You are on page 1of 16

MrsAlbertsClassroom

GEDIG 5
DIE DANS VAN DIE REËN – Eugéne Marais THE DANCE OF THE RAIN

Lied van die vioolspeler, Jan Konterdans, uit die Groot Woestyn Song of the violinist, Jan Konterdans, from

the Great Desert


1. O die dans van ons Suster!
1. Oh the dance of our Sister!
2. Eers oor die bergtop loer sy skelm,
2. First she peeps over the mountain top,
3. en haar oge is skaam;
3. and her eyes are shy;
4. en sy lag saggies.
4. and she laughs softly.
5. En van ver af wink sy met die een hand;
5. And from afar she waves with one hand;
6. haar armbande blink en haar krale skitter;
6. her bangles shine and her beads sparkle;
7. saggies roep sy.
7. softly she calls.
8. Sy vertel die winde van die dans 8. She tells the winds of the dance
9. en sy nooi hulle uit, want die werf is wyd en die bruilof 9. and she invites them, because the yard is wide
and the wedding is big.
groot.

10. The big game rushes from the plains,


10. Die grootwild jaag uit die vlakte,
11. they gather on the hill top,
11. hulle dam op die bulttop,
12. widely they stretch their nostrils
12. wyd rek hulle die neusgate
13. and they swallow the wind;
13. en hulle sluk die wind;
14. and they bend down to see her fine footprints on
14. en hulle buk, om haar fyn spore op die sand te sien. the sand.

15. Die kleinvolk diep onder die grond hoor die sleep van haar 15. The small creatures deep under the ground hear
the dragging of her feet,
voete,
16. and they creep closer and sing softly:
16. en hulle kruip nader en sing saggies:
17. "Our Sister! Our Sister! You have come! You
17. "Ons Suster! Ons Suster! Jy het gekom! Jy het have come!"

gekom!"
18. And her beads shake,

18. En haar krale skud, 19. and her copper rings shine in the disappearing
sun.
19. en haar koperringe blink in die wegraak van die son.
20. On her forehead is the fire feather of the
20. Op haar voorkop is die vuurpluim van die berggier; mountain eagle;

21. sy trap af van die hoogte; 21. she comes down from the heights;

22. sy sprei die vaal karos met altwee arms uit; 22. she spreads out her grey karos with both
arms;
23. die asem van die wind raak weg.
23. the breath of the wind disappears.
24. O, die dans van ons Suster!
24. Oh, the dance of our Sister!
(Uit: Versamelde gedigte. J.L. van Schaik,1936)

1
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
NOTAS
AGTERGROND
Eugène N. Marais is op 9 Januarie 1871 in Pretoria gebore en het op 29 Maart 1936 op 'n plaas naby
Pelindaba selfmoord gepleeg. Hy het die eerste Afrikaanse vers van letterkundige waarde geskryf, naamlik
"Winternag”. “Die dans van die reën” is een van die vroegste gedigte in Afrikaans wat in die vorm van 'n vrye
vers geskryf is. Die San het die reën beskou as 'n vrou. Eugène Marais bou voort op hierdie mite deur die reën
as "suster” uit te beeld. Eugène N. Marais was nie net 'n groot digter nie, maar ook 'n natuurliefhebber. Hy het
'n kleurryke (colourful) en troebel (troublesome) lewe gehad. Hy het as regsklerk gewerk en as joernalis. Na die
dood van sy vrou, het hy aan morfien verslaaf geraak.
TITEL
Die titel gee vir ons 'n aanduiding (indication) waaroor die gedig handel. Die reën word voorgestel as ‘n vrou
wat dans. Na aanleiding van die titel verwag 'n mens 'n gedig met ‘n sangerige toon.
SUB-TITEL
Die subtitel verwys na die Kalahari en gee die agtergrond waar die gedig afspeel. Die gedig word aangebied
(presented) as 'n lied wat deur Jan Konterdans op sy viool gespeel word. Dit verwys na die ritueel (ritual) van
die San, waar hulle op die maat van tradisionele musiek dans om vir reën te vra. Die “viool" is nie 'n Westerse
viool nie, maar 'n tuisgemaakte viool soos ‘n Goje.
STEMMING
Liries (lyrical). Die gedig is in die eerste plek 'n lied oor die reën.
TOON
Gevoel van dankbaarheid en blydskap.
BOU
Uiterlike bou:
Drie strofes van verskillende lengtes. Strofe 1 het nege versreëls, strofe 2 het agt versreëls en strofe 3 het sewe
versreëls. Die strofes raak dus korter soos die gedig ontwikkel.
Innerlike bou: Daar is progressie in die gebeure. Aanvanklik is die reën 'n skaam meisie, maar soos wat die
gedig vorder, raak sy selfversekerd (self-assured). Daar is nie 'n vaste ritme nie en geen rym nie. Dit kan dus as
'n vrye vers beskou word.
PROGRESSIE
Progressie: Daar is duidelike progressie ten opsigte van die houding van die “Suster". Die volgende woorde en
sinsnedes toon aan dat die “Suster” aanvanklik skugter en vriendelik is en in die laaste strofe heers sy: Sy “loer
skelm”, haar oë is “skaam”, sy “lag saggies”, “wink met die een hand”, “roep saggies”, “vertel” en “nooi uit”.
In die slotstrofe skud haar krale, die “vuurpluim van die berggier” is op haar voorkop, sy “trap af” en “sprei
uit”.
RYMSKEMA
Vrye vers – Geen vaste rympatroon.
BOODSKAP
Mens en dier in droë gebiede is baie bly om die langverwagte reën te sien.
TEMA
Die koms van die reën en die impak daarvan op die veld en die diere.

