You are on page 1of 21

Hoofstuk 8:

Die lewe is ‘n strokie


Lees hardop: ’n Koerantberig (bl. 112)
Lees en kyk: ’n Strokiesprent(bl. 114)
Kyk en lees die strokiesprent wat spot met die gejaagde (rushed)
manier waarop stadsmense leef. Skape word as ’n metafoor (beeld) van
mense gebruik.
Luister na ’n inligtingsteks (bl. 115)
Jy gaan nou na ’n teks oor die strokieskarakters Ben, Babsie en
familie luister.
Pre-luister:
• Kyk na die prente van Ben, Babsie en familie en van Keith en
Lorna Stevens, die skeppers van die strokie, sodat jy die
karakters kan visualiseer terwyl jy na die teks luister.
Tydens luister:
• Wanneer jy die teks die eerste keer hoor, luister jy net na die
teks en identifiseer waaroor die teks handel.
• Lees dan die vrae sodat jy weet waarvoor jy moet luister.
• Wanneer jy weer na die teks luister, luister jy vir feite en skryf
sleutelwoorde neer om die feite te onthou.
Taal in konteks: Woordeskat (bl. 116)
Lees en kyk: Lees strokiesprente aandagtig (bl. 117)
Lees die strokiesprente wat deur Danie Cronjé, ’n onderwyser, geteken is. Meester is ’n woord wat
in die ou tyd vir ’n onderwyser gebruik is. Die naam van die leerder is Neelsie.
Taal in konteks: Ontkenning (bl. 118)
Taal in konteks: Spelling en lettergrepe
(bl.120)
Skryf: ’n Persoonlike ervaring (bl. 121)
In elkeen van die strokiesprente in hierdie hoofstuk word ’n ervaring uitgebeeld.
Dink aan iets wat jy beleef het en reageer op die uitnodiging.
Hersiening (bl. 122)

You might also like