You are on page 1of 37

Hoofstuk 6:

In die sportwêreld
Praat: Klasbespreking (bl. 78)
1. Watter sportsoort
verteenwoordig elke
spreker?
2. Noem nog sportsoorte.
3. Neem jy aan sport deel?
Indien wel, watter sport?
As jy nie aan sport
deelneem nie, sê waarom
nie.
4. Noem een Suid-
Afrikaanse sportster.
5. Noem een sportheld van
‘n ander land.
6. Watter sportheld
bewonder jy? Hoekom?
Praat: Groepbespreking (bl. 79)
Alle leerders moet
regdeur die skooljaar
verplig word om aan
skoolsport deel te
neem.

Stem jy saam met die bogenoemde


stelling? Ja / Nee en motiveer. (Jou
motivering moet ten minste 3 sinne
bevat.)
Taal in konteks:
Voegwoorde (bl. 80)
Kies voegwoorde uit die lys hieronder om in
die genommerde ruimtes in te vul.
Skryf: ‘n Paragraaf oor hoe
om kitskoffie te maak.
Jy gaan nou in ‘n paragraaf van 60 tot 80 woorde
verduidelik hoe om ‘n lekker koppie koffie te maak.

• Kook genoeg water vir die hoeveelheid koppies wat jy


gaan maak.
• Gooi een tot twee teelepels koffie in elke koppie.
• Kry die melk en suiker gereed.
• Sodra die water kook, gooi die koppies twee derdes vol
met kookwater, voeg suiker na smaak by en maak vol
met melk, warm of koud, as jy dit so verkies, anders kan
jy bietjie koue water bygooi as jy swart koffie wil drink.
• Roer goed en geniet!

(72 woorde)
Woordeskat:
branderplank: surfboard valskerm: parachute
gewild: popular veelkleurig: many coloured
hengelaar: angler waterponie: jetski
krag: power windop: against the wind
opwindend: exciting
roeispane: oars
seiljag: sailboat
smul: to eat with enjoyment
sweefseil: parasail
vaartuie: vessels
Hoe goed ken jy die
woordeskat: (bl. 83)
Die letters van die woorde tussen hakies in die volgende teks is deurmekaar
geskommel. Almal is in die woordeskatlys oor watersport in die blokkie hierbo.
Skommel die letters reg sodat jy die regte woorde kan kry.

Van waar ek hier op my handdoek onder ’n (1. leevurgiekel) strandsambreel lê, sien
ek die (2. galjeiste) in die hawe. Daar is ook ander (3. ruitaave). ’n Ou (4. gelaharen)
staan met sy visstok bo-op ’n groot rots en langs my op twee stoele sit twee ouens
wat aan tjips en hamburgers (5. lums). In die blou lug bo die gladde see, (6.
feeswseil) iemand aan ’n valskerm verby. Daardie sport lyk (7. denwindpo). Gister
het ek op ’n (8. pienowaret) op die strandmeer gery. Dit was fantasties om deur ’n
straal water vorentoe gedryf te word. Ek hou nie van ’n kano nie, want ek weet nie
hoe om die (9. parsneoei) te hanteer nie. Soms moet ’n mens (10. wopind) roei.
Taal in konteks:
Voorsetsels (Hoofstuk 6)
In die illustrasie lê die meisie op haar handdoek
onder ‘n strandsambreel. Sy hou van die see
en sien ‘n sweefseiler in die lug.
om by met vir van tot
aan in op met
Taal in konteks:
Hoofletters en skryftekens
Taal in konteks:
Woordvorming (bl. 89)
Maak nuwe woorde deur voorvoegsels voor
aan die woord te sit: (*Trek die twee tabelle in
jou boek*)
Voorvoegsel Betekenis Voorbeeld Voorvoegsel Betekenis Voorbeeld

1. aarts- baie groot aartsvyand 6. oer- baie oud oermans

2. anti- teen antirook 7. on- nie onmoontlik

3. be- laat gebeur besmeer 8. ont. wegneem ontneem

4. her- weer herwin 9. ver- laat gebeur versier

5. mis- verkeerd mishandel 10. wan- slegte wanorde


Maak nuwe woorde deur voegsels agter aan
die woord te heg:
Agtervoegsel Betekenis Voorbeeld Agtervoegsel Betekenis Voorbeeld

1 –aar ‘n persoon boemelaar 9. –(d)er persoon leerder

2. –aard soort mens luiaard 10. –erig manier benerig

3. –agtig “soos” kinderagtig 11. –ery doen iets werkery

4. –aris werker sekretaris 12. –gewyse manier speelsgewyse

5. –asie toestand persentasie 13. –heid eienskap moeilikheid

6. –baar hoedanigheid (“How vrugbaar 14. –ier persoon tuinier


a person is”)
7. –dom groot groep rykdom 15. –in vrou kelnerin

8. –loos “sonder” foutloos 16. –skap hoedanigheid eienaarskap


(“How a person
is”)

17. -es meervoud gevangenes


Taal in konteks:
Voorsetsels (bl. 91)
aan na in vir met tot
oor langs by
Hersiening (bl. 92)
1. Voer die opdragte uit wat op die teks
gebaseer is.
a) Verbind die twee sinne in paragraaf 1 met die voegwoord omdat.
b) Verbind dieselfde sinne met die voegwoord maar.
c) Verbind sin 2 en sin 3 in paragraaf 2 met die voegwoord daarom.
d) Voltooi die sin na aanleiding van sin 2 in paragraaf 2:
Die pasiënt het gesê dat ...
e) Skryf die sin oor, maar begin met die vetgedrukte woord:
Sy nek het begin opswel nadat hy verskeie sokkerwedstryde
bygewoon het.
f) Skryf die sin oor, maar begin met die vetgedrukte woord:
Hy het oordadig op sy vuvuzela geblaas terwyl hy daar was.
g) Kies die korrekte voegwoord tussen hakies:
(Wanneer/Toe) sy by die wedstryd was, het sy baie op haar
vuvuzela geblaas.
2. Sommige hoofletters en skryftekens is weggelaat
in hierdie paragraaf. Sommige samestellings is los
van mekaar geskryf. Skryf die hele paragraaf korrek
oor en onderstreep alle verbeterings.

Die o. 19-rugby span van die private skool st peters het vroeer
vanjaar die span van die hoer seun skool plattekloof met 19 – 7
geklop. Daarna het hulle op gesinsdag teen ’n toerspan uit suid
amerika verloor. Die span gaan later van jaar oor see toer. Hulle
glo geen span in die wereld kan hulle klop nie. Die afrigter, mnr.
ben van der ross, gaan binnekort in ’n TV program verskyn. Die
pas en mas van hierdie seuns se hulle is baie trots op hulle
kinders. 18)

You might also like