2
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
STROFE 1 ADDISIONELE NOTAS

STROFE 1 vervolg ADDISIONELE NOTAS

3
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
STROFE 2 ADDISIONELE NOTAS

STROFE 2 vervolg ADDISIONELE NOTAS

4
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
STROFE 3 ADDISIONELE NOTAS

STROFE 3 vervolg ADDISIONELE NOTAS

5
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
WERKKAART 1
Leer die volgende woordverklarings om jou woordeskat uit te brei. Doen daarna die
inskerpingsoefening.

WOORDVERKLARINGS
Afrikaans English
berggier bateleur eagle
bergtop mountain top
bruilof wedding
bulttop hill top
grootwild big game
karos blanket made of skin
kleinvolk small animals and insects
oge (verouderde vorm van oë) eyes
pluim feather/ plume
skelm scheming
sleepvoet /sleep die voete with dragging feet
werf yard
wink wave /to gesture to come

INSKERPINGSOEFENING – Woordeskat

Skryf die AFRIKAANSE woorde wat jy nie verstaan het nie in die gegewe kolom neer. Soek dan
die Engelse vertaling in ‘n woordeboek en vul dit in die regoorstaande kolom in. .

WOORDESKAT
AFRIKAANS ENGELS AFRIKAANS ENGELS

See if you can find your way


out of the stormy maze…

6
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
WERKKAART 2
KONTEKSTUELE VRAE
1. Watter verwagting word in die titel en subtitel geskep? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
2. Waar woon Jan Konterdans? Motiveer deur TWEE WOORDE aan te haal. (2)
___________________________________________________________________________
3. Gee TWEE APARTE WOORDE uit die subtitel wat by die dans in die titel pas. (2)
___________________________________________________________________________
4. Verduidelik die gebruik van “O” in versreël 1. (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
5. Gee ‘n voorbeeld van PERSONIFIKASIE uit strofe 1 versreëls 1-4. (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
6. Pas die beeld in KOLOM A by die verduideliking in KOLOM B. Skryf slegs die vraagnommer (3)
en die korrekte antwoord neer.
6.1. “loer sy skelm” A Dit begin reën.
6.2. ‘sy lag saggies’ B Die wolke kom moor de bergtop.
6.3. ‘haar armbande blink’ C Die donderweer is in die verte.
D Die weerlig skitter in die verte.

___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
7. Wat is die funksie van die s-alliterasie in strofe 1? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
8. Gee ‘n voorbeeld van ALLITERASIE uit versreël 9. (1)
___________________________________________________________________________
9. Gee DRIE OPEENVOLGENDE WOORDE uit die eerste strofe waaruit jy kan aflei dat die (3)
dreuning van die weer veraf gehoor kan word.
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
10. “en sy nooi hulle uit...” (versreël 9)
10.1. Waarom, dink jy, nooi die suster die natuurbewoners na die bruilof toe uit? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________

