You are on page 1of 4

PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL

Tel: 023 347 0663/ F: 023 342 2766/ psw@psworcester.wcape.school.za Posbus/ P.O. Box 193, Worcester, 6849/ Krigestraat 8 Krige Street, Worcester
Nuusbrief/ Newsletter 23 van/ of 2013 24 Julie/ July 2013

Maak n ware man groot voelgoed.co.za


2. Hy wil weet jy het hom nodig Jou seun sal amper enigiets doen om jou tevrede te stel, hy weet miskien net nie hoe nie. As jy n beheervraat is wat altyd alles onder beheer het, sal hy dalk skrikkerig wees om sy hulp aan te bied. Kyk of jy geleenthede raaksien waar jy hom kan betrek jy bewys jouself straks ook sommer n guns. Jy kan byvoorbeeld s: Boeta, Ma wou vandag onder die bank stofsuig, maar dit was te swaar om te skuif, toe wag ek maar tot jy by die huis is. Kan jy my dalk gou help? Jou andersins bot tiener sal heel waarskynlik oor sy voete val om te help en maar te bly wees om sy spiere te kan bult. As jy jou kaarte reg speel, doen hy sommer die stofsuigwerk ook vir jou. Op hierdie manier wys jy jy het hom nodig en dat hy n belangrike rol in die gesin vervul. Laat jou seun toe om n seun te wees hy wil kompeteer en probleme oplos. Vra hom om jou te help om planne te maak, al vat dit wat jy wil doen, dan n bietjie langer. Jy kan s: Terwyl ons nou hier besig is, dink jy nie ons kan die sitkamer anders skuif nie? Waar dink jy sal die beste plek vir hierdie bank wees? Al het jy reeds n idee in jou kop, gee hom kans om self iets uit te werk. 3. Hy moet vervul voel as n man Jou seun moet weet wie hy as n man is, wat hom uniek maak en hoe om teenoor vroue op te tree. By wie kan hy hierdie dinge beter leer as by jou, n vrou? Daar is dalk n wonderlike pa of ander goeie rolmodelle in die familie ooms of n oupa. Maar wat hy die nodigste het, is om daardie aanvaarding by jou te kry. Jy hoor dikwels n pa wat s : Mooi so, ou bul! Hoe gereeld prys n ma haar kind op di manier? Jy hoef dit nou nie in soveel woorde te doen nie, maar hy moet weet jy waardeer sy manlikheid. Wanneer julle volgende keer verskil oor n saak, s vir hom jy verstaan dat hy soos n man dink, eerder as om hom in n blik te druk om soos jy te redeneer. En aanvaar maar die dinge wat vir jou kleuter so oulik is, soos die brulpadda in sy sak, al laat dit jou gril! Laat hom deur jou o sien hoe dit is om n vrou te wees. As jou graadeentjie by die skool raas kry omdat hy een van die meisies per ongeluk onderstebo geduik het, verduidelik vir hom dat dit nie die manier is hoe dogters speel nie. S dat hy eerder vriendelik met haar kan gesels as hy wil maats maak. Vir jou ouer seunskind kan jy verduidelik hoe seuns en dogters anders dink oor dinge en verskillende emosionele behoeftes het. Leer hom om te verstaan hoe wonderlik n verhouding met n meisie kan wees. Jy het op stuk van sake dieselfde emosionele toerusting as sy toekomstige vrou, daarom kan jy hom mos mooi afrig om eendag vir haar n wonderlike man te wees. Mans kan hulleself maklik afsonder en soos eilande deur die lewe gaan. Daarom het hulle gewoonlik minder Special points vriende as vroue. Hoe gaan hulle ooit ondervinding opdoen of interest: van verhoudings as hulle dit nie leer terwyl hulle jonk is nie? Jou IMPORTANT DATES skoondogter en kleinkinders gaan eendag baie dankbaar SPORT wees vir die moeite wat jy hiermee gedoen het. Jou seun wil voel hy is belangrik nie sommer net vir enigiemand nie, maar in die eerste plek vir jou. Jy het n ongelooflike invloed op sy lewe. Hoe beter jy die ma-seun -verhouding verstaan, hoe makliker sal jy n stukkende hart kan help heelmaak of julle verhouding kan versterk. Deur jou optrede en interaksie met jou seun kan jy hom lei om sy Inside this issue: spesiale rol te ontdek. En n ware man te wees. Vertaal en verwerk uit What a SPORTS PRACTICE 2 difference a mom makes van dr. 3 TOP 20 W. GIM & Kevin Leman.
HTS DROSTDY WEEKLY WHAT TO
LEARN

SCHOOL FEES: Those of you who have an outstanding balance on your account, please bring it up to date. We appreciate your co-operation.

PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL


Belangrike datums/ Important dates
DAY Wednesday Thursday Friday Saturday DATE 24/7 25/7 26/7 27/6 ACTIVITY Hockey vs Gericke (home) U/10,11+13 @ 14:30 Eisteddfod Eisteddfod Rugby vs Op die Voorpos (O/13A) tuis @ 14:00 Cake Sale Gr.2 + 3 / Detensie (13:15 - 15:15)

Rugby + Netball at Dirkie Uys (away) Buses depart strictly @ 05:30am & will be back at school @ 15:30. Rugby: U/7,8,9,10,11+13 (as indicated on programme) Netball: U/7A+B; U/8A+B; U/9A+B; U/10A+B+C; U/11A+B+C; U/12A+B+C; U/13A+B+C Eisteddfod Eisteddfod Mini-Hockey @ Worcester North Primary U/7,8,9,10 A+B teams

Monday Tuesday Wednesday

29/7 30/7 31/7

Sportoefeninge/ Sports practices


Ouers/ Parents: Dit is baie belangrik dat u kind teenwoordig is by sy/haar sportoefeninge. Dit is nie regverdig teenoor u kind se spanmaats indien hy/sy nie opdaag vir oefeninge nie. Leerders wat op n konstante basis oefen, kry geleentheid om wedstryde te speel. Dit is van groot belang vir die uitbou en verbetering van al die sportsoorte by WPS. Ons vertrou op u ondersteuning en samewerking. It is extremely important that your children attend their sports practices. It is not fair to their fellow team mates if they do not show up for practices. Learners practice on a regular basis, will get the opportunity to play matches. This is vital to ensure the improvement in all sports at WPS. We rely on your support and cooperation.

Groot Brag/ Big Brag


Woensdag/ Wednesday, 21 Aug 2013 Ligte aandete/ Light dinner R80 pp (volw./ adult) R20 p learner Kom bespreek en betaal asb. u kaartjies en tafel by die kantoor. / Please book your tickets and table at the office. Kaartjies beskikbaar vanaf/ Tickets available from: Vrydag/ Friday, 26/7/2013 Tye vir die koop van kaartjies/ Times for purchasing tickets: Mon: 07:00-16:00 / Tues: 07:00-13:00 / Wed: 07:00-16:00 / Thurs:07:00-13:00 / Fri: 07:00-14:00

Hokkietoer/ Hockey Tour


Borge/ Sponsors: WPS se O/13A-Hokkiespanne gaan na George en Hartenbos toer in Augustus. Soos u weet, is daar heelwat kostes aan verbonde. Indien u geroepe voel om n bydrae te lewer, hetsy geldelik of deur middel van toerdrag of sakke, kontak asb. vir mev. Suzanne le Roux by: 023 347 0663. Page 2

Nuusbrief/ Newsletter 23 van/ of 2013


Hokkie/ Hockey
Dogters: O/8 vs Hermanus Vs Overberg O/9 vs Overberg Vs Hermanus O/10A vs Hermanus Vs Overberg O/10B vs Hermanus Vs Bredasdorp O/11A vs Bredasdorp Vs Hermanus O/11B vs Hermanus Vs Lochnerhoff O/13A vs Hermanus Vs Hugo Rust

(Overberg Mini-hokkie 20/7 - uitslae) Speel 28 wedstryde, verloor 8. Baie geluk!


wen wen verloor verloor wen verloor verloor wen wen wen wen wen wen wen 3-0 2-1 0-6 0-2 5-2 2-4 1-3 2-1 2-1 2-0 2-1 3-2 2-0 2-0 Seuns: O/8 vs Hermanus Vs Overberg O/9 vs Hermanus Vs Bredasdorp O/10A vs Overberg Vs Gordonsbaai O/10B vs Overberg Vs Swellendam O/11A vs Lochnerhoff Vs Hermanus O/11B vs Bredasdorp Vs Hermanus O/13A vs Hermanus Vs Hugo Rust gelyk wen verloor wen wen wen verloor gelyk wen gelyk gelyk verloor gelyk verloor

0-3 6-5 3-2 3-1 2-3 2-2 2-1 1-1 1-1 0-1 0-0 0-1

Baie dankie aam mev. Margo le Roux en mev. Stienie Marais wat die busse bestuur het. Dankie ook aan elke ouer wat ons spanne ondersteun het! - Juf. Dnel van Zyl

WPS ONDERSTEUNERS/ WPS SUPPORTERS:


Wys hoe TROTS jy op ons skool is EN dat jy n ware WPS "FAN" is deur van ons groot verskeidenheid Ondersteuners items te koop. Daar is o.a. I Love WPS Gholfhempies @ R150 en Renbaadjies @ R240 of R300 elk. Verskaffer: All 4 U Creations Tel: 023 347 5481. Renbaadjies is ook by Ontvangs te koop. Voorbeelde van die hempies is op ons webtuiste, www.worcesterprimer.co.za. Die WPS Sonskerms (R100) is van n baie goeie en duursame materiaal gemaak en boonop regtig mooi!! Dis ook by die skool te koop. SAAM KAN ONS n GEDUGTE ONDERSTEUNERSPAN MAAK! Marise de Wet Sel: 084 556 9601

