You are on page 1of 2

Direkte en indirekte rede

1. Stelsin .
o : , “ ” val weg. Alle ander leestekens val weg, behalwe jou punt (.) aan
die einde van die sin.
o : word vervang met ‘dat’
o Werkwoord gaan na die einde van die sin.
o Voornaamwoord verander bv. Him=hom, he=hy, she=sy,
Bv. Sara sê: “Ek hou van roomys.”
- Sara sê dat sy van roomys
hou. John sê: “Die seun is baie
stout.”
- John sê dat seun baie stout is.

2. Vraagsin ?
o : , “ ” val weg. Alle ander leestekens val weg, behalwe jou punt (.) aan
die einde van die sin.
o : word vervang met ‘of’
o Werkwoord gaan na die einde van die sin.
o Voornaamwoord verander bv. Him=hom, he=hy, she=sy, we=ons.
 Wanneer daar ‘n hulpwerkwoord is skuif dit aan die einde van die
sin, net voor die hoofwerkwoord.
Bv. Sara vra: “Mag ek roomys kry?”
- Sara vra of sy roomys mag kry?”

 Wanneer die sien met ‘n vraagwoord begin, kry die sin nie ‘n ‘of’
nie. Alle ander reels geld.
Bv. Sara vra: “Wanneer kry ons roomys?”
- Sara vra wanneer hulle roomys kry.
3. Bevelsin !.
o : , “ ” val weg. Alle ander leestekens val weg, behalwe jou punt (.) aan
die einde van die sin.
o : word vervang met ‘dat’
o Werkwoord gaan na die einde van die sin.
o Sit ‘n persoon se naam/ voornaamwoord in.
o Sit ‘n ‘moet’ voor werkwoord
in. Bv. Ma sê: “Doen jou werk!”
- Ma sê dat Sara/ sy haar werk moet doen.

You might also like