7
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
10.2. Waarom kan die suster so baie gaste na die bruilof nooi? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
11. Waar kom die grootwild bymekaar om die koms van die reën te vier? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
12. “Die grootwild jaag uit die vlakte” (versreël 10)
12.1. Gee DRIE voorbeelde van grootwild. (1)
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
12.2. Wat word met die woorde “wyd rek hulle die neusgate” (versreël 12) bedoel? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
12.3. Waarom is die grootwild so bly om die suster te sien? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
12.4. Waarna verwys die “fyn spore” wat die grootwild in die sand sien? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
13. “Die kleinvolk die onder die grond…” (versreël 15)
13.1. Gee DRIE voorbeelde van kleinvolk. (1)
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
________________________________________________________________________
13.2. Waar bly die kleinvolk? (1)
_______________________________________________________________________
13.3. Wat is die reaksie van die kleinvolk wanneer hulle die reën hoor? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
13.4. Hoe wys die kleinvolk dat hulle die suster respekteer? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________
13.5. Watter DRIE dinge doen die kleinvolk as hulle besef dit gaan reën? (1)
_______________________________________________________________________
_______________________________________________________________________

8
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
14. Watter sintuie gebruik die grootwild en die kleinvolk? (4)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
15. Waarom word “Suster” met ‘n hoofletter geskryf? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
16. Wie is die “Suster” in die gedig? (1)
___________________________________________________________________________
17. Wat is die funksie van die herhaling van “Suster” en “jy het gekom” in versreël 17? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
18. Wat beklemtoon die uitroepteken in versreël 17? (1)
___________________________________________________________________________
19. Waarna verwys versreël 18 en 19? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
20. Verduidelik hoe die son “wegraak”. (1)
___________________________________________________________________________
21. Waarna verwys die “vuurpluim van die berggier”? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
22. Wat bedoel die spreker in versreël 21 wanneer hy sê: “sy trap af van die hoogte”? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
23. Haal VIER OPEENVOLGENDE WOORDE in strofe 3 aan wat die geluid van die reën beskryf. (4)
___________________________________________________________________________
24. Hoe verander die “bergtop” (versreël 2) in die slotstrofe? (2)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
25. Verduidelik wat met versreël 22 bedoel word: “sy sprei die vaal karos met altwee arms uit.” (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
26. Haal ‘n FRASE uit die slotstrofe aan wat daarop dui dat die wind gaan lê het. (1)
___________________________________________________________________________
27. Verduidelik waarom die eerste- en slotreël van die gedig dieselfde is? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________

9
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
28. Vergelyk die gedig met ‘n lied. Watter eienskappe het die gedig en ‘n lied in gemeen? (2)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
29. Gee TWEE WOORDE uit die gedig wat ‘n mens met ‘n lied assosieer. (2)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
30. Hoe weet die leser die storm het oor die woestyn losgebars en nie oor ander landskappe nie? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
31. Lewer kommentaar oor die INKEPING van die gedig. (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
32. Gee ‘n voorbeeld van ‘n METAFOOR uit strofe 3. (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
33. Watter STYLFIGUUR is verantwoordelik vir hierdie sisgeluid? Haal ‘n SIN aan om jou (1)
antwoord te bewys.
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________
34. Wat is die STEMMING van die gedig? (1)
___________________________________________________________________________
___________________________________________________________________________

10
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
WERKKAART 3
TOETS JOUSELF
Lees weer die gedig en beantwoord die vrae

1. Waarna verwys die “Groot Woestyn” in die subtitel. (1)

2. Watter TWEE elemente in reël 1 wys dat die mense opgewonde is oor die reën se aankoms. (2)

3. Kies die KORREKTE antwoord om die sin mee te voltooi. Skryf slegs die letter (A-D) langs die
vraagnommer neer.

Die funksie van die inkeping in reël 3 en 4 is om...

A die personifikasie te beklemtoon.


B die aankomende reën te beklemtoon.
C die dans te beklemtoon.
D die donderweer te beklemtoon. (1)

4. Waarna verwys die woorde “loer”, “skelm” en “skaam” in reël 2 en 3? (1)

5. Haal ‘n voorbeeld van alliterasie uit strofe 1 en verduidelik die funksie daarvan. (2)

6. Gee DRIE OPEENVOLGENDE WOORDE uit die eerste strofe waaruit jy kan aflei dat die
dreuning van die weer veraf gehoor kan word. (1)

7. Voltooi die volgende paragraaf feitelik korrek deur die ontbrekende woord(e) neer te skryf. Skryf
slegs die woord(e) langs die vraagnommers (7.(a) tot 7.(b) neer.

Die tema van hierdie gedig handel oor die (a)... van die reën en die (b) ... daarvan op die veld en
die diere. (2)

8. Pas die literêre terminologie in KOLOM A by die voorbeeld in KOLOM B. Skryf slegs die letter
(A-D) langs die vraagnommers (8(a) tot 8 (d)) neer.

