You are on page 1of 4

PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL

Tel: 023 347 0663 / F: 023 342 2766 / psw@psworcester.wcape.school.za Posbus/P.O. Box 193, Worcester, 6849 / Krigestraat 8 Krige Street, Worcester
Newsletter 30 of 2012 12 September 2012

Ma s ja, pa s nee! Voelgoed.co.za


Jy en jou man verskil dalk in julle manier van kinders grootmaak. En dit veroorsaak wrywing. Moenie bekommerd wees nie dis normaal.

Stem s saam oor dissipline:

Gee jou kind ook n s


Dissipline is dinamies, dit kan en moet verander. Dit is nie sodat jy jou kind met vrees moet oortuig om te doen wat jy wil h nie. Enige rel moet Special points of n voordeel vir hlle inhou interest: op die korttermyn en op die langtermyn. Dit is ouers se IMPORTANT DATES plig om hul kinders op n SPORT gesonde manier te coach. By n jonger kind loop jy as ouer voor. By n ouer kind sal jy bietjie terugstaan en ook vir hulle verantwoordelikheid gee. Hulle leer so om insette te lewer as dit by die rels kom, waarom dit daar is en wat die gevolge is indien hulle dit nie nakom nie. Dan word dissipline nie net iets wat n rigiede pa of ma afdwing nie, maar dit Inside this issue: bemagtig ons kinders om verantwoordelike volwas1 TEST SERIES DATES senes te word.
SPORT 2

Verdeel julle rels in drie areas: WIT dit is rels wat vir jou buigbaar is, byvoorbeeld As jy en hy verskil: hoe laat kinders aandete eet Bitter min ouers het dieselfde of bad of wat hulle aantrek. dissiplinestyl. Jy sal heel waarskynlik ook n duidelike GRYS dit is rels wat vir verskil by jou eie ouers on- jou n bietjie onderhandeling thou. Tog het jy by albei iets nodig het, byvoorbeeld geleer. Ouers is veronderstel hoeveel sakgeld hulle kry of om mekaar aan te vul wan- hoe laat hulle by die huis moet neer dissipline toegepas wees. word. As jy en jou man verskil oor dissipline, probeer om SWART dit is rels wat mekaar se uitgangspunte te vir jou ononderhandelbaar is, verstaan. Vra mekaar eerlik byvoorbeeld dat hulle nie en met respek hoe dit n leuens mag vertel nie of dat leergeleentheid bied vir julle hulle gaste altyd met respek kinders. Wat kan jou kind moet groet. daarmee doen in die toekoms? Soms moet jy rels Bogenoemde is bloot voorbysit en wegvat. En soms beelde en sal natuurlik verskil moet jy erken dat dit dalk nie van gesin tot gesin. Gesels konstruktief is nie, of net jou gereeld oor hierdie rels. eie persoonlike voorkeure is Ouers moet groei en aanpas wat oorspoel na jou kinders. soos wat kinders se behoeftes verander.

Toetsreeks datums / Test series dates


Donderdag / Thursday Vrydag / Friday Maandag / Monday Dinsdag / Tuesday Woensdag / Wednesday 13/09 14/09 17/09 18/09 19/09 Afrikaans Natuurwetenskap / Natural Science Geskiedenis / History EBW / EMS Aardrykskunde / Geography

Die Jaarlikse Nasionale Assessering vind plaas van 18 - 21 September 2012. The Annual National Assessments take place from 18 - 21 September 2012.
Page 1
PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card

PRIMRE SKOOL WORCESTER PRIMARY SCHOOL


Belangrike datums / Important dates
DAY Friday DATE 28/9 ACTIVITY School closes at 10:30 - Reports will be handed out

ALGEMENE JAARVERGADERING /ANNUAL GENERAL MEETING


Die Algemene Jaarvergadering van ons skool vind plaas op Dinsdag 6 November 2012 om 18:00 in die skoolsaal. Die begroting van 2013 word daar bespreek en goedgekeur. Die begroting sal vanaf 23 Oktober 2012 ter insae by die Skoolhoof beskikbaar wees. The Annual General Meeting of the school will take place on Tuesday 6 November 2012 at 18:00 in the School Hall. The budget of 2013 will be discussed and approved. The budget will be available at the Principal's office from 23 October 2012.

