You are on page 1of 15

Disclaimer/s

We hope you find the information on our website and resources useful.
Animations

This resource has been designed with animations to make it as fun and engaging as
possible. To view the content in the correct formatting, please view the PowerPoint in ‘slide
show mode’. This takes you from desktop to presentation mode. If you view the slides out
of ‘slide show mode’, you may find that some of the text and images overlap each other
and/or are difficult to read.
To enter slide show mode, go to the slide show menu tab and select either from beginning
or from current slide.

You may wish to delete this slide before beginning the presentation.
Teenwoordige Tyd

S + WORD + T + M + P + DEUR + O + GE + WERKWOORD


Verlede Tyd

S + IS + T + M + P + DEUR + O + GE + WERKWOORD
Toekomende Tyd

S + SAL + T + M + P + DEUR + O + GE + WERKWOORD +


WORD
Reëls
• Verdeel die sin in die onderwerp werkwoord en voorwerp.
• Voeg by: word deur / is deur/ sal deur … word
• As daar ‘n bywoord van tyd is, staan dit tussen die word/is/sal en deur.
• As die bywoord van wyse net een woord is, staan dit tussen
word/is/sal en deur.
• As die sin ‘n hulpwerkwoord het, volg ons dieselfde stappe asof dit in
die toekomstige tyd is.
• Voornaamwoorde verander sodat die sin se betekenis dieselfde bly.
• As die sin ‘n bevelsin is, gebruik ons die woord “moet”.
• Ons gebruik die woord “daar” as daar geen onderwerp is nie.
Voeg by: word deur / is deur/ sal deur … word

Teenwoordige tyd: word + deur + ge + werkwoord

Verlede tyd: is + deur + ge + werkwoord

Toekomende tyd: sal + deur + ge + werkwoord + word


As daar ‘n bywoord van tyd is, staan dit tussen
die word/is/sal en deur.

Die seun het gister die bal geskop.

Die bal is gister deur die seun geskop.


As die bywoord van wyse net een woord is, staan dit
tussen word/is/sal en deur.

Die veearts het vining die hond ingespuit.

Die hond is vining deur die veearts ingespuit.


As die sin ‘n hulpwerkwoord het, volg ons dieselfde
stappe asof dit in die toekomstige tyd is.

Die kinders moet elke dag huiswerk doen.

Huiswerk moet elke dag deur kinders gedoen word.


Voornaamwoorde verander sodat die sin se
betekenis dieselfde bly.

Hy het die eerste prys gewen.

Die eerste prys is deur hom gewen.


As die sin ‘n bevelsin is, gebruik ons die
woord “moet”.

Lees die boek!

Die boek moet gelees word.


Ons gebruik die woord “daar” as daar geen
onderwerp is nie.

Slaap!

Daar moet geslaap word.


Ons hanteer ‘n vraag soos volg:

Wie koop die brood?

Deur wie word die brood gekoop?

You might also like