You are on page 1of 38

Tippie leer

Boek 1
Kort
klanke

1
Die alfabet

Kleinletters

abcdefghijklmnopqrstuvwxyz

HOOFLETTERS

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R ST U V W X Y Z

Die alfabet het ses-en-twintig letters.


Die alfabet letters klink anders as ons dit in
woorde gebruik.
Die alfabet is in alfabetiese volgorde.
Jy moet die alfabet se volgorde ken om
maklik en vinnig woorde te kan soek.

2
Alfabet oefening

Kyk hoe vinnig kan jy die alfabet letters lees.

abcdefghijklmnopqrs
tuvwxyz
Kan jy die ABC liedjie sing?

Vul die letters in.

a_cd_f_hij_lm__
pq_stuvw_yz
Skryf die kleinletter langs die hoofletter.

A_B_C_D_E_F_G_
H_I_J_K_L_M_N_
O _ P _ Q _ R _ S _T _ U _
V _ W _ X _Y _ Z _
5
Kort klanke Vokale Klinkers

Daar is vyf vokale in Afrikaans. Die -y klank


is eintlik ’n tweeklank maar partykeer doen
hy ook die werk van ’n vokaal.
Sonder vokale kan ons nie woorde skryf of
maak nie. Elke woord moet ten minste een
vokaal hˆ.

Kom ons lees ons vokale.

Probeer nou hierdie vokale lees.

e i o u
y a e a
o e ! i
6
Ander klanke Konsonante Medeklinkers

Daar is 19 medeklinkers in Afrikaans. Die -c, -q


en -x is deel van die alfabet maar ons gebruik nie
regtig die klanke baie in Afrikaans nie. Jy moet
weet hoe hierdie letters lyk en klink maar ons
gaan hul le nie gebruik vir woordbou nie.

Medeklinkers word saam met vokale gebruik om


woorde te bou.

Kom ons lees die medeklinkers.

7
Klank, lees en skryf die woord

b a k bak bak

b a l bal bal

k a t kat kat

m a t mat mat

s a k sak sak

d a k dak dak

r a k rak rak

g a t gat gat
8
Enkelvoud Meervoud

Meervoude met kort klanke / vokale

Tippie hou nie daarvan om al leen te


wees nie. Die Vokale is baie soos
Tippie. Hul le hou ook nie daarvan om
al leen te wees nie. Tippie en die

vokale soek ’n maatjie


en ietsie ekstra.

x2
+e

14
a e i o u

kat katte hek hekke vis visse hok hokke bul bul le

sak sakke hen henne lip lippe bok bokke hut hutte

0 00

lap lappe pen penne gil gil le rok rokke nul nul le

15
x2
Meervoude oefening
+e

bal

kam

kat

bek

hek

hen

lip

vin

vis

bok

hok

mot

bul

hut

bus

16
Geslote
lettergrepe

Woorde word opgemaak uit letters. Die letters is


vokale en medeklinkers wat saam woorde vorm.
’n Lettergreep is ’n deeltjie van ’n woord.
Party woorde het een lettergreep, terwyl ander
woorde meer lettergrepe het.

bak bakke

een lettergreep twee lettergrepe

bak bak|ke
Woorde word in lettergrepe gedeel tussen
twee medeklinkers.
’n Geslote lettergreep eindig altyd op ’n
medeklinker.

17
Verkleinwoorde

Verkleinwoorde is woorde wat kleiner gemaak word. Dit


word ook verkleinings genoem. Daar is ’n hele klomp
reËls wat jy moet leer wat jou sal help om jou
verkleinwoorde reg te doen.

Dit is ’n bus. Dit is ’n bussie.

Dit is ’n sak. Dit is 'n sakkie.

Dit is 'n bed. Dit is 'n bedjie.

Dit is 'n kat. Dit is 'n katjie.

Dit is ’n rot. Dit is 'n rotjie.

20
x2
Verkleinings-reËls + ie

Tippie hou nie daarvan


om al leen te wees nie.
Die Vokale is baie soos Tippie. Hul le
hou ook nie daarvan om al leen te
wees nie. Tippie en die vokale soek ’n

maatjie en ietsie.
Dit werk vir die meervoude maar ook vir die
verkleinwoorde.

