You are on page 1of 4

GRAAD R

DANIE ACKERMANN PRIMERE SKOOL

FOKUS VIR DIE WEEK: mondelinge tel van 1-5, tel voorwerpe van 1-3, een-tot-een-oreenstemming,
volgorde; dagprogram

Nuwe wiskundewoordeskat: tel, vyf, een, voor, twee, na, drie, volgende, vier, sorteer

KWARTAAL: 1 WEEK: 2 KONTEKS: NUWE SKOOL EN BOEKE

HELE KLASAKTIWIWTEIT:
FOKUS AREA AKTIWITEIT: HULPBRONNE DAG
GETALLE, Plaakaatboek, Dag 1
BEWERKINGS EN Inleiding: Praat oor hoe ons na mekaar laaste bladsy Maandag
VERWANTSKAPPE luister, beurte maak en mekaar help.
R-Wiskunde Karakters: Wys vir leerders Plakkaat met
die laaste bladsy van die Plakkatboek. Praat klaskamerreëls (bl
oor elkeen van die karakters en lees die 6)
inligting oor hulle. Almal tel die lede van
hierdie familie.
Bespreek die leerders se families:
Hoeveel mense is daar in julle familie? Wie
woon saam met julle in die huis? Het julle
enige susters/broers? Hoeveel?
Stel kleingroepaktiwiteite bekend:
Verduidelik dat lerders elke dag in klein
groepe sal werk. Wys vir leerders die vyf
werkstasies. Verduidelik die daaglikse
wisseling. Herinner leerders aan groepname.
Herinne hulle aan die klaskamerreëls.
Verduidelik en demonstreer die aktiwiteit vir
elke stasie. Verduidelik die opruimproses.

