You are on page 1of 8

Afrikaans Toets – Week 6 (p14-16) – (1)

Gee die regte vorm van die byvoeglike naamwoorde in die volgende sinne:

1. Die man is besig. Die ____________________ man.

2. Die skip sink. Die ____________________ skip.

3. Die skoene is swart. Die ____________________ skoene.

4. Die man is lank. Die ____________________ man.

5. Die klere is nuut. Die ____________________klere.

Gee een woord vir die volgende sinne:

Voorbeeld: in die oggend – soggens

1. in die nag _________________________

2. elke dag _________________________

3. by die huis _________________________

4. hierdie jaar _________________________

5. twee dae gelede _________________________

6. na daardie plek _________________________

7. op elke plek _________________________

8. op die regte tyd _________________________

9. baie keer _________________________

10. wanneer die son opkom _________________________

11. voor die son opkom _________________________

12. dit is seker _________________________

13. sommige van die tyd _________________________

14. gedurende daardie tyd _________________________

15. op ‘n spesifieke plek _________________________


Afrikaans Toets – Week 6 (p14-16) – (1) – (bladsy 2)

Vul die teenoorgestelde geslag in:

Voorbeeld: man - vrou

1. seun _________________________

2. neef _________________________

3. bruidegom _________________________

4. gasheer _________________________

5. sekretaris _________________________

6. sanger _________________________

7. onderwyser _________________________

8. danser _________________________

9. vriend _________________________

10. leier _________________________

11. akteur _________________________

12. president _________________________

13. towenaar _________________________

14. monnik _________________________

15. verpleër _________________________

16. meneer _________________________

17. kelner _________________________

18. haarkapper _________________________

19. eksaminator _________________________

20. pianis _________________________


Afrikaans Toets – Week 6 (p14-16) - (1) - Memorandum

Gee die regte vorm van die byvoeglike naamwoorde in die volgende sinne:

1. Die man is besig. Die besige man.

2. Die skip sink. Die sinkende skip.

3. Die skoene is swart. Die swart skoene.

4. Die man is lank. Die lang man.

5. Die klere is nuut. Die nuwe klere.

Gee een woord vir die volgende sinne:

Voorbeeld: in die oggend – soggens

1. in die nag snags

2. elke dag daagliks

3. by die huis tuis

4. hierdie jaar vanjaar

5. twee dae gelede eergister

6. na daardie plek daarnatoe / daarheen

7. op elke plek orals

8. op die regte tyd betyds

9. baie keer dikwels

10. wanneer die son opkom sonop

11. voor die son opkom douvoordag

12. dit is seker sekerlik

13. sommige van die tyd soms

14. gedurende daardie tyd destyds

15. op ‘n spesifieke plek iewers / êrens


Afrikaans Toets – Week 6 (p14-16) - (1) – Memorandum (bladsy 2)

Vul die teenoorgestelde geslag in:

Voorbeeld: man - vrou

1. seun meisie / dogter

2. neef niggie

3. bruidegom bruid

4. gasheer gasvrou

5. sekretaris sekretaresse

6. sanger sangeres

7. onderwyser onderwyseres

8. danser danseres

9. vriend vriendin

10. leier leidster

11. akteur aktrise

12. president presidente

13. towenaar heks

14. monnik non

15. verpleër verpleegster

16. meneer mevrou

17. kelner kelnerin

18. haarkapper haarkapster

19. eksaminator eksaminatrise

20. pianis pianiste


Afrikaans Toets – Week 6 (p14-16) – (2)

Gee die regte vorm van die byvoeglike naamwoorde in die volgende sinne:

1. Die som is moeilik. Die ____________________ som.

2. Die water kook. Die ____________________ water.

3. Die afskeid was bitter. Die ____________________ afskeid.

4. Die koffie is bitter. Die ____________________ koffie.

5. Die ring is goud. Die ____________________ring.

Gee een woord vir die volgende sinne:

Voorbeeld: in die oggend – soggens

1. in die aand _________________________

2. elke maand _________________________

3. hierdie middag _________________________

4. die dag na more _________________________

5. op geen plek nie _________________________

6. oor ‘n kort tydtjie _________________________

7. met die verloop van tyd _________________________

8. daar is ‘n kans _________________________

9. in die dag _________________________

10. die volgende dag _________________________

11. in min woorde _________________________

12. baie lus daarvoor _________________________

13. hierdie dae _________________________

14. al die tyd _________________________

15. die vorige dag _________________________


Afrikaans Toets – Week 6 (p14-16) – (2) – (bladsy 2)

Vul die teenoorgestelde geslag in:

Voorbeeld: man - vrou

1. vader _________________________

2. swear _________________________

3. bibliotekaris _________________________

4. profeet _________________________

5. held _________________________

6. koning _________________________

7. skrywer _________________________

8. redakteur _________________________

9. assistant _________________________

10. orrelis _________________________

11. broer _________________________

12. prins _________________________

13. eienaar _________________________

14. slaaf _________________________

15. god _________________________

16. werker _________________________

17. lector _________________________

18. joernalis _________________________

19. inspekteur _________________________

20. buurman _________________________


Afrikaans Toets – Week 6 (p14-16) – (2)

Gee die regte vorm van die byvoeglike naamwoorde in die volgende sinne:

1. Die som is moeilik. Die moeilike som.

2. Die water kook. Die kokende water.

3. Die afskeid was bitter. Die bittere afskeid.

4. Die koffie is bitter. Die bitter koffie.

5. Die ring is goud. Die goue ring.

Gee een woord vir die volgende sinne:

Voorbeeld: in die oggend – soggens

1. in die aand saans

2. elke maand maandeliks

3. hierdie middag vanmiddag

4. die dag na more oormôre

5. op geen plek nie nêrens

6. oor ‘n kort tydtjie binnekort

7. met die verloop van tyd mettertyd

8. daar is ‘n kans dalk / miskien

9. in die dag bedags

10. die volgende dag more

11. in min woorde kortliks

12. baie lus daarvoor graag

13. hierdie dae deesdae

14. al die tyd altyd

15. die vorige dag gister


Afrikaans Toets – Week 6 (p14-16) – (2) – (bladsy 2)

Vul die teenoorgestelde geslag in:

Voorbeeld: man - vrou

1. vader moeder

2. swaer skoonsuster

3. bibliotekaris bibliotekaresse

4. profeet profetes

5. held heldin

6. koning koningin

7. skrywer skryfster

8. redakteur redaktrise

9. assistent assistente

10. orrelis orreliste

11. broer suster

12. prins prinses

13. eienaar eienares

14. slaaf slavin

15. god godin

16. werker werkster

17. lektor lektrise

18. joernalis joernaliste

19. inspekteur inspektrise

20. buurman buurvrou

You might also like