Rugby
8 September 2012, Mikro 7s Rugby te Kuilsrivier:
WPS O/13 vs Panorama wen vs Paarl Boys Primary wen vs Curro wen vs Gene Louw in finaal verloor Wen Silwer medaljes: 2de uit 16 skole vs Kenridge verloor vs Gene Louw verloor vs Panorama wen vs De Hoop wen vs Mikro wen vs Gene Louw in finaal verloor Wen Silwer medaljes: 2de uit 16 skole 7-0 5-0 17-5 5-12 7-14 0-17 7-0 7-0 17-0 0-27

WPS O/11 WPS O/10

Ritmiese Gimnastiek / Rhythmic Gymnastics


Congratulations to the following gymnasts who participated in the Boland Trials: Level 1: U/9 Alese Petersen 4th U/11 Danigue Jacobs 2nd Level 2: U/9 Jeanne du Toit 14th U/11 Miche Veldsman 1st U/11 Nicorene Louw 2nd Level 3: U/9 Amy Mahoney 4th U/13 Inge Smith 1st U/13 Anika Stofberg 2nd The following gymnasts made the Boland Team and will be competing at the South African Championships in Johannesburg during the holiday: Level 4: U/11 Abby Lourens 5th Level 5: U/9 Summer-Joy Hendricks 1st Congratulations to Mrs. Berry whos daughter came 3rd in Level 8 and is also participating at the Nationals.
Page 2
PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card

Newsletter 30 of 2012
Ouers, let asb. op / Parents, please note
Alle skooltasse moet afskortings h waarin boeke pas. Boeke beskadig en verniel wanneer dit in sakke sonder afskortings rondgedra word. Maak asseblief seker dat u die regte soort vir u kind aanskaf. All schoolbags must have separate sections for books. Books get damaged and destroyed when carried in backpacks. Please ensure that you purchase the proper schoolbag for your child.

Payments: Please note that all payments are made with Mrs Woodward at reception. Payments can be made from 07:30 - 14:00 Mondays - Fridays.

Please ensure that you are careful at the crossings when dropping your child at school. Our childrens safety is of the utmost importance. Drive clockwise at the Loflaaities parking to ensure that traffic flows smoothly.

Dankie / Thank you


GRAAD R+2 KOEKVERKOPING Baie dankie aan Natalie Page wat die graad R -en 2-koekverkoping gerel het. Baie dankie vir al die skenkings wat ontvang is, asook vir elke mamma en pappa wat gehelp het met die verkope. Daar is n bedrag van R5677 ingesamel. -Ilse Karsten, OOV

Klop op die skouer / Pat on the back


Baie geluk aan die volgende oud WPS-leerders wat verkies is tot Worcester Gim se Leerderraad 2013: VRL - Anela Kauma, Chant Moses, Sun Philander, Mahmud Fredericks, Jeanette Hofmeyr, Jenny Rabie, Caylin Africa, Nicole Hendricks, Pieter Swart en Deevya Narotam. Senior komitee - Nicole Arends, Thabo Krouwkam, Ivanca Noble, Lidia-Marie Olivier, Enette Oosthuizen, Nina Reynolds, Tristan van Heerden en Ryan Woodward. WPS is trots op julle!

Lief en leed / Love and empathy


Bianca, the daughter of Mrs. Wilhelmina Robertson, has been appointed Associate Protection Officer in human rights at the United Nations High Commission in Pretoria. Congratulations!! WPS wil ons nuwe ontvangsdame, Mev. Ronel Swart, verwelkom. Ons glo dat sy gelukkig by ons sal wees. Baie sterkte!
Page 3
PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card

Pitkos / Food for thought


Onthou Wie sn jy is Jou ware indentiteit is di van kind van God. Eers as jy dt besef, kan jy leef in n wreld met soveel vreugde n pyn. Jy kan lof n kritiek omhels as geleenthede om jou identiteit te bou - omdat jy in Hom geanker is. Jy behoort aan God, en dis hoe jy die wreld in gestuur word - as Sy kind. (Henri Nouwen) Waar daar liefde heers, is daar nie plek vir vrees nie, veral nie vir God se finale oordeel nie 1 Johannes 4:18

JUBELFEES!
Almal wat die Here liefhet - oud en jonk!!! Kom geniet n aand van Geestelike Samesang saam met plaaslike kunstenaars. Datum: Sondagaand - 16 September 2012 Tyd: 18:00 Plek: Worcester-Vallei NG Kerksaal Toegang: Gratis - n Sagte kollekte sal opgeneem word ten bate van Huis Brewis. Verversings sal voor en na optrede te koop aangebied word.

JEUGWEEK 2012 begin 14 Oktober 2012 Plek: Worcester Moedergemeente Spreker: Jaco Strydom- predikant, skrywer, avonturier en CEO van ECHO Jeugontwikkeling Vir meer inligting skakel: Ds Stefaans Burden by 082 564 9478 of Dennis Kirchner by 082 770 2960
WPS Greetings

____________________ Mr. AM Peens (Principal)


Page 4
PARENTS, PLEASE PAY YOUR SCHOOL FEES * Please use your MySchool card

You might also like