You are on page 1of 10

PROKUREURSEKSAMEN ATTORNEYS' EXAMINATION

DEEL1 PART1
HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES

10 FEBRUARIE2015 10 FEBRUARY2015
09:00-12:15 Totaal: 11001 09:00-12:15 Total:1100]

Kand/date kry 15 minute om die vraestel deur te Candidates are allowed 15 minutes to peruse
lees voor hu/le begin skryf. Geen kandidaat the paper before starting to answer the
mag tydens hlerdie tyd in die antwoordboek questions. Nocandidatemaystartwritlng Inthe
begin skryf nle. Die eksamen van 3 uur volg answerbook duringthis period. The examination
dan. of 3 hours then follows.

1. Kandidate moet al die vrae beantwoord. 1. Candidates must answer all the questions.

2. Kandidate moet daarop let dat punte vir goeie 2. Candidates must remember that marks are awarded
opstelwerk toegeken word. for good draftsmanship.

3. Waar nodig, moet kandidate hulle eie feite versin. 3. Candidates must invent their own facts wherever
necessary.

4. Skryf asseblief slegs in pen op die regterkantse bladsye. 4. Please write only in pen on the right-hand pages.

5. Tensy daar 'n spesiale rede bestaan, word 'n kandidaat 5. Except if a special reason exists, a candidate will not be
nie vir 'n mondeling in hierdie deel ingeroep as 50% en required to do an oral in this part if 50% or more is
meer behaal is nie. lndien 'n kandidaat minder as 40% attained. If a candidate achieves less than 40% he/she
behaal sal hy/sy nie kwalifiseer vir 'n mondeling nie en will not qualify for an oral and will have failed this section.
sal hierdie deel druip.
DEEL 1 PART 1
HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
[1001 [1001

VRAAG1 [16] QUESTION1 (16]

U word geraadpleeg deur Mnr en Mev Williams You are consulted by Mr and Mrs Williams, who
wat u die volgende meedeel: advise you as follows:

1. Op 30 Junie 2012 was hulle op reis van 1. Onthe30th of June 2012, theyweretravelling
hulle huis in Johannesburg om familie in from their home in Johannesburg to visit
Durban te besoek. MnrWilliamshetbestuur relatives in Durban. MrWilliamswasdriving
en Mev Williams wat toe sewe maande and Mrs Williams, who was seven months
swanger was, het in die voorste passasier­ pregnant at the time, was seated in the
sitplek gesit. front passenger seat.

2. Op die nasionale pad (N3) naby 2. Whilsttravelling on the national road (N3) in
Pietermaritzburg het 'n botsing plaas­ the vicinity of Pietermaritzburg, a collision
gevind tussen die voertuig wat MnrWilliams occurred between the vehicle driven by Mr
bestuur het en 'n ander motorvoertuig. Die Williams and another motor vehicle. The
bestuurder van die andervoertuig was driver of the other vehicle was solely to
uitsluitlik nalatig. blame for the collision.

3. MmWilliams het 'n fraktuur van die femur, 3. MrWilliams suffered a fractured femur, a
'n ontwrigte skouer en beserings van die dislocated shoulder and a soft tissue injury
sagteweefsel in sy lae rug opgedoen. Mev of the lower back. Mrs Williams injured her
Williams se buik is beseer en haar pelvis abdomen and fractured her pelvis as well
sowel as verskeie ribbes is gebreek. Die as several ribs. The foetus also sustained
fetus is beseer en Mev Williams moes en injuries and Mrs Williams had to undergo
nood keisersnee ondergaan. As gevolg an emergency caesarean section. As a
van die beserings in utero is die baba, 'n result of the injuries sustained in utero their
seun, met erge breinskade gebore. Die baby, a boy, was born severely brain
dokters deel Mnren Mev Williams mee dat damaged. The doctors have advised Mr
die seun se beserings permanent is en dat and Mrs Williams that their son's injuries
hy in die toekoms mediese sorg sat are permanent, and that hewill require
benodig. future medical treatment.

