You are on page 1of 4

No.

27

Nuusbrief van Sentrale Volkskool Kroonstad

September

rooimier.senties@gmail.com

Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen

Tel 056 2125 731

Hillstraat 92

Senties-ondersteuners spandeer die


volgende gedurende 2016 :

Netbal 0/12 dogters & afrigters : R4000.00

Rugbytruie :
R6000.00

Hokkiedoelwagter-uitrusting :
R9200.00

Muur by krieketnette :
R13000.00

Krieket :
R6850.00
Totaal :
R39050.00
Baie dankie vir al julle ondersteuning en bydrae tydens
2016 se verskillende sportgeleenthede. Ons Senties
waardeer dit opreg!
Onthou van die Gholfdag , 5 November 2016. Indien u
betrokke wil wees, kontak asseblief vir Mnr. Wynand
Botha / Pieter Naude vir verdere inligting.

Assessering :
Graad 4
SW

Geskiedenis: Toets (Bl.116 123)

14 Sept

SW

Handig geskiedenis opdrag in.

20 Sept

Graad 6
AFR

Toets : Tema 13 & 14

13 Sept

Graad 7
WISK

Transformasie meetkunde

12 Sept

Skoolverwisselingskamp vir Gr. 7s is 28 - 30


Oktober 2016. Kostes beloop R550.00 en ouers
is welkom om dit in paaiemente te betaal sodat dit
nie n eenmalige groot bedrag is wat 17 Okotber
betaal moet word nie. Alle gelde moet teen 17
Oktober 2016 ten volle betaal wees. Gelde kan by
Mnr. Morn van Zyl inbetaal word.
Baie dankie, VCSV Personeel.
Wiskunde Graad 7 Hersieningsklasse
Geleentheid vir hersiening word vir 17 September beplan. Graad
7 leerlinge moet asb.hul name by Juf. Carol opgee sodat relings
gefinaliseer kan word. Tye: 08h00 10h30 of 10h30 13h00.
Aangesien ons die groepe nie te groot kan maak nie, sal die wat
eerste hul name opgee n keuse t.o.v tyd kan uitoefen.

Al die leerlinge wat aan die Vrystaat rondte van die WoW-spelfees deelgeneem het moet Maandag korrekte
somersdrag aantrek vir n foto.

Senties - ondersteuners hou vergadering


Dinsdag, 13 September, om 18:00.
(Daar sal vure beskikbaar wees vir die
bring & braai na die tyd.)

Toetsweek-rooster: 16 - 30 September
Datum :

Graad 4

Graad 5

Graad 6

Graad 7
Wisk

19 Sept
20 Sept

Gesk

Gesk

Gesk

Eng

21 Sept

Wisk 1

Wisk 1

Wisk 1

Gesk

22 Sept

Afr

Eng

Afr

EBW

26 Sept

Wisk 2

Wisk 2

Wisk 2

NW

27 Sept

Geog

Geog

Geog

Teg

28 Sept

Eng

Afr

Eng

Afr

29 Sept

NW

NW

NW

Geog

30 Sept

Wisk 3

Wisk 3

Wisk 3

Wisk 3
Graad 4 :

Wisk :
NW &
Teg :
Eng :
SW :
Afr :

Afr :

NW &
Teg :

Eng :

SW :

Wisk :