21
Kort klank oefening

Skryf Meervoud Lettergrepe Verkleining

bok bokke bok / ke bokkie

27
Tippie leer
Boek 2
Lang
klanke

202 1 - Konsepweergawe
1
Dubbelklanke Lang klanke

Daar is vier lang klanke in Afrikaans.


Lang klanke word ook dubbelklanke genoem.
Twee kort klanke langs mekaar maak ’n lang klank.
Die lang klanke help ons om met medeklinkers
woorde te maak.

Lees die lang klanke.

aa ee oo uu
Probeer nou hierdie dubbelklanke lees.

ee uu aa oo

aa uu oo ee

oo aa !! uu
2
Klank, lees en skryf die woord

m aa n maan maan
k aa s kaas kaas
h aa s haas haas
g aa p gaap gaap
Klank, lees en skryf die woord

l ee r leer leer
b ee r beer beer
1 ee n een een
p ee r peer peer

3
Enkelvoud Meervoud

Meervoude met lang klanke / dubbelklanke

aa ee oo uu
Tippie het twee oË, dieselfde as die
dubbelklanke wat twee-twee saam loop.

Tippie maak partykeer een oog


toe.
As ons meervoude van die
dubbelklanke maak val een klank

-1 weg en ietsie ekstra.

+e

5
Oefen om meervoude
-1
te maak +e

aa ee oo uu
haan

aap

maan

kaas

leer

beer

toon

boom

roos

vuur

straat

brood

spoor

kroon

7
Oefen om lettergrepe
te maak

Deel die woorde op in lettergrepe - Gebruik ’n /


ska/pe

bome rose

hane vure

pote skure

tone lere

brode hase

krone pere

ape blare

kase bene
10
Verkleinwoorde

Verkleinwoorde is woorde wat kleiner gemaak word.


Dit word ook verkleinings genoem. Daar is ’n hele
klomp reËls wat jy moet leer wat jou sal help om
jou verkleinwoorde reg te doen.

Dit is ’n haas. Dit is ’n hasie.

Dit is 'n boom. Dit is 'n boompie.

Dit is 'n brood. Dit is 'n broodjie.

Dit is 'n haan. Dit is 'n haantjie.

Dit is 'n aap. Dit is 'n apie.

11
-1
aa
+ ie
Verkleinings reËls
oo ee

Tippie het twee oË, dieselfde as die


dubbelklanke wat twee-twee saam loop.

Tippie maak partykeer een oog toe.


As ons verkleinwoorde maak met
woorde wat dubbelklanke in het val een

klank weg en ietsie kom by.

12
aa -1
oo ee - + ie

aap apie apie

skaap skapie skapie

roos rosie rosie

haas hasie hasie

stoof stofie stofie

graaf grafie grafie

knoop knopie knopie

maag magie magie

plaas plasie plasie

? vraag vragie vragie

deeg degie degie

kreef krefie krefie

neef nefie nefie


13
uu ee +
Verkleinings reËls
tjie

Woorde met -ee- en -uu- is anders.


Hul le kry ’n -tjie aaan.

uu + tjie
vuur vuurtjie vuurtjie

uur uurtjie uurtjie

muur muurtjie muurtjie

ee + tjie
beer beertjie beertjie

leer leertjie leertjie

seer seertjie seertjie

14
Verkleinings reËls

+ pie
Die meeste woorde wat op ’n -m
eindig kry ’n -pie by om die
verkleinwoord te maak.

+ pie

boom boompie boompie

room roompie roompie

stroom stroompie stroompie

droom droompie droompie

raam raampie raampie

17
Lang klank oefening

Skryf Meervoud Lettergrepe Verkleining

baan bane ba / ne baantjie

aap

maan

kaas

leer

beer

toon

boom

roos

vuur

straat

brood

spoor

kroon

19
Tippie leer
Boek 3
Snaakse
klanke

1
Snaakse klanke Tweeklanke

In Afrikaans maak twee of meer klinkers wat


saamgevoeg word ’n nuwe klank.
Tippie noem dit sommer snaakse klanke. Dit word
ook tweeklanke of diftonge genoem.
Hierdie klanke doen dieselfde werk as klinkers.