4. Voor die botsing was Mev Williams en 4. Prior to the collision, Mrs Williams was a
huisvrou en MnrWilliams was in diens as 'n housewife and Mr Williamswas employed
rekenmeester. Hy ken6 maande nie werk as an accountant. He was unable to work
nie maar het net 3 maande siekteverlof for6 months and only received sick leave
ont vang. Hy het teruggekeer na sy vorige for 3 months. He has since returned to his
werkwant sy beserings is ten vollegenees former employment as his injuries have
en hy benodig nie toekomstige sorg nie. healed fully and he requires no future
treatment.

5. Hulle gee u 'n aantal bewysstukke ten 5. They also hand to you a number of vouchers
aansien van hulle mediese en hospitaal­ in respect of their hospital and medical
uitgawes wat hulle reeds betaal het en deel expenses, which they have already paid,
u mee dat Mev Williams toekomstige and advise you that MrsWilliams will require
chirurgie meet ondergaan. further surgery in the future.
.•

DEEL 1 PART 1
HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
[100] [100)

U deel die egpaar mee dat hulle sekere eise You advise the couple that there are certain
teen die Padongelukke Fonds kan instel. claims that can be made against the Road
Accident Fund.

Beantwoord die volgende vrae gegrond op Answer the following questions with reference to
bostaande feite. the above factual information:

1.1. Het Mnr en Mev Williams eise teen die 1.1. Do Mr and Mrs Williams have claims for
Padongelukke Fonds vir vergoeding ten compensation in respect of their personal
aansien van hulle persoonlike beserings? injuries against the RAF? Motivate your
Motiveer. (3) answer. (3)

1.2. Het die egpaar skadevergoedingseise 1.2. Do th e couple h ave a claim for
teen die POF ten aansien van hulle seun se compensation against the RAF in respect
beserings? lndien wel, wie mag die eis of injuries sustained by their son? lf so, who
indien? Motiveer ten voile. (3) would be entitled to lodge such a claim?
Motivate your answerfully. (3)

1.3. Lys die skadevergoedingshoofde ten aan­ 1.3. List the heads of damages in respect of the
sien van geldelike verliese wat elke eiser pecuniary loss that may be recovered by
kan verhaal. (5 ) each claimant. (5 )

1.4. Welke kriteria moet nagekom word sodat 1.4. What criteria must be established in order
u kliente nie-geldelike verliese kan verhaal? for your clients to recover non-pecuniary
(2½) loss? (2½)

1.5. Aanvaa r dat u die toepaslike eis­ 1.5. Assume that you have duly prepared the
dokumente opgestel het. relevant claim documentation.

1.5.1 Waar sou u die betrokke eise indien? 1.5.1.Wherewouldyou lodgethe relevantclaims?
(½) (½)

1.5.2.As regsgedinge nodig is, welke hof sal 1.5.2.ln the case of legal proceedings having to
jurisdiksie he? Motiveer. ( 2) be commenced, which court will have
jurisdiction? Motivate your answer.
(2)

VRAAG2 [4] QUESTION2 [4]


Mev. Mthimunye gee u opdrag om 'n skade­ Mrs Mthimunye instructs you to lodge a claim for
vergoedingseis teen die Padongelukke Fonds damages against the Road Accident Fund. You
in te dien. Die eis gaan oar 36 uur verjaar. U kan have lessthan 36 hours to lodge the claim before
nie die kliniese en hospitaalrekords opspoor it prescribes. You are unable to locate the clinical
nie. and hospital records.

2.1 Welke steppe sal u doen cm 'n geldige eis 2.1. What steps would you take to lodge a valid
betyds in te dien? (2) claim timeously? (2)
2
DEEL 1 PART 1
HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
[100) [100)

2.2 Hoe sou u die eis aan die Padongelukke 2.2. How would you deliver the claim to the
Fends aflewer? (2) Road Accident Fund? (2)

VRAAG3 [5] QUESTION3 [5]


U klient was op 13 Maart2013 in 'n motorbotsing Your client was involved in a motor collision on
betrokke. U kry opdrag om 'n eis teen die the 13111 March 2013. You are instructed to lodge
Padongelukke Fonds in te dien. a claim against the Road Accident Fund.

