You are on page 1of 1

Vyf vrolike skilpaaie

Een stadige skilpad stap op ‘n lekker dag,


Twee stadige skilpaaie dra ‘n loodsware vrag.
Drie stadige skilpaaie stop om te rus,
Vier stadige skilpaaie, niks kan hulle blus.
Vyf stadige skilpaaie draf op en af,
Vrolike klein skilpaaie is lekker laf.
(Klap hande op elke woord)

You might also like