You are on page 1of 40

Inleiding tot Nokke

‘n Nok is ‘n meganiese onderdeel van ‘n masjien wat


gebruik word om beweging oor te dra na ‘n ander
onderdeel, die nokvolger.

‘n Meganiese nok sisteem bestaan uit drie komponente: die


nok, nokvolger en die raamwerk. Die nokvolger is in direkte
kontak met die nok. Die nok kan verskillende soorte vorms
wees. Die nokvolger sisteem sluit in al die elemente wat
nodig is vir beweging. Dit kan direk gekoppel wees of d.m.v.
ratte of skakels. Die raamwerk ondersteun die nokke en
skakels.
PEERVORMIGE NOKKE:

Hierdie tipe nokke word meestal gebruik om


kleppe te beheer. Byvoorbeeld dit word gebruik
in die motorenjin se nokas om die kleppe te
beheer. Die nokvolger van ‘n peervormige nok
bly ongeveer vir ‘n halwe omwenteling
bewegingloos. Gedurende die ander helfte van
die omwenteling sal die nokvolger styg en dan
weer daal. ‘n Peervormige nok is simmetries
daarom is die stygende beweging dieselfde as
die dalende beweging.
Ronde- of eksentriese nokke:

Hierdie is rondvormige nokke. Die middelpunt


van die beweging is gewoonlik weg van die
werklike middelpunt van die nok.
Die eksentriese nok veroorsaak ‘n gladde
beweging en word genoem ‘n gewone
harmonieuse beweging. Hierdie soort nokke
word gewoonlik gebruik in pompe. Eksentriese
nokke beheer gewoonlik die kleppe van ‘n stoom
enjin. Eksentriese nokke is simmetries daarom is
die stygende beweging dieselfde as die dalende
beweging.
HARTVORMIGE NOKKE:

Hierdie soorte nokke veroorsaak dat die nokvolgers


teen ‘n eenvormige spoed beweeg. Hartvormige
nokke is noodsaaklik wanneer die nokvolger
beweging dieselfde en standvastig moet wees
byvoorbeeld in die meganisme waar die gare
eweredig op die spoel (garetolletjie) opgerol word.’n
Hartvormige nok kan gebruik word om die
koperdraad eweredig op die draadspoel op te rol.
Nokvolgers:
Daar is drie tipes nokvolgers. Aangesien die tipe nokvolger die
profiel(vorm) van die nok beïnvloed is dit belangrik om die voor- en
nadele van elkeen te oorweeg. Die drie tipes is die mespunt-, rond-
(roller) en die platvormige nokvolger.
Die mespuntvormige nokvolger:

Dit is die eenvoudigste soort en


word nie dikwels gebruik a.g.v. sy
vinnige tempo van slytasie.
Wanneer dit gebruik word is dit
gewoonlik vir die wederkerige
beweging, in gleuwe en
sywaartse stootbeweging wat ‘n
kenmerk is van die strekking van
‘n nok.
Die roller (ronde) nokvolger:
Die vinnige slytasie van die glybeweging word
grootliks deur die roller uitgeskakel. Sommige
skuiwing sal steeds plaasvind a.g.v. die wisselende
spoed van die nokprofiel en die veranderde radius
posisie se kontakpunt. Let ook op dat die radiale
posisie van die kontak tussen die nok en die roller,
relatief tot die nokvolger sentrum, sal verander na
gelang 'n styging of daling plaasvind:dit moet in
gedagte gehou word met die bou van die nokprofiel.
Met die roller nokvolger is daar steeds sywaartse
beweging wat ‘n nadeel is vir wederkerige
bewegings. Hierdie sywaartse beweging verhoog
met die gebruik van klein rollers.
Die platvoet- of sampioenvolger:
This has the advantage that the only side thrust present
is that due to the friction between the follower and the
cam. The problem of wear is not so great as with the
knife-edge follower, since the point of contact between
the cam and follower will move across the face of the
follower according to the change of shape of the cam. A
trick to lessen further the effect of wear is to design the
follower to be capable of axial rotation and arrange the
axis of the follower to lie to one side of the cam. Thus
the contact with the cam will tend to cause rotation of
the follower. The cam profile, to work with a flatfoot
follower, must be convex at all parts, in order to prevent
the corners of the follower digging into the cam profile.
The minimum cam radius should be as small as possible
to minimize sliding velocity and friction.
Die mespuntvormige nokvolger met ‘n nok:
Die roller (ronde) nokvolger met ‘n nok:
Die platvoet- of sampioenvolger met ‘n nok:
Nok en nokvolger sisteem soos in ‘n oliepomp
Dromnok en roller nokvolger
Nokas van ‘n enjin
Nok met ‘n platnokvolger
Skuifnok met ronde (roller) nokvolger
Nok met mespunt-volger
Voorbeeld van ‘n vierslag siklus

You might also like