3.1 Teen welke datum moet die eis ingedien 3.1. By when must a valid claim be lodged?
word? Onderskei verjaringstermyne vir die Please make a distinction between any
indien van eise. (2) prescriptive period applicable to the
lodgement of claims. (2)

3.2 Wat sat u doen om u klient se eis vir 3.2. What steps, if any, would you take to
algemene skade te regverdig? (2) motivate your client's claim for general
damages? (2)

3.3 Teen welke datum moet sodanige stappe, 3.3. By when should such steps, if any, be
indien enige, gedoen word? (1) taken? (1)

VRAAG4 [10] QUESTION4 [10)


U klient is mnr Joe Soap, die enigste lid van Your client is Mr Joe Soap, the sole member of
Comfy Homes BK, boukontrakteurs. Mnr Soap Comfy Homes CC, building contractors. Mr
het namens die BK 'n kontrak gesluit met mnr Soap, on behalf ofthe CC entered into a written
JohnHart waarvolgens die BK 'n huis van 150 vk contract with Mr John Hart that it would build a
meter vir horn sou bou teen 'n koste van RB 000 150 square metre house for him at cost of RB 000
per vierkante meter wat 'n totale prys van R1.2 per square metre, giving a total price ofR1.2 m.
miljoen behels. Mnr Hart moes die prys in drie MrHart would pay the price in three instalments
paaiemente vanR400 000 elk betaal, die eerste of R400 000 each, the first instalment to be paid
paaiement wanneer die bouwerk dakhoogte when the construction reached roof height, the
bereik, die tweede paaiement by voltooiing van second instalment on completion of the house,
die huis en 'n finale paaiement van R400 000 and a final payment of R400 000 ten ( 10) days
tien ( 10) dae na oorhandiging van die huis. Die after handover of the house. The construction of
bouwerk van die huis is voltooi op 30 November the house was completed on the 30111 November
2014 maar mnrHart het geweier en/of versuim 2014 but Mr Hart failed and/or refused to make
om die finale paaiement van R400 000 te betaal. the final payment of R400 000.

U klient het u opdrag gegee om 'n gewone Your client has instructed you to issue a simple
dagvaarding in die Hoe Hof uit te reik teen mnr summons in theHigh Court against Mr Hartwho
Hartwatverskyning tot verdediging aangeteken has entered an appearance to defend. Your
het. U klient wil nieaansoek doen om summiere client does not wish to apply for summary
vonnis nie. judgment.

Stel die deklarasie op namens u klient met Draft the declaration on behalf of your client
insluiting van die kopstuk. Maak u eie feite op including the headings. Make up your own facts
waar nodi . where necessa .
3
DEEL 1 PART 1
HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
[100) [100)

VRAAG5 [2] QUESTIONS [2]


Die eiser het 'n gewone dagvaarding (in die Hoe The plaintiff has served a simple summons (in
Hof) op u klientbeteken wie u opdrag gegee het the High Court) on your client who instructed you
om die saak te verdedig. Die tydperk toegelaat to defend the matter. The period of time allowed
in die Hofreels vir die liassering van 'n deklarasie in the Rules of Court for the plaintiff to file a
deur die eiser het reeds verstryk. Wat is die declaration has lapsed. What is the next
volgende prosedurele stap wat u u klient sal procedural step that you would advise your client
adviseer om te neem? Motiveer u antwoord. to take? Motivate your answer.

