You are on page 1of 4

No.

Nuusbrief : Sentrale Volkskool

Februarie 2016

Skoolhoof: Mnr LGH Welthagen

rooimier.senties@gmail.com

Tel : 056 2125 731

Hillstraat 92 Kroonsta d

Uit die Hoof se

Baie geluk aan ons o/12s Nicole de Nysschen,


Margarete Zietsman, Joret Olivier, Lanel Olivier,
Liz Relling en Megan Alexander asook Jan
Vorster (0/13) wat vir die Letwelephutswa
hokkiespan gekies is verlede naweek, ons is baie
Baie geluk aan al ons ouers, personeel en leerlinge met die pragtige uitslae tydens die Conques- trots op julle! Geluk aan Juf. Lynn, Juf. Marlie en
Mnr. Nico wat die Vlak 1 kursus met 80% geslaag
ta se Internationale eksamens. Sentraal se
akademie is onder die Top 20 in Suid Afrika in n het en Mnr. Morne wat Vlak 4 geslaag het. Ons
hele paar vakke en grade. Hou in gedagte dat ons skool is trots op julle. Ons weet sommer dat dit
nog nie in al die vakke ingeskryf het nie.
weer n goeie jaar hier in Sentieland met die
hokkie gaan wees!
Die uitslae was as volg gewees:

Gr. 2: In LO(Skeppende kuns) is ons


16de in SA

Gr. 3: In Afrikaans is ons 14de

Gr. 4: In Afrikaans is ons 18de

Gr. 4: In Bybel is ons 13de

Gr. 5: In SW is ons 11de

Gr. 5: In Bybel is ons 7de

kantoor :

Dit is voorwaar n puik prestasie! Akademie is


gesond by ons skool en gaan ons harder werk om
in Wiskunde ook onder die Top 20 te kom, ons is
baie naby. Dit is belangrik om jou skool nie te
meet aan plaaslike skole nie maar eerder vasstel
hoe hulle Nasionaal en Internasionaal vaar.
Ons gaan ook herdie jaar weereens aan die
Olimpiade laat deelneem en ons glo en vertrou
dat hulle sommer baie goed gaan vaar. Lande
soos Australi, Suid-Afrika, Namibi en
Nieu Seeland neem jaarliks aan hierdie eksamens
deel.
Luister na raad, aanvaar wat jou geleer word, sodat jy
Hou gerus die Rooimier dop, ons sal die datums
vir u deurgee sodra ons dit ontvang het.

uiteindelik wysheid kan h. Spreuke 19:20

Baie geluk aan Juffrou


Karen Crause wat as sekretaresse van
die Kroonstreek (SAOU) verkies is.
Ons is baie trots op Juffrou!

Geagte ouers,
Enige iemand wat belangstel om hul
besighede te adverteer by Sentrale
Volkskool, kontak my gerus.

Die Smart Swipe sisteem is gestop op 15 Februarie


2016.
Indien ouers terugbetaling verlang werk dit as volg:
Julle kan Epos stuur na
info@smartswipesolutions.co.za
Rig versoek vir terugbetalig met :
Kind se naam, Kaart nr, Ouers se bankbesonderhede.
Smart swipe sal u dan antwoord op die epos.

Daar is kontakte beskikbaar vir


advertensieborde wat ons op die
heining rondom die skool wil opsit.
Hoop om spoedig van u te hoor.

20 Feb

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms in Sasolburg

25 Feb

BKB Veiling Gr. 7 ouers.


Tweekampproewe by Rooiskool om 14:00 en swem
by Mrewag - swembad.

27 Feb

Vrystaat Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein.


Nautilus Wiskunde in Bloemfontein by Fichardtpark
Laerskool.
Jubelfees van Selgemeente by die skool.
0/13 A & B netball en 0/13 A rugby Staatspresident
Swart (Brandfort sportdag)

Ons s weer

baie

dankie aan al die


Megan Alexander

Broodjiemammas. Die
rooster is uitgedeel aan die
kinders. Maak asseblief
seker dat u dit ontvang.

Eksamen Rooster : Maart - 2016


Maart

Graad 4

Graad 5

Graad 6

Graad 7

7 Maart

Geskiedenis

Wisk 1

Wisk 1

SW

8 Maart

Wisk 1

NW

Geskiedenis

EBW

9 Maart

Wisk 2

Wisk 2

Wisk 2

Wisk

10 Maart

NW

Geskiedenis

NW

NW

11 Maart

Engels

Engels

Engels

Engels

14 Maart

Afrikaans

Geografie

Afrikaans

Tegnologie

15 Maart

Geografie

Afrikaans

Geografie

Afrikaans

Ander belangrike aspekte :


Graad 7 : Skeppende Kuns
Doen navorsing oor een van die volgende instrumente :
Dwarsfluit, Hobo, Klarinet, Fagot, Franse Horing of Pouke.
Bring die inligting en n prentjie skool toe.

Sterkte aan ons Nautillus leerlinge


wat die komende week gaan deelneem.
Senties weet julle kan!

Sterkte

aan al die atelete wat die naweek in

Sasolburg deelneem. Doen net julle bes!


Ons is trots op julle almal.

Assesserings
Datum :

Gr :

Vak :

Beskrywing :

23 Feb

NW

Ondersoek n habitat van n dier (Opdrag Inligting & kommunikasie ler.

