You are on page 1of 5

Saalhulp

Analise
Titel
Geen lidwoord
No article
Universeël kan na enige saalhulp verwys – naamlose
vrou wat noodsaaklike, eenvoudige, maar edelike hulp
doen – ‘n werk waarop baie mense neersien.
Can be any Saalhulp - universal

Saalhulp

Uiterlike vorm – vrye vers


Vorm – free verse
Selfstandige naamwoord as
Herhaling – beklemtoon dat werkwoord gebruik –
sy arm is en bind die gedig.
Bind the poem and
dis sy wat getaxi beklemtoon dat die
saalhulp nie as mens gesien
word nie – word soos ‘n
emphasize that she is poor.
van anderkant voorwerp vervoer.
Noun used as verb to
die verbypad moes kom dehumanize the saalhulp.

Metonimia – verwysend om verweerde wit lywe Halfrym: w-alleterasie –


na die siek pasiënte. gee ritme en bind tot
Refers to the sick patients te was, te voer eenheid.
Half rhyme: bind the
Metonimia – verwys na en die onverteerbare poem and creates a beat.
menslike ontlasting asook
iets wat mens naar maak. in bedpanne weg te dra
Refers to human facies as
well as stuff that makes you
nauseas
en snags
wanneer niemand
daarvoor hande klap Wanneer niemand
‘n koue voet sien nie maak sy
die voete toe.

teen die winter te weer When nobody sees


or notices, she
covers the feet.
Herhaling beklemtoon dat sy arm is endat sy nie
deel van die spreker se wêreld is nie.
Repetition emphasize that the poor lady is not part
of the speakers world.

dis sy wat van onderkant


die broodlyn moes kom In kontras met die
Metonimia – verwysend arm vrou
na die duur lakens.
Refers to the expensive
om die fyn linne In contrast with the
poor woman.
sheets
Oplaas oor Ma se oë te trek
Hoofletter – ma staan in die plek van
haar eienaam – toon respek aan.
Capital letter - substitution for name
as well as showing respect.

Ironie as stylfiguur – dieselfde persoon wat die


bedpanne weg vat, trek ook die laken oor die oë.
Irony – same person taking away the bedpan, pulls the
linen over the eyes.
Eetgoed is op – eers na
alles verby is, vra iemand
wat haar naam is.
When all is done, then
someone asks for her
name.
en oor krummels
Na die begrafnis – ma is
by die begrafnistee dus al dood.
After the funeral – the
mother is dead already.
Parentese – beklemtoon
die skokkende woorde wat
vra ‘n kind
volg – word sonder
skaamte gevra: hoe’s jou - ewe belangstellend –
naam nou weer?
Parenthesis – emphasize
the shocking words that
“ag verskoon tog
follows without shame:
what's your name. hoe’s jou naam nou weer?”
Ironies – niemand ken die naam van die
Elisie – (hoe’s) – dui kind se een wat hulle geliefde in nood en in
geselstrant aan. haar laaste ure bystaan nie.
Elusion – shows the Irony – nobody knows the name of the
talkativeness of the child. one taking care of their loved ones.

You might also like