VRAAG6 [2] QUESTION& [2]


Watter tydperk moet u die verweerder toelaat What period of time would you have to allow the
om verskyning tot verdediging aan te teken in die defendantto enter an appearance to defend in a
geval waar hy meeras 150 km vanaf die hof waar matter where he resides more than 150 km from
die dagvaarding uitgereik word woonagtig is, en the court where the summons is issued and
sy adres buite die regsgebied van die betrokke outside the area of jurisdiction of the particular
Hoe Hof val? Motiveer u antwoord kortliks. High Court? Briefly motivate your answer.

VRAAG7 [2] QUESTION7 [2]


In 'n aansoek om summiere vonnis het die hof In an application for summary judgment the
die verweerder verlof verleen om die saak te defendant is granted leave to defend the matter
verdedig. Sal u klient, die eiser, wat nie tevrede by the court. Would your client, the plaintiff, who
is met die bevel nie daarteen kan appelleer? is not satisfied with this order, be able to lodge an
Motiveer u antwoord kortliks. appeal? Briefly motivate your answer.

VRAAG8 [6] QUESTIONS [6]


Lys ses aangeleenthede wat by'n voorverhoor­ List six matters that must be discussed at a pre­
konferensie bespreek moet word. trial conference?

VRAAG9 [3] QUESTION9 [3]


Lys die dokumente wat ingesluit behoort te word List the documents to be included in counsel's
in die advokaat se brevet in die geval van 'n brief in the case of an opposed claim for
bestrede eis vir voorlopige vonnis. provisional sentence.

VRAAG10 [1] QUESTION10 [1]


Wanneer mag strafregtelike verrigtinge in die When may criminal proceedings proceed in the
afwesigheid van 'n beskuldigde plaasvind? absence of an accused?

VRAAG11 [3] QUESTION11 [3 ]


Opwatter artikels mag 'n polisiebeampte beslag Which articles may a police official seize?
IA?
e.
4
DEEL 1 PART 1
• HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
[100) [100)

VRAAG12 [3] QUESTION12 [3]


Wanneer mag 'n persoon dodelike geweld When may a person use deadly force in arresting
gebruik om 'n verdagte in hegtenis te neem? a suspect?

VRAAG13 [3] QUESTION13 [3)


Op die oggend waarop u klient in die hof moet On the morning on which your client is to appear
verskyn, ontvang jy 'n mediese sertifikaat van sy in court you receive a medical certificate from his
moeder wat verklaar dat hy in die hospitaal mother stating that he has been admitted to
opgeneem is en dus nie in staat sat wees om die hospital and will accordingly not be able to attend
verrigtinge by te woon nie. the proceedings.

Watler vertoe sal u namens u klient aan die hof What representation will you make to court on
voorhou en watter bevel sat u die hof versoek om behalf of your client, andwhat will you requestthe
te maak? Watler moontlike bevele mag die court to order? What possible orders may the
voorsittende beampte maak? presiding officer make?

VRAAG14 [5] QUESTION14 [5)


Wat is die noodsaaklike beweringe wat 'n straf­ What are the essential averments that a criminal
aanklag moet bevat? charge must contain?

VRAAG15 [10] QUESTION15 (10]


John Junior, is 18 jaar oud en het nag nooit John Junior, who is 18 years of age and has
vantevore met die gereg gebots nie. Hy bevind never brushed with the law before, finds himself
homself in 'n smokkelhuis en in die geselskap ata she been and in the company of Jack Senior
van Jack Seniorwat 32 jaar oud is. Heelwat later who is 32 years old. Much later that evening, and
daardie aand, en taamlik onder die invloed van relatively under the influence of liquor, they leave
alkohol, verlaat hulle die smokkelhuis. Jack the shebeen. Jack Senior, who is in possession
Senior, wat in besit van 'n nagemaakte vuur­ of an imitation firearm, suggests that they hijack
wapen is, stel voor dat hulle 'n motorvoertuig a vehicle.
kaap.

