You are on page 1of 54

Lok-Simposium 2023

Afrikaans Eerste Addisionele Taal


Ontleding van 2 GR 12 Gedigte
Saamgestel en aangebied deur
M.M. Rass
Formele assessering
2023
Vaslegging d.m.v. informele
Gedigte assessering
Wat?
(inhoud, struktuurelemente en verstegniese aspekte

Onderwyser en
Leerder-gesentreerd`
Onderrigmetodologie:

KABV, 2023 Onderrigplan &2021 Eksamenriglyne


2023/24 JAARLIKSE ONDERRIGPLAN:

Aandagtige lees
volgens Verduidelik figuurlike
Vrae en antwoorde
taal
doel

Kenmerke soos
verstegniese aspekte,
Struktuur en storielyn uiterlike en innerlike
bou, beeldspraak en
stylfigure

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: GRAAD 12


KABV & 2021 EKSAMENRIGLYNE
Behandel 2 genres Hoe lyk ‘n vraag?
beslaan 35 punte.
2 GEDIGTE
• Afdeling A- Roman
• Afdeling B- Drama Albei gedigte is verpligtend.
• Afdeling C- Kortverhale

• Afdeling D- Gedigte Slegs kontekstuele vrae.


Puntetoekenning: (17 + 18) of (18 + 17)

Ratio van Kognitiewe vlakke • ‘n Verskeidenheid vraagtipes


Vlak 1 & 2 : 40%
Vlak 3: 40%
Vlak 4 & 5: 20%
Wat moet die onderwyser/fasiliteerder
vooraf doen?

U moet die gedig ken


sodat u die leerproses kan fasiliteer.

Leesproses
• Pre-lees
• Tydens lees
• Post-lees
Watter vaardighede
en kennis moet leerders
bemeester?

struktuurelemente se definisies ken


dit identifiseer
dit op enige gedig kan toepas
die letterlike betekenis verstaan
inhoud kan herorganiseer
afleidings kan maak
gepastheid van aspekte kan beoordeel
waarderend kan lees
2023 GEDIGTE
1 Krisis – Elisabeth Eybers
2 Ken jy die see… Uys Krige
3 Wetenskapmannetjies – Antjie Krog
4 Eksamenlokaal – Suzaan Laing
5 Die dans van die reën – Eugene N Marias
6 Die heks van heksrivier – Phillip Nel
7 Sproeireën- D.J. Opperman
8 Haar uitvaart – P.J. Philander
9. Die Hanswors – S.J. Pretorius
10. Die hardloper – Ernst van Heerden

• Uit: Verskuns Graad 12 EAT Saamgstel deur Riens Vosloo


DIE AANGESPROKENE DIE TEMA
TITEL

STYLFIGURE LEESTEKENGEBRUIK
DIE INHOUD

WOORDGEBRUIK BEELDSPRAAK RYM

DIGVORM/
DIE SPREKER STEMMING OF TOON BOU

ASPEKTE VAN GEDIGTE


Titel Rym Stemming/Toon Tema
Boodskap
Spreker/ Stylfigure
Aangesprokene

Inhoud Beeldspraak
GEDIG

Leestekens
Digvorm
Woordeskat &
KOPKAART Strofebou Tipografie taalgebruik
Wetenskapmannetjies
Antjie Krog
1. Julle sit onder swart teleskope
2. en kyk na die son
3. tot julle besef dat julle nooit daar sal kom.
4. Pateties bepaal julle dan ligjare
5. en vertel dat die son as’t ware
6. inkrimp en eendag gaan verdwyn.

7. Ons sit maar hoog op die windpomp


8. en kyk hoe die son sy kop stamp teen die rant
9. hoe hy bloei
10. hoe die vaal lug gloei
11. hoe die bome tot silhoeëtte verskroei.

