You are on page 1of 3

No.

23

Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad

Augustus 2016

rooimier.senties@gmail.com

Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen

Uit die hoof se kantoor :


Baie geluk aan ons hokkiespanne wat so mooi gespeel het, volgende
week is dit ons ander maatjies se beurt om te speel. Dit is sleg as jou
skool 2-4 spanne per ouderdomsgroep in hokkie het en teen skole speel
wat net een span het. Ons sal maar vir ons kinders net meer wedstryde
moet rel.
Met die Kunswedstryd op hande het ek die volgende, noem dit nieamptelike idiome, geskryf deur kinders, afgekom wat my laat skatterlag
het. Ons s sterkte aan al die kinders en hul afrigters vir volgende week,
mag dit n vrugtevolle en vreugdevolle week wees. Geniet hierdie
idiome!!!
_
_
_
_
_
_
_
_
_
_
Armoede leer n maer hond bene kou.(Armoede leer jou uithouvermo)
n Gebraaide hoender vlieg niemand in die mond nie. (Jy kry net iets met
inspanning)

Abia Botha

Loop gee die hoenders kos! (As n kind volwasse geselskap moet verlaat)

n Blinde hoender vind ook n korreltjie. (Overwagse geluk)

Ons doen n beroep op ons ouers om toe te sien dat hul


kinders by die Didaktiese klasse uitkom. Daar is n groot
hoeveelheid van ons leerlinge wat nie Afrikaans en/of
Wiskunde deurgekom het nie en wat nie by hulle ekstra
klasse uitkom nie. Die skool doen alles in hulle vermo
om u kind te help maar hulle woon nie hulle klasse by
nie. Doen asb navraag by die skool of u kind wel die
klasse bywoon

Tel 056 2125 731

Hillstraat 92

As die hingste vul (En die merries horings kry - NOOIT NIE)
Wie heuning wil eet, moet steke verdra. (Vir iets besonders moet jy
gereed wees om onaangenaamheid te verduur)
As die herder dwaal, dool die skape. (As leiers fouteer, weet die volgelinge nie wat om te doen nie)
n Hen met spore. (n Vrou wat soos n man wil wees)
Loop soos n hen wat nes soek. (Doelloos rondloop)
Die henne wat die meeste kekkel l nie die meeste eiers nie. (Di wat die
meeste praat rig nie die meeste uit nie)
_

Datumlys :
15 Aug Kunswedstryd begin
0/13 A & B Dogtershokkie vs St Dominics (KHS Velde)
16 Aug Kunswedstryd
Tennis S 0/14 B, S 0/10 A en B en D 0/14 C vs. Viljoenskroon (Weg)
0/13 A & B Seunshokkie vs. St. Dominics (Tuis)
Finansile vergadering om 17:30
18 Aug D 0/7 0/10 hokkie (Welkom)
Revue optrede in Sand du Plessis teater in Bloemfontein
19 Aug Produksie 2000 om 08:00
20 Aug Nautilus in Bloemfontein Fichardtpark Laerskool

Assesserings
Graad 4
NW

Toets ( Bl.110 126 & Nuwe woorde)

18 Augustus

Graad 5
ENG

Oral : My Favourite bird

18 Augustus

AFR

Taaltoets (Al die taalwerk wat ons tot dus19 Augustus


ver gedoen het. Idiome is ook belangrik)

Skoolverwisselingskamp vir Gr. 7s is 28 - 30


Oktober 2016. Kostes beloop R550.00 en ouers
is welkom om dit in paaiemente te betaal sodat
dit nie n eenmalige groot bedrag is wat 17
Okotber betaal moet word nie. Alle gelde moet
17 Oktober 2016 ten volle betaal wees. Gelde
kan by Mnr. Morn van Zyl inbetaal word.
Baie dankie, VCSV Personeel.

Conquesta :
Hier is die datums wanneer die vraestelle geskryf
gaan word.
JP (Gr.1 - 3) :
15 & 16 Augustus
SP (Gr.4 - 7) :
15 - 19 Augustus
15 Aug :
Bybelkennis & Algemene Kennis
16 Aug :
Afrikaans
17 Aug :
Wiskunde
18 Aug :
LV
19 Aug :
Engels & NW
Graad 4 & 5 :
Mnr. Stefan Bester
Graad 6 & 7 :
Juf. Carol Fourie
Alle vraestelle word in skooltyd geskryf vanaf 07:30 tot
08:30.

Besluit vandag om die meester van


verandering te wees en nie n slagoffer
van verandering nie. Brain Tracy
Hier volg die program vir Kroonstad
Eisteddfod vanaf 15 - 18 Augustus 2016.
Laat asseblief n half uur voor en na die
tyd vir enige verandering van die
program.
Spraak & Drama
Maandag , 15 Augustus 2016
Graad 1 - 3 Voordrag : Spreekkoor Informeel : 9:15 - 10:30
Graad 4 - 7 Voordrag : Spreekkoor Informeel : 11:00 - 11:45
Graad 1 Voordrag : Gedig
12:30 - 13:00
An du Toit
Annika van der Riet
Bella van Tonder
Isabelle Koch
Jolene van Schalkwyk
Marco van Niekerk
Tilla Kleynhans
Dinsdag, 16 Augustus 2016
Graad 5 Voordrag : Gedig
8:40 - 9:30
Burnette Staal
Celine Trollip
Cuylen van Niekerk
Danie Schoonraad
Hanritte van Zyl
Katya Steyl
Kelly - Anne Dorfling
Louis Cronj
Marli Smuts
Merinda Cronje
Miya Jordaan
Rory Joubert
Graad 6 Voordrag : Gedig
9:35 - 10:20
Brendan Bray
Carla Crous
Dandr Kruger
Dillyn van der Walt
Elana Marx
Ruan Naud
Graad 4 Voordrag : Prosa
11:40 - 12:00
Carece Jonker
GeZaahn Griesel
Janke Smuts
Katleho Mofokeng
Mieke Meyntjes
Nieke Botha
Graad 5 Voordrag : Prosa
12:05 - 12:40
Burnette Staal
Celen Trollip
Cuylen van Niekerk
Danie Schoonraad
Hanritte van Zyl
Katya Steyl
Kelly - Anne Dorfling