Die twee stop 'n motorvoertuig en Jack dreig die The two of them stop a earand Jack confronts the
bestuurder met die nagemaakte vuurwapen en driver threatening him with the imitation firearm
neem besit van die voertuig. John, wat nie 'n and they take possession of the vehicle. John,
bestuurderlisensie besit nie, bestuur die ge­ who does not have a driver's licence, drives the
kaapte voertuig vanaf die misdaadtoneel. Kort vehicle from the scene of the crime. Shortly
daarna word hulle in die gekaapte voertuig in thereafter they are apprehended whilst in the
hegtenis geneem. Jy ontvang opdrag om hijacked vehicle. You receive instructions to act
namensJohnJuniorop tetree watso ver moontlik on behalf of John Junior who wants to cooperate
met die staat wit saamwerk, en die bostaande with the State, admits to the above mentioned
feite erken en sku Idig pieit op gewapende roof. facts, and plead guilty to armed robbery. He also
Hyerken ook dat hy die voertuig sonder'n geldige admits to driving a motor vehicle without a valid
bestuurslisensie, bestuurhet. driver's licence.
5
DEEL 1 PART 1
•: HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
[100) [100)

Die partye verskyn in die streekhof in Mthathe The parties appear in the Regional Court in
waar Jack Senior onskuldig pleit en 'n skeiding Mthathe where Jack Senior pleads not guilty and
van verhore word gelas. a separation of trials is ordered.

15.1 Wat is die vonnis implikasie vir John wat 15.1 Whataretheimplicationsasfarassentence
aan roof op die feite hierbo skuldig bevind is concerned of John having been convicted
is? (2) of robbery on the facts above? (2)

15.2 Noem die faktore wat u aan die hof sal 15.2 Name the factors you will have to presentto
voorhou om die bogemelde vonnis court to avoid the aforementioned sentence
implikasie soos in 15.1 te vermy? (1) implication as referred to in 15.1?
(1)

15.3 John word virdie roof tot20 jaargevangenis­ 15.3 John is sentenced to 20 years im­
straf gevonnis en 'n verdere 12 maande prisonmentforthe robbery and a further12
gevangenisstraf vir die bestuur van die months imprisonmentfordriving the vehicle
voertuig sander 'n geldige bestuurs­ without a valid driver's license. He instructs
lisensie. Hy voorsien u met instruksies om you to appeal the sentences. Draw the
teen die vonnisse te appelleer. Stel die notice of application for leave to appeal
kennisgewing van aansoek om verlof tot and include the heading. (7)
appel op en sluit die kopstukke in.
(7)
VRAAG16 [8] QUESTION16 (8)
Billy Naidoo is die Bemarkingsdirekteur van Billy Naidoo is the Marketing Director of Palm
Palm Hersteldienste (Edms) Beperk. Die Repairs (Pty) Limited. Its principal place of
maatskappy se hoof sakeperseel is in Durban business is situated in Durban.
gelee.

Terwyl hy die maatskappy se 2014 BMW, Whilst driving the company's 2014 BMW,
registrasienommer NJ 208, in Umgeniweg, registration number NJ 208 in Umgeni Road,
Durban bestuur op weg na 'n sakevergadering, Durban on his way to a business meeting he was
is hy betrokke in 'n motorbotsing met 'n Toyota involved in a motor collision with a Toyota truck,
trok, NPN 47 watten tye van die botsing bestuur NPN 47 which at the time of the collision was
is deur Alan Ndlovu. driven by Alan Ndlovu.

Alan Ndlovu woon in Pietermaritzburg en is 'n Alan Ndlovu resides in Pietermaritzburg and is
werknemer van James Konstruksie (Edms) employed by James Construction (Pty) Limited
Beperk wie se hoof sakeperseel gelee is te whose principal place of business is situated in
Pietermaritzburg. Ten tye van die botsing het Pietermaritzburg. At the time of the collision
Alan Ndlovu opgetree in die uitvoervan sy pligte Alan Ndlovu was acting in the course and scope
as werknemer van James Konstruksie (Edms) of his employment with James Construction (Pty)
Beperk. Billy Naidoo deeI u mee dat die oorsaak Limited. Billy Naidoo advised you thatthe cause
van die botsing was die trok wat agter in die of the collision was due to the truck colliding with
maatskappy se voertuig vasgery het terwyl die the rear end of the company's vehicle whilst he
voertuig by 'n verkeerslig stilgestaan het. was stationery at a robot.
6
DEEL 1 PART 1
• HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
(100] (100]