12. Daarom liewe menere teken ek klawertjies


13. tussen my huiswerk, kry ek 26%

14. want ek luister eerder na


15. die verdwaalde korhaan
16. tussen die bossies by die tennisbaan
17. en kwadreer liewer my vreugdes
18. en vind dan die logaritme van my hartseer
19. want syfers bring ‘n eensaamheid
20. wat geen mens kan keer.
PRE-LEES

Kom ons gesels oor wetenskaplikes


se status in die samelewing.
Die titel
wetenskap
•Die waarneming, identifikasie, beskrywing, eksperimentele ondersoek
en teoretiese verduideliking van verskynsels.
•Metodologiese aktiwiteit, dissipline of studie.
•‘n Aktiwiteit wat blykbaar studie en metode vereis.
mannetjies
Verkleinwoord (in meervoudsvorm) van man.

Waarom sê die spreker


wetenskapmannetjies i.p.v.
wetenskaplikes?
wetenskapmannetjies Mannetjies:

Litotes gevoelswaarde van verkleinwoord


iets wat groter
betekenis verwys neerhalend na hulle
het, word minder
belangrik gemaak
hulle is nie so belangrik
soos hulle dink nie
spot met wetenskaplikes
Julle Reëls 1-2: enjambement
kyk na die son
Wetenskapmannetjies
eenvoudiger woord as bestudeer
is aangesprokenes
wil vanuit ‘n objektiewe,
intellektuele perspektief verklaar
Sit onder swart teleskope wys hoe onbeïndruk sy deur hulle is
laer plek is reusagtig /hoe sy op hulle neersien
negatiewe assosiasie oordonder die mannetjies

beklemtoon die • fokus op negatiewe Sarkasme


verkleinering • spottende gebruik van woord
• dui haar afkeer oor hul manier van na son kyk, aan
Die spreker spot met
• geen verwondering oor wat son nou doen die wetenskaplikes
wat, volgens haar,
Alliterasie: Sit onder swart teleskope en kyk na die son nie ‘n lewe het nie.
Beskuldigende en koggelklank.
Beklemtoon die spanning wat die “julle” ervaar terwyl
hulle wetenskaplik na die son kyk.
swart K
O
son
skep gevoel van donkerte skep gevoel van
N
negatiwiteit T lig
doodsheid R positiwiteit
A lewe
S

denotasie
sy kritiseer/spot met hul
Reël 3: tot julle besef dat julle nooit daar sal kom. manier van kyk na die son

Is julle so dom
dat julle nie kan besef dat ons
nooit by die son kan uitkom nie?
Reël 4: Pateties bepaal julle dan ligjare inversie(omgekeerde woordorde)
hulle kennis is so gebrekkig:
ons moet jammer
doen iets anders besef nie hoe ver ‘n ligjaar se afstand is nie!
voel vir die hulle
afstand wat lig in
een jaar aflê die gekykery na die son is dus sinneloos
9 ½ triljoen km

Reëls 5-6: en vertel dat die son as’t ware inkrimp en eendag gaan verdwyn
sal oor so 5 biljoen jaar
elisie son word kleiner uitgebrand wees
enjambement versterk die ritme

Wat moet die mens


Woordgebruik in reëls 4-6 met hierdie
“pateties”, “inkrimp” en “verdwyn”
beklemtoon haar minagting vir die
sinnelose
wetenskapmannetjies. inligting
maak?
Strofe een beskryf die wetenskaplikes en wat hulle doen.

• beskryf haar minagting vir wetenskapmannetjies en wat hulle doen


• assosieer hulle met donker vervelige lewens en son met natuurlike lig en lewe
• hulle waardeer nie die son nie: weet net hulle kan nie daarby kom nie

• simbolies bly hulle weg van die son en is meer met donker en hartseer dinge besig
• hulle fokus hulle te veel op studies as op die lewe

gebruik die son om ligjare te bereken, maar fokus op donker.

