You are on page 1of 16

Huiskat

Elizabeth Eybers
Beweging - Die kat strek haarself op vier strak bene
Die kat is besig met haar skoonheidsroetine
Metafoor – direkte vergelyking sonder die woorde “soos”, ”nes” of “as”
Kat – getemde huisdier Luiperd – ongetemde kat
beweging van die kat – rol / spelerig
Sintuig van voel – gevoelsintuig sag
Beskrywing – sagte fluwelige pels
Visuele sintuig van sig
ʼn Mens kan sien hoe sy op haar rug lê in die son lê en haarself geniet
Identifikasie: Kat naamloos
Bestaan: sielloos gevoelloos
Metafoor – direkte vergelyking sonder die woorde “soos”, ”nes” of “as”
Die kat seoë is “agaat” = hard en
Agaat is harde, koue halfedelsteen koud. Toon koue emosie
Beskrywing van die kat se gesigvorm is driehoekig
Vergelyking - soos
kat beweeg skelm ʼn blink reptiel
“reggemaak”- eufemisme – versagting van sterilisering
Sy sal nooit die emosies van vreugde en angs van haar kaatjies ervaar nie.
Emosie – alleen, eensaam en teruggetrokke.
Eenselwig en teer
uitreik en kommunikeer, maar die kat bly
Die spreker wil

eenselwig, koud en hard nie.


Die verhouding is koud en gevoelloes tussen die spreker en die kat.

You might also like