Hy deel u mee dat die skade aan die voertuig He advised you that the damages to the vehicle
R35 000,00 beloop. 'n Aanmaningsbrief ge­ is R35 000,00 . A letter of demand was
stuur na die verantwoordelike partye bly on­ forwarded to the responsible parties and has
beantwoord. met with no response.

Stel die besonderhede van vordering op waarin Draft the particulars of claim of the action
aksie in die Durban Landdroshof ingestel word instituted against all responsible parties in the
teen al die aanspreeklike partye (laat opskrifte Durban Magistrates Court (omit headings).
weg).

VRAAG17 [4] QUESTION17 [4]


U tree op namens James Brown. James deel u You act for James Brown. James advises you
mee dat hy betrokke was in 'n motorbotsing. that he was involved in a motor collision.

Hy deel u mee dat hy glo dat die Eiser se nalatige He advises you that he believes that the sole
bestuur die enigste oorsaak van die botsing cause of the collision was due to the negligent
was. Die Eiser stet aksie in teen horn welke driving of the Plaintiff. The Plaintiff instituted an
dagvaarding beteken is op die ontvangsdame action against him which was served on the
by sywerksplek. Ten tye van die betekening was receptionist at his place of employment. At the
James oorsee met vakansie. time James was overseas on holiday.

Toe hy terugkeer is die dagvaarding nie onder sy When he returned the Summonswas not brought
aandag gebring nie en die Eiser het verstek to his attention and the Plaintiff obtained Default
vonnis geneem. Hy het eers daarvan verneem Judgment. The first he knew of the Judgment
toe die balju by sy werksplek opdaag op was when the Sheriff arrived at his place of
12 Oktober2014met'n Lasbrief van Eksekusie. employment on the 12 th of October2014with a
Die balju het 'n nulla bona relaas gelewer. In Warrant of Execution but rendered a NuIla Bona
Januarie 2015 het hy aansoek gedoen vir 'n return. In January 2015 he applied for a loan to
lening om 'n voertuig te koop maar die lening is purchase a vehicle but the loan was refused
afgekeur as gevolg van die vonnis. because of theJudgment.

Hy gee u nou opdrag om aansoek te doen om He now instructs you to make an application for
tersydestelling van die verstekvonnis. the rescission of the default judgment.

Stet die kennisgewing op (laat opskrifte uit en Draft the Notice (omit headings and do not draft
moenie enige verklaring opstel nie). any affidavit).

VRAAG18 [2] QUESTION18 [2]


Eiser het vonnis verkry teen Verweerder in die Plaintiff obtained judgment against Defendant in
Distrik Landdroshof vir R100 000,00 plus rente the District Magistrates Court for R100 000,00
en koste. Die Verweerder betaal nie. Lys al die plus interestand costs. The debtor does not pay.
dokumente wat opgestel en op die vonnis­ List aII the documents that need to be drafted and
skuldenaar beteken moet word ten einde 'n served on the judgment debtor in orderto conduct
finansiele ondersoek te hou ten opsigte van die an enquiry into the financial affairs of thejudgment
vonnisskuldenaar. debtor.
7
• DEEL 1 PART 1
' HOFPROSEOURES COURT PROCEDURES
(100] (100]

VRAAG19 [1] QUESTION19 [1]


U klient het vonnis teen 'n eiendomsagent wat Your client hasjudgment againstan estate agent
verwag om te deel in kommissie uit 'n eiendoms­ who is expecting to share in commission of a
verkoop waarvan die oordrag registrasie property sale of which the property registration
dokumente sopas by die aktekantoor ingedien documents have just been lodged in the deeds
is. Die eiendomsagent het geen ander office. The estate agent has no other attachable
beslagbare bates nie. Waarvoor kan u klient assets. What cou Id your client apply for?
aansoek doen?