Vraestel 1 : (Afrond tot die naaste 10, 100, 1 000), Halveer en verdubbel getalle, Optel, aftrek en vermenigv. H T E,
Deling, Woordsomme, Breuke, Platinum (Bl. 158+159 en toetse in Portefeulje), Vraestel 2 : 2D- en 3D vorms, Simmetrielyne, Meting liniaal, Inhoud - liter en ml, Aansigte, Platinum (Bl. 158+159), Afgerolde aantekeninge in "flip file", Vraestel
3 : Hoofrekene en Begrip (kyk agter in werkboek), Tafels
Platinum: Bl. 110-112, 114-116, 118-120, 122-126, 128-130,136, 138-141, 143, 145-150. (Sleutelwoorde + Aktw. in werkboek)
Opsommings kwartaal 1 en 2 & Platinum : Pg.93 (Subject, verb, object) Pg. 94, 96, 101, (comparisons) Pg. 102, 104, 112,
119 (prepositions) 122, 124, 131.Punctuation p 179 + Activities in workbook.
Leer al die derde kwartaal aantekening in jou ler.
Werkwoorde bl. 7, selfstandige naamwoorde bl. 17, byvoeglike naamwoorde bl. 27, Tydvorme bl.7, voegwoorde bl.58, enkelvoudige sinne bl.68, basisvorme voor- en agtervoegsels bl.67, direkte en indirekte rede bl.78, metafore en vergelykings bl.114,
dubbelpunt bl.88, voegwoorde en voorsetsels bl.58, boornaamwoorde bl.87 & 88, letterlik en figuurlik bl.106, kappie en deelteken
bl.127
Graad 5
Alle taalwerk en idiome van Tema 10 14. Die volgende is veral belangrik : Direkte en Indirekte rede, Voornaamwoorde, Selfstandige naamwoorde (Eienaam, soortname, versamelname), Telwoorde, Lidwoorde, Hoofwerkwoord en hulpwerkwoord, deelwoorde (teenwoordige en verlede deelwoorde), Homofone, Homonieme, Basisvorme, voorvoegsels en agtervoegsels.
Sleutelwoorde, Brandstowwe (Bl. 112 115), Verbranding van brandstowwe (Bl. 118 119), Veiligheid met vuur (Bl.124 126),
Selle en batterye (Bl.128 130), Hoofstroomelektrisiteit (Bl. 132 134, 136 137), Veiligheid met elektrisiteit (Bl.138 140),
Gebergde energie (Bl.142 146, 148), Wiele en asse (Bl.150, 151, 154, 158) asook Tweede kwartaal sleutelwoorde : (Bl.62 &
68)
How to write a question pg. 26. Male and female nouns pg. 41. Singular and plural nouns pg. 51. Adverbs pg. 79 and second
term language notes. Simple present tense and simple past tense pg. 91. Subject and verb pg. 94. Revision pg. 94. Second term
spelling worksheet (Irregular verbs). Third term spelling worksheet (Comparing with adjectives). Ordinal number words pg. 100.
Revision pg. 102. Direct and reported speech pg. 110 and extra notes on direct and reported speech. Revision pg. 112. Prepositions pg. 117
Geografie : Kortvrae: Bl 13, 15, 46, 47, 48, 50, 53, 56, 59, Grafieke Voorbeeld Bl 58, 63-65, 66, 67, Langvrae: Lees van Weerkaarte voorbeeld bl 51 en 52, Voorbeeld van Kwartaalassessering, Geskiedenis : Kortvrae: Bl 93, 113, 115, 118, 119, 120, 132,
134, 135, 144, Langvrae: Sosiale Struktuur in Antieke Egipte Bl 135,
Geen bladsynommers word gegee nie. Die handboeke se bladsynommers verskil. Dus gee ek net temas. Vraestel 1
( Getalle,bewerkings, patrone, funksie en algebra), Tema 19: Breuke, Tema 20: Massa.Tema 21: Tel,rangskik,vergelyk heelgetallE, Tema 22: Optel en aftrek , Tema 26: Temperatuur Tema 28: Getalpatrone, Tema 29: Vermenigvuldiging , veelvoude en
faktore, Woordsomme, Vraestel 2 : (Meetkunde), Tema 23: Aansigte, Tema 24: 2-D en 3-D voorwerpe tabel op bl .91 , Tema
25: Transformasie./ Simmetrie, , Tema 27: Datahanterring, Woordsomme, Onthou die jaar se werk skakel ineen.

Gesin wie se huis afgebrand het s dankie : Baie dankie aan


elke ouer en kind se skenking, bydrae en gebed. Ons
waardeer elke gedagte aan ons. Dankie dat julle ons versterk
deur ons moeilike tyd.