Louis Cronj
Marli Smuts
Merinda Cronje
Miya Jordaan
Rory Joubert
Graad 6 Voordrag : Prosa
12:40 - 13:15
Brendan Bray
Carla Crous
Dandr Kruger
Dillyn van der Walt
Elana Marx
Ruan Naud
Graad 7 Voordrag : Gedig
14:00 - 15:00
An Kleynhans
Anika de Ath
Bend Nel
Chanl Morgan
Cuyler de Winnaar
Demi - Leigh Kruger
Dian Scheepers
DJ Liebenberg
Elain Scheepers
Janka Crause
Sonica Saunderson
Stacy Engelbrecht
Tsephiso Mpholo
Graad 7 Voordrag : Prosa
16:30 - 17:15
An Kleynhans
Anika de Ath
Bernd Nel
Chanl Morgan
Cuyler de Winnaar
Demi - Leigh Kruger
Dian Scheepers
DJ Liebenberg
Elain Scheepers
Janka Crause
Stacy Engelbrecht
Tsephiso Mpholo
Woensdag , 17 Augustus 2016
Graad 2 Voordrag : Gedig
8:00 - 9:15
Alex Best
An Crous
Carla van Deventer
Denica Gomes
Elri Naud
Izandri Greeff
Kaylie Steyl
Lezani Engelbrecht
Louandr du Plessis
Zanro van Rensburg
Graad 2 Voordrag : Engels (Gedig)
9:20 - 10:05
Kaylie Steyl

Ouers neem asseblief kennis dat die skool


geen verantwoordelikheid sal vat vir enige
verlore items soos klere, selfone en speelgoed.
Graad 3 Voordrag : Gedig
11:10 - 12:10
Dan Crawley
Danie Fourie
Elizabeth Venter
Inesse van Zyl
Jandr Meyntjes
Johan Kriel
Jon de Winnaar
Karabo Ntwagae
Minki Cornelissen
Nadia Campher
Rigard van Zyl
Shuan Morgan
SP Kruger
Zanne - Marie Greef
Graad 4 Voordrag : Gedig
12:15 - 13:00
Carece Jonker
GeZaahn Griesel
Janke Smuts
Katleho Mofokeng
Mieke Meyntjes
Nieke Botha
Instrumenteel
Maandag , 15 Augustus 2016
Ensemble : 09:45
Jan Viljoen
Jayden Hartslief
Emma Schutte
Burnette Staal
Dinsdag, 16 Augustus 2016
Graad 4 Voordrag : Solo
08:15
Amber Roderick & Reuel Botha
Graad 4 Voordrag : Klassiek
09:00
Amber Roderick

09:45
Romanties Graad 7 : Jean Engelbrecht
Twintigste eeu Graad 6 : Abia Botha
12:30
Ligte Solo Graad 6 : Carla Crous
Ligte Duo (Onderwyser & Leerling) :
Miya Jordaan
Ligte Duo (Onderwyser & Leerling) :
Jean Engebrecht
Instrumentaal : Blaasinstrumente
14:30
Solo sonder begeleiding Graad 5 :
Johan Bester, Burnette Staal
Solo sonder begeleiding Graad 7 :
Caleb Roderick
Solo met begeleiding Graad 4 :
Amber Roderick
16:30
Solo met begeleiding Graad 5 :
Johan Bester
Donderdag, 18 Augustus 2016
Instrumenteel : Blaasinstrumente
09:15
Solo sonder begeleiding Graad 3 :
Simon Jansen van Rensburg
12:15
Baroque Solo Graad 6 :
Emma Schutte
14:30
Duo Graad 5 :
Merinda Cronje, Johan Bester
Duo Graad 4 (Onderwyser & Leerder) :
Amber Roderick
Duo Graad 7 (Onderwyser & Leerder) :
Caleb Roderick
Vokaal
Maandag, 15 Augustus 2016
17:00
Ritmegroep

Graad 3 - 4 Voordrag : Duo (Onderwyser


Dinsdag, 16 Augustus 2016
& Leerling)
8:30
10:00
Solosang seuns Graad 7 : Bernd Nel
Simon Janse van Rensburg
Amber Roderick
Woensdag . 17 Augustus 2016
8:30
Graad 1 Voordrag : Dua (Ouer & Kind)
Solosang dogters Graad 4 :
11:00
Lorinda du Plessis
Isabelle Koch & Elsabe Koch
9:45
Solosang dogters Graad 1 :
Woensdag , 17 Augustus 2016
Isabelle Koch
Instrumentaal : Klavier
16:00
08:15
Lied uit Musiekblyspel/Rolprent :
Bernd Nel
Graad 5 : Meike Hans
Graad 6 : Andr Sadler
Barok Graad 7 : Jean Engelbrecht
Klassiek Graad 5: Meike Hans
Klassiek Graad 6 : Abia Botha , Carla
Crous

You might also like