KOLOM A KOLOM B
(a) Personifikasie A. “sing saggies”

(b) Metafoor B. “O die dans van ons Suster!”


(c) Alliterasie C. “En haar koperringe blink”
(d) Inversie D. “Eers oor die bergtop loer sy skelm”
E. “En hulle sluk die wind”
(4x1) (4)
9. Verwys na die gedig as ‘n geheel.

(a) Hoe effektief is die gebruik van die personifikasie in die gedig? Motiveer jou antwoord. (1)

(b) Verduidelik waarom jy dink daar so ‘n sterk verhouding tussen die mense in die Kalahari en
reën bestaan. (2)
[17]

11
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
WERKKAART 2 MEMORANDUM
1. Watter verwagting word in die titel en subtitel geskep?

Daar is ‘n moontlikheid van reën en daar gaan groot vreugde wees.


2. Waar woon Jan Konterdans? Motiveer deur TWEE WOORDE aan te haal.

“Groot Woestyn”
3. Gee TWEE APARTE WOORDE uit die subtitel wat by die dans in die titel pas.

Lied; vioolspeler
4. Verduidelik die gebruik van “O” in versreël 1.

“O” is ‘n uitroep wat daarop dui dat almal baie opgewonde is.
5. Gee ‘n voorbeeld van PERSONIFIKASIE uit strofe 1 versreëls 1-4.

“die dans van ons suster” / “loer sy skelm” / “haar oge is skaam” / “en sy lag saggies”
6. Pas die beeld in KOLOM A by die verduideliking in KOLOM B. Skryf slegs die vraagnommer en die
antwoord neer.

6.1. “loer sy skelm” B Die wolke kom moor de bergtop.


6.2. ‘sy lag saggies’ C Die donderweer is in die verte.
6.3. ‘haar armbande blink’ D Die weerlig skitter in die verte.

7. Wat is die funksie van die s-alliterasie in strofe 1?

Dit maak die suisgeluid van die wind na.


8. Gee ‘n voorbeeld van ALLITERASIE uit versreël 9.

“want die werf is wyd”


9. Gee DRIE OPEENVOLGENDE WOORDE uit die eerste strofe waaruit jy kan aflei dat die dreuning van
die weer veraf gehoor kan word.

“sy lag saggies”


10. “en sy nooi hulle uit...” (versreël 9)
10.1. Waarom, dink jy, nooi die suster die natuurbewoners na die bruilof toe uit?

Daar gaan groot feesvieringe wees wanneer dit begin reën.


10.2. Waarom kan die suster so baie gaste na die bruilof nooi?

Omdat die werf wyd (groot) is.


11. Waar kom die grootwild bymekaar om die koms van die reën te vier?

Op die bulttop.
12. “Die grootwild jaag uit die vlakte” (versreël 10).
12.1. Gee DRIE voorbeelde van grootwild.

12
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
Bokke (koedoes / springbok), olifant, bruin hiëna, kameelperd ens.
12.2. Wat word met die woorde “wyd rek hulle die neusgate” bedoel?

Hul “neusgate” wys dat hulle die tekens van die reën kan ruik.
12.3. Waarom is die grootwild so bly om die suster te sien?

Dit het moontlik lanklaas gereën / Dit reën baie min in die woestyn.
12.4. Waarna verwys die “fyn spore” wat die grootwild in die sand sien?

Dit verwys na die eerste druppels reën wat op die droë sand val.
13. “Die kleinvolk die onder die grond…” (versreël 15)
13.1. Gee drie voorbeelde van kleinvolk.

Stokstertmeerkat, akkedisse, woestyneekhoring, muishond ens.


13.2. Waar bly die kleinvolk?

Hulle bly onder die grond.


13.3. Wat is die reaksie van die kleinvolk wanneer hulle die reën hoor?

Hulle kruip uit hul gate.


13.4. Hoe wys die kleinvolk dat hulle die suster respekteer?

Hulle kruip nader.


13.5. Watter TWEE dinge doen die kleinvolk as hulle besef dit gaan reën?

Hulle kruip nader en sing saggies.


14. Watter sintuie gebruik die grootwild en die kleinvolk?

Reuk (neusgate rek wyd)/ Sig (sien fyn spore)/ Smaak (hulle sluk die wind)/ Gehoor
(hoor die sleep van haar voete)
15. Waarom word “Suster” met ‘n hoofletter geskryf?

Suster word as eienaam gebruik.


16. Wie is die “Suster” in die gedig?

Dit verwys na die reën wat gepersonifieer word.


