You are on page 1of 50

Kulturele uniekheid en

erfenis
Betekenis van Suid-Afrikaanse kulinêre
uniekheid
• Onderskei die uniekheid tussen kulture
• Gee mense ‘n gevoel van behoort en samehorigheid
• Laat hul toe om trots in hul eie erfenis te toon
• Moedig patriotisme aan
• Verskaf kennis en tradisie vir toekomstige generasies
Vegetariërs
• Oortuiging om van plantaardige produkte te leef
• Met of sonder gebruik van eiers of suiwel
• Verskeie soorte vegetariërs
• Word gegroepeer volgens mate waarin dierlike
produkte vermy word
Soorte vegerariërs
• Vegaan - Groente

• Vrugtarier - Vrugte

• Pesco - Vis
...
• Ovo - Eiers

• Lacto - Suiwel

• Lacto – ovo - Eiers en suiwel


Judaïsme (Kosher)

• Dieetwette- Ou Testament gebaseer


• Kosher = “geskik” of “aanvaarbaar”
= voedsel wat deur Jode geëet mag
word
• Wet bepaal ook hoe voedsel voorberei moet
word
• Beth Din = Joodse Raad wat voedsel kosher
verklaar
Volgende simbole dui aan dat voedsel kosher
is:
PAREV: Bevat geen suiwel- of vleisbestanddele

MILCHIK: Melk en suiwelprodukte is in voedsel


gebruik

MEAT: Bevat kosher vleis of kosher vleis


alternatiewe
Dieetriglyne vir Kosher dieet
• Voëls en soogdiere moet korrek geslag word, ‘n
opgeleide persoon genoem ‘n SHOKET voer die
slagproses uit
• Gebruik van bloed word verbied, vleis moet
“gekasher” word
• Dreineer bloed deur vleis vir ‘n halfuur in water te
week waarna dit vir ‘n uur gesout word.
• Vleis moet binne 24 uur van slagting “kasher” gemaak
word
• Elke familie 2 stelle gereedskap, kastrolle, panne en
skottelgoed
• 1 vir vleisprodukte en ander vir milchik
• Apparaat wat met nie-kosher voedsel in kontak was,
mag nie vir kosher voedsel gebruik word nie
• Milchik en vleisgeregte se gereedskap mag nie saam
gewas word nie
• Meng en eet van suiwel saam vleis word verbied
• Melk en melkprodukte mag nie geëet word nadat vleis
geëet is nie, tensy 6 ure verloop
• Eiers, vrugte, groente en grane kan saam met melk en
melkprodukte geëet word
• Soogdiere wat herkou en gesplete hoewe het, is kosher
• Slegs die voorkwart van ‘n dier mag geëet word
• Vleis mag na suiwel geëet word. MAAR die persoon
moet eers vaste parev kos eet, ‘n parev vloeistof drink
of hul mond uitspoel
• Slegs vis met vinne en skubbe mag geëet word
• Insekte is ontoelaatbaar
• Beth Din kosher logo moet op verwerkte voedsel
aangebring word
Islam (Halaal)
• Moslems en glo in Allah SWT
• Wette is in die Heilige Koran neergeskryf
• Voedsel moet halaal wees
• Volgens reëls en riglyne wat deur Allah in heilige
Koran neergelê is, wettig en toelaatbaar is
• Moslem geregtelike raad en Islamitiese raad van SA is
organisasies wat voedsel bestuur en as halaal
sertifiseer
• Verbode voedsel = Haram
• Drank verbode
Dieetriglyne vir halaal voedsel
• Vleis en pluimvee moet korrek geslag word volgens
wette
• Vark en varkprodukte is verbode
• Alle melk en melkprodukte mag gebruik word
• Koring, gort, rys, hawer en rog word ingesluit
• Geen alkohol of alkoholiese byprodukte
• Vanielje met alkohol-basis word verbied
• Geblikte groente wat emulsifiseerders bevat asook
bevrore groente met sous is verbode
Hindoeïsme

• Indiërs is Hindoes
• Eet nie altyd vleis nie
• Vermy voedsel wat pyn aan diere kon veroorsaak het
• Vegetarisme word aanbeveel maar is nie verpligtend
nie
Tradisionele Afrika gelowe
• Strandloper
• Leef van opbrengs van see
Mossels Kreef Robbe Perlemoen

Eetbare seewier Seemeeu Pikkewyne


Khoi
• Hou skape en beeste aan
• Kaiings – varkvet of skape se stertvet brosgebraai en met kool gemeng is
San
• Goeie jagters
• Eet veldkos, wilde aspersies, skaapsuring, mosterdblare en
waterblommetjies
Tradisionele Afrika gemeenskappe

