You are on page 1of 14

Deur Leon van Staden, Juan Groenewald en Henco Malan

Beskrywing Van Die


Besigheid:
• Ons is 'n biltong vervaardiging en
handelsonderneming.
• Die produk is biltong en die waarde is dat die biltong
baie vars is.
• Die teikenmark is besighede soos slaghuise en ook die
publiek en restaurante, die mark is groot want biltong
is groot in aanvraag en almal hou van biltong jonk en
oud.
• Ons wil eendag een van die grootste biltong
verskaffers wees.
• Ons gaan met slaghuise besigheid doen wat biltong
by ons wil koop en by hulle slaghuis wil verkoop Bv:
Meatworld, Hokaai ens.
Doelwitte van ons
Besigheid

• Ons Korttermyn doelwit is om in 3 maande


hopenlik aan 2 verskillende slaghuise biltong te
verskaf.
• Ons Mediumtermyndoelwit is om meer as
R150 000 in wins te maak van met al ons
verkope.
• Ons Langtermyndoelwit is om in 1 jaar te
probeer om vir meer as 5 tipe slaghuise biltong
te verskaf en ons hoop om meer as R1 miljoen
in biltong verkope te maak. Ons glo dat ons
doelwitte meetbaar, haalbaar en realisties is.
Besigheids Eienaar
• Ons al drie seuns is die eienaars van die besigheid maar ons
al drie het verskillende funksies wat ons doen in die
besigheid Bv: Henco skiet die bok, Leon help om die bok te
slag en Juan maak seker dat die biltong by die verskaffers
uitkom. Ons al drie het verskillende kenmerke Bv: Juan is die
een met die meeste energie, Leon is die een wat altyd
seker maak dat die biltong presies gesny word en Henco
maak seker dat die bokke wat geskiet word gesond is en dat
hulle groot genoeg is. Jy moet voldoende opleiding hê om 'n
sukses van die besigheid te maak Bv: Jy moet kennis hê oor
hoe groot die bok moet wees en dat hy/sy gesond is, en jy
moet weet hoe groot die stukke biltong gesny word en hoe
die masjiene werk en jy moet die veiligste/vinnigste roete
kies sodat die biltong vars by die verskaffers kom. Jy moet
ook baie goed wees met finansies en om met geld te werk.
Kontrak met
Meatworld
• Ons het met Meatworld 'n
kontrak gemaak waar hulle ons biltong
verkoop en hulle koop vleis by ons.
• Die kontrak is as volg: Meatworld
kry 25% van die wins wat ons maak van
die biltong verkope by hulle winkel en as
hulle vleis nodig het dan verskaf ons vir
hulle die vleis wat hulle nodig het maar
dan sny ons die wins wat hulle kry met
10%.
Produksie plan

• Ons produk gaan direk vanaf ons fabriek na ons


verskaffers toe gaan in 'n trok wat spesiaal met
moderne yskaste en temperatuur beheerde
sisteme ge-installeer is wat die onoopgemaakte
pakkies biltong met 'n temperatuur van 3° vars hou
en as die pakkies in vrieskas vervoer word dan
moet hulle in 'n temperatuur van 18°C gestuur
word.Ons uitleg van ons fabriek gaan soos volg
wees. Ons gaan eerste begin waar die bok
geskiet word. Henco gaan na ons plaas toe waar
ons ons eie wild het om te skiet. Henco soek die
regte bokke uit om te skiet. Nadat die bokke
geskiet is, en geslag is moet dit eers vir 3 ure in 'n
koelkas hang voordat dit vervoer kan word vir die
bewerking van die vleis.
• By ons werkplek word die karkasse uitgehaal uit
die trok en word na die verwerk kamer
geneem waar ons al die bene verwyder en die
vleis uitsny wat ons nodig het.
• Ons sny die vleis op in regte stukke al die vleis
word opgesny in lang dun stukke(steaks/ slabs).
Meeste van die vet word verwyder omrede skaap
vet word eerder gebruik vir droëwors.
• Die vleis word gegeur, by Biltong Boys gebruik ons
'n stadige marineringsproses waar ons 'n groot
verskeidenheid speserye gebruik om ons ikoniese
smaak vas te lê. Na die proses kan ons die
smaaklike biltong produseer. Asyn word gebruik in
die proses om enige bakterieë te vernietig.
• Ons benodig mense wat weet hoe om die vleis te sny,
Jy gaan toerusting kort soos slaughter messe en goeie
werkers wat opgelei is om met die messe te werk, jy
gaan ook koel kamers nodig hê en yskaste om die
biltong in te stoor en betroubare aflewerings werkers,
en die belangrikste is jy gaan baie vleis nodig hê en
baie speserye ook.
• Die besigheid gaan in die toekoms dalk nuwe voertuie
hê en 'n groter fabriek om meer biltong te kan
produseer. En ons gaan ook beter toerusting nodig
hê.
• Sodra die vleis behoorlik gesout is, word die
steaks of slabs opgehang in 'n
koue koelkas wat lug sirkuleer sodat die vleis
kan droog word. Sommige stukke biltong
hang ons langer vir 'n groter variasie van nat
en droog biltong.
• Om voedselveiligheid te verseker volg ons
die volgende stappe:
• Skoon handskoene en haarnette word gedra
wanneer vleis verpak word.
• Vleis word verpak in papier sakke om vogtigheid
te absorbeer. Die sakke word in kratte verpak
wat gemerk is vir die verskillende slaghuise en
word dan geweeg sodat ons hulle per Kg kan hef.
Alle vleis word vervoer in verkoelde trokke.
• Sodra die slaghuise hulle biltong ontvang kan
hulle dit verder droog of verkoop soos is.
Koste van Prys van Koste van Koste van
Bok: Koste van Bok: Speserye Spesery (per 1 Brandstof Brandstof per marinade elektrisiteit
kg) 1 liter Per 5 liter per Khw