TOP 20 W.Gim & HTS Drostdy


Sien aangehegde blad vir die Junieuitslae van ons oud-leerders by Worcester Gim en gr.8 by HTS Drostdy. Baie geluk aan Marilie Mathee en Madr Burden wat vir die 2de maal die jaar een van ons buurskole se top 3 leerders klop! Ons is geweldig trots op hulle. Hierdie pragtige punte reflekteer ook op WPS waar die basis gel is. Verder wys dit dat die kwaliteit van onderrig wat hier aangebied word, van hoogstaande gehalte is en dat ons geensins vir skole anderkant die berg hoef terug te staan nie. Nadat ek W.Gim se Top 20 vir die afgelope paar jaar bestudeer het, kan ek tot die slotsom kom dat ander skole se leerders WPS se leerders eers in gr.10 inhaal. - Mnr. Andr Peens (Prinsipaal)

Koop voor die naweek jou ondersteunersbaadjie en kom ondersteun ons di naweek op Moorreesburg!!!

Koekverkopingdatums/ Cake Sale dates


AANDAG: Alle graad- en klasverteenwoordigers ATTENTION: All Grade & Class representatives Die nuwe koekverkopingdatums is as volg:

26/7

Gr.2 & 3

13/9 Gr.6 18/10 Gr.5 15/11 Gr.4 Above are the new Cake Sale Dates. Please contact Natalie Page on 082 427 5261 should you have any queries.

Dankie/ Thank you


WPS wil baie dankie s aan Tannie Jo-lize Groenewald en Tannie Fiona Hugo vir die rojale skenking ten bate van ons Broodprojek! Wees verseker van ons grootste waardering. Juf. Magdalena Burger (3.1) wil baie dankie s aan al die Graad 3-leerders en ouers wat haar verjaarsdag so spesiaal gemaak het. Dankie vir al die briefies, geskenkies en blomme. Juffrou waardeer dit baie!

Weeklikse wat om te leer / Weekly what to learn


GRAAD 7 / GRADE 7: Wiskunde / Maths: Tafels / Tables 5X & 12X Vorm definisies. Oefen met gradeboog. Learns Shape definitions. Revise protracter measuring. Afrikaans: Lees English: READ. GRAAD 6 / GRADE 6: Wiskunde / Maths: Massa: Herlei eenhede (g, kg) / Gebruik breuke en desimale om problem in kontekste met massa op te los. / Lees skale. Mass: Convert units (g, kg) / Use fractions and decimals to solve problems in context with mass. / Read scales. Afrikaans: Lees n boek English: Revise gerunds & future perfect tense & commas GRAAD 5 / GRADE 5: Wiskunde / Maths: Meet massa in (g & kg). Lees badkamerskale en kombuisskale. / Herlei g na kg en kg na g. Measure mass in grams and kilograms. Read bathroom and kitchen scales. Convert from g to kg and kg to g. Afrikaans Huistaal: Speltoets (leer no. 166180) Lees een van die boekies uit die Stamstorie-reeks en kom vertel die storie vir Mondeling op 6 tot 8 Augustus. / Voltooi week 2 van die departementele werkboeke. English Home Language: Spelling test: list 1 (3rd Term) Read a book of own choice and write a book report. / Complete week 2 of Departmental books. GRAAD 4 / GRADE 4: Wiskunde / Maths: Hoofreken daagliks / Daily exercise Werk aan Lewensvaardighede projek. Practice Eng. Reading aloud GRAAD 3 / GRADE 3: Wiskunde / Maths: Tafels / Tables: 2,3,4,5X & Kombinasies/ Bonds: 10 - 20 Verdubbel en halveer: 500 tot 550/ Dubble & halve: 500 to 550 Taal/ Language: Sigwoorde/ Sightwords GRAAD 2 / GRADE 2: Hoofreken/ Mental Maths: Tafels / Tables: (1X, 2X, 5X &10X) Kombinasies / Bonds: ( 1 tot 15) Verdubbel en halveer tot 15/ Dubble & halve up to 15 Ken uit kop uit! / Now it off by heart! Taal/ Language: Onthou om te lees vir jou leessetifikaat / Remember to read to obtain your reading certificate GRAAD 1 / GRADE 1: OUERS: Volg huiswerkvel nougeset en sorg dat dit daagliks geteken word.

Gr.5 SOS-kamp/ Gr.5 SOS-Camp


Alle vrywaringsvorms moet asb. @ Vry. 26/7 by die klasonderwyser(es) ingehandig wees. Gelde moet voor/ op 16 Augustus betaal wees. All indemnity forms must be in on Fri. 26/7. Hand them in at you class teacher. Camp fees must be paid before/ on 16 August.

Lootjies
Onthou asb. die lootjieverkope. Die volgende moet asb. op die lootjielys verskyn wanneer u kind dit inhandig: Naam en van van leerder & totale bedrag ingesamel. Alle lootjielyste moet ingelewer word by u kind se klasonderwyser teen 12 September 2013.

Lief & leed/ love & empathy


Namens WPS en die OOV wil ons graag vir mev. Alwiena Marais voorspoed en spoedige herstel toewens na haar rugoperasie. Sterkte!

WPS Greetings

Trotse borge van WPS Lootjie-projek!

You might also like