• maak negatiewe voorspellings en fokus eerder daarop

enjambemente in strofe 1 versnel die tempo van die gedig


Strofe 2 staan in kontras met strofe 1

vertelperspektief “Ons, ek, my” “julle”


e

ek-spreker aangesprokenes
eerstepersoonsperspektief (wetenskaplikes)

persoon wat wetenskap negatief ervaar

fokalisator

vertel van uit haar perspektief


Reël 7: Ons sit maar op die windpomp
spreker & maats Kan ver sien
kontras tussen onwetenskaplikes ‘n bruikbare masjien wat staan
& wetenskaplikes teenoor die nuttelose
dinge wat die “julle”
hoog in strofe 1 bestudeer
Kontrasteer met “onder”(op grondvlak) dui op die afstand tussen
spreker verhef haarself & maats die “julle” en die “ons
bo wetenskaplikes
kyk van bo- uit die hoogte-
nie deur ’n teleskoop na die son
die hoogte bevoordeel die “ons”
kontras en bring hul nader aan die son
onwetenskaplikes: sit op nederige instrument anders as die “julle”, sit hulle
wetenskaplikes: gebruik nuutste tegnologie vir pret om die son dop te hou
gee ’n unieke beskrywing van die
Personifikasie van die son fases van sonsondergang

“kop” daarna kleur die die laaste skynsel van die son
son word lug rooi en dit maak die bome swart en donker
met ’n mens lyk of die son teen die lig;
vergelyk bloei lyk dan asof die son dit verskroei

die son
Die rooi
sak
agter gloed van
die
die son
rant
wat sak. bome staan donker teen die lug.
lyk asof die sonbal
sy kop teen die raak dit die vaal laatmiddag of
horison of rant stamp lug aan en dit gloei skemer
Reëls 8-11 is ‘n metafoor vir die sonsondergang.

halfrym
lig die reëls uit en beklemtoon die belangrikheid van die “ons” se sonkyk
Alliterasie: s- en –p klanke (konsonante) dui op die stadige sonsondergang
Assonansie: -oei Die mooi van die sonsondergang word beklemtoon.
Alliterasie: l-klank – bloei, lug, gloei, silhoeëtte dui op die wye hemelruim

al die reëls Anafora Reëls 9-11


begin met
dieselfde herhaling van hoe
woord beklemtoon elke item van die
sonsondergang wat sy waarneem
Strofe 2 beskryf die spreker en wat sy doen en sien
➢ anders as die ‘julle’, wil sy eerder die natuur ervaar
➢ metaforiese beskrywing van hoe sy son waarneem
➢ sonsondergang is ‘n natuurverskynsel -almal kan dit sien en beleef
➢ die gebruik van kleur dui aan dat sy dit wat sy sien, genotvol ervaar

verskil tussen ‘julle’ en ‘ons’ se waarneming van die son


“julle” “ons”
kyk deur die teleskoop daarna kyk van windpomp af hoe hy kop stamp
bepaal ligjare hoe hy bloei

sê dit gaan krimp en verdwyn. hoe die lug gloei


•-------------
hoe son bome verskroei
Strofe 3 die ommeswaai tot die einde. Reël 12

Apostroof Daarom liewe menere teken ek


nie belangrik vir haar
Om iemand in in sy is verveeld
Redegewende sarkasme om son te verduidelik nie
ay afwesigheid
voegwoord spot met hulle
aan te spreek. wetenskapmannetjies kyk met oë en
brein
sy met haar haar hart:
klawertjies gevoelswaarneming

stel nie belang in wiskunde- of wetenskaphuiswerk nie


simboliseer
geluk teken eerder blommetjies in haar boek
Reël 13

tussen my huiswerk,

sy is nog op skool
kry ek 26%
IRONIE
teenoorgestelde van
wat verwag word
negatiewe houding teenoor syfers

druip die vak, want sy verkies


geluk bo ‘n slaagsyfer

Klawerblaartjies bring nie geluk met punte nie


Strofe 3

In die strofe
verduidelik sy wat sy doen
wanneer sy met skoolwerk
besig is
Strofe 4 Gevolgtrekking Dui aan hoe sy oor wetenskap voel
Reël 14
eerder na die verdwaalde korhaan Reël 15
want ek luister
sy wil die natuur
gehoorsintuig ervaar,
rede-
nie bestudeer nie besef dat dit uniek is
gewende
voegwoord want die voël hoort nie
eerder na die natuur daar nie.
as na sy stem &
lewelose syfers Reël 17
Alliterasie: t-bindmiddel en kwadreer liewer my vreugdes
tussen die bossies by die tennisbaan Reël 16 fokus op dit wat haar
wiskundige term gelukkig maak
dui aan waar voël is
maal dit met 10 Sy is ‘n gevoelsmens
vermeerder dit
Strofe 4 Reël 19
Reël 18 want syfers bring ‘n eensaamheid
en vind dan die logaritme
as jy aanhoudend met syfers beklemtoon hoe
wiskundige term omgaan, sal jy eensaam wees sy oor syfers voel