Kudu Koei: R7000 Sout R35 Diesel R22.71 Asyn- R245 R2.779

Kudu Bul: R8500- R25000 Swart R60 Petrol R22.63 Worcesters


(afhangende Pepper hire sauce -
van horing R250
lengte)

Gemsbok: R7500 Bruin R65

Kostes Eland bul: R15000


Suiker

Coriande R8
r

Eland Koei: R9000

Rooihartebees: R4500

Swartwildebee R4500
s:

Blouwildebees R4500

Blesbok R3800
Marin Swart Bruin Coria
Sout
ade peper suiker der
Hoeveel dit
ons kos om 1
500ml 18g 2g 1g 4g
Kg biltong te
maak Asyn- R0.63 R0.12 R0.65 R0.32
R24.50
Worcestershir
e sauce R25

Dit sal ons R51.22 kos om 1kg biltong te marineer


Bemarkings plan

• Ons bemarkings plan om ons teiken groep te


kan bereik is om pamflette te maak en dit in
die verkeer uit te deel en om 'n advertensie
op TV te kan kry en daar te adverteer en ons
gaan op soisale media platforme
adverteer.Ons gaan ook ons pryse op ons
pamflette sit. Ons produkte sal die
behoeftes van ons klante bevredig want ons
klante is mense wat van biltong hou en
hulle is van slaghuise wat ons biltong
verkoop. Ons pryse is R77 vir 'n 250g pakkie
biltong ons klante is beryd om dit te betaal
want slaghuise soos Meatworld koop by ons.
Ons adverteer ons biltong sodat ons
meer biltong kan produseer aan slaghuise en
die publiek.
Bestuurplan
• Al drie van ons het ons eie spanne soos Leon wat sy
eie span het wat hom help om die bokke op die
bakkie te laai.
• Juan wat sy span het van drie mense wat help met
die maak en slag van vleis om biltong te maak.
• Henco wat sy span het van 'n drywer en 2 laaiers
wat biltong oplaai en dit vat na ons klante toe.
• Die pligte van elke werknemer is om seker te maak
dat almal in hulle span elke dag op tyd is, dat hulle
hulle werk ordentelik gedoen is en dat al hulle
wekers veilig is. Die vaardighede van elke
werknemer is dat hulle almal saam werk as 'n span.
Ons gaan ons vaardighede gebruik om die
besigheid te verbeter. Ons gaan ons kundigheid en
ons diversiteit gebruik om die besighied op te bou.
Ons bestuur take is elke eienaar het sy eie span en
persoon moet sorg dat die organisasie goed doen
en hulle moet hulle goeie leiding hê oor hulle
personeel en hulle moet hulle personeel
kan kontroleer.
SWOT-Anilise
• Ons sterk punte as 'n besigheid is ons biltong is altyd
vars en dit is altyd op tyd en ons kan as een span saam
werk.
• Ons swak punte is dat ons partykeer nie ons biltong
vars kan aflaai nie en ons sukkel partykeer met ons
voertuie.
• Ons neem enige geleentheid wat na ons kant toe
kom om meer wins te kry, om te skiet en ons is in
kompetiesie met wildboere wat hulle eie biltong ook
produseer.
• Ons bedreigings is ook ons sukkel om plase te kry
waar ons bokke kan kry en ons sukkel met die wet wat
sê dat as jy die bok geskiet het wat jy nie wou skiet nie
dan moet jy betaal.
• Ons hanteer ons swak punte en bedreigings deurom
hulle te verbeter en ons vermy hulle deur elke
dag nog beter kan word en om elke Vrydag 'n
werkvergardering te hê om te hoor hoe dit gaan met
almal en of daar enige probleme is.

You might also like