Ouers, neem asseblief kennis dat

Francois, Danelle, George en Danil.

verband met sportrelings kan u vir

Indien u enige meubels of klere (Dames : 36 broek, L hemp, 9


skoen - Mans : 34 broek, L hemp, 8 skoen) wou skenk, kan u
dit by Ru-mari no.1, Hartebeestr. 5, Elandia afgee. Indien u
enige finansile bydrae of iets vir die kinders wil gee, stuur
asseblief na Juffrou K. Crause of Juffrou M. Bam

Mnr. Stefan Bester (084 675 8747)

indien u enige probleem het in

of Mnr. Welthagen persoonlik kontak.

Graad 6

Wisk :

SW :

Vraestel 1 : Heelgetalle, Priemgetalle, Breuke, Desimale getalle, Persentasies, Patrone, Afronding, Direkte bewerkings, Woordprobleme. Vraestel 2 : Tema 5 : Analoogtyd en Digitale Tyd: Herlei tydeenhede. Tema 6 en Tema 21: Identifiseer en benoem 2D
vorms, Hoeke en lyne in 2D vorms; Vergelyk 2D vorms. Tema 7 en Tema 25 : Grafieke, modus en median. Tema 11 : Eienskappe
van 3D voorwerpe en vergelyk 3D voorwerpe. Tema 12- Meetkundige patrone. Tema 13 : Lynsimmetrie en rotasie-simmetrie.
Tema 16 : Kapasiteit en volume: Herlei eenhede en meet kapasiteit. Tema 18 : Massa: Herlei massa eenhede en meet massa.
Tema 20- Bekyk voorwerpe en teken aansigte van verskillende gesigshoeke. Tema 22 : Transformasies. Tema 24 : Temperatuur:
Lees, vergelyk en meet temperatuur. Tema 27 :Lengte: Herlei lengte eenhede.
Geografie : Woordeskat bl 30, 31, 33; Regverdige handel bl 43; Breedte- en Lengtelyne bl 4,5; Halfronde bl 7; Kordinate bl
10,11; Lynskale en Afstande bl 13,14; Weer en klimaat bl 50 54; Reenwoude bl 55 59; Warm woestyne bl 60-66; Naaldwoude bl 67 71 ( Langvrae bl 43, 59, 71)
(Kaartwerk en grafieke), Geskiedenis : Kortvrae: Bl 143, 144, 145, 146, 147, 148, 151, 153, 155, 156, 161, 162, Langvrae: Bl 149
Parlement (2 huise), Bl 156 Pius Langa Tydlyn (Minimum 5 datums), Bl 109 Handel tussen Swahili en Arabiese handelaars. Bl 138
Lewe op VOC skip, Bl 165 Ampswapen met byskrifte.Voorbeeld van Kwartaalassessering

Afr :

Platinum : (Bl.110, 115 -,118, 120, 122, 128, 129, 132, 134, 139 141, 144, 146, 149 153, 156, 158, 159, 163, 167, 168 &
Teikenwerkvelle. Oranje handboek : (Bl. 44, 45, 140, 141, 144, 145)

NW :

Diagramrels : Voor in werkboek geplak, Werkboek : Alles vanaf kwartaal 3, Platinum : Eenheid 1 : Leer bl 121 & 122
tekeninge van stroombaan, Eenheid 1 : Leer bl 148, Fossielbrandstowwe Eenheid 3 : Leer bl 159, Onwettige aansluitings,
Eenheid 4 :Lees bl 161 & 162, (Fokus op steenkool in julle werkboeke), Diagramme : Alles wat in werkboek geplak is.

Eng :

Term 2 File : Pg.1 & 2 (Plurals), Pg. 3 & 4 (Simple present tense), Pg. 6 & 7 (adverbs) ,Pg. 8 &9 (Conjunctions), Pg. 10
(Degrees of comparison), Pg. 18 (Silent letters). Term 3 Pg.5 & 6 (Capital letters), Pg.9 (Recap simple present tense), Pg.
10 11 (Conjunctions), Pg.15 18 (Present continuous tense), Pg.19 (Adjectives), Pg.20 23 (Past continuous tense),
Pg.24 (Possessive pronouns), Pg.28 (Prepositions), Pg. 44/45 (Apostrophy), Pg.50 51 (Tenses). PPs No.20 40 (Know
how they change and are spelled)
Graad 7

Wisk :

2D en 3D eienskappe, Grafieke, Wortels en eksponente, Breuke, Desimale getalle, persentasies, Patone, Funksies en verwantskappe, Uitdrukkings en vergelykings, Konstruksies (hoeke en sirkels), Direkte bewerkings, Omtrek, opp en volume.
Klem op Derde Kwartaal werk.