oorsaak of rede
belig hoe sy nie vreugde kan
wil nie syfers s’n vind nie vind in wetenskapmannetjies
se wêreld nie

van my hartseer
wat geen mens kan keer Reël 20

pas dit eerder toe op haar gevoelens niemand kan dit keer nie

dis al wat vir haar sin maak gevoelsmense sukkel om met syfers te werk
die innerlike is meer belangrik as die uiterlike heelal
beklemtoon
METAFOOR hoe sy wil voel
beknopte
vergelyking

Hartseer
“kwadreer my vreugdes”
“vind die logaritme van my hartseer”
vreugde eensaam
heid
Wiskunde terme word gebruik
om te verduidelik dat “geluk” en “hartseer vir beklemtoon hoe
haar belangriker as syfers is wiskunde
(wetenskap/wiskunde). en wetenskap
Die spreker wil “hartseer” se “logaritme” vind.
haar laat voel
TEMA BOODSKAP
Negatiwiteit Die mens moenie altyd
teenoor wetenskaplik na
wetenskaplikes. natuurverskynsels
kyk nie.
STEMMING TOON
spottend voel negatief
sarkasties teenoor die
wetenskaplikes
spot met die
wetenskaplikes Waardering
wat, volgens haar, van die
nie ‘n lewe het nie. son/natuur
BOU
21 versreëls
4 strofes geen vaste
rympatroon

vrye vers

oneweredige paarrym in vs 3 & 4


strofelengtes kruisrym in vs 19 & 21
Leerders moet navorsing
doen oor Elisabeth Eybers,
die digteres van hierdie gedig.

Kom deel hierdie inligting


met die klas.
33
KRISIS
ELISABETH EYBERS

Elizabeth Eybers
PRE-LEES

Het jy al konflik tussen jou hart en verstand beleef?


Hoe los jy konflik tussen die hart en verstand op?
Na watter een van die 2 sou jy in ‘n konfliksituasie luister?

GROOTMENS
VERANTWOORDELIKHEDE

Hierlangs SKONE BOG


Hart…
Hart
Krisis
1 Dis hier waar ons twee skei– jy, Hart, en ek,
2 albei tot afskeid so onvoorbereid.
3 Die weg was lieflik waarlangs jy gelei’t
4 maar dis verby, al staar jy terug. Nou strek
5 die pad langs klowe, afgrond en moeras.
6 Voortvarend en ’n lafaard soos altyd
7 en nooit in staat tot enige besluit
8 en siek daarby, is jy nou net ’n las.

9 Jy was die gas en gasheer by die fees,


10 die seremoniemeester en die nar:
11 jou dwase raad kan net die Hoof verwar
12 waar elke tree die laaste tree mag wees.
– Elisabeth Eybers
13 Kyk, dit word laat, die kermis is verby,
14 kan jy dit nie begryp? Hier moet ons skei.
OKTAAF SESTET

Italiaanse sonnet
eerste 8 versreëls laaste 6 versreëls

Wending
bespreek emosies van
hart skeiding is finaal

verskillende rolle van “jy”


gee redes vir die besluit om onaangename ervarings sal
van hart te skei einde moet kry
hoogtepunt in laaste 2 reëls
rymskema
rymskema
abba
dee
cbbc BOU
dff
T K-r-i-s-i-s
is 'n skielike verandering of ‘n ‘n Noodsituasie waar die
I groot wysiging
in die ontwikkeling
funksionering van 'n stelsel
ernstig gestrem is.
T van een of ander gebeurtenis.
https://gesellig.co.za/t/34638-krisis/
(Supertaal, https://gesellig.co.za/t/34638-krisis/

