You are on page 1of 2

Direk en Indirek

Stelsinne
Pa sê: “My kop is seer.”
Voornaam
Die deëlteken en Werkwoorde
woorde
die skuif na die
verander
aanhalingstekens einde van die
val
val weg.
weg sin

Pa sê dat sy kop seer is.


Vrae sonder Vraende Voornaamwoorde
Lebo vra: “Mag ek twee kry?”
Voornaam=
Die deëlteken en woorde Werkwoorde
die verander en skuif na die
aanhalingstekens die kry ‘n einde van die
val weg. “of” sin

Lebo vra of hy twee mag kry.


Vrae met Vraende Voornaamwoorde
Griet vra: “Wie het dit gevat?”
Die Vraende
Die deëlteken en Voornaam= Werkwoorde
die woord bly op skuif na die
aanhalingstekens dieselfde einde van die
val weg. plek. sin

Griet vra wie dit gevat het.


Direk Indirek
Enkelvoud Enkelvoud
ek, jy hy, sy
Meervoud Meervoud
ons, julle hulle
Enkelvoud Enkelvoud
my, myne, jou, joune sy, syne, haar, hare
Meervoud Meervoud
ons s’n, julle s’n hulle s’n
die, hierdie daardie
hier daar
hierheen daarheen
hiermatoe daarnatoe
vandag daardie dag
gister die vorige dag
nou toe
môre die volgende dag

Skryf die volgende sinne van die Direk na die Indirek

1. Piet sê: “Ek sal môre vir haar gaan kuier.”


2. Anton vra : “Waar is die liniaal wat ek gister hier neergesit
het?”
3. Kopano vra vir Ntsiki: “Is jy seker jy het die rekening gister
betaal?”
4. Die polisieman sê vir Zandile: “Jy moet nooit ‘n krimineel self
probeer vaskeer nie.”
5. Die onderwyser vra: “Hoekom kan julle nie so goed soos verlede
jaar presteer nie?”
6. Die span span sê: “Bring ons water hiernatoe.”
7. Wilmien vra vir Koba: “Gaan jy vandag Eastgate toe.”
8. Susan vra vir Portia: “Het jy gisteraand Idols gekyk?
9. Juffrou Van Tonder sê aan die klas: “Julle moet stilbly!”
10.Lerato sê: “Ek gaan môre oorsee.”

You might also like