Inleiding: Herinner leerders aan die Plakkaatboek, Dag 2


klaskamerreëls. laaste bladsy Dinsdag
Rympie: Stel die rympie, Vyf in my familie, Vingerpoppe
bekend en wys die vingerpoppe een op ‘n
slag. Rympie: Vyf in
R-Wiskunde-karakters: my familie (bl 74)
Bepreek weer die R-Wiskunde-familie
Hoeveel mense kan julle sien? (wys en tel) Plakkaat met
Wat onthou julle van hierdie mense? Wat is klaskamerreëls
hul name? Hoeveel meisies/seuns is daar?
Hoe oud is hulle? Hoe verskil hulle van
mekaar? Hoeveel mense dra boeke/skoene,
ens?
Kleingroepaktiwiteite: Bespreek aktiwiteite
vir elke werkstasie. Herinner leerders aan die
opruimproses.
Rympie: Sê die rympie, Vyf in my familie, Plakkaat van Dag 3
op. Wys die vingerpoppe een op ‘n slag. dagprogram Woensdag
Mondelinge tel 1-5: Tel van 1 tot 5 en klap
jou hande elke getal. Leerders tel en klap Vingerpoppe
saam. Herhaal
Plaas daaglikse gebeure in volgorde: Rympie
Vra die leerders wat hulle doen wanneer
hulle wakker word. Vra wat hulle doen Plakkaatboek
wanneer hulle by die skool aankom. Vra ‘n
leerder om na die bypassende prent op die R-Wiskunde-
dagprogram te wys. Stel vrae oor die familiestorie
volgorde van aktiwiteite in die dagprogram. (bl74)
Wat het ons voor wiskunde gedoen? Wat
gaan ons volgende doen? Wat gaan ons aan
die einde van die dag doen?
Wat gaan daarna gebuer?
R-Wiskunde-familiestorie: wys plakkaat 4
vir die leerders.
Wat kan julle sien? Hoeveel kinders kruip
weg? Hoeveel kinders is agter die deur?
Hoeveel kinders kan nog onder die tafel
inpas? Waarom dink julle kruip die ouma nie
onder die tafel weg nie? Waar kan sy
wegkruip? Hoeveel troeteldiere is daar?
Wys saam na die volwassenes, kinders en
diere op die plakkaat en tel hulle. Vertel die
R-Wiskunde-familiestorie en voer dit saam
met die leerders op.
Kleingroepaktiwiteit: Bespreek aktiwiteite
vir elke werkstasie. Herinner leerders aan die
opruimproses.
Rympie: Sê die rympie, Vyf in my familie, Rympie (bl 74) Dag 4
op. Leerders wys die korrekete aantal Donderdag
vingers elke keer wanneer hulle ‘n Plakkaatboek,
getalwoord sê. plakkaat 4
Mondelinge tel 1-5: Tel van 1 tot 5, en
stamp jou voet op elke getal. Laat leerders
saam met jou tel en stamp. Prente van die R-
Tel voorwerpe van 1-3: Wys leerders Wiskunde –
plakkaat 4. Wys na drie verskillende items karakaters
op die plakkaat en tel dit. 2 koppies
Plaas daaglikse gebeure in volgorde: 1 piering
Wys die leerders die prente op die 2 bakkies
dagprogram. Brepreek die volgoorde van die 1 hondebak
daaglikse aktiwiteite deur na die toepaslike
prente te wys. Wat doen julle voor julle
skool toe kom? Wat doen ons voor ons eet?
En daarna? Wat doen ons volgende? Wat is
die laaste ding wat ons doen voor ons huis
toe gaan?
Pas die voorwerpe bymekaar:
Stal die prente van die R-Wiskunde
karakters uit. Pas ‘n geskikte koppie, bakkie
en piering by elke lid van die familie.
Hoeveel koppies het ons nodig as al die
grootmense wil tee drink? Hoeveel bakkies
het ons nodig sodat al de kinders hul pap kan
eet?
Kleingroepaktiwiteite: Bespreek aktiwiteite
vir elke werkstasie. Herinner leerders aan die
opruimproses.
Rympie: : Sê die rympie Vyf in my familie, Rympie (bl 74) Dag 5
op. Leerders wys die korrekete aantal Prente van die R- Vrydag
vingers elke keer wanneer hulle ‘n Wiskunde familie
getalwoord sê. (soos op Dag 4)
Mondelinge tel 1-5: Leerders lig hul arms
op en tel elke keer van 1 tot 5. 2 koppies
Tel voorwerpe van 1-3: Vra agt leerders om 2 bakkies
elk ‘n prent van een van die R-Wiskunde- 1 hondebak
karakters vas te hou. Die ander leerders tel 1 piering
hoeveel diere daar in die prente is. Agt
leerders kies elk een item op die wiskunde-
tafel. Hulle pas dit by die R-Wiskunde-
karakters op grond van wat elke karakter
waarskynlik sal gebruik. Bespreek die
hondebak en kat se piering, en plaas dit op
die tafel. As mamma haar koppie vir pappa
gee, hoeveel koppies sal sy dan vashou?
(Wys vir ons). As Dash en Pepper water
drink, hoeveel troeteldiere sal saam drink?
(Wys vir ons)
Kleingroepaktiwiteite: Bespreek die
aktiwiteite vir elke werkstasie. Herinner
leerders aan die opruimproses.

WISKUNDE Fokus Les


KWARTAAL: 1 WEEK: 2 KONTEKS: My nuwe skool en boeke

KLEINGROEPAKTIWITEITE:

WERKSTASIE 1 WERKSTASIE 2 WERKSTASIE 3 WERKSTASIE 4 WERKSTASIE 5


Leerders sorteer Leerders kyk na Leerders teken a Leerders bou ‘n Leerders gebruik
tellers volgens en “lees” boeke prentjie van hul 6-stuk legkaart bou blokke
kleur. Elke met syfers in. keuse (houd) om iets te
leerder kry n Hulle vertel vir bou
houer met mekaar oor hulle
verskillende boek
kleur tellers

ONAFHANLIKE SPEL:
BLOKAREA OPVOELKINDIGE KREATIEWE WISKUNDE FOKUS TAFEL.
SPEL: AKTIWITEIETE
Groot blokke - ruig krale -verf : eie keuse -Naam van leeders en simbole. Kyk of die
Kleiner - bord met vorms - bordkryt kind dit kan pas.
blokke - knip prentjie uit van daaglikse program
Klein doosies b.v. happie tyd,in drie verskillende stukke.
Die leerders moet dit by mekaar sit.

You might also like