E
L die spreker se hoof
(verstand) Die
spreker se emosies
‘n krisis

ervaar ‘n ’n krisis met die was vir verkeerde


besluite wat op emosionele vlak besluite verantwoordelik
(Hart) geneem is
Vertelperspektief “ons, ek” “jy”
aangesprokene
(Hart)
ek-spreker
eerstepersoonsperspektief
fokalisator
deurgaans dieselfde spreker

praat met haar hart


Verbeeld innerlike krisis
asof hart iemand is van op ‘n allegoriese wyse
wie sy moet afskeid neem

'n simboliese voorstelling waarin'n


deel haar onvergenoegdheid idee of abstrakte begrip (soos
deugde en ondeugde) deur
en bitterheid met die hart personifikasies, persone en
oor hart se manier van dinge doen konkrete dinge voorgestel word.
Reël 1 Dis hier waar ons twee Skei: kondig die einde aan

Die hede: nou Wat kan jy uit hierdie prentjie uit aflei?

was eens goeie samewerking


tussen hulle
ernstige,
moeilike en
personifikasie pynlike proses
ek
jy
Hoof hoofletter karakteriseer die hart
Hart,
jy, Hart , en ek ,


Wat is die funksie van die aandagstreep?
SINEKDOGEE ‘n klein deel van

,
dui aan wie die “ons” is noem die hart i.p.v iets word
al die emosies gebruik om na
stel die skeiding visueel voor ‘n groter geheel
Wat is die funksie van die komma(s)? te verwys
Opnoemtegniek: wie is die ons?
Reël 2 Assonansie:beklemtoon hoe beide oor skeiding voel
albei tot afskeid so onvoorbereid. Versreëls 3-8 van oktaaf:
Gee REDES waarom hierdie
nie een van hulle tog is hierdie skeiding nodig skeiding moet plaasvind
2 is gereed vir en onafwendbaar
hierdie skeiding
lyk of spreker sentimenteel voel hieroor
nie wending
Alliterasie: versterk die idee van samehorigheid
maar dis verby, al staar jy terug. Reël 4
Die weg was lieflik waarlangs jy gelei’t Reël 3 K
O
Verlede N Hede
elisie T
a.g.v. ritme Hart was in beheer R die tipe besluitneming
A is nou verby
Sy was gelukkig S
Hart het haar eens
na mooi plekke gelei
Hart het botoon gevier in die verlede 42

emosies het altyd die oorhand gekry


dit kan nie geskei word nie

ironie
die
teenoorgestelde
van wat verwag
word
Reël 5 Nou strek
die pad langs klowe, afgrond en moeras.
K
Verlede O Hede (nou)
N
T gevaarlike pad
Mooi pad R element van
A onsekerheid
S

lyk of spreker nie meer deur sensitiwiteit van hart gepla wil word nie
43

besef sy moet eerder op nugterheid van verstand vertrou


Reëls 6 & 7 Beskryf die swakhede van Hart
Voortvarend en ‘n lafaard soos altyd en nooit in staat tot enige besluit
K
O Waarom is dit ‘n probleem?
N ruggraatloos
T Hierdie swakhede
Bang
R
besluitloos
maak Hart ‘n las
A het eerder die
Oor-selfversekerd onaangename vermy bedrieglik in Hoof se lewe.
S
Vreesloos, impulsief wispelturig

Reël 8: en siek daarby, is jy nou net ’n las. Voortvarend en ’n lafaard soos altyd

Hoof gaan nou Hart is nou 7 en nooit in staat tot enige besluit
oorneem net ‘n probleem 8 en siek daarby, is jy nou net ’n las.

lieflike weg in r3 POLISINDETON Herhaling van

gaan nou rasioneel toe nie so lieflik nie EN


verskillende om op te
en nugter te werk gaan stapel
aspekte van hart
Toon: bitterheid: spreker is ontnugter word beklemtoon
Strofe 1 (oktaaf)
Hart was
Beskou Hart as
verantwoordelik
Hart was tot voortvarend, ‘n
daarvoor dat
voordeel van lafaard,
Hart en Hoof
die hoof. besluitloos en ‘n
se weë lieflik
las.
was.
Bogenoemde het ‘n nadelige of slegte invloed op Hoof gehad
Kwatryn 3: Noem die dubbelsinnige rolle wat die Hart vertolk het
Alliterasie: beklemtoon die woorde
Reël 9
Jy was die gas en gasheer by die fees,
hart het eers geselligheid
vreugde aan persoon wat gaste onthaal
besoeker
spreker gebring:
Reël 10
die seremoniemeester en die nar :