24 Feb

WISK

26 Feb

AFR

Toets : Optel en aftrek volgens H T E, Invoer- en


uitvoergetallE, Tyd: Analogiese + digitale tyd,
kalender + Voorbeelde in geel werkboek, Leer
tyd-blaai in flip file
26 Feb - Afr. boekverslag. Lees asb. 'n boek (op
10 jarige vlak) en kom lewer mondelings verslag
oor die boek wat jy gelees het. Bring die boek
saam klas toe op die dag van verslag. Besoek die
munisipale biblioteek vroegtydig indien jy nie 'n
boek het nie

29 Feb

WISK

Hou dagboek en teken tye aan (Opdrag in


Inligting en Kommunikasie leer)

1 Maart

SW

Geografie Toets : (Bl. 4, 6, 8, 11 14)

2 Maart

NW

Toets (Handb. bl. 16, 18-20, 22, 24-27, 3, Aktw.


in werkboek + Sleutelwoorde 1-25)

3 Maart

AFR

22 Feb

NW

Skryfwerk : Jy gaan n nuusberig skryf.


Onderwerp sal in die klas gegee word. Lees
riglyne en wenke op Bl.19 in jou handboek.
Assessering Toets (Bl.27 47)

23 Feb

ENG

Language Test : Pronouns (Pg.7), Simple present


tense (Pg.6 & 16), Question forms (Pg.24 & 26),
Capital letters.

24 Feb

ENG

Oral How to make ..

25 Feb

NW

Onderwerp 1 & 2 (Bl.1 26)

26 Feb

AFR

Toets : (Bl.26, 31, 32, 33, 36) Teikenwerkvel A

23 Feb

TEG

Assessering Toets (Bl.1 44)

24 Feb

7A&
B
7C

TEG

Assessering Toets (Bl.1 44)

25 Feb

NW

Eenheid 1 (Bl.2 18)

26 Feb

AFR

Hoofstuk 3 (Bl.26, 30, 31, 32, 33, 36) + Teiken


werkvelle

GRAAD 1 FONDSINSAMELINGSPROJEK
SATERDAG 12 MAART 2016 - TE KOPPIESDAM - A EN C SONE - OU PERDEKAMP
TYD: 07:00 - 15:00
HEK OPEN 05:00
INSKRYWINGSGELD R100 p/p

PRYSE
Swaarste Sak:

R 1 500

+ VERBLYF VIR 2

Grootste Karp:

R 1 000

+ AANDETE VIR 2

Grootste Baber:

R 1 000

Grootste Moddervis:

R 1 000

Grootste opruiming
vullissak:

R 300

Klomp TROOSPRYSE!!!

Lootjies gaan verkoop word @ R50 - SKAAP kan gewen word!!!

Kaartjies Beskikbaar:

Kaartjies gaan by die Dam en by die skool (Juf Hester Hagen) beskikbaar wees!

Lizelle:

082 650 2457

E-pos adres:

ALMAL IS WELKOM - Van agter

Bud:

082 851 9479

lizelle@vosven.co.za

Kleinkind tot Oupagrootjie!!!

Senties se Boerevereniging het n uitstappie onderneem


na Dandrie Boerdery vir n jaarlikse wildvang
ekspediesie. Die kinders het dit baie geniet om wild te
help vang.
Dankie aan Reinhard Snyman vir jou gasvryheid en goeie
leerskool wat jy aangebied het vir die kinders.

Graad 2 Skeppende kuns


16de :
Jon de Winnaar
Danie Fourie
Nadia Campher
Desir Jv. Rensburg
Johan Kriel
Shuan Morgan
Min Naud
Rijan Oelofse
Duwayne Pietersen
Ilana Sameuls
Inesse van Zyl
Rigard van Zyl
Elizabeth Venter
Nicola Olivier
Anje Erasmus
Simone Jv. Rensburg
Minki Cornelissen
Henro Jacobs
SP Kruger
Jandr Meintjies
Dana Lee Fourie
Zaan Marie Greef
Izel Relling

Graad 3 Afrikaans
14de :
Nieke Botha
Marian Jacobsz
Kobus Kriel
Mieke Meintjies
Hendri Zietsman
Amber Rodrick
Ananje Steenkamp
Gerrit Engelbrecht
GeZaahn Griesel
Danelle Meyer
Hannes Pretorius

Graad 4 Afrikaans
18de :
Louis Cronje
Louis du Plessis
Miya Jordaan
Rory Joubert
Adri Smuts
Edwin Staal
Katya Steyl
Ewald Erasmus
Heylie Els
Katryn Els
Danie Schoonraad
Bybelkennis 13de :
Louis Cronje
Rory Joubert
Katya Steyl
Heylie Els
Katryn Els

Graad 5 SW
11de :
Brendan Bray
Carla Crous
Tristan Horak
Joret Olivier
Lanel Olivier
Abigail Weyer
Dillon vd Walt
Margarete Zietsman
Bybelkennis 7de :
Joubert Fourie
Tristan Horak
Madison Weyer
Margarete Zietsman

NG Kerk Weltevrede Koppies hou basaar 5 Maart en nooi almal uit om aan die inkleurkompetisie deel te neem.
Tema is: Boer vir Jesus. Dit kan enige A4 grootte prentjie wees. Beoordeling sal volgens ouderdomsgroepe geskied. Al die
prentjies sal op die dag van die basaar vertoon en uitgestal word. Wenners sal die dag van basaar om 10:30 aangekondig
word. Lekker pryse om te wen. Sluitingsdatum vir die kompetisie is 26 Februarie.
Merk asb jou kunswerk duidelik met jou naam en van, ouderdom en naam van skool. Ons sien uit om jou prentjie te ontvang.
Bring jou hele gesin en kom kuier lekker hier by ons in Koppies!!
Vir verdere navrae kontak Helena Potgieter 072 943 6051 of Lukie Hancke 084 581 2502
Jesusliefde

You might also like