Afr :

Platinum : Bl.110, 114 -,117, 120, 122, 123, 126 129, 132, 135, 138 141, 144, 146, 147, 150 153, 158, 164 166, 168.

Eng :

Term 2 - File : Pg. 2 & 3 (Main/independent clause), Pg. 6 8 (Homophones/homonyms), Pg.10 & 11 (adjectives & degrees of
comparison), Pg.12 (Summary on tenses), Pg.13&14 (Tenses), Pg. 17 23 (Direct and indirect speech), Pg. 27 2 8 (Antonyms),
Pg. 44 47 (Future tenses). Term 3 File : Pg.1 3 (Prepositions), Pg.6 (Idioms), Pg. 7 (Idioms no 1 10), Pg.6 10
(Apostrophe), Pg. 11 14 (Active/Passive voice), Pg.23 & 24 (Adverbs), Pg. 28 31 (Conjunctions), Pg. 40 43 (Present continuous tense), Pg. 48 49 (Recap active & passive voice). PPs : No 20 40 (Know how they change and are spelled.

Teg :

Magnetisme (Bl.113 116, 119 & 120), Herwinning (Bl.121 126), Eenvoudige elektriese stroombane en elektromagnete (Bl. 127,
128, 130, 131, 132, 134), Krukke en katrolle (Bl.135 143), Triangulasie (Bl.145), Opsomming (Bl.146)

NW :

Diagramrels : Voor in werkboek geplak, Werkboek : Alles vanaf kwartaal 3, Ken & Verstaan : Eenheid 1 : Leer bl 105 & 106,
Eenheid 2 : Leer bl109 & 111 & 114 (Sleutelwoorde, definisies en Wet van Energiebehoud), Eenheid 3 : Leer bl 122 (Straling),
Eenheid 4 : Lees bl 126, Eenheid 5 & 6 : Sleutelwoorde, Diagramme : Wat in werkboek geplan is.

SW :

Geskiedenis : Kortvrae: 66, 71, 73, 74, 75, Hersieningsaktiwiteit Bl 80, 100-105, 106-109, 110, 112, 113, 115, 117, Langvrae: Nat
Turner Bl 73, Driehoekige handel Bl 69, Oorsake en Gevolge van verset aan die Kaap Bl 108-109, Genadendal Bl 116 Voorbeeld
van Kwartaalassessering, Geografie : Kaartvaardighede, Eenheid 1 : Plaaslike kaarte en straatkaarte : bl 8,9, Eenheid 2 : Sketskaarte ; bl 12, Eenheid 4 : afstand en skaal : bl 16,17,18,19,21,22 en 23, Kaarte kan lees en afstande kan bereken. Vulkane ,
aardbewings en oorstromings , Eenheid 1 : Struktuur van die aarde : bl 44,45, Eenheid 2 : Vulkane ; bl 48, Eenheid 3 : Aardbewings : bl 51 en 52 , Eenheid 4: Oorstromings : bl 54 en 55, Bevolkingsgroei en verandering, Eenheid 1 : Bevolkingskonsepte : bl 82 84 , Eenheid 2 : Faktore ; bl 86 -90 (langvraag), Eenheid 3 : Wreld se bevolkingsgroei : bl 91 -97 (kortvrae), Alle
aantekeninge in werkboeke , sketse en nuwe woorde

EBW
:

Kortvrae: Bl 58, 59, 66, 82, 83, 84, 88, 93, 94, 102, 103, 108, 110, 111, Langvrae: Bl 91+92 SWOT Analise, Reklame en advertensies Bl 94, Kosteberekening Bl 98 + 99, Staat van Inkomste en Uitgawes Bl 106.

You might also like