programleier wat
geselligheid lei persoon wat mense laat lag

: dubbelpunt: twee sake wat


met mekaar
gee rede waarom Hoof verband hou,
die hart ‘n nar noem r9-10: METAFOOR 46
word gelyk aan
mekaar gestel.
Reël 11
jou dwase raad kan net die Hoof verwar raad was nie tot
voordeel van die Hoof
Hart sinekdogee deurmekaar het nie die Hoof in
maak
gek gedagte gehad nie
onverstandig Toon: bitterheid raad is gevaarlik en dwing
uit voeling met die werklikheid
spreker om liewer na
Reël 12
Hoof te luister
waar elke tree die laaste tree mag wees
moontlikheid
dood
Versagting.
mens se lewensweg eufemisme ‘laaste tree’ versag die
woord dood
spreker besef :
die lewe is kort en die dood is onafwendbaar
kan haar nie meer op die emosionele besluite van die hart verlaat nie 47

moet nugter besluite oor haar lewe en dit wat gedoen moet word, neem
Kyk, dit word laat Reël 13
Toon: ernstig die kermis is verby
neem kennis sy word ouer skeiding is dis oor
tyd word minder nie so basaar/speletjies
dood kom nader maklik nie ligsinningheid/pret
Reël 14
kan jy dit nie begryp? klimaks
2de ‘nie’ is weggelaat
ter wille van ritme
Hart Retoriese vraag Uitheffingstegniek: Kortste sin in gedig

doen beroep op die Hier moet ons skei.


verwys na reëls 1 & 4
hart om te verstaan van hierdie ons moet
dat dit nie anders kan nie oomblik af uit mekaar gaan
hef uit dat die Hart (emosie) bind gedig tot eenheid
wek indruk dat
die skeiding nie so maklik en die Hoof (die verstand)
begin in vs 1 daarmee
(volgens die spreker )móét
is soos sy gedink het nie en enidig daarmee
uiteengaan (skei).
Strofe 2 (sestet)
Die Hoof
sê vir Hart: sien
1. dat sy raad dwaas
noem sy lewe vorentoe as
was; ’n lewe met die rede
dat die sorgvrye dae
(Hoof) in beheer wat
2. dit hom verwar met die Hart in
nie op die
het; beheer, nou verby is.
emosionele (Hart)
3. dit nie voordelig berus nie.
was nie.
Die skeiding is dus noodsaaklik en onafwendbaar.
Die innerlike krisis wat
die spreker tussen die
hart en die verstand
beleef.

TEMA
‘n Mens moet eerder
met jou verstand, en
nie met jou hart,
besluite neem!

BOODSKAP
STEMMING TOON
ernstig,
somber
a.g.v.
verwarring onafwendbare
skeiding tussen
oor harts- in plaas van hart en verstand
verstandsbesluite
BRONNELYS

▪ https://www.shutterstock.com/image-vector/old-scientist-character-icons-retro-set-613974332

▪ wetenskapmannetjies powerpoint

▪ https://www.slideserve.com/vevina/wetenskap-mannetjies

▪ chrome-extension://efaidnbmnnnibpcajpcglclefindmkaj/https://consultingstudent.files.wordpress.com/2012/09/wetenskapmannetjies-antjie-
krog.pdf

▪ https://af.eferrit.com/definisie-van-wetenskap-hoe-is-wetenskap-gedefinieer/

▪ SON INKRIMP ON GOOGLE

▪ https://slideplayer.nl/slide/15222004/

▪ LOOKING THROUGH A TELESCOPE ON GOOGLE

▪ https://www.plantsnap.com/

▪ ttps://twitter.com/rushtourism

▪ www.pinterest.com

• https://twitter.com/rushtourism
• https://www.education.gov.za/Curriculum/NationalSeniorCertificate(NSC)Examinations/NSCPastExaminatio
npapers.aspx

You might also like