verleen. (5) Court to grant to your client. (5)
6.1 Adviseer u klient oor die prosedure wat 6.1 Advise your client as to the procedure to
gevolg moet word. (4) be followed. (4)
6.2 Wat is die effek van 'n bevel, deur die 6.2 What is the effect of an order by the
voorsittende beam te dat die veroor- residin officerthat the convicted erson
4
DEEL 1 PART 1
HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
[1001 11001
deelde persoon u klient moet vergoed en hoe compensate your client and how can effect be
moet daar aan so 'n bevel uitvoering gegee given to the order? (1)
word? (1)
7.1 Wat meet u aan die hof bewys om te 7 .1 What will you have to prove to the court
verhoed dat die minimum vonnis opgele to avoid the minimum sentence being
word? (2) imposed? (2)
7 .2 Bespreek die alternatiewe vonnisse wat 7 .2 Address the alternative sentences which
die hof mag ople en handel met die the court may impose dealing with the
toepaslikheid of andersins van elke suitability or otherwise of each sentence.
vonnis. Gebruik sub-opskrifte vir die Use sub-headings for the alternative
alternatiewe vonnisse. (10) sentences. (10)
voertuig gebots omdat hy 'n kruising binne whilst entering an intersection ignoring a red
gegaan het, en die rooi verkeerslig verontag robot. The alcohol content in his blood, was ,07
saam het. Die alkoholinhoud in sy bleed was grams per 100ml of blood. After consultingwith
,07 gram per 100ml bleed. Nadat u klient met your client it becomes apparent that he will be
u gekonsulteer het blyk dit duidelik dat hy op obliged to plead guilty to both charges. Draw
beide klagtes skuldig meet pleit. Stet sy Artikel his Section 112 (2) statement, including the
112 (2) verklaring op en sluit die kopstuk in. heading.
9.5 U word opdrag gegee am 'n dagvaarding 9.5 You are instructed to issue summons for
op te stel vir die teruggawe van 'n motor the recovery of a motor car sold in terms
voertuig, wat verkoop is ingevolge 'n of a credit agreement because the
kredietooreenkoms. Die verweerder het Defendant has failed to pay his
versuim om die paaiemente te betaal. instalments. Besides complying with the
Buiten voldoening aan die bepalings van credit agreement you have to first do
die kredietooreenkoms, word 'n eerste something required by the National Credit
stap vereis ingevolge die Nasionale Act. What is it you have to do before you
Kredietwet. Wat meet u doen voordat u institute proceedings? (2)
regsaksie kan instel? (2)
6
DEEL 1 PART 1
HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
(100) (100)
9.6 U reik dagvaarding uit namens Sifiso 9.6 You issue summons on behalf of Sifiso
Cele, wat 'n eis indien teen die bestuurder Cele who has a claim against the driver
van 'n vragmotor. Die vragmotor het of a heavy duty vehicle. The vehicle
teen u klient se muur gebots en het crashed into the wall of your client's
skade van R40 000,00 veroorsaak. Die property causing R40 000,00 damage.
prokureur wat die verweerder verteen The attorney representing the defendant
woordig het 'n kennisgewing van ver entered an appearance to defend and
dediging en 'n pleit afgelewer waarin hy delivered a plea in which he denied his
aanspreeklikheid ontken omrede sy klient client was liable because he was not
nie 'n swaarvoertuiglisensie besit nie. licensed to drive a heavy duty vehicle.
Wat is die volgende stap wat u klient kan What is the next step your client can take
neem in verband met die saak? (2) in this regard? (2)
VRAAG 10 [6] QUESTION 10 [6]
U klient AB het betaling van 'n tjek gestop wat Your clientAB stopped payment on a cheque he
uitgereik was vir die prys van 'n motor, ten drew in favour of Durban Motors for the price of
gunste van Durban Motors. AB se dat die motor a motor car. AB says the car was sold as being
verkoop was as in 'n goeie werkende toestand, in good running order but while AB drove it to his
maarterwyl AB na sy plaas gery het, het die olie farm, oil drained out of the sump and the engine
uitgeloop uit die oliebak en het die enjin uitge seized. He admits signing the cheque but avers
brand. Hy erken dat hy die tjek geteken het, that the vehicle was not in good running order.
maarbeweerdatdie motornie in 'n goeiewerkende He has been served with provisional sentence
toestand was nie. Daar is 'n voorlopige vonnis dag summons. The defendant files an affidavit
vaardiging op horn beteken. Die verweerder explaining what happened to the car. The
liasseer 'n eedsverklaring waarin hy verduidelik plaintiff in his reply says the car was checked
wat met die motorgebeur het. Die eiser beweer and found to be in good running order.
in sy antwoord dat die motor nagegaan was en
in 'n goeie werkende toestand bevind is.
10.1 lndien u die landdros was, sou u die 10.1 If you were the magistrate, what order
voorlopige vonnis toegestaan het? Gee would you make on the provisional
redes vir u antwoord? (3) sentence application and why? (3)
10.2 lndien voorlopige vonnis toegestaan was 10.2 If provisional sentence is granted and the
en die verweerderoortuig is dat hy 'n goeie defendant still believes he has a good
verweerhet, watmoet die verweerder doen defence what should the defendant do to
am toe te tree tot die hoofgeding?(3) enter into the principal case? (3)
VRAAG 11 [3] QUESTION 11 [3]
11.1 Die verweerder hetfoto's en planne in sy 11.1 The defendant has in his possession
besitwat van toepassing is op die dispuut photographs and plans relating to the
vervat in die pleitstukke. Hy wil die foto's dispute set out in the pleadings. He wishes
en planne as bewyse gebruik in die to tender these photographs and plans in
verhoor. Beskryf die prosedure wat die evidence at the trial. Describe the
verweerder se prokureurs moet volg om procedure which the defendant's attorney is
die bogenoemde moontlik te maak. required tofollow in order to achieve this.
(1) (1)
7
• DEEL 1 PART 1
HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
[100] [100]
11.2 lndien die eiser nie bereid is om die foto's 11.2 If the plaintiff is not prepared to admit the
en planne te erken nie, wat moet photographs and plans, what must