You are on page 1of 2

Meervoude en Verkleinwoorde

Skryf die verkleinwoorde van die volgende woorde neer:

Woorde met twee of meer lettergrepe wat op –ng eindig, verloor die –g
en kry ‘n –kie by aan die einde.

kussing kussinkie piesang piesankie


laning laninkie koning koninkie
woning woninkie horing horinkie
ketting kettinkie piering pierinkie
toring torinkie doring dorinkie

Voltooi die volgende tabel:

KERNWOORD MEERVOUD VERKLEINWOORD


veer vere veertjie
bottel bottels botteltjie
brood brode broodjie
wond wonde wondjie
woord woorde woordjie
potlood potlode potloodjie
stem stemme stemmetjie
wolk wolke wolkie
kriek krieke kriekie
boek boeke boekie
raam rame raampie
boom bome boompie
kring kringe kringetjie
kat katte katjie
glas glase glasie
bok bokke bokkie
muur mure muurtjie
dag dae daggie
oog oë ogie
sif siwwe siffie
foto foto’s foto’tjie
hemp hemde hempie
besem besems besempie
Meervoude en verkleinwoorde

Onthou jy nog al die reëls om meervoude en verkleinwoorde te vorm?


Sommige woorde kry in die meervoud slegs ‘n –e of –s aan.
Sommige kry ’n afkappingsteken en by ander verdubbel medeklinkers en
klinkers val weg.
By verkleining kry woorde –tjie, -kie, etjie, -ie, -jie en -pie aan. Hier kan
ook verandering plaas vind by die klinkers en medeklinkers.
As jy nie heeltemal seker is oor wanneer om wat aan te las nie, moet jy
weer deur jou reëls werk.

Vul die ontbrekende woorde in.

Woord Meervoud Verkleining

voël voëltjie

som somme

koning konings

ring ringetjie

maat maats

karba

glas glasie

rak rakkie

speelding speeldingetjie

voetpad voetpaadjie

slang slange

lied liedjie

tree treetjie

blom

doring dorings

vorm vorms

tafel tafels

pa pa’s

varing varinkie

Copyright © Klasjoernaal 2013 — www.klasjoernaal.yolasite.com

You might also like