You are on page 1of 16

LEES EN SKRYF SAAM MET MY

Graad R – Grendeltyd-geletterdheidsprogram

Aktiwiteitverslag: Week 1 tot Week 4


Vul hierdie tabel elke dag saam met jou kind aan die einde van julle lesse in. Merk () Aktiwiteit 1, 2 en 3 af en skryf in die laaste drie kolomme.
Week Storietitel Aktiwiteit 1: Aktiwiteit 2: Aktiwiteit 3: Aktiwiteit 4: Aktiwiteit 5: Kommentaar:
Gesels oor Lees die Teken en Oefen letterklanke en Oefen lettervorming Watter positiewe kommentaar wou jy
die boek () boek () skryf () woorde (Watter aktiwiteite het hierdie week vir jou kind gee?
(Watter speletjies het julle gedoen?)
julle gespeel?)
1 Ek s

Lindi
se resies

2 Ek kan b
dit doen

Waar
is ek?

3 Ontbyt t

Waar is...?

4 Kyk na h
die diere

My familie

AFRIKAANS
Maak ’n groot dobbelsteen
1 Knip die buiterand van die dobbelsteen uit. Moenie die grys stukke
afknip nie!
2 Plak die dobbelsteen-vorm op ’n stuk karton, soos ’n ontbytgraan-houer.
3 Vou op die swart lyne. Hou die kolletjies aan die buitekant.
4 Vou die dobbelsteen in die vorm van ’n blokkie.
5 Vou die grys flappe en plak dit aan die kante vas om die dobbelsteen
aanmekaar te hou.
6 Rol en speel!

AFRIKAANS
Alfabetspeletjie
Alfabetkaart Alphabet Chart (Afrikaans version)
AFRIKAANS
Letterslang-speletjie Snake Game (Afrikaans version)
Letterslang-speletjie
begin

einde

AFRIKAANS
2 1 AFRIKAANS 7
My ma. My pa. My onderwyser.
Ek
My broers My maat. My hond. My ouma.
en susters.
3 4 5 6
6 5 4 3

hardloop.
Ek is bly. Ek kan wen. Ek kan Ek kan kniel.

Lindi se
resies

Hierdie boek
behoort aan:

............................................

Ek is Lindi. Ek kan spring.

AFRIKAANS 1 2
6 5 4 3

bal skop.
Ek kan ’n Ek kan sing. Ek kan lees. Ek kan dans.

Ek kan
dit doen

Hierdie boek
behoort aan:

Ek kan hardloop. Ek kan spring


AFRIKAANS 1 2
2 1 AFRIKAANS
Ek is in my huis. Ek is in die boom.
behoort aan:
Hierdie boek
is ek?
Waar
Ek is onder Ek is op my fiets. Ek is in ’n boks. Ek is op
die tafel. die glyplank.
3 4 5 6
6 5 4 3

Ek hou van lemoene. Pappa hou van appels. Ek hou van melk. Pappa hou van koffie.

Ontbyt
Clare Verbeek
Cathy Feek

Pappa hou van brood. Pappa hou van pap. Ek hou van
Ek hou van roosterbrood. graanvlokkies.
7 AFRIKAANS 1 2
6 5 4 3

Waar is die kat? Waar is die akkedis? Waar is die voël? Waar is die muis?

Waar
Theis...?
Three
Little Zebra Books
Little Pigs
Leo Daly

Waar is die hoender? Waar is die mier? Waar is die slak?

7 AFRIKAANS 1 2
6 5 4 3

“Kloek!”
Die hond sê: “Woef!” Die hoender sê: Die vark sê: “Snork!” Die perd sê: “Runnik!”

Kloek!
Woef! Snork!
Runnik!

Kyk na die Three


The diere
Sjuut! Nolitha Bikitsha
Little Pigs
Catherine Groenewald

Moe!
Mê-mê!

Die boer sê: “Sjuut!” Die koei sê: “Moe!” Die bok sê: “Mê-mê!”

7 AFRIKAANS 1 2
6 5 4 3

’n prenteboek. ’n koerant. ’n resepteboek.


My kleinsus lees Ouma lees ’n tydskrif. My oom lees My suster lees

My familie
Clare Verbreek
Kathy Arbuckle

Ek lees hierdie boek. My broer lees My ma lees ’n Bybel.


’n skoolboek.
7 AFRIKAANS 1 2

You might also like