VRAAG20 [1] QUESTION20 [1]


U klient het vonnis teen 'n motorwerktuigkundige Your client has judgment against a motor
werknemer van ABC Regmakers BK verkry. Die mechanic employed by ABC Fixers CC. The
werktuigkundige besit geen beslagbare bates mechanic owns no attachable assets. What
nie. Vir watter bevel kan u klient aansoek doen? order could your client apply for?

VRAAG21 [2] QUESTION21 [2]


'n Landdros het vonnis ten gunste van u klient as A magistrate has granted ajudgment in favour of
Eiser toegestaan. Die Verweerder het 'n your client as plaintiff. The Defendant has
kennisgewing van appal afgelewer. U glo dat die delivered a notice of appeal. You believe that the
Verweerder sal slaag. Noem twee dinge wat u Defendant will be successful. Name two things
klient kan doen ten einde kostes te bespaar. your client can do in order to try and save costs.

VRAAG22 [ 2] QUESTION22 [2]


Waar 'n Verweerder in die Streekhof seker­ Where a Defendant in the Regional Court has
heid vir regskoste vereis het ten bedrae van called for security for costs in the amount of
R100 000,00 en die Eiser voel dat sodanige R100 000.00 and the plaintiff feels that such
bedrag buitensporig is, maar bereid is om amount is exorbitant but is willing to pay
R50 000,00 as sekerheid te betaal, R50 000.00 as security.

22.1 Wie bepaal die bedrag? (1) 22.1 Who determines the amount? (1)

22.2 lndien die bedrag bepaal is deur die 22.2 If the amount has been determined by the
persoon in a (hierbo) as R100 000,00 en person in a (above) at R100 000.00 and
die Eiser ontevrede is met die vasstelling, the plaintiff is unhappy with this, does he
het hy enige remedie? (1) have any recourse? (1)

VRAAG23 [5] QUESTION23 [5)


Vinesh Pillaywie se ouers horn 6 maande gelede You are consulted by Vinesh Pillay whose
'n skootrekenaar gegee het as 16de verjaars­ parents, 6 months ago gave him a laptop
daggeskenk raadpleeg u. Dit is geskenk om te computerfor his 1611 birthday to use in furtherance
gebruik vir sy universiteit studies. Vinesh deal u of his university studies. Vinesh informs you that
mee dat die rekenaar beskadig is toe dit geval the computer was damaged when it fell in the
8
• DEEL 1 PART 1
l HOFPROSEDURES COURT PROCEDURES
[100] [100)

het in die parkeergebied nadat 'n universiteits­ parking area after a university professor reversed
professor sy motor in trurat in Vinesh vasgery his car into him. The cost of repairing amounts to
het. Die herstelkoste beloop R1 0 000, 00. Hy kon R10 000,00. He has been unable to collectthis
nie die bedrag invorder nie. Hy gee aan u opdrag amount. He instructs you to proceed with issue
om dagvaarding uit te reik. of summons.

23 .1 Beskryf die Eiser soos u dit sou doen in die 23.1 Describe the Plaintiff as you would in the
dagvaarding. (2) summons. (2)

23.2 lndien u aanvaar dat daar geen ander 23.2 If you accept that there are no other relevant
relevante feite is nie, teen wie moet die facts, against whom mustthe summons be
dagvaarding uitgereik word? (1) issued? (1)

23.3 lndien verskyning om te verdedig afgelewer 23.3 In the event of an appearance to defend
word, mag u aansoek doen om summiere being delivered, are you entitled to apply
vonnis? Motiveer die antwoord. (2) for summary judgment? Motivate the
answer. (2)

- DIE EINDE- -THE END-

You might also like