• Gesonde dieet
• Wildsbok-, hoender en afval
• Wilde plante, wortelgroente, bessies, mielies en
sorghum
• Insekte – sprinkane, termiete en mopaniewurms
Afrika bier

• Umqombothi
• Mielies gemeng met sorghum en gis

• Mageu
• Gefermenteerde drank, mieliemeel en water
• Amablele / amazimba / luvhele
• Aorghumbier

• Pynappelbier Gemmerbier
Hollanders

Hutspot Pannekoek

Wafels Vleismarinades
Franse Hugenote

• Wingerde en wynproduksie
• Kleiner porsies en gange
Brioche Vol au vent

Tarte tatin Paris brest


Profiterole Croquembouche

Mille-fieulle Bavarois
Britte

• Vrugtekoeke, bottervroodjies en gestoomde nageregte, koekstruif,


marmelade en hawermoutpap

• Oondgebraaide beesvleis en yorkshire poeding


Iere

• Aartappel en brediegeregte gebruik


• Vis en skyfies
• Whiskey, Guinnesse, Ierse Koffie
Duitsers

• Wye verskeidenheid koue en gepekelde vleise


• Verskillende soorte wors

Bratwurst Bockwurst
Kaap-Maleis
• Slawe van die Ooste is na SA gebring
• Een van die bekendste kosstyle
• Tamatiebredie
• Brandrissie, naeltjies, gemmer, kardemom en kaneel
• Bobotie, sosaties, gepiekelde vis, blatjang en Kaap-
Maleise kerrie
• Speserye
• Anys, vinkel, corrie, kardemom, gemmer, masala en
salpeter
Tamatiebredie Bobotie
• Indiese aarbeiders – Beide Moslem en Hindoe
• Deur suikerboere van Ooste gebring
• Kerries, samoosas, birianis atjars en tandoori geregte
Meditereense invloed

Grieke
• Brood, olywe, olyfolie, suurlemoene en neute
• Knoffel en kruie – oreganum en kruisement
• Feta en haloumi
• Phylodeeg
• Nageregte – neute en heuning
• Pitabrood en doopsous voor die maaltyd bedien
Haloumi
Baklava

Kataifi
Italianers

• Prosciutto, salami, truffels, tamaties, pasta, kaas (parmesaan,


pecorino, ricotta en mozzarella) en olyfolie

Casata Tiramisu Biscotti


Portugese

• Chorizo, brood, aartappels en saffraan


• Sardientjies, bacalhau (kabeljou), Portugese
hoender, Portugese broodrolletjies en Pastel de
nata (vlatertjies)
Inheemse bestanddele

• Wildsvleis
• Eg SA
• Krokodil, koedoe, vlakvark en rooibok baie gewild
• Volstruisvleis, voedingswaarde en smaak
• Mielies
• Basis van Afrika eetgewoontes
• Sorghum vir mabellapap / maltabella
• Donker bruin kleur

• Morogo
• Enige groen blare, insluitende boontjie- en
beetblare
• Amadumbe
• Soortgelyk aan patats
• Pampoen wat soet of met kaneel gegeur is en allerhande soort bone
• Braaivleis
• Vleis word op oop vuur gerooster en met
krummelpap en sheba bedien
• Snoek gewildste geroosterde vis

• Biltong
• Afrikane preserveer oortollige vleis
• Repe te droog om later in bredies te gebruik
• Bokkoms
• Gedroogde vis
• Confiture
• Gepreserveerde vrugte
• Groenvy en waatlemoen
Amanqina

• Pootjies van ‘n bees, vark of skaap.


• Word gekook en na smaak gegeur
Sorghumbier

• Tradisioneel in ‘n kalbas bedien


Chakalaka

• Mengsel van uie, knoffel, gemmer, groen soetrissie,


wortels en blomkool of kool, saam gebraai en
gegeur met brandrissie en kerrie
Mampoer

• Uiters sterk brandewyn van perskes of ander vrugte gestook


Pofadder

• Wors van blokkies hart, lewer en niertjies


Skop
• Kop van ‘n bees, skaap of bok.
• Kop word geskrop en vel met ‘n skeermeslemmetjie
skoongemaak
• Ongewensde dele soos ore en neur word verwyder
• Kop word gekook en gelaat om te stowe
Souskluities

• Kaneelkluitjies as nagereg
Sosaties

• Blokkies lamsvleis word op ‘n houstokkie geryg en gamarineer in ‘n


kerriesous
Ting

• Suurpap gemaak van sorghum


Umngqusho

• Stampmielies gemeng met suikerbone, botter, uie,


aartappels, brandrissie en suurlemoene
• Word gestowe totdat al die bestanddele sag is
• Oud President Nelson Mandela se gunstelling
Vetkoek

• Diepvetgebraaide deegballe, meestal met maalvleis


of stroop bedien

You might also like