17. Wat is die funksie van die herhaling van “Suster” en “jy het gekom” in reël 17?

Dit beklemtoon die blydskap van die diere en die insekte. Die aanhalings-tekens wys dat
hulle dit sing.
18. Wat beklemtoon die uitroepteken in versreël 17?

Blydskap of vreugde.
19. Waarna verwys reël 18 en 19?

13
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
Dit verwys na die reën wat nou hard dreun, weerlig en druppels wat begin val dus die
groot reën wat nou naby is.
20. Verduidelik hoe die son “wegraak”.

Die son verdwyn agter die donderwolke.


21. Waarna verwys die “vuurpluim van die berggier”?

Dit verwys na die rooi kleur van die wolke. Die son wat agter die donderwolke is kleur
die wolke rooi. Die vergelyking verwys na die rooi stertveer van die berggier /
bergarend.
22. Wat bedoel die spreker in versreël 21 wanneer hy sê: “sy trap af van die hoogte”?

Dit begin skielik hard reën.


23. Haal VIER OPEENVOLGENDE WOORDE in strofe 3 aan wat die geluid van die reën beskryf.

“en haar krale skud”


24. Hoe verander die “bergtop” (reël 2) in die slotstrofe?

Die bergtop kan nie meer gesien word nie. Sy sprei haar “vaal karos” – dit reën ver en
wyd.
25. Verduidelik wat met versreël 22 bedoel word: “sy sprei die vaal karos met altwee arms uit.”

Dit reën nou oral oor die hele vlakte. Dit reën baie hard; dus is alles vaal.
26. Haal FRASE uit die slotstrofe aan wat sê dat die wind gaan lê het.

“asem van die wind raak weg”


27. Verduidelik waarom die eerste- en slotreël van die gedig dieselfde is?

Om almal se vreugde oor die reën te beklemtoon. Reël 1 – die afwagting van die
komende reën; reël 24 – die vreugde van die uiteindelike reën.
28. Vergelyk die gedig met ‘n lied. Watter eienskappe het die gedig en ‘n lied in gemeen?

Die gedig vertel ‘n storie / verhaal.


29. Gee TWEE woorde uit die gedig wat ‘n mens met ‘n lied assosieer.

“sing” en “dans”
30. Hoe weet die leser die storm het oor die woestyn losgebars en nie oor ander landskappe nie?

Daar word spesifiek na die Kalahari Woestyn verwys.


31. Lewer kommentaar oor die inkeping van die gedig.

Die inkeping beklemtoon hoe die reën nader en nader beweeg / hoe dit harder en harder
reën.
32. Gee ‘n voorbeeld van ‘n METAFOOR uit strofe 3.

“haar krale skud” / “koperringe blink” / “sy sprei die vaalkaros met albei arms uit”
14
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
33. Watter STYLFIGUUR is verantwoordelik vir hierdie sisgeluid? Haal ‘n SIN aan om jou antwoord te
bewys.

Alliterasie. “sy sprei die vaalkaros met albei arms uit”


34. Wat is die STEMMING van die gedig.

Liries (lyrical). Die gedig is in die eerste plek 'n lied oor die reën.

15
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte
MrsAlbertsClassroom
WERKKAART 3 MEMORANDUM
Moontlike antwoorde
1 Die Kalahari Woestyn 1

2 Die uitroep / tussenwerpsel “O”✓ en die uitroepteken✓. 2

3 B 1

4 • Dit reën nog nie ten volle nie. 1


• Dit reën liggies
• Die reën is nog ver
• Die tekens van reën kom stadig aan.
ENIGE EEN
5 “want die werf is wyd” / “saggies roep sy”✓ 2
ALLITERASIE van die ”S” en die ”W” dui op die suisgeluid van die wind.✓
ENIGE EEN PLUS DIE VERDUIDELIKING.

6 “sy lag saggies” 1

7 (a) aankoms✓ 2
(b) impak✓

8 (a) D 4
(b) C
(c) A
(d) D

9 (a) 1
• Die gebruik is baie effektief. Dit bring die idee van die reëndans en die
reën bymekaar.
• Die beeld van die dansende vrou is effektief omdat ‘n mens die
beweging van die reën visueel kan ervaar,.
• Die personifikasie maak die gedig persoonlik en beklemtoon die gevoel
van reën as familielid.
ENIGE EEN OF SOORTGELYK

(b) EIE ANTWOORD 2


17

16
©Mikpunt vir Afrikaans - Gedigte

You might also like