Lees die tweeklanke.

oe ou ui eu ie ei
Probeer nou hierdie tweeklanke lees.

oe ui ie ui

ou eu ei eu
ie ei !" oe

2
Klank, lees en skryf die woord

k oe k koek koek
br oe k broek broek
s oe k soek soek
b oe k boek boek
Klank, lees en skryf die woord

k ou kou kou
k ou d koud koud
w ou d woud woud
t ou tou tou

3
Snaakse klanke Drieklanke Diftonge

In Afrikaans maak twee of meer klinkers wat


saamgevoeg word ’n nuwe klank.
Tippie noem dit sommer snaakse klanke. Dit word
ook drieklanke of diftonge genoem.
Hierdie klanke doen dieselfde werk as klinkers.

Lees die drieklanke.

aai ooi oei eeu


Probeer nou hierdie drieklanke lees.

aai oei aai oei

ooi eeu ooi eeu


aai eeu ##$ oei
6
Klank, lees en skryf die woord

kr aai kraai kraai


br aai braai braai
h aai haai haai
sl aai slaai slaai
Klank, lees en skryf die woord

r ooi rooi rooi


g ooi gooi gooi
k ooi kooi kooi
pr ooi prooi prooi

7
Enkelvoud Meervoud

Snaakse klanke - Tweeklanke, drieklanke en -y

ie ou ui eu y ei
oe eeu
ooi aai oei
Tippie en Frikkie lyk net so
snaaks met hul pruike soos al
die snaakse klanke. Hierdie
klanke is lekker laf. Hul le lyk nie
dieselfde nie. Hul le kry net ‘n

ekstra.
+e

9
ie oe ou ui

mier koek kous muis


miere koeke kouse muise

dier boek sout fluit


diere boeke soute fluite

riet hoed tou tuin


riete hoede toue tuine

ei aai ooi oei

trein kraai vlooi koei


treine kraaie vlooie koeie

vlei slaai ooi boei


vleie slaaie ooie boeie

vleis haai kooi seekoei


vleise haaie kooie seekoeie

y eu eeu

by deur meeu
bye deure meeue

vy reus spreeu
vye reuse spreeus

neut leeu
neute leeus

10
Meervoude oefening +e

ie ou eu
oe ui y
ei ooi aai
eeu oei
mier miere

tier

haai

slaai

boei

boek

duim

tuin

aarbei

koek

kalkoen

kous

kraai

11
Oop
lettergrepe

Woorde word opgemaak uit letters. Die letters


is vokale en medeklinkers wat saam woorde vorm.
’n Lettergreep is ’n deeltjie van ’n woord.
Party woorde het een lettergreep, terwyl ander
woorde meer lettergrepe het.

broek broeke

een lettergreep twee lettergrepe

broek broe/ke

Woorde word in lettergrepe gedeel na die


tweeklank of drieklank.

’n Oop lettergreep eindig altyd op ’n


klinker of klinkers wat saam tweeklanke maak.

13

miere tiere haaie kraaie

/
mie re /
tie re /
haai e kraai e/

boeke koeke koeie boeie

/
boe ke /
koe ke /
koei e /
boei e

kouse reuse neute deure

/
kou se /
reu se /
neu te /
deu re

treine vye bye uile

/
trei ne /
vy e /
by e /
ui le
14
Verkleinwoorde

Verkleinwoorde is woorde wat kleiner gemaak word.


Dit word ook verkleinings genoem. Daar is ’n hele
klomp reËls wat jy moet leer wat jou sal help om
jou verkleinwoorde reg te doen.

Dit is ’n deur. Dit is ’n deurtjie.

Dit is ’n kraai. Dit is ’n kraaitjie.

Dit is ’n kous. Dit is ’n kousie.

Dit is ’n koei. Dit is ’n koeitjie.

Dit is ’n lemoen. Dit is ’n lemoentjie.

16
+ ie

Verkleinings reËls

+ ie
duif duifie duifie

koek koekie koekie

boek boekie boekie

huis huisie huisie

stoep stoepie stoepie

reus reusie reusie

kous kousie kousie

ruimtetuig ruimtetuigie ruimtetuigie

vliegtuig vliegtuigie vliegtuigie

volstruis volstruisie volstruisie

17
Lang klank oefening

Skryf Meervoud Lettergrepe Verkleining

kous kouse kou / se kousie

kriek

ooi

skerpioen

skoen

slaai

luidier

kous

spreeu

stoel

swaai

tamatie

teddie

beursie

23

You might also like